Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
Tel: 021 872 3880
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilĂ !
www.awsum.co.za
AWSUM News
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
2
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
APRIL 2015
INHOUD
WELKOM BY DIE NOORD-SUID-TOERNOOI!
2 2 3 3 4 4 5 5 5 6 6 6 7 8
Die Hoërskool Menlopark has a proud rugby tradition of endurance, passion and victory. This relatively young school (founded in 1963) has produced three Springbok rugby players, namely Johan Marais, Jacques Olivier and Rudolph Straueli. Annually a large number of players from the school are chosen for the various Blue Bull provincial teams. A strong passion for rugby, dedication to fellow players and the laws of the game, a belief in structured discipline and an unwavering focus characterize the determination of each Menlopark player to honour their school and excel at the game
WELKOM HOËRSKOOL MENLOPARK HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM OUTENIQUA HOËRSKOOL HOËRSKOOL GRASFONTEIN HOËRSKOOL WATERKLOOF GREY KOLLEGE NSW COMBINED HIGH SCHOOLS HOËRSKOOL MIDDELBURG SUTHERLAND HIGH SCHOOL HOËRSKOOL HARRISMITH AWSUM MATRIC RAGE PROGRAM OLD BOYS
by developing their talents to the fullest and using it to ensure victory. Menlopark competes in the macro section of the Beeld Trophy tournament and is proud of annually having various teams in the semifinals and finals. The derbies against Pretoria Boys High and St Alban’s and Grey College (Bloemfontein) are annually highlights on the rugby calender. Their participation in rugby festivals of note, ensures that each rugby player keeps his focus throughout the season.
recently and that are currently part of the various national practice groups, Menlopark is very visible on the national rugby scene and an opponent to be reckoned with. With honour Menlopark rugby players represent their school and its proud tradition of excellence through diligence. Excelsa Petamus - we strive for the highest achievements!
With the Alumni that have matriculated
Die Blou Bulle Rugby unie wil graag Hoërskool Menlopark gelukwens met die inisiatief om van die beste rugbyspelende skole na Pretoria te lok. Ek is seker dat dit nie net gesonde kompetisie gaan verseker nie, maar ook ‘n bydrae sal lewer tot die volle ontwikkeling van talentvolle spelers. Die deelname teen onbekende skole verseker nuwe uitdagings en nuwe potensiaal word getoets. Mag die toernooi net groter en groter word. Groete Dr. Eugene Hare HUB/CEO BBRU
HOËRSKOOL MENLOPARK: PRETORIA
VOOR VAN LINKS: Roan Liebenberg, Andell Loubser, Lawrence Herselman (Hulpafrigter), Wayne van der Bank (Onderkaptein), Willem Hofmeyer (kaptein), Wynand Moolman (Hoofafrigter), Stean Pienaar, Ruben Maritz, Wiehann Pienaar AGTER VAN LINKS: Brian Bouwer, Calvin Murdoch, Danie Rosseau, Jacques Fourie, Victor Middleton, Leon Pretorius, Dale Hartmann, Riekert Korff, Arno van Heerden, Ruhan Straeuli, Nicholas Janse van Rensburg, Gerald Lowe, Deon Rousseau, Dewald Peens, Damian van den Broek, Donovan Schneider, Dylan van der Bank.
EERSTE XV Wiehann Pienaar 1 Ruben Maritz 2 Roan Liebenberg 3 Ruhan Straeuli 4 Riekert Korff 5 Gerald Lowe 6 Dale Hartmann 7 Willem Hofmeyer 8 Dylan van der Bank 9 Brian Bouwer 10 Dewald Peens 11 Wayne van der Bank 12
Stean Pienaar 13 Leon Pretorius 14 Andell Loubser 15 Danie Rosseau 16 Deon Rousseau 17 Calvin Murdoch 20 Jacques Fourie 22 Donovan Schneider 23 Victor Middleton 24 Arno van Heerden 25 Nicholas Janse van Rensburg 26 Damian van den Broek 27
‘n Skool met ʼn visie wat gewone kinders op ʼn ongewone manier begeester om buitengewone hoogtes ‘n leefwyse te maak.
D
ie Hoërskool Menlopark is een van Suid-Afrika se topskole, bekend vir uitnemendheid op vele terreine. Ons skool is bekend as ’n skool met eietydse tradisies, waarbinne Menlo-manne en Menlo-meisies in volkome gemak lángs mekaar en nie ín mekaar se skaduwee nie, ontwikkel en die hoogste nastreef. Ons skool se sukses is gewortel in hierdie hegte eenheid - ons verskille maak ons sterker en ons passie gee ons rigting – ʼn rigting waarin ons ons skool se leuse Excelsa Petamus (ons streef die hoogste na) met trots uitleef en nastreef.
APRIL 2015
3
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM: PAARL
RUGBY 0.19 A EN B PAARL GIMNASIUM OEFENGROEP
U
iteindelik is dit tyd vir die Noord Suid Rugby Toernooi. ’n Geleentheid wat spelers, afrigters en ouers lank voor die tyd op hul kalender afmerk. Dit is vir Hoërskool Gimnasium Paarl ’n voorreg om met van ons rugbyspanne deel te wees van hierdie “fees”. Ons sien uit daarna om op die harde hoëveld se rugbyvelde kragte te meet met topskole van die noorde.
’n Woord van dank in die besonder vir Barloworld Toyota Menlyn, Hoërskool Menlopark en die reëlingskomitee wat die geleentheid moontlik maak. Mag elkeen wat betrokke is dit geniet! E J Bateman SKOOLHOOF
’n Christelike skool waar ryke tradisies hand aan hand loop met die strewe na uitnemendheid, diensbaarheid en integriteit. ’n Afrikaanse skool waar alle leerders hul volle potensiaal op sport-, kultuur- en akademiese gebied kan bereik en internasionaal kan meeding . Gimnasium wil altyd in ‘n kalme, vriendelike atmosfeer jongmense voorberei om waardige lands- en wêreldburgers te wees.
VOORSPELERS André Booysen Anrich Mostert Bryan Buitendag Emile Booysen Ernst van Rhyn Gustav Marais Jan Neveling Janus Swart Johan Grobbelaar Johan Visser Johan-Adam van As John-Matthew Annandale Mathys Erasmus MJ Hayes Muller Uys Nicolaas Uys O’Neil Thiart Rohan Hamman Theobald du Toit
AGTERSPELERS Anrich Stoman Charl du Toit Estiaan du Preez George Lourens Jan Jordaan JP van der Merwe Keenan Abrahams Max Thalwitzer Morné Buxmann Naudé Wessels SJ Groenewald Taigh Schoor Theo Boshoff Ulrich van Zyl Wian van Niekerk Wian van Zyl Zak Burger
HOËRSKOOL OUTENIQUA: GEORGE
VOOR VAN LINKS: Andrew Kuhn; Isaiah Davids; Niel Otto (kapt); JP Duvenage (o/k); Derick Minnie; Darryl Kameel MIDDEL VAN LINKS: Martin Oosthuizen; Pieter Steenkamp; Justin Witbooi; Luvuyo Ndevu; Stefan Gerber; Cecil Rittels; Sean Swart; Piet Cloete AGTER VAN LINKS: Robert Gerber; Joagim van Wyk; Damian Bonaparte; Danco Fourie; Manie Libbok; Lance Lambrecht; Logan Stoffels; Justin Levendal; Roux Swart; Henco Meyers.
EERSTE XV
D
it is ’n groot voorreg vir Hoërskool Outeniqua om aan die Noord-Suid-Rugbytoernooi vir o/19A- en B-spanne deel te neem. In SuidAfrikaanse terme bring die stryd tussen die Noorde en die Suide so ’n tikkie meer opwinding. Die jonger geslag sal seker wonder waar die stryd tussen noord en suid vandaan kom? In die jare toe Suid-Afrika as gevolg van die beleid van Apartheid deur ander lande geboikot was, was die Curriebekerkompetisie baie groot en was dit eintlik die enigste werklike groot kompetisie waaraan SuidAfrikaanse rugbyspelers deelgeneem het. Die ouer mense sal onthou dat ’n wedstryd tussen NoordTransvaal en die Westelike-Provinsie een van die hoogtepunt van die seisoen was en as hulle in die finaal gespeel het, was dit ’n groot hoogtepunt.
Om aan die Noord-Suid-toernooi te gaan deelneem beteken baie vir die rugbyspelers van die onderskeie skole. Hulle kry die geleentheid om op die hoogste vlak wat skolerugby bied, deel te neem. Die toernooi sal definitief die beste van elke speler en afrigter verg. Al is die toernooi vroeg in die seisoen sal dit rugby van ’n baie hoë standaard opdis. Ek weet dat die leerders ware ambassadeurs van hulle skole sal wees en dat hulle so sal optree dat die gemeenskap trots op hulle sal wees. Baie sterkte aan die eerste en tweede spanne van Hoërskool Outeniqua en maak ons trots op julle! Christo Vorster Skoolhoof
Andrew Kuhn Stefan Gerber Roux Swart Henco Meyers Pieter Steenkamp Niel Otto (kapt) Andre Coetzee Joagim van Wyk Derick Minnie Darryle Kameel Logan Stoffels JP Duvenage (o/k) Justin Witbooi Damian Bonaparte Manie Libbok
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15
4
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
APRIL 2015
HOËRSKOOL GARSFONTEIN: PRETORIA
VOOR VAN LINKS: JP Wegner, Embrose Papier, Mnr Tjaart van der Walt (afrigter) Mnr Leon Bantjes (hoof) Mnr Johan du Plessis, Jaco Bezuidenhout (kapt) PJ Toerien. 2DE RY VAN LINKS: Shuan Williams, Shakeel Fredericks, Ruan Henning, Emelio Adonis, Stephano Matthyse, Luke Fortuin, Carling Forwood, Bees Ferreira, Barend v Heerden, Austin Davids. AGTER VAN LINKS: Christiaan Els, Gys Pitzer, Dewald vd Vyver, PJ Steenkamp, Bert vd Riet, Wicus Opperman, Dewald Meyer, Armand Roets, Henre Eloff.
EERSTE XV Bees Ferreira 1 Armand Roets 2 Dewald vd Vyver 3 Wicus Opperman 4 PJ Steenkamp 5 Carling Forwood 6 Jaco Bezuidenhout 7 PJ Toerien 8 Embrose Papier 9 JP Wegner 10 Ruan Henning 11 Barend v Heerden 12
Emelio Adonis 13 Shakeel Fredericks 14 Austin Davids 15 Christiaan Els 16 Gys Pitzer 17 Henre Eloff 18 Bert vd Riet 19 Luke Fortuin 20 Shaun Williams 21 Duncan Naude 22 Jan-Louis Joubert 23
Die Hoërskool Garsfontein is vanjaar 27 jaar oud en is gelee in Garsfontein in die ooste van Pretoria.
D
ie skool het ‘n leerder getal van 1780 en neem in 2015 die eerste keer aan die Noord-Suid toernooi deel. Garsfontein se eerste rugbyspan neem ook deel aan die St John’s Rugby Festival gedurende die komende Paasnaweek. Die Bere, soos Garsierugby bekendstaan, is die huidige Blou Bulle onder 18 Beeldtrofee kampioene. Die span het verlede jaar 5 Cravenweek spelers en 2 SA Skole spelers opgelewer. Die skool neem aan die Tuksreeks en die Beeldtrofee vir Makro skole deel. Die Bere word die afgelope 2 jaar onder die top 10 rugbyskole in die land gereken. Benewens die skool se prestasies op die rugbyveld is die skool ook die afgelope 2 jaar deur die Gautengse Departement van Onderwys as die nommer 1 akademiese skool in Gauteng aangewys.
HOËRSKOOL WATERKLOOF: PRETORIA VOOR VAN LINKS: Pollie Bezuidenhout, Lund Roos, Stedman Gans (Kaptein), Christopher Grobler (onder kaptein), Henro Conradie en Duhann Gunter. 2DE RY VAN LINKS: Justin Brittion, Berco Venter, Jason Polydorou, Chergin Fillies, Jeandré Jones en Marnus Booysen. 2DE RY VAN LINKS: Renaldo Dörfling, Runan Venter, Quintin Bayards, Wernich Barnard, Eduard Pretorius en Willie Ludick. 4DE RY VAN LINKS: Mnr. Fraser Parker (spanbestuurder), Henré Ferreira, Ludwig Kleyn, mnr. Rigardt Roos (afrigter), Dylan Robinson, Francois Karg en mnr Neels de Klerk (afrigter).
EERSTE XV Wernich Barnard Jeandré Jones Chergin Fillies Francois Karg Hendré Ferreira Christopher Grobler Eduard Pretotius Dylan Robinson Berco Venter Willie Ludick Runan Venter Quintin Bayards
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12
Stedman Gans 13 Lund Roos 14 Duan Gunter 15 Henro Conradie 16 Frank Schumyn 17 Brandon Pieters 18 Ludwig Kleyn 19 Justin Brittion 20 Pollie Bezuidenhout 21 Renaldo Dorfling 22 Jason Polydorou 23
T
he year 2015 sees this relatively young school on the outskirts of Pretoria’s eastern suburbs celebrate its 36rd year of existence. In this short period Hoërskool Waterkloof has become synonymous with excellence in education – a force to be reckoned with in all fields of secondary education: academics, sport and culture. One of the novel innovations of the school is the Sports Bureau, which co-ordinates all sporting activities. Modern sports facilities and several national and provincial coaches ensure that learners enjoy excellent coaching in a variety of sports. Professional services, such as a physiotherapist, sport scientist and biockineticists who specialise in sports
therapy, are situated on the premises. Hoërskool Waterkloof boast with the following rugby achievements: • 4 Springboks: Wikus van Heerden, Gary Botha, Danie van Schalkwyk en Barend Pieterse. • Last year Waterkloof had one player in the SA squad: Tinus de Beer. • 113 Cravenweek rugby players of whom five were chosen as captains, • The school boasts with 32 SA Schools players. • Waterkloof is considered as one of the top 10 rugby schools in the country, eight years in a row according to FNB Top 10. (The only other schools in the country that can claim that honour is Grey College Bloemfontein)
APRIL 2015
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
5
GREY KOLLEGE: BLOEMFONTEIN
G
EERSTE XV Stef Brits 1 Matthew Wessels 2 Gideo Beukes 3 Michiel Burger 4 Janco van Tonder 5 Wihan Klopper 6 Dawid Theron 7 Hardus Nel 8 Rewan Kruger 9 Edward JV Vuuren 10 Johan vd Walt 11 AJ Barkhuizen 12
rey is the 3rd oldest school in SA, established in 1855 by Sir George Grey, Governor of the Cape Colony. Pupils receive tuition in Afrikaans or English in separate classrooms. The first football match was played in 1881. On the last European Springbok rugby tour, 8 former pupils represented SA. The school has produced 16 Sevens Springboks & 91 SA Schools players. 44 rugby players have represented SA, USA, England & Portugal - including Frans Steyn, Adriaan Strauss, Flip van der Merwe, Jannie & Bismarck du Plessis, Heinrich Brüssow, Jan Serfontein, Piet van Zyl, Coenie Oosthuizen & Cobus Reinach. Grey was the best represented school in the Super 15 of 2013, the most number of old boys by any SA school. Grey’s 1st XV had 13 unbeaten seasons from 1981-2011. In 2014 Grey ended the year as the no. 1 ranked rugby school in South Africa with 22 victories from 23 games.
Jaco Wessels 13 Marnus Boshoff 14 Lourens Steenkamp 15 Chappo Pieterse 16 Shaun Lombaard 17 Johan Swanepoel 18 Jurie Burger 19 JD Steyn 20 JW Pieterse 21 Wihan Victor 22 Barend de Klerk 23
NSW COMBINED HIGH SCHOOLS RUGBY UNION Keiran Hayman Koheleti Vaitaiki Jordan Ieremia Shane Fuataga Leighton Tali Josh Thorndyke Harry Johnson-Holmes Taulogo Lalaga Dylan Peppernell Jayden Wright
Ryan Connolly Jaeger Collins Damian Johnston Matthew Driti Aistan Fidow Jonno Lally Isa Abdullah Cody Hemi Evander Filemu Tom Lane
Storm Pasfield Sam Musgrove James Tinker Sama Mololo Reece Macintosh
T
he CHS (Combined High Schools) team is selected from over 10,000 High School students attending government schools in the State of New South Wales. Last year, the majority of the boys touring to South Africa played in the CHS under 16’s team. After returning from South Africa, the team will contest the NSW championships against
other school associations. From the NSW championships, a State team will be selected to contest the National Championships. the CHS has a long and distinguished record of producing elite players. Current Wallabies Tatafu Polota Nau, Rob Horne, David Dennis and Will Skelton all represented CHS whilst at School. this will be the second tour for CHS to South Africa, the first taking place nearly 30 years ago.
HOËRSKOOL MIDDELBURG: PRETORIA
M
iddelburg Hoërskool is op 10 April 1918 gestig, die hoof is bygestaan deur sewe personeelede en die leerlingtal was 120.
Tóé al het die vraag ontstaan oor wat die “gees en rigting” van die nuwe skool sou wees. Die hoof en personeel het besluit om dié skool ’n kweekplek van ‘n ruim Suid-Afrikaanse gees te maak met inagneming van die “eienaardige behoeftes van die land”. Vandag , na amper 100 jaar kan ons steeds beaam dat dit steeds ’n doelstelling is om onderrig aan alle leerlinge, sonder aansien van persoon, ras of taal, te voorsien. Die primêre strewe is steeds nie slegs eksamenresultate nie, maar wel elke kind se voorbereiding vir sy latere lewe.
EERSTE XV Steven Pieterse 1 Jopie Kuhn 2 Matthys Schwartz 3 Phillip Olivier 4 Marius Verwey 5 Wandile Shabangu 6 Nefdt Du Toit 7 Cyprian Nkomo 8 Ruben Roodt 9 Chris Hanekom 10 Barend Ditle 11 Telvin Mhlongo 12
Siyabonga Khaliswayo 13 Fana Ngwenya 14 Marnus Aucamp 15 Ricardo Steyn 16 Duanne Van Wyk 17 Joshua Mey 18 Mpumelelo Matias 19 Wian Van Schalkwyk 20 Andiswa Mndawe 21 Frederik Greyling 22 Johan Engelbrecht 23 Ghiardt Reynders & Ryan Phiri 24/25
Dr. Blignaut wat hoof was vanaf 1947-1953 het die volgende boodskap aan die skoolgemeenskap gerig in die jaarblad van 1948: “Om van enige skool ’n hoof te word, is ’n groot voorreg, maar om van ’n ou skool soos dié in Middelburg, geleë in een van die oudste dorpe in Transvaal, hoof te word, is sommer ’n buitengewone voorreg. Jou verantwoordelikheid is besonder groot, want dis ‘n skool met ‘n historiese verlede. As gevolg van die oudleerlinge wat hierdie skool deur die jare en jare verlaat het, het jy kontakte dwarsoor die hele Unie en selfs daarbuite tot in die verre oorsese lande. Keer op keer ontmoet jy gesiene figure wat hul hoërskoolloopbaan hier deurloop het. Die belangstelling en die navrae, direk en indirek, is baie wyd. Maar dis ’n inspirasie en jy voel dis jou eerste plig om die allerbeste te probeer lewer.”
6
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
APRIL 2015
SUTHERLAND HIGH SCHOOL: CENTURION
S
utherland High School is a multi-cultural English medium high school located in Centurion, close to Pretoria. We have approximately 1300 pupils from Grade 8 to Grade 12 and we have an ethos of “Honour before Victory” The School was established in 1987 and has developed a strong Rugby culture within our area and community. We have an extremely proud Academic, Sporting and Cultural tradition and strive to achieve excellence in all spheres of life. Our motto is AD ASTRA- meaning “Strive for the Stars”. P. Stone - Principal Sutherland High School
TOP, LEFT TO RIGHT: Victor Mahlangu, Katlego Keorapetse, Keenan LawsinGlen, Banele Ngwenya, Daniel Bukasa, Jason vd Berg, Owen Cilliers, Brenden de Beer, MIDDLE, LEFT TO RIGHT: Xhanti Mekane, Ruben Venter, Sijabulile Mpofu, Henco Jansen v Rensdurg, Nickhail Hutton, Austin Crous, Shaughn Fray. MIDDLE, LEFT TO RIGHT: Gregory Immelman, Heinrich v Rensburg, Mr C Vd Merwe, Matthew Mason, Mr D Cullen, Katleho Moloantoa, Fayyaadh Ebrahim.
HOËRSKOOL HARRISMITH: HARRISMITH EERSTE XV
H
oërskool Harrismith is ‘n multi-kulturele skool in ‘n plattelandse dorpie wat omring is deur die Drakensberg-reeks. Hoërskool Harrismith bestaan al vir 160 jaar en is ‘n skool wat streef na uitnemendheid. Met trots kan ons sê dat Hoërskool Harrismith die volgende Springbokrugbyspelers opgelewer het: De Wet Ras, Heinrich Rodgers, Danie Coetzee Dit is vir Hoërskool Harrismith ‘n voorreg om deel te wees van die Noord/Suid-week.
Kamohelo Sehloho 1 De-Angelo Williams 2 James Luvo 3 Johny Bannau 4 Mankoe Mokoenenyane 5 Karabo Maqeba 6 Kurt van Rooyen 7 Davadian Pieterse 8 Roswin Kampher 9
Remo Bruiners 10 Phillip April 11 Romario Stevens 12 Charl Barthers 13 Jason Davids 14 Jason Flippies 15 Luzaad Osteridge 16 Rudolf Brits 17 Tebeho Motloung 18
Wayden Ruiters Chi-chi Chickwe Junior Motloung
19 20 21
GET READY FOR THE ULTIMATE MATRIC VACATION! Come travel with AWSUM and discover Europe! Travel from city to city and experience all of Europe’s treasures, without having your parents stress about the what, where, when and how. The AWSUM Matric Rage, takes place from 27 November to 9 December and promises to be an experience of a lifetime. The perfect break before taking on 2016
12 DAYS 6 CITIES 5 COUNTRIES
27 November: Johannesburg to Paris for s i 0 h 28 November: Paris All t R20 95tour d 29 November: Paris onlaydetailevisit a 30 November: Paris to Luzern For inerary m.co.z it wsu 1 December: Luzern w.a w w 2 December: Luzern to Munich 3 December: Munich to Prague 4 December: Prague 5 December: Prague to Berlin 6 December: Berlin 7 December: Berlin to Amsterdam 8 December: Amsterdam 9 December: Amsterdam to Johannesburg
For more information contact ctheworld | 011 888 7910 | info@ctheworld.co.za | tenille@tiemedia.co.za
APRIL 2015
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
7
8
BARLOWORLD TOYOTA MENLYN NOORD-SUID RUGBY TOERNOOI 2015
HOËRSKOOL MENLOPARK
ctly to e r i d d e r e Deliv through s t n e r a p the ! the school
Rudolf Straeuli
Jacques Olivier
Johan Marais
APRIL 2015
HOËRSKOOL WATERKLOOF
Barend Pieterse
Gary Botha
Wikus van Heerden
HOËRSKOOL PAARL GIMNASIUM
Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za
Jean de Villiers
Marius Joubert
Pieter Rossouw
Handre Pollard
Balie Swart
Lourens Adriaanse
Louis Koen
Jan Pickard
De Wet Barry
Elma Smit
Kobus Wiese
Schalk Burger Sr
Schalk Burger
Ashley Johnson
Cobus Reinach
Coenie Oosthuizen
Flip van der Merwe
Frans Steyn
Heinrich Brussow
Jannie du Plesis
GREY KOLLEGE
Adriaan Strauss
Bismarck du Plessis
HOËRSKOOL HARRISMITH
Jan Serfontein
Piet van Zyl
Johan Goosen
Ruan Pienaar
Marcel van der Merwe
Danie Coetzee
De Wet Ras
Heinrich Rodgers