INTERSCHOOLS
INTERSKOLE
wide tion a N Paarl Wellington
wide tion a N Paarl Wellington
086 110 2508
086 110 2508
Contact us today for all your auto glass and building glass needs
Tel: 021 872 3880
Contact us today for all your auto glass and building glass needs
awsum@tiemedia.co.za
www.tiemedia.co.za
Interschools 29 July - 3 August
vs
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
BOLAND
Fax: 086 211 0026
WEN! Raai die eindtelling en wen ‘n prys! Lees meer op bladsy 3.
NEWS
NUUS
2 INTERSCHOOLS 2013
The importance of vision in sports Have you ever closed one eye and then tried to catch a ball that has been thrown at you? If you have, you probably found that catching the ball is easier when you use both eyes (assuming that your two eyes work well together, as a team). Now try catch a ball with both eyes closed. Usually trying to catch a ball under these conditions is an impossible task.
where the ball is in space. Making use of visual information only, you have to judge the speed of the ball and its flight path, you then have to make some kind of projection or estimation of where the ball is going to be when it gets within catching distance of your hands. This all has to happen within a matter of milliseconds. You then have to get your hands to where the ball is estimated to be in space In most sport (probably all sport), and get them around the ball so that vision is the dominant sense. One the ball stays there. would usually think that seeing clearly is all that is needed to make vision Hopefully, your estimation of where dominant. However, the vision skills the ball is in space is accurate so that are needed to perform optimally that your projection of the ball’s at sport are much more involved position is in reality the ball’s position, than only being able to see clearly. otherwise, your hands and the ball For example, catching a ball. This is do not meet. Of course this is when an extremely complicated action. you are standing still. Catching a ball Your eyes, and only your eyes, tell you when moving adds considerably to
the complexity of the action.
who could give you further advice. Remember, not all optometrists have an interest in sports vision. When approaching an optometrist for a sports vision evaluation, make sure that you enquire about his/her experience in sports vision, do they have all the necessary equipment to evaluate sports vision skills? How long does a sports vision evaluation take? If the time taken to perform a sports vision evaluation is less then 1-1,5 hours, perhaps consider someone else.
Catching a ball is just one of many actions occurring in sport. Your eyes give you the information you need to perform those actions. There are many varied visual skills which play a role in sport. Most times, each sport has unique vision skills requirements. Knowing which skills are important for which sport, how to evaluate those skills and prescribe therapy to improve those skills is all within the scope of optometrists who have taken the time and effort to understand sports vision skills requirements and Vision plays an important role in all how to train those skills. sport. Are you under-performing at your chosen sport? Improving your If you believe that your sports visual skills could very well make all performance can be improved or the difference to your enjoyment of needs to be improved, consider your sport. seeing a sports vision optometrist
50% Afslag op alle
rame & sonbrille
Tel: 021 863 3154 Fax: 021 863 0983 Shop 60, Paarl Mall
PO Box 3085, Paarl, 7620
(Terwyl voorraad hou)
All the best to both teams!
NEWS
NUUS
INTERSCHOOLS 2013 3
Interskole in die Paarl Mannemarak hier kom groot bollie. Dis al weer sulke tyd - Paarl Gim teen Boys High! Die grootste interskole in die wêreld. Duisende der duisende oud-skoliere en buite ouers wat optrek Paarl toe vir interskole week. Die restaurante en gastehuise is vol bespreek vir die week.Die dorp is in prag met die skole se kleure ,huise word opgemaak om hul lojaliteit te wys en besighede is toegedraai in linte. Bewaar die besigheid wat net een skool ondersteun….hulle voel dit gewoonlik oor die volgende jaar!
Durandt van Zyl, Interskole ondersteuner
hard gewerk is op die oefenveld . Die week bepaal jou hele jaar se sukses op die sportveld. Jy kan heel jaar alles verloor, maar as jy interskole wen is jou jaar ‘n groot sukses.
Dan is daar natuurlik nog al die lekker wat met interskole gepaard gaan ook. Die Groot Brags, Sing Songs met dirigente, die old boys games met markiestente, die 0/13’s die Dondermiddag,ou vriende en Natuurlik is dit die swaarste week vir “vyande “se saamkuier by die Paarl afrigters ook. Jou kennis as afrigter Rugbyklub, spanbraais met pa en word bepaal deur jou rekord met seun en natuurlik die Vrydagmiddag interskole seges . Dis debateerbaar of se rugby by die gasheerskool. Buiten die Springbokafrigter meer druk voel vir die rekord skares op n Saterdag as die afrigters betrokke by interskole. by Faurestraat is dit sekerlik ook So gepraat van debat, oud–skoliere rekord skares by die 0/14 D tot 0/19C en ouers debateer vir maande en hoe rugbyspanne se wedstryde. Vir baie nader dit aan interskole kom hoe van hierdie spelers is dit die meeste Die aksie begin al vroeg in die week meer word die opposisie se wenkanse toeskouers wat hulle in hul hele lewe met hokkie, netbal, gholf, skaak en opgepraat. Hierdie word seker maar langs ‘n veld sal hê om vir hulle te kyk. natuurlik die rugby as die grootste gedoen om die opposisie oorgerus te attraksie. Dis die spannendste week maak of om die teleurstelling ligter Die groot makietie maak natuurlik alles van die jaar vir al die spelers,maar te maak, sou die “onmoontlike “ wel op die Saterdag klaar by Faurestraat ook die week waarvoor heel jaar gebeur . met die hoofwedstryd tussen die 2
Media The Link
Advertensies en rekeninge: info@tiemedia.co.za 021 872 3880 Michelle van Zyl: 083 414 6948
Like AWSUM on Facebook
Sê jou sê
SMS 43366 standaard tariewe geld
Lesers word uitgenooi om kommentaar te lewer, menings te lug of om enige feitlike foute onder die redaksie se aandag te bring.
Sms die eerste rugbyspanne se eindtelling, jou naam en van na 43366 voor Vrydag, 2 Augustus en
Dankie aan Perel Sport vir die gebruik van die Bokshandskoene.
staan `n kans om `n ontbyt vir twee te wen by Eat@ Simonsvlei! Die wenner sal telefonies gekontak word. Termes en voorwaardes geld.
Grafiese Ontwerp: lizelle@tiemedia.co.za
AWSUM word uitgegee deur TieMedia en gedruk deur Paarl Coldset.
Wat wel egter waar is, is dat elke liewe span, elke liedjie, elke redenasie oor wie gaan wen, elke drankie, elke toespraak, elke handeklap, elke “tackle”, elke “pass”, elke “strike”, elke gooi, elke traan en elke glimlag interskole in die Paarl die groot tradisie maak wat dit vandag is.
WEN!!!
Redaksie: awsum@tiemedia.co.za
Om jou sê te sê SMS na 43366 www.facebook.com/AwsumNews www.awsumonline.co.za
skole se eerstespanne . Op die dag maak ranglysste of getal provinsiale spelers natuurlik glad nie saak nie. Vorm ook nie, net die span wat dit die meeste wil hê. Dis hoekom die “underdog” meeste jare wen. Sy verwagtinge is minder en so ook die druk daarmee saam. Die een wat die 0/19A wedstryd wen,wen basies interskole. Dis nou maar soos dit is, maak nie saak wie het die gholf of 0/14 seunshokkie gewen nie.
Fisioterapeut
Ingrid van der Merwe B.Sc. In Fisioterapie (Stell)
Cell: 082 928 9807 Tel: 021 872 5669 E-mail: spinalsolutions@telkomsa.net
NEWS
NUUS
4 INTERSCHOOLS 2013
Meet the teams from Paarl Boys High RUGBY O/19A 1.Thomas du Toit (K) 2.Ruan Brits 3.Derrick Marais 4.Matthew le Roux 5.Hein Kritzinger 6.Charlton Jonas 7.JJ van der Spuy 8.Charl-Francois du Toit 9.Paul de Wet Thomas du Toit (kaptein) sê:
Boland Landbou en San Isidro. Die seisoen se laagtepunt was die Die seisoen se hoogtepunte tot verloor teen Grey en Glenwood. dusver was die wen teen Paul Roos, Die span se sterkpunt is dat ons
10. Stefan Gouws 11.Dewald Naude 12.Luan Boshoff 13.Curtley Grain 14.Keanan van Wyk 15.Dante van der Merwe
Posisie Nommer 2 16 Piero Passerini 1 / 3 17 Francois van der Merwe 4 / 5 18 Burger van Niekerk 6/7/8 19 Renier de Villiers Afrigters: 9 20 Damaim Stevens Elmo Wolfaardt,Richard Visagie, 10/13 21 Lucian Forbers Gerhard Visser. 11/14 22 Daylen Daniels voorspelers groot, sterk en mobiel is. Vir 03 Augustus verwag ek ‘n wen Agterspelers is baie vaardig en vinnig. – dis alles waarvoor ons gewerk het Ons swaktepunte is onnodige foute en ons sukseskurwe styg met elke en dissipline. wedstryd.
Skaak Agter links na regs: Ishmat Ahmed (kaptein), Gregorio Fernandes (o/kaptein), Jacques Strauss, Robbie Bradbury, Dean Blackburn Voor links na regs: Callum Hanna, Reece Arendse, Tjaart van der Walt
0/19A Hokkie Agter links na regs: Simon Viljoen, Jan Rabie, Marcelo Monteiro, Warne Nell, Johannes Kasselman, Nohann Marais Middel links na regs: Pieter Ruthven, Morne Bester, Jesse Gonsalves (k), Werner van der Merwe (o k), Matthew Chapman Voor links na regs: Callum Hanna, Reece Arendse, Tjaart van der Walt
0/19 A Hokkie Jesse Consalves Die “x factor” van ons span is die feit dat ons meer as genoeg spelers het wat enige gegewe oomblik die wedstryd in ons guns kan swaai.
0/19 B Hokkie Niclas Lourens Interskole is die jaarlikse klimaks vir elke leerder in HJS. Dit is ‘n voorreg wat geen leerder van ‘n ander skool ooit sal verstaan nie.
0/19 B Rugby Piero Passerini Dit is my laaste en grootste wedstryd vir HJS. Dit is ‘n groot geleentheid voor baie toeskouers met 14 vriende op die veld.
Reserwes:
0/19 C Rugby Neno Junius Ons is goed voorbereid. Ons weet wat nodig is om te wen en hopelik betaal al ons harde werk. Die jaar was ‘n harde seisoen met ‘n paar goeie wenne.
Golf Hennie o’Kennedy Eduard de Villiers Michael Labuschagne Luca Schwarte Lourens Kleynhans - kaptein Heinri Germishuys
Skaak Ishmat Ahmed Interschools to me is an experience like no other. A victory against the opposition would mean the word to all of us.
Gholf Lourens Kleynhans Interskole is die heel belangrikste wedstryd wat jou jaar opsom. As jy interskole wen is jou jaar suksesvol.
NEWS
INTERSCHOOLS 2013 5
Historical Results Year
Paarl Gim Boys High
Year
NUUS
Paarl Gim Boys High
Year
Paarl Gim Boys High
Year
Paarl Gim Boys High
1915
0
10
1939
9
8
1963
0
8
1987
7
15
1916
7
5
1940
3
3
1964
9
8
1988
6
6
1917
3
0
1941
6
0
1965
11
0
1989
15
4
1918
3
0
1942
0
0
1966
8
0
1990
6
10
1919
9
0
1943
9
6
1967
8
6
1991
4
8
1920
20
0
1944
0
6
1968
3
0
1992
20
15
1921
6
6
1945
6
14
1969
5
8
1993
17
19
1922
3
3
1946
3
3
1970
19
8
1994
6
11
1923
0
3
1947
3
8
1971
6
11
1995
13
17
1924
5
13
1948
3
3
1972
3
6
1996
18
16
1925
3
7
1949
9
3
1973
6
19
1997
13
10
1926
5
6
1950
3
6
1974
9
3
1998
5
16
1927
5
3
1951
0
6
1975
0
3
1999
13
6
1928
no match
no match
1952
0
11
1976
8
6
2000
7
15
1929
3
3
1953
5
6
1977
6
15
2001
13
6
1930
3
5
1954
3
0
1978
13
10
2002
15
0
1931
6
0
1955
0
6
1979
12
6
2003
6
25
1932
7
3
1956
6
3
1980
9
3
2004
13
3
1933
0
3
1957
5
3
1981
12
0
2005
22
10
1934
4
5
1958
11
0
1982
16
15
2006
23
17
1935
0
0
1959
3
11
1983
15
6
2007
10
0
1936
11
6
1960
9
3
1984
10
4
2008
38
5
1937
5
3
1961
0
6
1985
6
16
2009
12
24
1938
5
3
1962
0
6
1986
0
0
2010
19
19
2011
22
19
2012
16
9
Media The Link
We would like to thank all of our advertisers for making the AWSUM Interschools special edition possible. Thank you for supporting not only us, but also our local schools. We urge our parents to support our advertisers in the same way they support our schools.
www.nwupukvirtueel.co.za
Handy Hammy cc 122 Main Road Paarl, 7646
MONUMENT MOTORS HOOFSTRAAT 25 PAARL
Select
Die beste koffie in die dorp!!!
Guillaume Nel We are involved in the Planning, Implementation and Rehabilitation of various projects. Visit our website for more information
Tel: 021 870 1874 www.gnec.co.za
E-mail: handyhammy@yahoo.com
No job too small, we do them all!
Shell
e n v i r o n m e n t a l
Hendri Hamman - 076 510 2919
c o n s u l t a n t s
173 MAIN RD PAARL / TEL: (021) 8711-300 FAX: (021) 8711-811
karen human
regis tered phys iotherapis t
geregis treerde fis ioterapuet
Pr.No. 0417793 Hoofstraat 227A, Paarl 7646 PO Box 2800, Paarl, 7620 Tel: 021 871 1405 karenhuman7@gmail.com
Sterkte met Interskole
NEWS
NUUS
8 INTERSCHOOLS 2013
Ontmoet die spanne van Hoërskool Gimnasium RUGBY O/19A 1. Gavin van den Berg 2. Wilner Conradie 3. DJ van Niekerk 4. Johan Momsen 5. Jaco Willemse 6. Gareth Cilliers 7. Jacques Vermeulen O/19 A Rugby Agter links na regs: Jacques Vermeulen, Ruan Stander, JD Schickerling (beseer) Rikus Bothma (Kaptein), Jaco Willemse, Johan Momsen Middel links na regs: Christopher Saayman (Spanbestuurder), Wayno Visagie, Wilner Conradie, Gareth Cilliers, Gavin van den Berg Voor links na regs: Grant Hermanus, JD du Toit, Brendon Nell, Ryan Oosthuizen Afwesig: Wyatt Murphy, DJ van Niekerk, Dylon Fairbridge
8. Rikus Bothma (K) 9. Brendon Nell 10. Wyatt Murphy 11. Dylon Fairbridge 12. Wayno Visagie 13. JD du Toit 14. Ruan Stander
15. Grant Hermanus Afrigters: Hendrik Weber, Christöff Lotter, Lukas Holtzhausen , Paul Eksteen Beseer: Ryan Oosthuizen JD Shickerling
Rikus Bothma (kaptein) sê: ‘n Hoogtepunt wat ek kan uitsonder van die seisoen, is die wedstryd teen Outeniqua wat ons gewen het. Een van die laagtepunte was die gelykop wedstryd teen Oakdale. Gim se sterkpunt is die feit dat ons as broers in ‘n span saamspeel. Ons speel ook vir die trots van die trui vir die 155 jarige tradisie. Dit gaan ‘n groot eer wees om op 03 Augustus die wedstryd te speel. Ons verwag ‘n groot en harde wedstryd. Ons respekteer Boys High soos enige ander span.
O/19 A Hokkie Agter links na regs: Ters van der Merwe, Brian la Grange, Jean Geldenhuys, Reghard Steenkamp, Stefan Koen Middel links na regs: Deon Meiring, Nicholas Neethling, Petzer Fyfer, Dehan Erasmus, Leroux Cloete Voor links na regs: Rinus Carstens, Curt Abrahams, Evert Bredenhann, Ruan Raath
O/19 A Netbal Agter links na regs: Cara Uys, Nielke Matthee, Uleen Lategan, Rochelle Rossouw Voor links na regs: Inka van Rhyn, Nikola van der Merwe, Roxanna Verleden
O/19 A Hokkie Agter links na regs: Michelle Marx, Anecia Badenhorst, Charné Roux, Chanté Steyn, Timna Snijman Middel links na regs: Jacolene Grobbelaar, Marelize Scheepers, Luné Carstens, Lida Kotzé, Tanya Louw Voor links na regs: Celesté Jones, Deandi van de Vyver, Carli Rheeder
O/19 A Gholf Agter links na regs: Cobus Cuyler, HP van der Merwe, Petrus Theron Voor links na regs: SW Pieterse, Bianca Lohbauer, Duncan van der Vyver
O/19 A Skaak Agter links na regs: Marcelle Steenkamp, Lianda du Plessis, Chrizelle du Plessis, Bernadette Bredenkamp Voor links na regs: Karien Liebetrau, Madelie Liebetrau, Marezaan Kellerman
O/19 A Skaak Agter links na regs: Robbie Wilson, Ruan Hart, James Hanekom Middel links na regs: Eric Olwage, Rynhardt Geldenhuys, JP Laubscher Voor links na regs: Jasper Visser, Ethan Geldenhuys
NEWS
NUUS
INTERSCHOOLS 2013 9
Hoërskool Gimnasium Kapteine
0/19 B Rugby Luhandré Luüs Ek sien die meeste uit na die opbou na Interskole en die gees gedurende Interskole.
0/19 B Hokkie Ray Hall Een van die lekkerste dinge van Interskole is die goeie tye saam met vriende en die gees.
0/19 C Rugby Devan Lötter Die “x factor” van ons span is definitief ons groot senter Dehan Visser.
Skaak Willem Moolman Vir Interskole sien ons die meeste uit om vir Boishaai te wen.
Gholf Corné Theron Ek dink ons is definitief die gunstelling!
0/16 A Rugby Johan Visser Ons is soos broers op die veld en daarom het ons ‘n span wat uniek is.
0/18 A Netbal Uleen Lategaan Ons kan ten spyte van ‘n harde seisoen, beserings en “ups & downs” steeds as ‘n span saamstaan en kop hou.
0/14 A Netbal Bianca de Wee Interskole is om op daardie dag jou beste te gee.
0/19 C Netbal Trisha van der Merwe Die feit dat ons saamstaan en as vriendinne saam speel maak ons ‘n wen span.
0/17 A Netbal Karla Nolte Interskole is ‘n lekker tradisie waarop ons elke jaar kan voortbou.
0/16 A Hokkie Karla Nolte Op die dag van Interskole gaan ons alles gee en ons harte uitseel vir Gim, ons span en onsself.
0/14 A Hokkie Helen Halvorsen Tussen die gunstelinge en die “underdogs” is ons definitief die gunstelinge.
0/16 A Netbal Lizbié Swart Die opposisie is altyd goed voorberei. Ons het hard gewerk hierdie jaar en sien uit na Interskole.
0/14 A Rugby AJ Wedgwood Die opposisie is goed op die aanval, maar ons is goed voorbereid.
0/16 B Hokkie Ilana Wolfaardt Ons is goed voorbereid vir Interskole en ons gaan definitief wen.
0/14 B Rugby Henko Neethling Die beste deel van Interskole is die lekker gees.
0/16 C Netbal Agatha Jordaan Dit waarna ek die meeste uitsien van Interskole, is die optog.
0/15 A Rugby Bernard Swart Ons speel teen ‘n baie sterk span, maar ons verbeter week na week. Ons het die span om ‘n verrassing op te lewer.
NEWS
NUUS
10 INTERSCHOOLS 2013
Jou interskole geesroete! Skop af met ontbyt, kry ‘n peuselhappie vir middagete en sluit dit af met ‘n gesellige aandete.
217 Main Road Paarl Tel: 021 872 0685 Fax: 0872 1843 www.kikka.co.za kikka@telkomsa.net
KAT SE GAT Saterdag: Aand Sanger: Martin Lekker kerrie afval & wildspot! Braaipakke beskikbaar gedurende die week
Restaurant
Terra Mare Deli
90A Main Street, Paarl, 7646 Tel (021) 863 4805
BREEZY FAMILY ENTERTAINMENT FUNCTION VENUE
INTERSCHOOLS AFTER PARTY Pizza + Drink Specials!
Llewellyn Higgs 076 106 7959 Manager bigfish@gmail.com
spend R200 or more at ocean basket paarl and get r50 off your bill! Ocean Basket Paarl, Backmin Centre, Van Der Lingen Square. Tel: 021 870 1908
Onlee valid at Ocean Basket Paarl. Terms & Conditions apply.
Adding the personal
goedehoop1965@gmail.com TEL 021 863 2965 FAX 021 863 4027
Sterkte met interskole!
touch!
Good luck to all paticipants in the 2013 Interschools. Have
fun!
Voorspoed aan alle deelnemers in die 2013 Interskole. Geniet
dit!
boschenmeercatering@paarlgc.com 021 863 1209 021 863 2767
NEWS
NUUS
INTERSCHOOLS 2013 11
9
R
RD S T HAR TFO
12
14 13
PAARL MALL
MAIN
ENSLIN STR
PAARL GIMNASIUM HOËRSKOOL
GIRLS HIGH SKOOL
10
TREURNICH STR
D
BOYS HIGH SKOOL
MAIN STR
11
EXIT 57
DE WAAL STR
8
R ERG ST ZEDERB
A O
MAIN STR
IE A VE
BOYS HIGH SPORT VELD PONTAC STR
R
TO R
AURET STR
RY
7
PA S
TR BRUG S
BERGRIVIER BOULE VARD SOUTH
SENTRALE SPORT GROND FAURE STR
U
6
VAN DER LINGEN STR
B
RET
LADY GREY
ES
4
3
5 MCFAIRLANE
LM
TR
A
2
IEF S
M
1
OPTENHORST
N1
STR
PIE ST TER R HU
GO
MA
IN
STRAWBERRY FARM
ST
R
R45 RIN
D SAN I
MC
GHA
N1
SU
ID-
AG
TE
R-P AA
RL
-RO
AD
INTERSKOLE GEESROETE 1
8
2
9
3
10
4
11
5
12
6
13
7
14
15
15
NEWS
NUUS
12 INTERSCHOOLS 2013
Meet the teams from Paarl Girls High
O/14A Netbal Agter links na regs: Brigitte Smith,Carlien Prins, Carlien Koster,Alet du Toit Voor links na regs: Lynn-Mare White, Sunelle de Jongh,Aneldi Pienaar
O/16A Netbal Agter links na regs: Nicky Viljoen, Jenanda Swart, Ane Smit, Sari du Plessis, Wilmare Mouton Voor links na regs: Mieke Karstens (k),Carine Schultheiss (afrigter), Kayla Parsons
O/14A Hokkie Agter links na regs: Kay-leigh Bier, Lee-Anne Louw, Nize Viveiros, Stephnie Jacobs, Me E.Conradie, Monique Hamman, Daneva Moos, Daniella Kennedy, Milla van der Westhuizen Voor links na regs: Sare le Roux, Emma Scriba (kaptein), Joritha Bruwer (coach), Carmen Kirstein (o-k), Li-Ohnie le Roux
Agter links na regs: Marli Steenkamp, Lara Baudewig, Jana Klein, Elma Verhoef, Lona Nkewu, Liezl Meyer, Sage Avery, Claudia Fouché Voor links na regs: Zoë Gericke, Francia Pretorius (kaptein), Marlene Dreyer (afritgter), Nika Botha (o/kaptein), Dudu Ntidi
O/13A Netbal Agter links na regs: Francia Pretorius, Mia de Villiers, Eldone Potgieter, Elma Verhoef, Lona Nkewu Voor links na regs: Marli Steenkamp (k), Lurene du Plessis (afrigter), Karla Borg
O/17A Netbal Agter links na regs: Bea le Roux, Jana van Rooyen, Nadia Pretorius, Daniela Passerini, Elisma Witbooi Voor links na regs: Naulette Pollard, Edith Strauss (afrigter),Joy Louw (K)
O/19A Netbal Agter links na regs: Bea le Roux, Nadia Pretorius,Carina Troost, Stephanie Brandt,Janke Visagie,Kara Viljoen, Mienke Ehlers Voor links na regs: Marise Malherbe (o/k), Marielouw van der Merwe (skeidsregter), Louise Louw (k), Edith Strauss (afrigter),Joy Louw
O/16A Hokkie Agter links na regs: Alison Georgala, HughJeani Labuschagne, Karla de Villiers, Klara Swart, Lin-Mari Viljoen, Lize Enslin, Mieke Winterbach, Emma Baard Voor links na regs: Lizzy Basson, Danelle du Toit (c), E. Alting-Mees (afrigter), Anje du Plessis, Tienkie Greeff
0/18 A Netbal Louise Louw Wanneer ons op die baan stap is ons eerste prioriteit om alles te gee. Niks kan ons onder kry nie, ons is altyd positief. Ons is reg vir Interskole.
0/13 A Hokkie Francia Pretorius Die lekkerste van Interskole is wanneer ons speel en al die skole kyk vir ons. Al die "banners" in die strate bou ook gees.
0/13 A Netbal Marli Steenkamp Interskole beteken absoluut alles vir my en my span, juis omdat dit ons laaste Interskole is. Ons sien baie uit na die wedstryd.
0/14 A Netbal Sunelle de Jongh Ek sien uit na die eerste span se netbal wedstryd en op die baan te stap en trots te wees op ons span en ons skool.
O/18A Hokkie O/18A Hokkie Sian Bradbury Ons is ‘n redelike jong span en ons was aan die begin van die jaar nog wisselvallig. Deur die loop van die jaar het ons baie gegroei nie net as ‘n span nie, maar ook as vriendinne. Die resultate het ons harde werk begin weerspieël en ons sien baie uit na Interskole.
0/16 A Hokkie Danielle du Toit Hierdie Interskole word ons verseker as die "underdogs" gesien deur mense van buite, maar as dit kom by interskole wen die "underdogs" gewoonlik. Ons span is gereed vir ons Interskole wedstryd.
NEWS
INTERSCHOOLS 2013 13
NUUS
NEWS
NUUS
14 INTERSCHOOLS 2013
Ontmoet Laerskool Gimnasium se 0/13’s
O/13A Hokkie Agter links na regs: Neena Bakkes, Annie de Villiers,Naomi Douglas, Chrisli Hamman, Cara Lawrie,Bianca Haasbroek, Nina Cuyler Voor links na regs: Joane Rossouw, Cara-Maré Kotzé (o kaptein), Zaskia van Zyl (kaptein), Chané van Zyl, Nina van Zyl, Megan Venn (awesig)
O/13A Netbal Agter links na regs: Gina-Mari Steyn, Cara Lawrie, Mari Pieters, Marike Nigrini Voor links na regs: Naomi Douglas, Chrisli Hamman (kaptein), Bianca Haasbroek (o kaptein)
O/13A Skaak Agter links na regs: Daniël Briers-Louw (kaptein), Paul Joubert, Stephan Joubert Voor links na regs: Ankia Burger, Daniel Conradie, Mariné Nieuwoudt
0/13 A Hokkie Franco Smit Dit is lekker om opgewonde te wees oor Interskole. Daar is lekker gees in die lug. Ons span sien baie uit na die wedstryd. Ons het baie hard geoefen hierdie jaar. O/13A Rugby Agter links na regs: Franco Smit, Brandon - Lee Adams, Barend Koorsen, Shanon Opperman, Dirk Visser, Marthus Coetzee, Dyllan Duraan, Wian van Zyl Voor links na regs: Shadick Benjamin, Shemuel Pietersen, Cobus Möller, Jurie Matthee (kaptein), Preben Verleden (o kaptein) Joshua Kirsten, Raymond van Coller
O/13A Hokkie Agter links na regs: Daneel Kriel, Divan Visser,Handró Griessel, Robert Lyons, Marco van Rhyn,Jurie Matthee, Dian Willemse Voor links na regs: Jandré Burger, Matthew Venn,Delarey Nel, Franco Smit (kaptein), Garreth Wolmarans (o kaptein), Da-Neil Grobbelaar
0/13 A Netbal Chrisli Hamman
0/13 A Hokkie Zaskia van Zyl
Interskole is iets waarvoor almal die hele jaar wag. Ons hoop ons harde werk deur die loop van die jaar sal bewys word op die dag wanneer ons wedstryd speel. Sterkte aan alle spanne.
Interskole is altyd ‘n harde wedstryd. Ons speel baie goed saam as ‘n span. Ons is baie seker dat ons hierdie Interskole wedstryd gaan wen.
0/13 A Rugby Jurie Matthee Die Interskole westryd kan nie vergelyk word met enige ander westryd nie. Die span wat die beste voorberei het en geestelik die sterkste is, sal wen. Ons is reg vir die wedstryd. 0/13 Skaak Daniël Briers-Louw Ek sien baie uit na Interskole. Daar is altyd ‘n lekker gees. Ons hoop vir ‘n wen.
NEWS
NUUS
16 INTERSCHOOLS 2013
Gimnasium oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe: Jean de Villiers
onderwysers en die hele Gim familie in die algemeen. My interskole wedstryd “Ons huis was net was seker nogsteeds een van die bo Boishaai. Al die grootste wedstryde wat ek tot dusver bure en kinders in gespeel het. Interskole het gesorg die omgewing was dat ek bande gevorm het wat my Boishaaiers en ek en lewenslank sal hou, trots kan wees my broer was die oor my jare as Gimmie en daardie enigste Gimmies. middag van 4 Augustus 2008 nooit Ons was goeie vriende met almal sal vergeet nie! maar hier om interskole tyd het ons nie so graag oor en weer gekuier nie. Pieter Rossouw Die een jaar, hier teen Woensdag of In 1987 het ek Donderdag van interskole week, lui uitgedraf vir Paarl ons voordeur klokkie. Toe my broer Gim se 0/16B’s teen die deur oopmaak breuk een van Boys’ High se 0/16 B’s ons bure ‘n eier op sy kop!! Als was wat net so sterk was darem in goeie gees gedoen en ons soos hul o/16A’s. Ons het interskole gewen daai jaar so span het heel jaar net revenge was sweet!!” een drie gedruk. Met die interskole wedstryd was die tyd amper verby Louis Schreuder en Gim was 6-4 voor met Boys’ High op Gim se doellyn. Toe kry Boys’ High Ek het in my 7 se vleuel die bal en dis net ek tussen jaar in Klein Gim hom en die doellyn en ek weet as ek en ook hoërskool hom mis verloor ons, en as ek hom net 1 interskole by die kantlyn uit tekkel, wen ons. wedstryd verloor. Ons het 6-4 gewen. Ek het in 2008 die 1ste XV na `n rekord Ferdinand Rabie oorwinning gelei - een van die trotste oomblikke in my lewe en loopbaan Ek was die kaptein van sover. Vir my het interskole gegaan die 0/19 Goffels span oor jou skool se trots en tradisie in 1993. Ons het dié oor jou mede spanmaats, vriende, jaar die rekord gehou
as die span wat die meeste punte aangeteken het en was ook die enigste span wat dié jaar gewen het. Nou dit was `n AWSUM oomblik! Louis Koen My herinneringe aan Interskole is geanker in die tradisie en geskiedenis wat daarmee gepaard gaan. Ek het ‘n intense gevoel van verantwoordelikheid gehad om as leerder hierdie spesiale tradisies te laat voortleef! My mentors op skool het seker gemaak ons verstaan dat dit nie net gaan oor die sport nie, maar oor kosbare tyd saam met familie en vriende! Interskole in die Paarl is AWSUM en mag dit nog lank gekoester word as ‘n week van familie en vriende wat saamkom om fees te vier, lekker te kuier en kwaliteit tyd saam spandeer. Balie Swart Behalwe vir interskole het ‘n hele paar dinge vir my begin sinmaak tydens my hoërskool jare as leerder by Gimnasium. Vandag as
‘n oud leerder van Paarl Gim kan ek weer met trots erkenning gee aan my Alma Mater, want alles waarvoor ek staan en wie ek is, is a.g.v ‘n fantastiese opvoeding van my ouers en skool. Wat ek bereik het op sportvlak is en sal altyd gekoppel wees aan die groter prentjie van kameraderie, goeie onderwys, dissipline en Geloof in my Hemelse Vader. De Wet Barry My 1ste en laaste Interskole sal altyd onthou word. In 1992 het ons teen `n gedugde Boys High span te staan gekom. Die sogenaamde “Dream team” van Hein Basson met 7 Craven week spelers. Eric Senekal en sy span het nie` n goeie jaar beleef nie en ons was maar bekommerd. Eric se massiewe tekkel op een van die Boys High manne kry die dinge in rat. Ons was 16-11 agter met net `n paar minute oor. Pierre Myburgh druk op die 15m lyn en ons is gelyk. Frikkie van Zyl hardloop op die veld en sê Franna Nel moet skop (gewoonlik het Werner Bester geskop). Hy skop hom oor met so paar minute oor en ons wen 1816! Dit was wonderlik om my eerste en laaste jaar van skool te kon wen.
Hoër Jongenskool oud-leerlinge se AWSUM interskole herinneringe: Corné Krige
HJS ingeskryf en speel toe vir die die wedstryde wat ons gewen het. Hommels. Ek onthou hoe ek op die My Awsum herinnering pawiljoen gesit en gedroom het om Frans Malherbe is toe ons in 1993 19-17 in 2011 vir die A-span op te draf! Die gewen het nadat ons week vooraf met al die funksies en In graad 12 wen ons die vorige jaar verloor aktiwiteite was ook baie spesiaal en vir Gim 24 – 12! het. Die atmosfeer, druk ‘n “massive experience”. Die opbou en die gees en ondersteuning uit van die hele week voor alle oorde is iets wat Mannetjies Roux Interskole met al die my altyd sal bybly. funksies en brag’s was Ons het van st 6 – baie spesiaal. Die koshuisgees wat al Nicolaas (Max) van Dyk 11 elke jaar gewen in graad 8 tussen ons geheers het toe en val toe in ons ons die skool moes opmaak en die Die minute wat ons in die st 12 jaar vas teen Saterdagoggend vroeg opgestaan tonnel gewag het voordat Gimnasium. Ek het om Faurestraat te gaan opmaak, ons opgedraf het, sal my het maw nie goeie sal my ook altyd bybly. altyd bybly. herinneringe van 1956 nie! Maar die Ek is in 2009 eers in lekkerste van die ander jare was al
wens al die skole spanne sterkte toe met interskole!
NEWS
NUUS
INTERSCHOOLS 2013 17
In either victory or defeat, with us you are
NUMBER 1 Engen Paarl Village 145 Main Street
NEWS
NUUS
18 INTERSCHOOLS 2013
Ontmoet die Interskole onder 13 spanne
0/13A Rugby Agter links na regs: Jacques Rousseau, Ruben Lourens, Eathan De Lance Holmes, Alex van Rooijen, Willie Dreyer, Keagan Schultz, Zeke Adams, Gerard de la Bat Voor links na regs: Justin Isaacs, Adrian Alberts, Darren Lewis (Kaptein), Anderson Lombard, Jermaine Isaacs, Jade Brink, Jonathen Sack (awesig)
0/13A Hokkie Agter links na regs: Tyran Snyders, Damian Woolward, Jacque du Plessis, Jaco Koegelenberg, Lliam Barnes, Jacques Rousseau, Ryk de Kock Voor links na regs: Alexander Kruger, Jorich Murray, Anderson Lombard, Daniël Cronje, Gerard de La Bat, Christian Slabbert
AWSUM het met Darren Lewis, kaptein van PSS se 0/13 A-span, gesels:
Anderson Lombard en Daniel Cronje gesels met AWSUM:
1.
Wat is die “x” faktor van julle span?
1.
Wat is die “x faktor van julle span?
Ons speel as ‘n span saam.
2.
Wat dink jy is die opposisie se vermoë?
Hulle het ‘n uitstekende span wat met die hulp van goeie strukture baie goeie rugby speel.
Ek dink die x faktor in ons span is dat ons as ‘n span saamwerk en altyd alles gee! Ons gee nooit op nie en ons het die vermoë om doele aan te teken al is ons onder druk. (Anderson – kaptein)
2.
Wat beteken Interskole vir jou?
3.
Sou jy sê julle is die gunstelinge of die “underdogs”?
Hulle resultate die afgelope jaar maak hulle definitief die gunstelinge.
4.
Wat maak van julle ‘n wenspan hierdie jaar?
2.
Gim is altyd taai opposisie. Ons het verlede jaar net-net gewen. Ek glo hulle doen baie moeite met hulle skaak.
3.
3. Interskole is vir my die hoogtepunt van die jaar, omdat dit die skaakspan en ook die hele skool bymekaar bring as ‘n eenheid. Dit is lekker om my vriende te ondersteun.
Do you think you are the favourite or the underdogs? I am not sure who is the favourite or the underdog. We are both evenly matched teams and hopefully we can pull it through! ( Daniel – vice captain)
4.
6.
Gemeet aan julle resultate tot dusver hierdie jaar, hoe voorbereid is julle vir Interskole?
Wat jy in die seisoen tot dusver toe gedoen het, beteken nie veel nie.
We know we have the ability and the players to do it. We never, ever give up and always try our best. (Daniel – vice captain)
SMS Paarl na 33157 tussen 1 en 6 Augustus R1.50 p/sms (maksimum 30 sms’e per simkaart) Ons dorp kan R1 miljoen in bemarkingswaarde van kykNET wen!
!
Ryan Bradbury van die skaakspan sê: Ons is trots op ons skool en dat ons nooit opgee nie.
As ons wen.
Help Paarl (die streeksfinalis) om die nasionale Kwêla KykNET Dorp van die Jaar kompetisie vir die Wes-Kaap te wen!
Ryan speel alreeds sedert Graad 1 vir die skool se B Skaakspan. In Graad 3 het hy die jongste lid van die A span geword en hy het sy hele laerskool loopbaan vir die skool gespeel. Hy het ook nog nie een Interskole as deel van ‘n span verloor nie!
1.
herinner u om te stem vir Paarl as Dorp van die jaar!
Interessante feit:
Interskole is iets baie groot in my lewe. My pa was ook in PSS en ek is al betrokke by Interskole vandat ek in Graad 1 was. Ek is net bly dat ek kan deel wees van dit alles. (Anderson – kaptein)
Die feit dat niemand ons ‘n kans gee nie. 5. Waarna sien jy die meeste uit van Interskole?
0/13A Skaak Agter links na regs: Jaco Visagie, Sunin Kim, Faizal Saban Voor links na regs: Matthew Didloff, Ryan Bradbury (k), Mark Williams
What makes you a winning team?
4.
Die afgelope paar jaar se uitslae maak ons seker die gunsteling om te wen, maar dit maak ons beslis nie gerus nie. Gim is altyd ‘n goeie opponent!
5.
Ons het baie moeite gedoen om aantalle leerders die kans te gee om skaak te speel en ons vaar sover goed in ons liga-wedstryde.
“When you put on that jersey, the name on the front is more important than the name on the back” Wie gaan interskole wen? Stuur die telling na 43366 (standaard tariewe geld)
Like AWSUM on Facebook
Sê jou sê
SMS 43366 standaard tariewe geld
wens al die skole spanne sterkte toe met interskole!
NEWS
INTERSCHOOLS 2013 19
03 August 2013
vs Faure Street - don't miss it
NUUS
NEWS
NUUS
20 INTERSCHOOLS 2013
VOORLOPIGE INTERSKOLE PROGRAM 2013 Dag en Datum
Geleentheid
Tyd
Dag en Datum
Geleentheid
Tyd
Dinsdag 23Julie 2013
Oudstudente-Aksiesport hokkie, netbal, sokker, krieket
19:00
Vrydag 2 Augustus 2013
Hoërskool Groot Brag
07:40
Donderdag 25 Julie 2013
Mnr. en Mej. Interskole
19:00
Rugby, netbal, hokkie
vanaf 13:00
Maandag 29 Julie 2013
Laerskool Interskole skaak
10:00
Rugby
Afrigters interskole
17:00
0.19 D / 0.16 B / 0.16 D / 0.15 D / 0.14 C / 0.19 F
14:00
Afrigtersfunksie aangebied deur OSB
19:00
0.19 E / 0.16 C / 0.15 B / 0.14 A
15:15
Studentefunksie - Tollies
19:00
0.19 C / 0.14 B / 0.15 C
16:20
Kleingim Hokkie: 0.7 - 0.13-spanne
Direk na skool
GIM INTERSKOLE-FUNKSIE
19:00
Oudstudente-Hokkie
19:00
Informeel - ete en dans
GROEN-aand vir studente op Stellenbosch
19:00
HJS Ladies Brag , HJS Groot Brag
19:00
Pro Boys Dinee
19:00
HJS Sjampanje ontbyt
09:30
Laerskool Gim Groot Brag
08:00
H/S Hokkie
Kleingim netbal: o.7-o.13
Direk na skool
0.14A / 0.16C
07:30 - 08:25
0.16A / 0.14B, 0.16A / 0.14B
08:30 - 09:25
Dinsdag 30 Julie 2013
Woensdag 31 Julie 2013
Saterdag 3 Augustus 2013
Hoofwedstryd: 0.13A-dogters
Donderdag 1 Augustus 2013
Hoërskool Netbal
Direk na LS wedstryde
0.19B / 0.16B
09:30 - 10:25
o.18 A,B; o.17 A,B; o.16 A,B; o.15 A
Direk na HS wedstryde
Seremonie
10:30 - 10:50
Oudstudente-Netbal
vanaf 19:00
0.19A
10:50 - 12:00
Oudstudente-Rugbywedstryd
19:00
Rugby
Golden Oldies
20:00
0.15 A
12:05
Old Boys
07:30
0.16 A
13:15
Oudstudente Gholf
vanaf 08:00
0.19 B
14:35
Optog
15:45
0.19A
16:00
NG Toringkerk Strooidakkerk
09:30 09:00
Klein Boishaai Interskolerugby Kleingim Rugby: o.7-o.13 Hoofwedstryd o.13A
16:00 Sondag 4 Augustus 2013