HELDERBERG
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
NEWS
Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
JULY 2017
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
We manufacture quality Hams, Bacons, Sausages and a variety of other cold meats. OPEN FROM MON - FRI 09:00 - 18:00 | SAT 09:00 - 14:00 18 Julian Way, Somerset Business Park, Somerset West Tel: 073 457 7905 | info@helderbergbacon.co.za | www.helderbergbacon.co.za
Platinum Afrikaanse popster
Karlien van Jaarsveld
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
AWSUM Celebrity Interview V Jy het vroeër vanjaar die album ‘Sing vir Liefde’ uitgereik en ‘n nuwe inrigting ingeslaan met hierdie album. Wat is anders aan jou musiek op die album? A Op dié album het ek die meerderheid van my liedjies self geskryf. Ek kon skryf wat op my hart was. Elke album gaan oor jou lewe en op watse plek jy in jou lewe is op daardie tydstip. V Jy is die suster van die ewe bekende en gewilde Bobby van Jaarsveld en het vroeër saam met hom opgetree as kitaarspeler en sangeres, asook ‘n duet saam met hom gedoen op sy eerste album. Wat het jou laat besluit om solo te gaan? Tree julle nog deesdae saam op?
K arlien van Jaarsveld
Dubbel SAMA-wenner, televisiester en aktrise Karlien van Jaarsveld het met meteoriese spoed opgang gemaak in die Afrikaanse vermaaklikheidswêreld. AWSUM News het ‘n bietjie met haar gesels oor haar loopbaan, haar kinders, en haar toekomsdrome.
A Dis ‘n pad wat God gekies het en nie ek self nie. Ons tree nie baie saam op nie, maar wanneer ons dit doen, geniet ons dit wel.
V Vertel ons van jou kinderdae en waar jy grootgeword en skoolgegaan het. A Ek onthou as kind het ek en my boetie altyd die familie gemaak sit en kyk hoe ons konserte opvoer. Dit is seker maar waar die gogga vir musiek gebyt het. Ons het baie rondgetrek en ek was in ‘n hele paar skole gewees. Ek was vir die meerderheid van my grootwordjare in Brits en Witbank. V Jou opgang in die musiekwêreld was vinnig en suksesvol. In 2011 is jy aangewys as Beste Nuweling in die Tempo Toekennings. Jy verwerf twee SAMAs vir Best Pop Album (Afrikaans) in 2014 (Uitklophou) en 2016 (My Hartjie). Vertel ons bietjie meer oor hierdie twee albums en hulle suksesverhale. A In my wildste drome sou ek nooit gedink het hierdie sou gebeur nie. Ek het nog elke jaar ‘n goeie span agter my gehad. Wat ook baie gehelp het, was dat mense wat na aan my was in my geglo het. V Jou belangstellings en talente is baie en wyd verspreid. Jy het reeds in films opgetree, verhooghoofrolle vertrolk, en boonop ‘Strictly Come Dancing’ Seisoen 8 gewen. Watter van hierdie nie-musiekdinge geniet jy die meeste? A Ek hou daarvan om in films te wees. Jy kan soms ‘n karakter speel wat heeltemal die teenoorgestelde is van wie jy is. Ek hou van ‘n uitdaging. Maar een van die rolle wat ek die meeste geniet om deesdae te speel, is vrou vir my man en ma vir my kinders. V Jy is die ma van woelwater-tweelingseuntjies, Daniël en Eliah, met nog ‘n pienkvoet wat op pad is. Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees? Hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en mawees? A Dit is een van die mooiste geskenke wat die Here vir ons kan gee as mens. Om net saam met hulle te wees elke dag en te sien hoe hulle grootword, is wonderlik (maar dit gebeur te vinnig). Ek is in die week by die huis en kan tyd met hulle spandeer na skool en in die aande. Hulle toer gereeld saam. Soms voel dit ek leer meer by hulle as wat hulle by my leer.
A Om saam met my kinders en my man tyd deur te bring.
V Watter advies het jy vir ons hoërskoolleerders oor die iefde en die lewe?
V Wat was die hoogtepunt van jou musiekloopbaan tot dusver? Hoekom?
A Onthou om jouself te wees – dit kan partykeer ‘awkward’ voel om jouself te wees en soms vat dit jare voor jy gaan besef net om jouself te wees sou nog altyd die beste ding gewees het.
A Om ‘In jou skoene’ te kon doen, want dit het gegaan oor goed wat regtig saak maak in die lewe.
V Wat is jou advies vir ‘n eerste romantiese afspraak? Tel eerste indrukke?
V Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag nog professioneel wil bereik?
A Wees net jouself.
A Ek wil graag my eie klerereeks begin.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Pieter Brand | 076 026 3250 pieter@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter
Distribution
Coordinator Zinta Koekemoer
Primary Schools: Eikestad, De Hoop, Lochnerhof, Somerset-Wes, Stellenbosch, Hendrik Louw. High Schools: Strand, Stellenbosch, Parel Vallei, Paul Roos, Somerset
Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
AWSUM News is distributed to the following schools in HELDERBERG:
AWSUM NEWS JULY 2017
College, HMS Bloemhof. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
V Gunstelingtydverdryf (wanneer jy tyd kry)?
Wen Wen!!! SING VIR LIEFDE Wen ‘n kopie van Karlien van Jaarsveld se nuutste CD, Sing vir Liefde. Stuur ‘n epos na info@tiemedia. co.za met Karlien as titel.
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM HELDERBERG
Complete the entry form and attach it to your restaurant receipt of R250 or more. Drop your entry form with receipt attached in the entry box located inside The Sanctuary shopping centre.
HOĂ‹RSKOOL PAREL VALLEI
(t) 021 852 1228 (e) comms@pvallei.co.za
PV quartet selected for SA Hockey! We would like to congratulate all Parel Valleiers who played in Boland teams at national and regional hockey tournaments during the holidays. Many of these teams excelled and we are proud of PV’s large representation at these tournaments. We are especially proud of the four hockey girls who have been selected for SA teams! Jade Southon and Josefine Hjalmner attended a high performance camp after their tournament and were selected for the SA u/16 squad. Caitlin Odendaal was selected for the SA u/18B side and Rebecca Kaps, the SA u/18A hockey side! PV is delighted to have trained and prepared these learners to compete nationally, and to have offered these hockey players the opportunity to follow their dreams with BLUE THREAD passion. We are so proud of you! Josefine Hjalmner, Rebecca Kaps, Caitlin Odendaal, Jade Southon.
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 3
LAERSKOOL EIKESTAD
(t) 021 887 4610 (e) eikestad@eike.co.za
Judo
Eikestad-netbal
Luka Swanepoel het deelgeneem aan die SA Ope Judo Kampioenskappe. Hy is gekies as kaptein van die saamgestelde o/9en-o/10-span wat silwer gewen het. Hy het ook ‘n algehele 4de plek behaal.
Eikestad-leerders Lara Steenkamp, Talita Botha, Emma Beukes (o/13) en Minke van Zyl (o/11) was deel van die onderskeie Wynland-netbalspanne wat goud gewen het.
Eikestad se eie ‘Koekedoortjie’
Fairland kom kuier by Eikestad Fairland van JHB het by Eikestad kom kuier met hulle o/13 rugby-, hokkie-, netbal-, en tennisspanne. Wedstryde is in goeie gees gespeel en nuwe vriendskappe is gevorm. Baie geluk aan Eikestad wat al die wedstryde gewen het.
LAERSKOOL HENDRIK LOUW Rugby Ramme-toernooi
Laerskool Hendrik Louw was die gasheerskool. Agt skole was verteenwoordig en ‘n skare van oor die 900 toeskouers het die 12 wedstryde, in perfekte weersomstandighede, dopgehou. Die uitslae was as volg en die wenners
SOMERSET COLLEGE New Executive Head for Somerset College After a rigorous and lengthy recruitment process, the Somerset College Board of Governors appointed Mr Graham Sayer to succeed Fargher. Mr Sayer has worked at the College for the past 11 years as the Academic Director, Grade Head, Head of Department and English teacher. He has implemented a number of invaluable academic initiatives and is perfectly placed to position Somerset College as an iconic and excellent school. Mr Sayer attended Beaumont Primary School and Pinelands High School. He obtained his Bachelor of Arts Degree and Higher Diploma in Education from the University of Cape Town (UCT). Mr Sayer is married to Roxanne and they have two children.
Page 4
AWSUM NEWS JULY 2017
(t) 021 853 1045 (e) hendrikl@mweb.co.za
in die gestipuleerde kategorieë speel in die finale rondtes in Pretoria op 30 September: A Liga • o/13 Laerskool Hendrik Louw • o/9 Durbanville Voorbereidingskool
(t) 021 842 8000 (e) admissions@somcol.co.za
Rising young rugby star Siphumezo Dyonase (Grade 9) was selected to represent the DHL Western Province u16 Grant Khomo XV Team. This prestigious rugby tournament took place at Grey College in Bloemfontein during the July school holiday.
B Liga: • o/13 Augsburg Landbou Gimnasium • o/9 Augsburg Landbou Gimnasium Laerskool Hendrik Louw het die kwalifiserende wedstryd teen Laerskool Worcester Primer met 21–5 gewen.
LAERSKOOL DE HOOP Hoofleiers vir Kwartaal 3 De Hoop se hoofleiers vir Kwartaal 3 is Caitlyn Schoeman en Gideon Odendal.
(t) 021 852 3276 (e) head@dehoop.wcape.school.za
Skaak
Teon Kleynhans van Laerskool De Hoop het onlangs teen ‘n skool skaak gespeel en hierdie ervaring het hom diep geraak. Die skool se kinders oefen skaak met klippies omdat hulle nie volledige skaakstelle het nie. Net soos hy, is hierdie kinders ook lief vir skaak en oefen hulle elke middag na skool met die min wat hulle het. Hy het toe besluit om hulle te probeer help en het ‘n borg gereël om vir die skool te
2017 Stellenbosch Eisteddfod Winners De Hoop pupils once again excelled at the recently held Stellenbosch Eisteddfod where no fewer than 23 learners were awarded category prizes.
help met die skaaktoerusting wat hulle nodig het. Teon en sy boetie, Ian, wat hom gehelp het om die stelle uit te deel, kon deel wees van ‘n ongelooflike proses. Hulle kon ander kinders wat nie so bevoorreg soos hulle is nie, help deur middel van ‘n gedeelde passie vir skaak! Dit is ware De Hoop karakter en ons is trots op Teon se inisiatief.
SA National Defence Exhibition The Joint Tactical Headquarters Western Cape (J Tac Hq WC) held, as part of the social responsibility of the South African National Defence Force (SANDF), an outreach programme at De Hoop on 22 June 2017 part of Youth Day celebrations. The aim was to give the children exposure to the Military. It consisted of the following: • SA Army - 9 SA Infantry Battalion • SA Army- Wynberg Military Police • SA Navy - Maritime Reaction Squadron • SA Military Health Services - 3 Medical Battalion
Ons spog met ‘n WP Ringbal-onderwyser! Ons eie mnr. Nico Furno in aksie tydens die SA Ringbaltoernooi wat gehou is in Nelspruit (Mpumalanga). Die WP Seniormansspan het ‘n 3rde plek behaal. Hulle het uit 6 wedstryde 4 gewen, 1 verloor en 1 gelykop gespeel.
FRONT: Joané van Geest, Annerie Havenga, Karo Strauss. SECOND ROW: Nicolas van der Vyver, Janka Strauss, Heidi Bahlmann, Soso Madosi, Stephanie McCreath, Liam Truter, Andries van der Vyver. THIRD ROW: Mari Swanepoel, Emma de Villiers, Esta Engelbrecht, Jemma van Rensburg, Kira Potgieter, Nicola Janse van Rensburg, Sofie Novitzkas. BACK: Jade Venter, Hannah Singe, Juané Maass, Noa van Elst, Mienja Strauss, Kirsten Moller, Jessica Vermeulen.
HOËRSKOOL STRAND Top 100 voederskole HS Strand het onlangs ‘n toekenning ontvang vir een van die top 100 voederskole van die Universiteit van Stellenbosch.
(t) 021 853 1056 (e) admin@hsstrand.co.za
Verwey-gesin presteer puik! Jarred Verwey is die vakansie gekies vir die SA 0.20Uitnodigingspan. Oudleerder Marizelle Verwey is verkies vir die SA 0.23-Uitnodigingspan en Loraine Verwey, verbonde aan die personeel van HS Strand, is vir die SA Meester Uitnodigingspan verkies. Jarred en Marizelle is die seun en dogter van Loraine. Hierdie prestasies is van drie lede van die gesin. Absoluut puik!
Jarred, Loraine en Marizelle Verwey.
Hokkie prestasie die vakansie Dit was ‘n bedrywige vakansie vir Hoërskool Strand se hokkie. Spelers en afrigters het op verskeie vlakke presteer. Vier van ons leerders het uitgeblink by die landwye SuidAfrikaanse Nasionale hokkietoernooie. Carlin Fisher was deel van die Boland o.18 IPT B-span wat die B-afdeling gewen het. Eljah de Wet was deel van die o.16 IPT B-span, wat derde geëindig in die B-afdeling. Christiaan de Wet was deel van die o.18 Boland C-span, wat vierde geëindig tydens sy toernooi in Durban. Adriaan Lambrechts het as doelwagter van die o.16 IPT B-span in Pretoria deelgeneem. Sy span het strawwe kompetisie gehad en het 9de geëindig. Leani van der Merwe, afrigter van die seuns o18A-span, het ook tydens die vakansie haar staal gewys. Sy was deel van die WP Platteland se A-span. Hulle was onoorwonne in die toernooi en loop dus weg met die goue medalje. Na afloop van die toernooi is sy ook verkies as lid van die SA Platteland A-span. Leani was ook gesamentlik die top-doelskieter van die toernooi. Nog ‘n Hoërskool Strand-afrigter het sukses behaal tydens die Junievakansie. Mnr. Christo Steyn, afrigter van die seuns o.16 A-span, het goud gewen met sy Boland PSI o.11-seuns. Dit is ook lekker om te sien dat hokkie nie doodloop wanneer die matrikulante se skoolloopbaan tot n einde kom nie. Melissa Kruger (Matriek 2016) was deel van die WP Platteland B-span. Melissa is ook gekies as reserwe vir die SA Platteland B-span.
Skaak
Ons skoolhoof, mnr. Danie Malan, met die toekenning.
Michelle Olivier is in die WP Dogters 018-span wat in die Nationals in Durban eerste geëindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n goue medalje gekry vir haar skaakgradering wat die beste was.
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 5
LAERSKOOL SOMERSET-WES
Best group instrumental
(t) 021 851 2040 (e) summies@swps.wcape.school.za
Best vocal
Best solo instrumental
Best junior group vocals
Best senior group vocals
Best Kwaito group
LAERSKOOL STELLENBOSCH (t) 021 887 6934 (e) sunette@lstellen.co.za Kokkedoortjie
Mnr. Cornel hardloop die Comrades
As jy nie ‘Kokkedoortjie’ gevolg het nie, het jy iets besonders gemis. Christian Cloete (Graad 6) is omtrent sy sout werd. Hierdie kookwaterkok het ‘n hele paar van die uitdunrondtes gewen. Christian het op die ou einde ‘n fantastiese 3de plek in die kompetisie behaal. Ons as skool is trots op hom en is opgewonde oor al die hoogtes wat hy nog gaan bereik.
Mnr. Cornel, ‘n onderwyser by Laerskool Stellenbosch, het op 3 Junie 2017 die Comrades gehardloop. Hy kan definitief hierdie pretasie en ondervinding op sy ‘bucket list’ afmerk. Ons is geweldig trots op hierdie fukse jongman.
HOËRSKOOL STELLENBOSCH Hokkie Carla Veer en Lize de Villiers is opgeneem in die Boland o.18-hokkiestreekspan wat toer na Bloemfontein om aan die streekstoernooi deel te neem van 17 tot 20 Julie. Die span het baie goed gedoen en hulle uitslae was as volg: • Wen Vrystaat 3-0 • Wen Noord-Kaap 5-0 • Wen SWD 2-1 • Wen Amathole (Grens) 2-0 • Speel gelykop teen WP-Suid 0-0 • Speel gelykop teen WP-Noord 0-0 Algehele statistiek: Speel 6 wedstryde, wen 4, speel 2 gelykop. Aantal doele vir: 12, aantal doele teen: slegs 1. HS Stellenbosch se afrigter, mnr. Wayne Capenter het hul vergesel.
Page 6
AWSUM NEWS JULY 2017
(t) 021 887 3082 (e) bw@stellies.com
LAERSKOOL LOCHNERHOF (t) 021 854 7316 (e) admin@lochnerhof.co.za Boogskiet Henk BrĂźmmer verwerf Suid-Afrikaanse kleure in Boogskiet o/13. Lochies is baie trots op hierdie jong skut!
PAUL ROOS GIMNASIUM PRG sport uitslae vs Oakdale / DF Malan Hokkie-uitslae vs DF Malan o19A
wen 7-0
o19B
wen 4-0
o19D vs DFM o19C
wen 2-1
o19F vs DFM o19D
wen 2-1
o16A
wen 7-1
o16B
wen 4-0
o16E vs DFM o16C
wen 3-0
o16G vs DFM o16D
wen 2-1
o14A
gelykop 0-0
o14B
wen 7-0
o14D vs DFM o14C
wen 6-0
Rugby-uitslae vs Oakdale o19A
wen 27-10
o19B
wen 20-10
o19C
wen 25-23
o19D
wen 26-13
o19E
wen 50-0
o16A
wen 61-7
o16B
verloor 7-17
o16C
wen 46-12
o16D
wen 43-7
o15A
wen 20-12
o15B
wen 33-6
o15C
wen 29-0
o15D
wen 41-0
o14A
wen 16-10
o14B
wen 10-8
o14C
wen 8-0
o14D
wen 19-10
o14E
wen 19-15
(t) 021 887 0017 (e) info@prg.wcape.school.za
Wind Band The Wind Band started performing as an ensemble just over a year ago when the original Musica Perpetua orchestra was split into Bloemhof Stringendo (all the strings based at Bloemhof) and the Musica Perpetua Wind Band, which is based at Paul Roos. Under the baton of conductor Renaldo Wales and with the professional support of Sigrid Ceunen, the band has grown rapidly. (They are both professional musicians: Renaldo on the trumpet and Sigrid on the French horn). Band members from all three schools (Bloemhof, Rhenish and Paul Roos) enjoy the funky music Renaldo chooses for the repertorium. Musica Perpetua Wind Band was invited to perform at the prestigious US Band Extravaganza earlier this year and received enthusiastic reviews. After perfomances in two sections at the recent Stellenbosch Eisteddfod, everybody was elated with the adjudicators’ decisions: cum laude (90%+) in the open category (we competed against illustrious orchestras from Cape Town) and a gold plus (85%+) in the jazz section. These performances culminated in Musica Perpetua Wind Band being awarded the Paul Roos Gymnasium trophy for best Wind Band at the Stellenbosch Eisteddfod 2017. AWSUM NEWS JULY 2017
Page 7
IS
PE R SE M
EL FID
HOËR MEISIESKOOL BLOEMHOF
Bloemhofnetbal presteer puik in Australië Die Hoër Meisieskool Bloemhof se eerste netbalspan het hul skool én Suid-Afrika se naam oor die afgelope vakansie hoog gehou tydens 'n oefentoer na Brisbane, Australië. Die span het vier van hul vyf wedstryde – teen privaatskole en 'n netbalklub – oortuigend gewen en die ander wedstryd met telling van 33 elk gelykop gespeel. “Die doel van die toer was om die span met oefensessies by van Australië se topafrigters en netbalfundies te verryk,” sê me. Rése Hugo, assistentsportbestuurder en netbalkoördineerder by Bloemhof. Sy het saam met die span se afrigter, me. Leoni Malherbe, en die spanbestuurder, me. Annemarie Klink, die spelers vergesel. Die span vertrek volgende Donderdag na Johannesburg waar hulle teen Suid-Afrika se beste netbalspanne gaan meeding. Die skool se o.14, o.16 en o.17 A-spanne neem ook aan die Topskole Netbalkampioenskap deel. “Met Topskole wat binnekort aanbreek, het ons één doel voor oë, en dis baie doele!” Volledige uitslae van die toer: • wen Moreton Bay College 38–10 • wen Coomera Anglican College 52–25 • wen All Saints College 41–26 • wen Tweed Heads Club 26–21 • speel gelykop teen Helensvale State High School 33–33
Nina Prins, Zàn-Mari Röth, Rouxlé Smit, Alita de Villiers, Madine Dercksen, Nicole Bryant, Roné Carstens, Jacobie Kotze en Nadia van Blommestein.
(t) 021 887 3044 (e) info@bloemhofschool.co.za
Twee Bloemhoffers haal SA-spanne Twee Bloemhoffers is die afgelope vakansie in SA-netbalspanne opgeneem: Jana Liebenberg (o.16) en Roné Carstens (o.18). Albei van hulle is ook die kapteine van hul onderskeie A-spanne wat volgende naweek aan die Topskole Netbalkampioenskappe in Boksburg, Johannesburg gaan deelneem.
Jana Liebenberg as senterbaanspeler by die SA Skolekampioenskappe.
Dowe Bloemhoffer gasspreker by Amerikaanse Universiteit Alhoewel Rentia-Marié Meyer (15) doof gebore is, het haar gehoorgestremdheid haar nog nooit gekeer om 'n vol lewe te lei nie. “My skakel met die horende wêreld geskied deur middel van kogleêre inplantings,” verduidelik Rentia. Hierdie bioniese gehoor stel haar in staat om klanke te ‘hoor’ deurdat vibrasies in elektriese impulse omskep word en dan na haar brein gestuur word. Op uitnodiging van die Michigan State University in Lansing, die hoofstad van die Amerikaanse deelstaat Michigan, het Rentia in die Julievakansie 'n groep dosente en meestersgraadstudente in die departement Oudiologie en Spraakstudies toegespreek. Die onderwerp van haar praatjie was ‘My experience as a deaf person using bionic ears’. Professor Laura Dilley, 'n dosent aan die MSU, het Rentia geprys vir haar wonderlike beskrywing van haar persoonlike ervaring en beskryf haar as “clearly very talented, poised and very well-spoken”. Wat haar veral verbaas het, was die feit dat Rentia 'n addisionele taal (Engels) kon bemeester, aangesien daar in Amerika nog geen navorsing oor die aanleer van 'n tweede taal onder dowe persone gedoen is nie. Oor haar ervaring in Amerika sê Rentia die volgende: “Op die dag van die praatjie was ek nogal gestres omdat ek nie geweet het wat om te verwag voor 'n Amerikaanse gehoor nie. En dit nogal voor professors en meesterstudente, maar toe ek eers begin praat en later vrae beantwoord, het ek besef hulle stel regtig belang en het dit baie waardeer dat ek met hulle kom praat het.” Rentia is tans 'n Graad 9-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof.
One shade of hey!
The Carpi Range is a versatile tile for a versatile look. WIN. STUDY.design CREATE. Screed is very versatile across a range of uses, from stunning designer homes to industrial landscapes. The reason is: it’s elegant in its’ simplicity. Now you can have this trendy look but with easy application, more durability and no surface deterioration. It works equally well on floors and walls, indoor an outdoor. Indeed a versa-tile. Please contact: italtile somerset west on 021 851 2170 or fieldc@italtile.co.za and say hey. Alternatively, Visit corner N2 and R44, next to Somerset Mall.