Noordwes 2 (September 2015) Primary/High Schools

Page 1

SEPTEMBER 2015

NOORDWES

LAERSKOOL & HOËRSKOOL

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Tel: 021 872 3880 Home

www.awsum.co.za Lifestyle

Health

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY & HIGH SCHOOL

AWSUM Noordwes

Competitions

Recipes

School News

IN DIE UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL! PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER!

K A A R EN M U S W A E I D N A V L E S E E D W D NOOR SK AP! N E E M E G Noordwes

JOU JOU NU JO G US, U A EM W EEN SU SK AP M! ,

FRESH EGGS NOURISH THE BODY


2

FROM OUR SIDE

Noordwes

LIKE die AWSUM Facebook-blad in jou streek:

AWSUM Noordwes

Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim Ouer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word

• • •

in te skryf #awsumlearner OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.

Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM Noordwes Stap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post:

Hallo! Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM! Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3)

# Hashtag om vir die kompetisie

Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant Een gelukkige leerder wen R2 500. Een gelukkige onderwyser wen R2 500. Een gelukkige ouer wen R2 500.

Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Team Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za

To advertise Engela Kruger | 071 484 1068 engela@tiemedia.co.za

Schools inside AWSUM News is distributed to the following schools in Noord Wes: Primary Schools: Laerskool President Pretorius, Laerskool Mooirivier, Laerskool Bailie Park, Laerskool La Hoff, Laerskool Saamtrek, Laerskool Goudkop, Potch Central Primary, Laerskool ML Fick. High Schools: Hoërskool Schoonspruit, Hoërskool Klerksdorp, Hoërskool Wesvalia, Ferdinand Postma Hoërskool, Hoërskool Volskool, The Highschool for Girls Potchefstroom

Tot later! Tenille en die AWSUM-span

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK!

WIN WITH WELLINGTON’S

Printed by Paarl Coldset

Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family! To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: tenille@tiemedia.co.za

PRESIDENT PRETORIUS LAERSKOOL

LAERSKOOL MOOIRIVIER

(t) 018 294 4237 (e) lsppadmin@telkomsa.net

(t) 018 293 0309 (e) info@lsmooirivier.co.za

OUR OWN STRONG-MAN! P.P’S NETBALL ESCAPADES GHOLFNUUS VAN MOOIRIVIER

Gift Sebe, a Grade 7 learner from PP, participated in the SA Power lifting competition. With a body weight of only 59kg; he lifted weights of 150kg. This put him in a first place. PP is very proud of him!

PP u/9 – u/13 netball teams played in the Potch invitational league. The u/9’s excelled, not losing a single match throughput the season. A number of friendly games were also played and the girls enjoyed the season immensely.

The u/7 and u/8’s played in the mini-netball tournament hosted at Baillie Park. Both teams won both their matches and did us proud. We’re looking forward to great things from PP’s netball girls.

Laerskool Mooirivier se gholfspelers het tydens die Noordwes Interskole Kompetisie ‘n silwer medalje ingepalm.

Die kompetisie het by die Leopard Park Gholfbaan op Mafikeng plaasgevind. Die spanlede is Wimpie Botha en Martin van Onselen.

SKOOLKOOR AANGEWYS AS BESTE KOOR IN SA Die Juniorkoor van Laerskool Mooirivier is aangewys deur die ATKV-beoordelaars as die beste Juniorkoor in die land. Die koorleidster is Esmie Koornhof, Petro Coetzee (begeleier) en Marlize de Beer (organiseerder). Die koor bestaan uit ongeveer 80 leerlinge vanaf gr. 1 tot 3. Die skool se twee kore is tydens die ATKVkoorkompetisie altwee met goue diplomas vereer.

MOOIRIVIER HOU HUISSPORTGALA

Laerskool Mooirivier het op Vrydag, 18 September hulle huissportgala by die pragtige swembad van Girls High School aangebied. Daar het 95 swemmers deelgeneem en 17 huissportrekords is verbeter.

and save a life!

Die beste swemmers tydens die geleentheid is: Voor: Joel Kriek en Alexia Delicado (Junior victor en victrix ludorum). Agter: Theo Ferreira en Sunel Smit (Senior victor en victrix ludorum).


3

FACEBOOK & HUIS

Geagte Ouer Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.

Noordwes

Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel. Die volgende groot kontantpryse kan gewen word: • • • •

Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant! Een gelukkige ouer wen R2500.00 Een gelukkige onderwyser wen R2500.00 Een gelukkige leerder wen R2500.00

Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf: STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Noordwes STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool post: - Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos - Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim - Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys - Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

VROLIKE FLESSE Die somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit. JY BENODIG: • Glasflesse • Gom • ‘n plastiekdiertjie • Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die grootmense?) • Lekkers of speelgoed om die flesse te vul

WAT OM TE DOEN: • Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is • Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas • Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer. • Vul jou flesse en voila!

BAILLIE PARK LAERSKOOL (t) 018 290 5377 (e) baillie@lantic.net

LEERDERS WAT DEELGENEEM HET AAN DIE RADIKALE REDENAARS

Agter: Niel Jansen van Vuuren, Jana Schutte, Natasha de Beer, Megan Pat en Engela Roux. Voor: Johané van der Walt, Hanri Grobbelaar, Izelle Scholtz en Elrie van Staden. Afwesig: Ané Strydom

LEERDERS WAT DEURDRING NA DIE RADIKALE REDENAARS NOORDWESFINAAL

Links na regs: Natasha de Beer en Megan Pat.


4

FOOD

Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauce Serves 4

Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it.

Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside.

INGREDIENTS: • Splash of olive oil • 4 ostrich fillet steaks • Salt and freshly ground black pepper • 1 cloves garlic, crushed • 1 tsp finely chopped fresh ginger, • 1 red chilli, sliced (optional) • ½ cup dry red wine • 2 Tbsp. blackcurrant jam • 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce • 4 spring onions with tops, roughly chopped

To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute.

METHOD: Season steaks with salt and pepper. Heat the olive oil to high heat in heavy-based frying pan.

Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced. Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook. Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens.

By Jenny Morris

Follow Jenny @jennymorrischef © Jenny Morris 2014 -2015

LAERSKOOL GOUDKOP (t) 018 468 1038/9 (e) info@laerskoolgoudkop.co.za

S.A. LANDLOOPKAMPIOENSKAPPE

Die volgende atlete van Laerskool Goudkop het deelgeneem aan die S.A. Landloopkampioenskappe.

O/13A KRIEKETSPAN

Laerskool Goudkop se O/13A krieketspan is KOSH ligawenners en dring deur na die Kwarteindstryd. Goudkop wen al hulle ligawedstryde. Dit was ‘n baie lang seisoen. Na 19 wedstryde, vriendskaplik-, liga- asook toernooiwedstryde agter die blad, het ons ‘n pragtige prestasie waarvan 17 wedstryde gewen is, wen die trofee by die Elandskraal toernooi in Rustenburg en eindig 2de in die Super 8 toernooi.

O/11 KRIEKETSPAN

Laerskool Goudkop se O/11 Krieketspan tree as KOSH-ligawenners uit die stryd.

Voor: André Pelser, Danie du Preez Middel: Mnr. Lukas Davidtz, Logan Scott, Dian Dahms, mnr. Johan Drotskie (hulpafrigter) Agter: Kyle van der Merwe, Déhan Viljoen, Lourich Waddell, Phillip Coetzer, Heinrich Nel Agter: Yolandi Fouché, Niesa van Staden, Megan Hattingh, Anke Freese, Marliana Grobler Middel: Philip du Plessis, Marco van Staden, Lee-Ann Marx, Janco Erasmus, Ulrich Botes Voor: Me-Amy Janse van Vuuren, Ulrigh du Preez, Eldoné du Toit, Alexander Labuschagne, Larocelle Nagel

Voor: Simeon Joubert, Duhan Robberts, Johan de Bruin Middel: Gert Nieuwoudt, Brandon Marx, mnr. Piet Koen (afrigter), Ulrich Botes (kaptein) mnr. Piet White (afrigter), Zander Bezuidenhout (o/kaptein) Agter: Daniël de Lange, Jan-Adriaan Hattingh, Marnus Prinsloo, Calvin Smit, Luhan Bornman

Delivered directly to the parents through the school! Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.com


5

MODE

FRINGE BENEFITS Fashion Editor Pepe Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets Boho Babe.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots and sandals.

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots.

Fringed heels, R259, Fashion Express.

S t y le S t a r

Fringes are fantastic! They add instant heat to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with just one swish.

G o tt aH av eG o

White floral print fringed Kimono, R650, Woolworths.

SELENA GOMEZ BOHO STYLED

o d ie s

Look oh-so-hippie-chic with this black suedette at Zara, R 399. Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

mustha L’Oréal Hot & Go, R79.95

Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

ve

Pink top with extra long fringes, R79.99, Mr Price

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a simple sundress into a hot number. Printed fringed dress, R599, Forever 21.

LAERSKOOL LA HOFF (t) 018 468 2471 (e) lahoff@lahoff.co.za

SUPER 8 TENNIS

Laerskool LA Hoff is gekroon as die Super 8 Tennis Kampioene.

Van links na regs: Kirstin van der Merwe, Wené van der Sandt, Divan Steenkamp en Stephan Hoffman.

KRIEKET: LUIPERDSPAN

Ulrich Swanepoel van Laerskool La Hoff is tydens rugbyproewe wat by Magaliesburg gehou is, vir die Luiperds o/13, 7-manrugby gekies. Swanepoel gaan aan die nasionale toernooi op 7-9 November in Krugersdorp sy provinsie verteenwoordig.


6

LAERSKOOL SAAMTREK (t) 018 462 4231 (e) admin@saamtrek.co.za

KRIEKET

O/11A Saamtrek span:

O/13B Saamtrek span:

Voor: Divan Pieters, Armandt Welgemoed, MJ Mostert, Divan Mostert, Blake Botes. Middel: Tjaard du Plessis, Jayden Nakana, Zane van Staden, Theunis van der Merwe. Agter: Ewald Fourie, mnr. Dirk Pretorius (Afrigter), Luan von Wielligh.

Voor: Abrie Nieuwoudt Middel: Gerrit Maritz, Jesse meyer, Alex Grovè, Mauricio Diaz. Agter: Dewan White, Tehan Buys, Werner Kruger, Andrè van Staden, Clive Griesel, Christopher Albertus. Heel agter: Mnr. Chris Wiggett (Afrigter)

Die Noordwes krieketliga se kwarteind wedstryde het op Dinsdag, 15 September plaasgevind.

Saamtrek se O/10A-, O11A-, O/13A- en O/13B-spanne het onderskeidelik teen Brits en GHS gespeel. Uitslae was soos volg: O/10A Saamtrek verloor teen L/S GHS O/13A Saamtrek verloor teen L/S Brits O/11A Saamtrek wen teen L/S Brits O/13B Saamtrek wen teen L/S GHS

LAERSKOOL ML FICK (t) 018 297 5003 (e) mlfickinfo@mweb.co.za

WISKUNDE-OLIMPIADE (WISKUNDE IN AKSIE)

Hierdie jaar het ‘n paar van ons slimkop gr.6 en 7’s aan die SAOU-Wiskunde-in-AksieOlimpiade deel geneem. Onder hulle was ook een gr.2- leerling, Pieter-Jacq du Toit. Idelé

du Toit en Hendriette Stroebel het deurgedring na die 2de ronte wat ‘n Wiskunde-pretdag by die NWU ingesluit het.

POTCHEFSTROOM CENTRAL SCHOOL (t) 018 297 3846 (e) pcsadmin@lantic.net

MATHS-IN ACTION

A Maths-in Action project was hosted by SAOU in collaboration with ‘die Akademie vir Wiskunde en Kuns’. Three of Potchefstroom Central School’s learners were placed in the

top 30 in the province. Congratulations to Hanul Lee (First in the NW Province), Atlegang Modise, Asma Gani and their Maths Educator Mrs. Jodi Prior.

ASTRO QUIZ TEAM

The Astro Quiz team represented Potchefstroom Central School at the Mafikeng Science Centre on the 28th of August. This quiz is an initiative of the North West University. Congratulations to Kashaf Bhatti, Salime Gossayn, David Asiwe, Dane O’Brien, this formidable team received third place and each team member won a science experiment set.

S.A CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS

The S.A Cross Country Championships were held on the 12th of September at Middelburg Mpumalanga. Potchefstroom Central School athletes that competed were...

Back row: Kamohelo Thulo B U/12, Thuto Mkhize B U/13, Ongopotse Masike B U/10, Keabetswe Seome B U/10, Front row: Ivan Gasela B U/13, Kamogelo Kekane B U/12, Willy Sereko B U/12 and Rea Ditlhobolo G U/11,

Delivered directly to the parents through the school! Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


7

KLERKSDORP HOËRSKOOL (t) 018 462 8423 (e) khs@koshcom.co.za

KRIEKET WEN KWART FINAAL

Krieket: KHS se Eerste span speel Saterdag, 12 September, teen RHS by KHS, Rustenburg wen die loot en kolf eerste, hulle word uitgeboul vir 87 in die 30 ste beurt! Beste boulers: Morné Mitchell 6/3 in 5 Okkie Swartz 7/2 in 5 KHS kolf volgende en slaan die wenlopies in die 15 beurte met

3 paaltjies af. Beste kolwers: Ruan Minnaar 34 nie uit nie. Franco v/ Wal 24 nie uit nie. KHS wen met 7 paaltjies.

ʼn GROOT DANKIE AAN MONIQUE

Ons hoof, Mnr Brand, het dit goedgedink om Monique Kooij (KHS - hoofmeisie 2014) te bederf met ‘n skootrekenaar en toebehore. Dit is na aanleiding van die geld wat sy vir die skool ingebring het danksy haar skitterende matriekuitslae verlede jaar. Monique was 5de in Noordwes en het verskeie bedrae geld verdien - onder andere ‘n beurs van R90 000 van Anglo-Gold Ashanti en R60 000 vir die skool. Baie dankie en geluk aan Monique, dit was vir ons ’n voorreg om jou weer hier te sien by jou Alma Mater.

RADIKALE REDENAARSWENNER

Charles de Lange is die Noordwes Radikale Redenaarswenner. Hy gaan op 31 Oktober by die landswye finaal praat met en Afrikaans sowel as Engels toesprake. Dít wil gedoen wees. Hier word Charles, tydens die Interskoolse Redenaars verlede maand, deur mnr Brand geluk gewens.

SCHOONSPRUIT HOËRSKOOL (t) 018 462 9756/7 (e) admin@schooniehs.co.za

HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT APP! • • • • • •

Nuutste tegnologie. Inligting oor skool, aktiwiteite, rigtingaanwysers. “Link” na Schoonspruit se Facebook. “Link” na Schoonspruit se Kommunikator. “Link” na Schoonspruit se Webblad. Slegs 9.3 M data op foon. Laai vandag nog die skool se app gratis af. Android fone Google Playstore / apps / Hoërskool Schoonspruit Iphone Apple store / apps / Hoërskool Schoonspruit

HOËRSKOOL WESTVALIA (t) 018 468 1023/4 (e) wesvalia@wesvalia.co.za

SKAAK

Baie geluk aan die volgende skaakspelers wat gekies is vir die Noordwesspan om in Januarie 2016 in Kaapstad by die SA’s te gaan speel. o/16A Bord 6 - Jandré Laas Bord 7 - charles Venter

o/16B Bord 6 - Carla Pienaar o/18A Bord 2 - Exley Roux Bord 7 - Lize Raubenheimer Bord 9 - Mandie Badenhorst o/18B Bord 5 - Stephan Jansen van Rensburg

EISTEDDFOD

Wesvalia musiek leerders het besonder goed gepresteer by die afgelope Eisteddfod in Klerksdorp. Hulle behaal

vanaf A tot A++. Baie geluk julle, dit gaan gepaard met harde werk en volgehoue deursettingsvermoë.

Foto: Links Werner Strauss, Jakus Bogenhofer, Janca Smit, Bernard Strauss Inlas foto: Francois Wessels

REDIKALE REDENAARS

Baie geluk aan Werner en Bernard Strausse wat tydens die Redikale redenaars puik presteer het. Werner behaal 87.5% en Bernard 89%. Baie geluk julle!


8

HOËRSKOOL VOLKSKOOL (t) 018 294 5287/8 (e) volkies.potch@absamail.co.za

SENIOR 7’S SPAN

Volkies se senior 7’s span het verlede naweek aan die Xco 7’s Toernooi op Sundown Ranch deel geneem en die wentrofee ingepalm. Hulle kwalifiseer om aan die Prestige Xco 7’s toernooi deel te neem wat op die 18de en 19de September plaasvind by Hoërskool Waterkloof. Verder is die span is uitgenooi om aan die “Save

the Rhino” toernooi deel te gaan neem wat oor die langnaweek plaasvind in die Kruger Nasionale Wildtuin. Don-Juan Stuart en Jandré Steyn is ook ingesluit in die voorlopige Luiperds 7’s groep wat die 12de September aan die laaste rondte van proewe gaan deelneem.

info@aidapotchefstroom.co.za

018 294 3050

Agter vlnr: NiëlSmit (Afrigter), Chandry du Toit, Franco de Beer, Hanru van Rooyen, Pieter le Roux, Michael Tolmay, Johan Glover, Don-Juan Stewart, Hardus Scheepers, Berty Visser (Afrigter). Voor vlnr: Gideon Steyn, Jandré Steyn (kaptein), Cornel Schoonraad (onder-kaptein), Hendrik Weideman, HenryCampher, Jandré Olivier, Nic Greyling.

THE HIGH SCHOOL FOR GIRLS POTCHEFSTROOM (t) 018 294 3228 (e) admin@girlshigh.co.za

WOW SPELFEES

The WOW Spelfees run by the University of Stellenbosch was held recently at Laerskool Mooirivier. Congratulations to the following Girls High learners who have gone through to the WOW Woordefees national competition in Stellenbosch on the 17th October. Good luck girls!

Front row: Fadene Fourie, Samkelisiwe Ntamo, Karin Schutte, Back Row: Tahiya Latif, Marzhaun van den Berg, Aneke Steiner, Kirsten de Villiers, Jordan du Rand, Riandi Henderson

NATIONAL XCO MOUNTAIN BIKING CUP

Andrea is the Gauteng Club XCO Champ as well as the Gauteng Eliminator High Schools Champ. She was awarded her Gauteng Colours and she represented Gauteng at SA Champs where she placed 4th. Andrea took part in the National XCO Mountain Biking Cup. Andrea ended 2nd in the country. Andrea also received her North West Colours for Mountain Biking and is North West High School Marathon Champ. Andrea represented Girls High in the Spur High School Series, where she won all events. She is now the Sub Junior Category Winner and has been selected to represent North West at the Spur High School National Finals event at Bekker on Saturday and Sunday, 3 & 4 October. We wish her all the best!!

LEADERSHIP TRAINING

Paige van der Poll, a grade 11 leaner at The High School for Girls Potchefstroom, has been selected as one of thirty leaners from across South Africa to attend the Beeld Newspaper’s prestige leadership training from the 1st -4th October. Congratulations Paige!

FERDINAND POSTMA HOËRSKOOL (t) 018 290 5539 (e) lentefees@gmail.com

HONK - AANGEBIED DEUR HOËRSKOOL FERDINAND POSTMA SE PULSE KULTUURGROEP

Pulse is ‘n dinamiese en kleurvolle kultuur-aktiwiteit wat elke tweede jaar ‘n vertoning aanbied. Enige leerder wat wil sing, dans of toneel speel word deel van dié groep. Leerders kry die geleentheid om onder die leiding van professionele afrigters te groei en te ontwikkel. This year the Pulse group performed in a musical named: HONK

The TRUE adventure of the Ugly Duckling Honk! tells the story of an odd-looking baby duck, Ugly, and his quest to find his family and also self-acceptance. The performance was a great success!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.