AUGUST 2014
NORTHERN SUBURBS
HOËRSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
HIGH SCHOOL
Tel: 021 872 3880
news@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
WHAT TO FIND INSIDE Lifestyle
In and around the house
Scan this P2 code with Hanging your smart-pot phone and plant like us on facebook!
P2 Winter uitverkoping
P2 MATRIEK... en die jaar daarna
P3 BDP Properties
P3 AWSUM Wheels
AWSUM Wheels
• • •
P4 - P8 Schoolnews
WHO WE ARE
To advertise in this newspaper - Contact: Jay-Dee Hartzenberg - 078 217 2508 - jaydee@tiemedia.co.za
Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za
Graphic Designer
Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za
Editorial Assistant
Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | ryno@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.
PRINTED BY - Paarl Coldset
•
AWSUM News
NEWS / NUUS
Lifestyle 2 AUGUST 2014
the_stage_259_x_50_5mm_bleed.pdf 1 16/04/2014 07:15:12 PM
Part-Time classes in Dance, Drama and Singing Full-Time Performing Arts Course (3 Year Course)
All ages welcome! www.thestage.co.za
info@thestage.co.za
021 914 3151
www.facebook.com/thestageschool
4 Bella Rosa Street, Rosenpark, Bellville
Matriek ... en die jaar daarná Dit is deesdae mode om jou kind ná matriek een “af” jaar te gun – om ’n jaar lank oorsee te gaan werk, of om bloot ’n klompie los werkies te doen ... of om sommer net leeg te lê. Is dit die regte ding om te doen? Baat jou kind daarby? My kind is vanjaar in matriek en hy het geen idee watter beroep hy wil volg nie. Hy is goed in tale én in wiskunde en wetenskap. Hy is verslaaf daaraan om dinge op rekenaars te doen, maar wil dit nie noodwendig sy beroep maak nie. Dink hy aan joernalistiek? Miskien. Om aktuaris te word? Miskien. Dit is vir my ’n reuseprobleem. Ek wil nie hê hy moet ten alle koste universi-teit toe gaan en dan – soos ek – ná die eerste jaar besluit dat hy eintlik ’n ander rigting wil volg nie. Maar ek het ook nie die geld om hom vir altyd te onderhou nie. Wat staan my te doen? As bogenoemde ook jóú dilemma is, sal jy presies weet waarvan ek praat. Ons almal wil hê ons kinders moet ’n besluit oor ’n loopbaan neem, maar terselfdertyd wil ons nie geld mors nie. Hulle moet verantwoordelik wees, maar ons wil hulle ook nie in ’n blik druk nie. Wat Nou? Só dink die jonges Michael van Rensburg, vanjaar in matriek, se belangstellingsveld is baie wyd. “Ek voel nie ek is gereed om nou al ’n besluit te neem wat die res van my lewe gaan raak nie,” sê hy. “Ek gaan dus volgende jaar ’n kort kursus doen ten einde nie-Engelssprekende
kinders oorsee te kan gaan Engels leer. Só sal ek te doen kry met die werklikheid van die beroepslewe, en terselfdertyd reis én geld verdien. “Ek dink ek moet eers meer selfstandig en meer volwasse word voordat ek ’n finale besluit oor ’n loopbaan neem. Een jaar is maar kort in vergelyking met die sowat 40 jaar wat ’n mens gaan werk – en dalk sielsongelukkig gaan wees as gevolg van ’n verkeerde beroepskeuse,” sê Michael. Anelda Scheepers het verlede jaar gematrikuleer. “Ek het argitektuur gaan swot, maar binne die eerste ses maande het ek besef dat ek ’n skewe prentjie van die beroep gehad het. Dit is nie wat ek wou doen nie,” sê sy. “Ek gaan hierdie jaar se studies voltooi, maar aanstaande jaar gaan ek met grafiese ontwerp-studies begin. “Ek dink die ideaal is om ’n jaar lank ’n internskap te doen in die rigting waarin jy belangstel, sodat jy ’n realistiese prentjie kan vorm van dit wat dié beroep werklik behels,” sê Anelda. Só sê die kenner Andrea Silber, ’n beroepsvoorligter in Benoni, reken dat daar verskeie faktore is wat in ag geneem moet word wanneer iemand besluit of hy of sy dadelik moet gaan studeer, of om liefs eers ’n sogenaamde “gap”-jaar te neem.
“Sommige mense het van jongs af reeds ’n passie vir ’n sekere rigting. Hulle is as ’t ware ‘gebore’ vir ’n bepaalde beroep.” Wat staan onseker ouers en hulle twyfelende kind te doen? Andrea sê: “Ongelukkig is ’n blote aanlegtoets nie genoeg nie. Jy moet ook iemand se persoonlikheid in ag neem by die keuse van ’n beroep. En baie ouers oefen – dalk onbewustelik – druk uit op ’n kind om ’n sekere rigting te volg.” Andrea is daarvan oortuig dat ’n “gap”-jaar die aangewese weg is om te volg as ’n kind nie doodseker is watter rigting hy of sy wil inslaan nie. “Dit is egter noodsaaklik,” sê sy, “dat ’n jongmens nie ’n jaar lank níks moet doen nie. Ek hou baie van die idee dat jongmense ’n jaar lank werk – énige werk – en sodoende geld verdien om tot hulle uiteindelike studies by te dra. “Om oorsee te gaan, maak só ’n jongmens selfstandig. Jy het nie vir Ma of Pa byderhand om jou ‘gou-gou’ te kan help nie. Jy moet sélf jou weg vind, en dan in ’n vreemde omgewing. Dít laat jou gou grootword. Om oorsee te gaan werk, is egter nie vir almal beskore nie. “Ek hou ook van die idee dat jy by ’n klompie verskillende plekke gaan werk en só te doene kry met verskillende
aspekte van die beroepslewe. “Dit gebeur soms dat mense in hulle dertigs en selfs veertigs by my kom aanklop omdat hulle ongelukkig is in hulle gekose beroep. Maak dus liewer seker dat jou kind gereed is om ’n besluit oor sy of haar beroepstoekoms te neem – dit is een van die belangrikste besluite in ’n mens se lewe. “Jy gaan vier of meer dekades lank werk, en die meeste van jou tyd by die werk deurbring. Daarom is dit belangrik dat jy daar gelukkig moet wees,” sê Andrea.
Inskrywingsvorms beskikbaar by info@thestage.co.za
FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)
Maart en 19 April 622 September 19:00 Protea Hotel, Durbanville Protea Hotel, Durbanville Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za
NEWS / NUUS
In and around the house AUGUST 2014 3
HP Washer Electric
SOLE MANDATE
Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za
SOLE MANDATE
“Start SPRING by washing away the Winter Blues” Only R240 per day.
Parklands
R1 595 000
SOLE MANDATE
Goedemoed
R630 000
Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 Perfect for the young newlyweds or bachelor - This lovely home is also perfect for investment buyers, you are guaranteed a tenant at all times with the rent on R4000 PM. It’s situated in the lovely surrounds of Goedemoed and 5min drive from Graanendal Shopping Centre. Mackie 082 467 8637 We will no longer be trading under Rawson Properties, but under BDP Properties. Our Agency will still consists of the same vibrant positive Sales Team and we will still be located in the Aurora Ipic Centre, should anyone be in need of help with Selling, Buying or Letting information. Our trading area’s have expanded tremendously and we can proudly be of assistance to all our clients in the Mother City and her surrounds! We always look forward to an opportunity where we can build better and new relationships with our community, so please feel free to come around for a cup of coffee. Our doors will always be open.
R375 000 Neg.
Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 One Bedroom Apartment close to schools in Goodwood - This very well kept 1 Bedroom, 1 Bathroom apartment is a must see in this gated complex, close to the schools and public transport in Vrijzee, Goodwood. The apartment is in a new security complex with safe parking. Annette 084 701 3121
SOLE MANDATE
Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Beautiful Spacious family Home in Parklands - This large home offers 3 bedrooms (mes), 2 full bathrooms, large living area and open plan fitted kitchen and scullery. Low maintenance garden fitted with a pool and outside braai. Situated in a quiet street. It is a must see! Annette 084 701 3121
Goodwood
Erika van Wyk Principle 082 650 9258
Mariska Parker Accounts
Century City
R1 350 000
Bedrooms 2 | Bathrooms 2 | Garages 0 Large Apartment In Upmarket Complex - Invest in a large upmarket apartment in the sought after Century City area. This home offers an open plan kitchen & living area leading out to a large balcony with super views. Secure parking is provided, walking distance to the shopping centre and easy access to the main roads. Neville 083 279 6408
Louise Myburgh Sales Admin
Mackie Watson 082 467 8637
Neville Chamberlain Annette van 083 279 6408 Rensburg 084 701 3121
AWSUM Wheels
The number 1 Ford dealership in the Cape Barloworld Ford N1 City 021 596 3200 *Barloworld Ford N1 City will give R1 000 of each car sold to the school of your choice when quoting AWSUM with your purchase.
NEWS / NUUS
Hoërskool Bellville 4 AUGUST 2014 Landloop
Krieket
Inge ontvang ‘n bronsmedalje by die Noord -Sone Landloopbyeenkoms.
1ste Krieketspan besig om te oefen in die nuwe binnenshuise krieketnette vir hul toer na Mosselbaai.
Landloopatlete wat verkies is tot die Noord-Sone Landloopspan wat gaan deelneem aan die WP-Landloop Kampioenskappe.
Top Skole Skaak
Baie geluk aan die skaakspan wat ‘n tweede plek behaal het tydens die Distrik Oos Topskole Skaakproewe. Hulle dring deur na die WP-Top Skole Skaakproewe.
Vierskole-konsert
Die gemengde koor en simfoniese blaasorkes van Hoërskool Bellville het op 7 Aug. die tweede Vierskole-konsert saam met Hoërskool Stellenberg, Hoërskool Tygerberg en Fairmont High gehou. Hierdie nuwe jaarlikse tradisie tussen die vier skole word op ‘n besondere manier afgesluit met items waar al vier skole se orkeste en kore saam deelneem. Hierdie konsert is ‘n hoogtepunt op die skool se kultuurkalender. Die gemengde koor wat by in 2013 by die Tygerberg Eisteddfod as die beste skoolkoor aangewys is, neem op 12 September weer by hierdie jaar se finaal in die Endler Ouditorium, Stellenbosch deel.
Fairmont High 1st team girls’ soccer
Rhino Poaching
The FHS 1st Team Girls’ Soccer beat Camps Bay 2 : 0! Well done to Danica Mollentze, and combination play from Naemi Frenzel and Christena Pieterse - our goal scorers! Thank you to our injured players: Rachel Benton and Bianca Morgenrood, who came along to support!
Fairmont was well represented at the Model United Nations Environment programme meeting held at Cape Town High School on Saturday, 26 July. It was hosted by the South African Department of International Affairs. The topic discussed on the day was rhino poaching.
Back: Naemi Frenzel, Christena Pieterse, Robin Lewis, Dominique Lea, Nina Dunleavy, Cayley Jones, Talia van Wyk . Front: Megan Venter, Danielle October, Danica Mollentze, Shannon Mills, Logan Mulder
Poetry Evening A Poetry Evening was organised by the Literary Society at Fairmont and the photo above includes all the participants. The evening was a great success and we hope that it becomes an annual event on our Society Calendar.
Namibia
United Kingdom
Fairmont Drummies
The drummies took part in the WP Groups Championships and the 3rd Small Drill competition on Saturday, 2 August 2014, at the Bellville Velodrome. The girls marched their hearts out and it was just fantastic to see with what precision and skill they performed their displays. The results for the WP championships are as follows: Flag and Pom/Non-Prop Displays 2nd, Throwing Prop Display WP Champions for 2014 ,Small Drill Section 2nd Overall. Well done to our drummies on these excellent results.
Malaysia
NEWS / NUUS
Hoërskool DF Malan AUGUST 2014 5 Interskool Bergfiets Liga
DF Malan het op 9 Augustus geskiedenis gemaak toe 47 van die skool se dogters deelgeneem het aan die derde Wes-Kaap kompetisie van die Spur Interskool Bergfiets Liga in Somerset Wes. Dit was die meeste vroulike bergfietsryers wat nog ooit aan hierdie resies – wat toepaslik op Vrouedag plaasgevind het, deelgeneem het. Hierdie ‘DF Malan Bergfiets Heldinne’, het dan ook daartoe bygedra dat DF Malan tans die 2de posisie van die Wes Kaap skole in die Spur Liga beklee.
DF Malan vier ses dekades op ‘n hoë noot
‘n Paar van DF se bekende oudleerders het onlangs aan ‘n musiekkonsert ter viering van die skool se sestigste verjaardag deelgeneem.
Die DF-koor onder leiding van mnr Leon Starker wat by die onlangse musiekkonsert ter viering van DF se sestigste verjaardag opgetree het
Deelnemers aan die DF Malan Musiekkonsert ter viering van die skool se sestigste verjaardag, was Jeanne Brink (links), Esmari Koch en Canielle Rossouw (regs)
Hamman Schoonwinkel, ‘n oud-Dee-Effer, se saksofoonsolo het groot byval gevind by DF Malan se Musiekkonsert.
Op die foto verskyn Hamman Schoonwinkel (links) saam met Vasti Knoesen en Riaan Hunter (regs). Me. Elzeth Germishuys was hul begeleier.
Rugby
Die eerste rugbyspan van DF Malan het die afgelope 2 naweke twee groot oorwinnings behaal deur onderskeidelik Milnerton met 32-15, asook President met 43-0 te klop.
Krieket
Die eerste krieketspan van DF Malan sal gedurende Oktober weer aan die KFC Punt Hoërskool se krieketfees deelneem. Die span sal vanjaar swaarde kruis met Jim Fouché van Bloemfontein,Oakdale van Riversdal,Nico Malan van Humansdorp asook Charlie Hofmeyr van Ceres.
The Settlers High School Top Jazz Students During the holiday, 10 members of The Settlers High School’s jazz bands attended the Standard Bank National Youth Jazz Festival in Grahamstown. The festival lasts nearly a week, incorporating innovative jazz performances, rehearsals, workshops, lectures and an opportunity for South Africa’s future jazz stars to interact personally and musically with their peers and top local and international performers. The top jazz students in South Africa audition for places in the Standard Bank National Schools Big Band and the National Youth Jazz Band (NYJB) and these national bands are conducted by some of South Africa’s leading jazz educators and performers. We are extremely proud of these talented young musicians.
Settlers Learners In Germany The Wagenburg Gymnasium and The Settlers High School has been part of an exchange program for many years. 18 learners from The Settlers High School, accompanied by two educators, travelled to Stuttgart, Germany, for this year’s exchange. The tour group visited various tourist sites in and around Stuttgart, namely the Mercedes Benz Museum, Stuttgart 21 (Major development project and upgrading of rail system), Mercedes Benz Soccer
Arena, Ludwigsburg Castle, Dachau Concentration Camp (The first of the Nazi concentration camps opened in Germany) German-French School and Europa Theme Park to name a few. The tour was yet again a great success and an extremely enjoyable trip for all.
Settlers Leaders
Ryan Truter chosen for the Standard Bank National School’s Big Band.
Left to right: Damian Kamineth, Keenan Jacobs and Aqeel Moosa chosen for the National School’s “B” Band.
Afrikaans Olimpiade Erin Dreyden achieved 8th position in SA in the Senior Afrikaans Olimpiade 2014 and 4th position in the Province. Zaakirah Bosman achieved 10th position in the Senior Afrikaans Olimpiade 2014 and 6th position in the Province. Well done to both girls!
From Left: Vivek Abraham, Mohini Anand, Sandrine Mpazayabo and Kayla Barendse have been chosen to serve on Cape Town’s premiere learner body, The Cape Town Junior City Council (JCC). They began their two-year term in March, and attend monthly meetings at the council chambers in Cape Town Civic Center and their respective sub council. These four capable leaders are ultimately responsible for the empowerment of youth and general management of The City of Cape Town and their sub council.
NEWS / NUUS
Hoërskool Brackenfell 6 AUGUST 2014
Interactklub Hoërskool Brackenfell
Interact staan onder die beskerming van Oostenberg Rotary Klub. Die afgelope nege jaar is daar etlike uitreikaksies geloods na verskillende organisasies. Interact spits hul toe op gemeenskapsdiens en leierskapontwikkeling. Hierdie aktiewe organisasie vergader elke Maandagmiddag om die week se aktiwiteite te bespreek. Die lede dra ook neongroen hemde soos op die fotos te siene sal wees. Onder leiding van me. S. Kotze funksioneer hierdie klub met hul entoesiastiese bestuur hoogs suksesvol.
By me. S. Kotze(skakelonderwyser) is Lee-Ann Groenewald en Mieke Erasmus (Presidente van Interact) saam met een van Athlone skool vir swaksiendes se seuns.
Cornel Kotze en Christo Gouws tydens die uitreikaksie saam met hulle vriende by die Goeie Hoopsentrum.
Ons lede ontmoet Premier Helen Zille tydens hierdie geleentheid.
Interact Bestuur (Chanell Botha en Mieke Erasmus) werk in groentetuine tydens die “Week of Adventure into Citizenship 2014”.
Sun Run. Die byeenkoms is gehou om geld in te samel vir mense met kanker in samewerking met die Sunflower fund en is gereël deur Rondebosch Girls High.
Elke kwartaal word toebroodjies ingesamel vir die Kraaifontein Dagkliniek. Die kwartaal het Legal Track ons ondersteun met groot bydraes. Hier is `n groep Interact-lede met van die bydraes.
Ons is jaarliks betrokke as terreinskoonmakers by die Cape Argus fietstoer. Hier is Dominique le Roux en Mackayla Matthews besig om rommel op te tel.
Chani van Niekerk(President) besig om mure af te was tydens Interact se verf van klaskamers in Philadelphia.
Hoërskool Eben Donges Afrikaans Olimpiade Ons leerders het A-simbole in die Afrikaans Olimpiade verwerf. Hulle was Shakina Dramat, Lance Lawrence and Virginia van Wyk.
Eistedfodd - African Dance Group The African Dance Group attained a 92% at the Eistedfodd in Bellville last week.
Youthfest/ Teen Talent 2014 Full Gospel Church Of God in S.A held their Youthfest/ Teen Talent 2014 in Durban. Thusia Pienaar(grade 12 e3) won the WC-regional and went through to the provincial competition held in Durban where she won her category: solo singing. Her price also included a trip to America next year to represent South Africa in the Full Gospel Church Of God International Youthfest.
ACE talent show ACE (Accept Christ Everyday), the Eben Dönges Christian Youth Movement, hosted a talent show on Friday 8 August 2014 in order to raise funds for the outreach to the old age home and to help sponsor the cross country learners with school tracksuits. Forty learners attended the audition sessions. And 20 acts were selected for the final show. Items included singing, rapping, a short drama production, an acapella group and dancing.
NEWS / NUUS
Hoërskool Tygerberg AUGUST 2014 7
MNR EN MEJ TYGERBERG
Die Landsdiensbeweging het op 26 Julie 2014 ‘n Mnr en Mej senior en junior Tygerberg skoonheids-kompetisie gehou. Tienduisend rand is onderskeidelik ingesamel vir die DBV en die skool se voedsel-projek. Modelle het ook met troeteldiere deelgeneem en kreatiewe herwindrag, deur die leerders
gemaak, is vertoon. Verder het Dieter Voigt, die seremoniemeester, bygedra tot die sukses van die aand. Die Landsdiens bedank die hoofborge Simply Audiovisual, Sanlam, The Make-up Worx, Butterflies, Northlink College, 7thHeaven Bridal & Evening Wear, Ilse Roux Bridal Wear, en Euro Suit.
Seniors: Dieter Voigt, Jason Philander, Janke Geldenhuys, Vehon Hulme, André van Eeden, Roux-Jeanne Lawson, Deanu Murray.
Debat Janke Geldenhuys en Kaylinn Africa het deurgedring na die finale rondte van die ATKV se nasionale senior debatskompetisie in Rustenburg.
Juniors: Hanno van der Merwe, Janina Renk, Madelein Nel, Albert Kruger, Chanté Crous, Kyle Carstens.
HTS Bellville
FOOTBALL IS AWSUM! We participated in the prestigious Northern Zone Football Tournament during the first week of the June holidays, and what an experience it was! Our Boys u.17 team was motivated and ready to take on all-comers but encountered some stiff opposition in the round-robin phase, achieving one draw and playing in two exhilarating matches in which they lost by the narrowest of margins. They were true heroes in their attempts to achieve what has never been achieved before. Well done boys. We are really proud of you! The Boys u.15 team came off a little better and reached the semifinals where they had to face Excelsior High School. Our boys played a superb game and provided exciting and skilful football. Excelsior had to dig really deep to come out victors at 2-1. Our boys
were true gladiators and we are proud of their commitment and endeavour! The cherry-on-top was our girls’ team. They reached the 3rd and 4th play-offs where they gave Bernadino Heights a 4-1 drubbing and won the bronze medal – a first for our school at this tournament. Our girls were absolutely magnificent and showed fervour, skill, power and pace. They were true Amazons. To crown it all, Jasmaine De Wet received a trophy for being best female player in the Tournament and Carryn Goodman received a special mention for scoring the second highest number of goals in the tournament – a fantastic 11! All of our teams have held our school’s name high and we are proud of their achievements. We can’t wait for the league matches. Hope to see you there!
Netball During 2013 HTS Bellville Netball played interschools against Laborie High School and lost the match. The one HTS coach, ms. Van Coller then told the coach of Laborie that that would be the last time HTS would lose against them. This past Saturday it was time for that match which HTS have been preparing for the whole season. HTS had a good game plan and stuck to it. Our girls played well and HTS won the match 29-28 against Laborie. Well done HTS Bellville u/17 netball team!!
Positive Results for BTHS Rugby A year ago, Bellville THS Rugby suffered against Labori High (Paarl), and could only win one match out of the eight played. Last Saturday HTS stepped up and put together more positive results against Labori. Standout performances were by the U14B, 15A, 16A, 3rd XV who managed to beat the opposition convincingly. We are looking forward to a big finish to the season from all our teams against JG
Meiring next week. The rugby results were as follows: U14B won 17-7 U14A lost 5-12 U15A won 26-0 U16A won 34-0 U16B lost vs. (PRG U16E) 15-19 U19C won 17-0 U19B lost 19-28 U19A lost 0-15
NEWS / NUUS
Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za
NEWS / NUUS
Hoërskool Stellenberg 8 AUGUST 2014 Eerste Netbalspan
Die eerste span, wat uit 9 speelsters bestaan het, het vanaf 1 – 2 Augustus in Boksburg aan die Topskole-toernooi gaan deelneem. Om vir hierdie kompetisie te kwalifiseer , moes hul teen die topskole in die Westelike Provinsie en daarna teen die topskole van Boland en SWD uitspeel. 21 topskole landwyd het aan die kompetisie deelgeneem. Die spanne is in 4 afdelings ingedeel. Stellenberg het al hul wedstryde in hulle afdeling gewen: Potchefstroom Gimnasium (33 – 18), Waterkloof (24 – 22), NoordKaap (32 – 15) en Warmbad (37 – 11). In die kwarteindronde het ons teen sterk kompetisie te staan gekom naamlik; Ben Vorster. Dit was ‘n titaniese stryd wat Stellenberg 30 – 24 gewen het. Ons het toe in die halfeindstryd teen die gedugte span van Affies gespeel. Affies, wat ook die wenners by Wildeklawer-toernooi was
waar Stellenberg tweede geëindig het, was net te sterk. Ons verloor die wedstryd 39 – 20 en moes toe teen Menlopark uitspeel vir die derde plek. Ons wen Menlopark oortuigend 33 – 26 en eindig algeheel derde landwyd. Volgens die afrigter, mev. Joana Winterbach, was die speelsters wat deurgaans uitgestaan het met spel uit die boonste rakke, die ervare verdedigende spelers, Mieke Brink, wat ook by Wildeklawer aangewys is as die verdediger van die toernooi en die hulpverdediger Elmarie Swanepoel. Ook die doel, Cindi Pretorius, en hulpdoel, Nicole Taljaard, het nie die span teleurgestel met hul goeie doelwerk asook goeie spel nie. Ongelukkig is die span se hoofdoel, Danelle Lochner, reeds tydens die eerste wedstryd beseer en was vir die res van die toernooi buit aksie.
Hockey
Kaydee Miller, good-natured young sports star from Stellenberg High school, has been chosen for the South African Youth Olympic Team - 2014. She will be leaving for Johannesburg on 8 August to attend a pre-Olympic training camp and leaves for Nanjing, China, on 12 August.
five years, serving as captain for the past two years. Her talent was further recognised when she was chosen for the Western Province Northern Zone side in 2010, Western Province u16B in 2011, Western Province u16A in 2012, South African u17 team in 2013, and the South African u18A team in 2014 where she was chosen vice-captain. “Kaydee totally deserves this recognition as she completely dedicated herself to achieving her goals and is fully committed to improving her game,” says her hockey coach Paulene de Bruin. “She plays the game with integrity, humility and with the utmost honourable sporting attitude.”
As a new Grade 8 learner in 2010, Kaydee was immediately identified for her electrifying pace and was fast tracked from the u14A hockey side to Stellenberg High School’s 1st team. She has thus been part of the Premier Girls’ Hockey team for
Hoërskool Durbanville
Vrouedag - Pink Na aanleiding van die feit dat die 9de Augustus Vrouedag was, het Hoërskool Durbanville op 6 Augustus twee werknemers van die Pink Drive by die skool ontvang wat tydens Lewensoriënteringsperiodes met leerders kom gesels het oor borskankerbewusmaking. Terselfdertyd is die skool se netbalspanne besig om
Drive
pienk materiaal bymekaar te maak wat hulle ook ter ondersteuning van borskankerbewusmaking om die stamme van bome by die skool draai. Hier is die O/19A- en O/19B-netbalspanne saam met Me. Debbie Goodall en Suster Maudi Nel van Pink Drive. Me. Goodall is ’n mammograaf en Suster Nel ’n geregistreerde verpleegster.
HSD-leerders presteer in UK-Wiskundekompetisie Phillip Swart (Graad 9) het goud verwerf in die Universiteit van Kaapstad se Wiskundekompetisie. Hy beklee boonop die vyfde algehele posisie van alle Graad 9’s wat deelgeneem het. Tayla Nel en Nicole Snyman (Graad 9) het in die pareafdeling deelgeneem en beklee ook die vyfde algehele posisie van alle Graad 9-pare. Phillip Swart.
Tayla Nel.
Nicole Snyman.
Tamarin ’n ware ambassadeur vir HSD in Engeland By Hoërskool Durbanville het dit nou al ’n instelling geword dat Me Gina MantelBöhr (Engels-onderwyseres) leerders van die skool op ’n toer na Engeland neem om hulle aan die ander land se kultuur bekend te stel. Hierdie jaar was dit Tamarin Valentine in Graad 11 se voorreg. Wat dit baie spesiaal maak, is dat die hele Morningstar-gemeenskap Tamarin ondersteun het deur te help fondse insamel om haar droom moontlik te maak. Volgens Me Mantel-Böhr was Tamarin deurentyd ’n ware ambassadeur vir HSD en SA. Hier staan sy trots voor die Suid-Afrikaanse Ambassade.
Toer saam met Tygerberg Kinderkoor Heel agter: Leandri du Toit, Shay Burger, Rumay Strauss, Carlea Roux en Michelle du Toit. Middel: Nicole Lamprecht, Madri Maree, Tammy-Lee Jonathan, Marna Louwrens, Me. Anni Stoffberg (Netbalorganiseerder van HSD), Carla Loubser, Tahlia van der Merwe en Brunick Bezuidenhout. Voor: Jacqueline Truter, Elana Kemp, Me. Debbie Goodall (Pink Drive), Suster Maudi Nel (Pink Drive) en Me. Suzanne Minnie (Vakhoof: Lewensoriëntering).
Megan Myburg (Graad 8) het die afgelope vakansie saam met die Tygerberg Kinderkoor na Riga in Litaue gereis om aan die Wêreldkorespele te gaan deelneem. Die Tygerberg Kinderkoor kan na afloop van die kompetisie spog met twee goue medaljes: een goud en een dubbelgoud.