










Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who have not yet tracked and prepared their final strategy, it is possible - with dedication and motivation – to still lay a solid foundation before the first paper. Peter Kriel, General Manager at The Independent Institute of Education shares the following tips.
JUNE: ORGANISE AND PLAN
“With five months to go, you still have time to set clear goals and understand your objectives. You should use this time to identify the grades you want to achieve and the subjects you need to focus on. Create a study schedule to ensure that you plan your time effectively, and develop a realistic study schedule that covers all subjects, balancing schoolwork and personal time,” says Kriel.
“The most important approach however is to stick to the schedule as at this stage consistency is crucial”.
JULY: BUILD A STRONG FOUNDATION
With only four months to go, you should focus on active learning techniques such as writing down key concepts and points in your own words. You can also consider study groups since studying with peers can provide new insights and make learning more enjoyable. It is also now a good time to complete past papers or sample questions to get familiar with the exam format and timing and to help you focus on aspects that you have not yet mastered.”
AUGUST: DEEPEN UNDERSTANDING
With three months to go, and if you met your deliverables in the previous month, you would now have a good idea as to where the gaps are, notes Kriel. “The time is now to focus on weak areas to regularly assess your progress and keep identifying areas where you struggle. Spend extra time on these weak areas and use a variety of study methods like flashcards, mind maps and educational videos to keep things interesting and deepen your understanding.”
SEPTEMBER: INTENSIVE REVIEW
The preparation pace must now increase and become laser-focused on the exams which are two months away.
“It would be a good idea to practice and review by taking full-length practice exams under timed conditions, as this builds exam stamina and time management skills. Critically go through your answers to understand what you did well and where you can improve, and focus on these areas now.”
OCTOBER: FINAL PREPARATIONS
It is the big month and time for final revisions. This month you must focus on reviewing the most critical concepts and information in each of your subjects. However, avoid overloading yourself. Short, focused review sessions are more effective at this stage. Get a good idea of your exam schedule and plan your exam days to avoid last-minute stress. Ensure that you have all necessary supplies such as pens, pencils, calculators, and your ID.
Daar is groot opgewondenheid in die lug oor die bekendmaking van die kore wat deurdring na die finaal van die ATKV se 47ste Applous-koorkompetisie. Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en het oor die jare aan skoolkore die geleentheid gebied om hul liefde vir Afrikaans en hul vreugde van koorsang uit te leef. Hier is die kore (in alfabetiese volgorde) wat sake vanaf 24-27 Julie 2024 in die Kaapstad-stadsaal, Kaapstad, sal uitspook.
Woensdag 24 Julie 2024
Laerskool: Ope
• Clarendon Primary School for Girls, OosLonden
• Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg
• Laerskool Welgemoed, Kaapstad
Laerskool: Meriete
• Laerskool Kenridge, Kaapstad
• Laerskool Lynnwood, Pretoria
• Laerskool Menlopark, Pretoria
• Laerskool Monumentpark, Pretoria
• Laerskool Pretoria - Oos, Pretoria
• Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein
Laerskool: Meriete (nie-Afrikaans)
• Grantham Park Primary School, Empangeni
• Laerskool Van Riebeeckpark, Kempton Park
• Pinedene Primary School, Parow
• Table View Primary School, Kaapstad
Donderdag 25 Julie 2024
Laerskool: Prestige
• Durbanville Primary School, Durbanville
• Laerskool Elarduspark, Pretoria
• Laerskool Eversdal, Durbanville
• Laerskool Gene Louw, Durbanville
• Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Hoërskool: Ope
• Rustenburg Girls’ High School, Kaapstad
• St Cyprian’s School, Kaapstad
• St. Alban’s College, Pretoria
• Westering High School, Gqeberha
Vrydag 26 Julie 2024
Hoërskool: Meriete Gemeng
• Benoni High School, Benoni
• Hoërskool Ferrum, Newcastle
• Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp
Hoërskool: Meriete Meisies
• Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl
• Jeppe High School for Girls, Johannesburg
• Riebeek College Girls’ High School, Kariega
• St Mary’s DSG, Pretoria
Hoërskool: Meriete Seuns
• Hoërskool Tygerberg, Parow
• St Charles College, Pietermaritzburg
Saterdag 27 Julie 2024
Hoërskool: Prestige Gemeng
• Hoërskool Empangeni High School, Empangeni
• Hoërskool Menlopark, Pretoria
• Stirling High School, Oos-Londen
Hoërskool: Prestige Meisies
• Clarendon High School for Girls, OosLonden
• Eunice High School, Bloemfontein
• Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
• Hoërskool Stellenberg, Durbanville
Hoërskool: Prestige Seuns
• Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
• Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch
• Pretoria Boys High School, Pretoria
Skandeer die kode en lees nog van ons
Rugby
dat julle die provinsie se naam hoog sal hou. Geluk aan meneer JR Jackson wat as afrigter van die Grant Khomo-span gekies is.
David Ndala o.18 Cravenweek Dian Smith o.18 Akademieweek
Matthew Redelinghys o.17 Luiperds
De wet Grobler o.16 Grant Khomo
Nicolas Dreyer 0.16B
Jeandré van der Westhuizen o.15 Potch Sirkelspan
Carl Coetzer o.15 Potch Sirkelspan
Loutjie Kruger o.15 Potch Sirkelspan
Gimmies is baie trots op 15 van ons netbalspelers wat vir Noordwes-spanne verkies is. Dit is ’n puik prestasie, baie
Hollenbach o.15 Potch Sirkelspan
Die afgelope drie Boogskietbyeenkomste het Baillies se boogskietspan elke keer met die eerste plek weggeloop!
Saterdag, 18 Mei het Baillies Boogskiet deelgeneem by Hoërskool Ferdies se eerste interskole kompetisie. Die Top 10 Span wat met ‘n gekombineerde telling van 3199/3600 ‘n goue medalje verower het: Nathan Krynauw, Daleen Enslin, David Knoetze, Luan Erasmus, Elizma de Jager, Mia Roos, Cara Snyman, Mulller Hattingh, Megan Hendrikse, Mj Kruis, Anne-Belle Watson, Sonica Kriel.
Individuele medaljes:
Cubs
• 1ste Plek Meisies Christelle Maritz 284/300
• 1ste Plek Seuns Neil Roos 275/300
• 3de Plek Seuns André Buitendag 235/300
Primêre Meisies
• 1ste Plek Daleen Enslin 277/300
• 2de Plek Elizma de Jager 274/300
• 3de Plek Mia Roos 269/300
Primêre Seuns
• 3de Plek Nathan Krynauw 281/300
Saterdag, 25 Junie was die Boogskiet Interskole kompetisie by Hoërskool Rustenburg. Weereens eerste plek behaal en die span was: Elizma de Jager, David Knoetze, Nathan Krynauw, Luan Erasmus, Mia Roos en Anne-Belle Watson.
Individuele medaljes:
Cubs
• 1ste plek Kolskoot Christelle Maritz 282/300 1ste plek 2D 285/300
• 1ste plek Kolskoot Nathan Winkler 237/300 2de plek 2D 191/300
• 2de plek Kolskoot Dylan Dicks 233/300 1ste plek 2D 228/300
Primêre Meisies
• 1ste Plek Kolskoot Elizma de Jager 282/300 en 1ste plek 2D 272/300
En dan op Saterdag, 1 Junie was die Boogskiet Interskole kompetisie by Hoërskool Wesvalia. Die Top 10 Span wat met ‘n gekombineerde telling van 3033/3600 ‘n goue medalje verower het: Elizma de Jager, Nathan Krynauw, David Knoetze, Mia Roos, Muller Hattingh, Luan Erasmus, Lira Oliver, MJ Kruis, Sonica Kriel, Cara Snyman, Megan Hendrikse en Estevan Muller.
Individuele medaljes: Cubs
• 1ste Plek Meisies Christelle Maritz 282/300
• 1ste Plek Seuns Neil Roos 261/300
• 3de Plek Seuns Wian du Toit 244/300
Primêre Meisies
• 1ste Plek Elizma de Jager 282/300
Die Span wat met ‘n gekombineerde telling van 3199/3600 ‘n goue medalje verower het
Baie geluk aan Izelle Barnard wat Noordwes Netbalspan gekry het vir 2024.
Rugby
Baie geluk aan ons seuns wat opgeneem is in die Luiperds o.12 en o.13 oefengroepe vir die rugbyseisoen.
Ferdies het die afgelope naweek ons eerste tuis boogskietkompetisie aangebied. Dit was ‘n opwindende dag waar jonk tot oud aan die kompetisie deelgeneem het. Ferdies het ‘n 3de plek behaal uit al die hoërskoolspanne met ‘n telling van 3108 uit 3600. (Die top 12 skuts se tellings saam is die spantelling).
Ons is trots om aan te kondig dat Ferdies se 1ste netbalspan die Bayer-liga gewen het in ‘n opwindende finaal teen Stella! Die telling was 32-25! Dit maak hulle die onoorwonne kampioene van die liga! ‘n Groot shoutout aan ons o.14-span wat ‘n fantastiese tweede plek in die Bayer-liga behaal het. Julle harde werk en toewyding het ons skool trots gemaak! Ons vier almal julle ongelooflike prestasie. Julle is ware sterre!
Sewe leerders in die o.15 Potch Sirkel Luiperds streekspan! Dit is ‘n ongelooflike eer en prestasie vir Ferdies om 7 leerders in die o.15 Potch Sirkel Luiperds streekspan te hê! Dit is ‘n bewys van die harde werk, talent en toewyding van die leerders. Ons wil al hierdie leerders graag hartlik geluk wens met hul verkiesing tot die streekspan. Dit is ‘n besonderse prestasie om op daardie vlak erken te word.
Dit is vir ons ook ‘n absolute voorreg om te weet dat meneer Donnavan Serfontein, een van Ferdies se eerstespanafrigters, ook gevra is om die o.15 Potch Sirkel Luiperds streekspan af te rig! Dit getuig van sy uitnemendheid as afrigter en sy toewyding tot die ontwikkeling van jong spelers in die streek.
Kom ondersteun ons skool se nuwe projek! Ons is opgewonde om aan te kondig dat Ferdies besig is met die bou van ‘n splinternuwe pawiljoen vir ons skool. Hierdie state-of-the-art fasiliteit gaan nie net ons skool dien nie, maar ook ons gemeenskap. Ons sien daarna uit om die nuwe pawiljoen te verwelkom en vir ons leerders en toeskouers ‘n nog ryker sportervaring te bied.
Volkie-rugbyspelers het die keurders beïndruk en stempel afgedruk en is ingesluit in verskeie Luiperdspanne wat die vakansie aan nasionale weke deelneem. Ons is trots!
o.15 Rhinioweek
Volkies se eerste krieketspan, het Saterdagaand tydens ‘n prysuitdelingsfunksie van die Dragons, ‘n trofee ontvang as ligawenners van 2023. Sedert 2017, is Volkies se eerste krieketspan, Noordweskampioene, ‘n besonderse prestasie!
o.17 Rhinoweek o.16B Luiperds
Twee Volkie-fietsryers, Zandre en Janco Stemmet, het deel geneem aan die SA XCMkampioenskappe vir die Noordwes-span, wat in Karkloof plaas gevind het. Ons is trots!
Volkie-leerders wat deelgeneem het aan die Gimmies Eisteddfod, het uitstekend gevaar, en gewys waarom die kultuurplatform, ryker is met hulle daar! Baie geluk aan elkeen van julle, met die ritse A+toekennings wat ingepalm is, asook al die ander toekennings, waarvan A+++, en 100% meer as een keer toegeken is. Ewan Wolmarans en Hanno van Zyl was kategoriewenners en het tydens die galaaand die gehoor in verwondering gehad, soos net ‘n Volkie dit kan doen.
Tokkies se onder 12A enigste span in die Keneth Kaunda distrik deur na SA Netbal.
Op Saterdag 1 Junie het Mooirivier se onder 12A netbalspan aan die NW Netbalspele deelgeneem.
Nadat hulle 1ste is die Liga geeindig het speel hulle in Pool A en klop vir Kanana 18-6, Stella 32-5, Letlagona 33-1 en eindig 1ste in hulle Pool en vorder na die kwartfinaal.
In die kwartfinaal word hulle punte toe gestaan en vorder hulle na die Semi finaal waar hulle teen La Hoff uitspeel vir plek in die finaal Moorivier klop La Hoff 18-14 en is dus deur na die finaal waar hulle teen Proteapark te staan kom. Ongelukkig val die meisies vas teen Proteapark met ‘n telling van 1723 en word dus aangewys as NW naaswenners.
Armand Volschenk o.12
Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.
Laerskool Saamtrek is trots op hul gladdebekkies! Die skool het elf Redenaars wat deurdring na die semi-finale op 31 Mei 2024 te Rustenburg:
GOUD vir o.11A-meisies! Laerskool Saamtrek se o.11A & B-tennisspanne het skitterend gevaar tydens die Spar Limodo Tennistoernooi te Bethlehem op 3-5 Mei 2024. Die A-meisiespan stap met die beker weg!
Gholf: Ernie
GOUD VIR SAAMTREK! Laerskool Saamtrek se eerste gholfspan wen die Ernie Els kwalifiserende Rustenburg Ope op 12 Mei 2024.
• Juhanell Ollewagen behaal eerste plek (Gross) in die Laerskole Meisies-afdeling.
• Dehan v.d. Merwe behaal tweede plek (Gross).
• Ruben v.d. Merwe behaal vierde plek (Gross).
• PG van Niekerk behaal vierde plek (Nett).
Hokkie: Noordwes
Laerskool Saamtrek is trots op vier hokkiespelers wat in die o.12 Noordwes-span opgeneem is.
Eerste tennisspan naaswenners! Laerskool Saamtrek se Eerste tennisspan is naaswenners van die ATKV Buffelspoort Tennistoernooi wat plaasgevind
Die eerste plekke van graad 4 tot -7 (TOP TIEN):
Graad 4:
• Josh van Zyl
Graad 5:
• Milann Herridge
• Kristen J. v. Rensburg
Graad 6:
• Miandi Spies
Graad 7:
• Nina Brand
René le Roux het
Saterdag 25Mei aan ‘n klub gimnastiek kompetisie deelgeneem. Klubs van Potchefstroom, Bloemhof, Lichtenburg, Kathu en Kuruman het kom deelneem.
Sy behaal die volgende in Level 5, 12jaar:
• 2de in spronge en brug
• 1ste in balk en vloer
Algeheel 1ste plek.
Pragtig René, hou so aan!
Baie geluk aan Helenza Harmse wat aangewys is as die beste Knypkop skut tydens die Springbok-kompetisie by Orkney Jagklub. Dit is ‘n besonderse prestasie Helenza, hou so aan!
Baie geluk aan Juan Bezuidenhout wat ‘n eerste plek behaal het die afgelope naweek in Potchefstroom. Hy het 283/300 punte verwerf. Dit is ‘n pragtige prestasie Juan, hou so aan!
Juann Brits gradeer op 7 kyu en verwerf ‘n Brons Medalje vir die Nasionale Kompetisie in Kaapstad! Skitterend, dit wil gedoen wees Juann!
Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na semi-finale rondte van die ATKV.
AFR EAT Voorbereid
• Palesa Mkhari
AFR HT Voorbereid
• Zivan Stoltz
AFR HT Voorbereid
• Nica Meyer
• LJ Olivier
AFR HT Onvoorbereid
• LJ Olivier
Ons is ongelooflik trots op ons Rugbyspelers en afrigters, 32 van ons manne is opgeneem in verskeie Luiperdspanne en 6 van ons afrigters.
Cravenweek o.18:
• Donovan Rosato
• JJ Jonker
• KJ Legodi
• Juan van Rhyn
• Dundre Dempers
Afrigters:
• Mnr. Michael Bondesio
• Mnr. Righardt Matthee
Akademieweek o.18:
• GJ Malan
• Tiaan Booysen
• Abrie Coetzee
Grant Khomoweek o.16:
• Taidien Williams
Rhinoweek o.17:
• George Bingudzu
• Luan Snyman
• Rea Motsusi
• Oratile Sekoto
Afrigters:
• Mnr. Frank du Preez
• Mnr. Stephan du Toit
Luiperds o.15:
• Johan Deyzel
Ons is ongelooflik trots op ons junior Seunshokkie wat die naweek aangewys is as die Noordwes WENNERS!
Semi finaal teen Gimmies
• WEN 2-0 - MOM - JJ van Niekerk, WJ Liebenberg, André Nel en Cillié Pretorius
Finaal teen Ferdinand Postma
• WEN 3-0 - MOM - ALMAL
Platteland VKB-span o.19:
• Regard Jacobs
• John Kleynhans
• MC Shanahan
• Willem van Niekerk
• Albert Joubert
• Benré Pollard
• Tyrell Schalkwyk
Afrigter:
• Mnr. Henco Smit
Platteland VKB-span o.16:
• David Passetti
• Tommy Drinkwater
Afrigter:
• Mnr. Tiaan Weyers
Platteland VKB-span o.15:
• Adriaan Combrinck
• Miquel Concalves
• Xavier Kempenaars
• Dries Pretorius
• Karabo Kgamanyana
• Hanjo Niewoudt
• Vuyisile George
• Johan Duvenage
• Lorenzo Dyers
Ons is ongelooflik trots op ons Senior Seunshokkie wat aangewys is as die Noordwes WENNERS!
Semi finaal teen Schoonspruit
• WEN 4-1 - MOM - Douw Jacobs
Finaals teen Ferdinand Postma
• WEN 2-0 - MOM - Henco Pretorius
Die is hulle tweede jaar wat hulle die Noordwes wenners is!
Die Tegniese Wetenskap-leerders van Hoërskool Schoonspruit het op 21 April aan die Rotary club of Klerksdorp se jaarlikse ‘Rotary Rocket Day’ deelgeneem. Schoonspruit het drie spanne ingeskryf nl. Starship (Gr. 12- span), Vuurpylmanne en NASA 2.0 (Gr. 11-spanne). Spanne moes vuurpyle uit koeldrankbottels bou en afvuur. Die kompetisie het uit vier rondtes bestaan. Die Vuurpylmanne behaal ‘n eerste plek in die Hoërskole afdeling, NASA 2.0 is behaal ‘n tweede plek en Starsship eindig vyfde.
Mr Motsoane gave the learners an opportunity to participate in a competition of an essay writing Competition from NYDA(National Youth Development Agency) about the “Significance of Commemorating 30 years of Democracy” and Reabetswe Participated.
On behalf of the entire Curro community, I am thrilled to extend our heartfelt congratulations to Reabetswe Ranta for achieving second place with (95%) in the prestigious National Youth Development Agency (NYDA) Essay Writing Competition. This remarkable accomplishment is a testament to your hard work, dedication, and exceptional writing skills. Securing the second position in a competition of such high caliber is no small feat. The NYDA Essay Writing Competition attracts some of the brightest young minds from across the nation, each bringing their unique perspectives and talents to the table. Your success in this highly competitive environment speaks volumes about your ability to express your thoughts clearly, creatively, and persuasively. Well done!
Reabetswe Ranta
Laerskool La Hoff bring twee goue titels terug na ‘n puik seisoen. Die o.11A en B spanne word as Noordwes Wenners aangedui. Die o.11A rugbyspan word aangewys na ‘n skoonskip oorwinning in die Luiperds Finaal. Die o.11B rugbyspan deel die titel as Noordwes Wenners, na ‘n gelykop-telling in die Luiperds Finaal.
o.11A
Verskeie Hoffies word verkies tot die KOSH en Luiperds rugbyspanne. Die onderstaande foto’s is die spelers wat deel vorm van die KOSH spanne, en die spelers wat ook dan verkies is tot die Luiperds oefengroepe, word aangedui langs elkeen se naam.
die
Die volgende spanne word as wenners en naaswenners van die Super 8 Reeks aangedui:
• Rugby o.10 - Super 8
Wenners
• Rugby o.11 - Super 8
Wenners
• Rugby o.13 - Super 8
Wenners
• Netbal o.11 - Super 8
Naaswenners
• Netbal o.13 - Super 8
Naaswenners
ATKV Redenaars
Dihan Booyens (o.13A kaptein), André Ouwencamp (o.13A afrigter), Errie Janse van Rensburg (rugby-organiseerder), Anton Smith (skoolhoof), Karlene Venter (netbalorganiseerder), Sharia Leyland (o.13A afrigter), Alexis te Brugge (o.13 kaptein).
7 Hoffie-raakpraters het deelgeneem aan
Na die afloop van die seisoen, het alle o.9 - o.13 netbalspanne die spel aangedurf
het in groot gees hulle dogters se harde werk
die
Laerskool Brits het deelgeneem aan die Super 8 Redenaars wat by Atkv Buffelspoort plaasgevind het. Die kompetisie het ‘n klomp gladdebekkies van regoor die land ingesluit, met die doel om die beste van die beste te bepaal. Die deelnemende skole het ‘n sterk verteenwoordiging gehad, met spanne soos Laerskool Lichtenburg, Laerskool Goudkop, Laerskool La Hoff, Laerskool Risiville, Leeuwenhof Akademie. Die kompetisie was sterk. Laerskool Brits het hierdie jaar algeheel 1ste geeïndig en is baie trots op elke bekkige Britsie wat deelgeneem het.
• Nathan Viljoen o.12 NW Luiperds.
• Luan van der Westhuizen o.13 NW Luiperds C span.
• Johan Möller o.13 NW Luiperds C Span.
• Divan Werner o.13 NW Luiperds B Span.
Best Schools is die Bojanala distrik se liga wedstryde wat plaasvind teen die eerste 2 skole van rustenburg streek en eerste 2 skole van madibeng streek. Slegs die eerste 3 skole na die dag vorder dan na die NW dag wat in Potch plaasvind.
Die jaar speel die eerste span tydens die Bojanala dag die volgende skole:
• RHS, Bergsig en Harties.
• Hoërskool Brits spog hierdie jaar met 4 netbalspanne wat deurdring na die Best Schools-rondte.
• By hierdie rondte speel verskeie spanne teen skole soos Rustenburg, Grenville, Bergsig en nog meer.
Dit was ‘n dag vol opwinding! Ons spelers het hulle staal gewys met goeie deursettingsvermoë en
spangees. Die uitslae was fantasties! Die o.14-span behaal ‘n algehele 3de plek.
Die o.15-span behaal ‘n algehele 2de plek. Die eerstespan en o.17-span het baie goed gevorder en behaal ‘n algehele 4de plek.
Die o.14- en o.15-span het op 25 Mei aan die Provinsiale rondte deelgeneem in Potchefstroom waar skole van regoor Noordwes die stryd aangesê het. Ons is ongelooflik trots op hierdie spelers! Welgedaan, meisies!
Larries boogskiet presteer by Ferdinand Postma Interskole!
Larries boogskiet het Saterdag, 18 Mei aan die Ferdinand Postma Interskole boogskietkompetisie by Hoërskool Ferdinand Postma, Potchefstroom deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul mooi van hul taak gekwyt en pragtig presteer in die primêre afdeling. Die eerste span het met die tweede plek weggestap in die primêre afdeling met ‘n telling van 3170 uit 3600.
Ons Larries boogskietspan het ‘n mooi vertoning gelewer, ons is baie trots op hulle prestasie en deelname gedurende die kompetisie. Larries se seunsskuts het 5 en dogterskuts het 3 uit die beste 10 plekke ingeneem. Skuts wat baie goed presteer het, was Dean Venter (tweede plek onder die primêre seunskuts met ‘n telling van 283 uit 300).
(REGS): Voor: Dean Venter, Chene van Niekerk, Hanro Strydom, Leane De la Roche, Reghard van Aswegen en Anìeka Kemp.
Agter: Jayden de Jager, Charne Breedt, Karolus de Wet, Niel Schmidt, Marko van Zyl en Estefan van Niekerk.
Laerskool Rustenburg se Junior en Senior Skaakspan het aan die Super 12 deelgeneem te Sol-Tech. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir ons leerders en hulle het uitstekend gevaar. Die Seniorspan het 12de geeindig uit 23 skole. Ons span het ons naam hoog gehou. Ons kan ook met groot trots vir Vaugan Annandale sê baie geluk met sy prestasie. Hy stap weg met ‘n uitmuntende 5/5 en verower ‘n Bordprys vir die dag. Welkgedaan aan elke leerder wat deelgeneem het. Larries is baie trots op julle.
Vyf van die bestes
Al 5 Rustie-netbalspanne gaan SA’s toe! Die Rusties is óók die enigste skool in NW wat 5 netbalspanne SA’s toe vat! Baie geluk aan ons o. 17A-netbalspan wat na die afgelope naweek se kragmetings as die Noordweskampioene wegstap asook ons 1ste-netbalspan wat Noordwesnaaswenners is. Ons is besonders trots op elkeen van ons spelers en toegewyde afrigters. Baie sterkte met julle voorbereiding vir SA’s.
Die Rustie-hokkiespelers maak skoonskip tydens die NW-uitspele! Gedurende die naweek se kragmetings het die Rustie-hokkiespelers weereens hulself bewys! Ons spog breëbors met ons 1ste seunshokkiespan wat as die NW-kampioenne uittree teen Potch Gimmies met ‘n 3-2 telling. Verder spog die Rusties met 4 hokkiespanne wat NW-naaswenners is en 2 spanne wat algeheel 3de in NW eindig. Dit beteken dat die Rusties geskiedenis maak want al 7 A-hokkiespanne deurdring na die onderskeie noordvaalhokkietoernooie. Hierdie is n ongelooflike prestasie waarop ons as skool trots is. Ons Rustie-hokkie is besig om hoër hoogtes te bereik te danke aan ons toegewyde afrigters en leerders wat ure insit!
Baie geluk aan Vastrap se o. 13A-netbalspan wat Saterdag as algehele wenners in die Noordwes provinsie geëindig het. Hulle pad na die beker het oor laerskole Burgersdorp, Mooirivier, Botshelo, La Hoff, ML Fick en uiteindelik Rustenburg geloop. Welgedaan dogters! Sterkte met julle voorbereiding vir die SASN National School Championship 2024!
Baie geluk aan Henku, Liam en Heindrich wat vir die o.13 & o.12 Luiperdsspan gekies is.
Baie sterkte aan die o. 11A en o. 13A-netbaldogters wat aan die NW-netbalkampioenskappe by Vastrap deelneem.
Netbal Bojanala-wenners o.12 A (AS Span). Het Saterdag, 1 Junie in die Noordwesdag (Potch) deelgeneem.
Fields College has been buzzing with excitement in recent months, with a flurry of activities keeping spirits high. Among the highlights was the annual Fashion Show held on April 19th, which was nothing short of spectacular. Themed “A Night In Disguise,” the event promised an evening of mystery and allure, and it certainly delivered. From the moment the curtains rose, it was evident that Fields College’s learners were ready to steal the spotlight. From the soulful melodies of the band to the mesmerizing solo performances and the electrifying dance routines, each act captivated the audience and showcased the immense talent within the school community. The models strutted with confidence, bringing the theme to life with their impeccable style. But the excitement didn’t end on the stage. Back on the sports fields, Fields College athletes demonstrated their prowess with determination and skill. The hockey teams displayed unwavering dedication, leaving their hearts on the field and securing impressive victories. Meanwhile, the netball first team represented the school with pride at the Rolyn Festival, showcasing their talent and sportsmanship. These achievements are a testament to the hard work and commitment of every learner and coach at Fields College. Together, they have not only brought home victories but also forged bonds that strengthen the school’s sense of community. As Fields College continues to shine, each member of the school family plays a vital role in its success, ensuring that every moment is truly unforgettable.
Hiermee wil ons van die geleentheid gebruik maak om die volgende rugbyseuns geluk te wens met hulle insluiting in die verskillende provinsiale spanne.
Hierdie spelers gaan Noordwes Luiperds verteenwoordig in verskeie rugbyweke gedurende die wintervakansie.
Luiperds o.15 A
• Othandwayo Ntshanga
Luiperds o.16 Grant Khomo
• Dylan Smit
• SW de Waal
• Bradley Stonehouse
• Jayden Steyn
Luiperds o.17 A
• Christian de Abreu
Luiperds o.18 Akademie Week
• Caleb Kihoro
• Dewald Potgieter
Luiperds o.18 Cravenweek
• Libhongo Sakie
de Abreu
Congratulations to the following learners who have been selected for the North West Provincials netball teams.
• u.14 - u.16 girls will participate in the All Ages Championships at Dr E.G. Jansen in Boksburg.
• u.17 and u.18 will take part in the Telkom Netball Championships at Hoërskool Waterkloof, Pretoria.
u.14
• Milah Dreyer
• Realeboga Rapula
• Bokang Malapane
u.15
• Regomoditswe Motlhabi
• Simphiwe Nocuze
u.16
• Cailyn Botha
• Neo Silinza
• Tieneke Gouws
• Oratile Molefi
• Omphile Motabogi
• Olerato Selekolo
• Zoey Watt
u.17
• Masentle Chara
• Lelentle Mokone
u.18
• Boitumelo Mashitiso
• Amogelang Msinanga
Ons is baie trots op julle. Dit is ‘n groot voorreg en eer. Geniet elke oomblik!
Ons dogters het deelgeneem aan die Distrik Toernooi en die spanne verwerf ‘n 3rde plek. Ons Zeeries is baie trots op julle. Our girls participated at the District Tourment and the teams achieved 3rd place. Zeeries are very proud of you.
so proud of you!
Well done Thato Segalo. Thato selected for the North West Netball team, participating in the SA Championships. Good luck to you and your team! Xander Pheerbhaai one of the
Grenville learners making a difference by donating blood
Harties’ u.16 hockey team had an outstanding season and made it through to the North West 1st Division Finals. They won the semi finals against Wolmaranstad (4 - 0). In the finals they showed Wagpos how it’s done with a 5 - 1 victory. The girls won their play-off game against Brits (1-0) to be crowned overall North West u.16 winners. Good luck with the upcoming Noordvaal Tournament which is later in July. Harties is extremely proud of these hockey stars!
Harties-netbal presteer in Noordwes. Harties se Eerstespan wen Hoërskool Brits 28 - 19 en eindig algeheel 3e in die Bojanala-distrik.
geluk! Ons is baie trots op julle!
HS Wagpos se 1ste netbalspan wen HS Brits 19 -14
Graad 8 - 12: Eerste kwartaal se
Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.
Me. A Booysen, Elmé Roets, Paula van der Merwe, Kacey Jacobs, Cheri-Ann de Bruyn, Maritsa de Beer, Me. L Nel, Charma Liebenberg, Onica Ramoema, Erica Haasbroek, Celeste du Plooy, Dominique Bodenstein, Mnr. A.L Joubert.