AUGUST 2014
NORTHERN SUBURBS
LAERSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Tel: 021 872 3880
news@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
WHAT TO FIND INSIDE AWSUM Kombuis Scan this P2 code with Focus on your smartphone and education like us on facebook!
P4 Straws give you wrinkles
SCHOOLS INSIDE
Lifestyle
In and around the house
P3 Hanging pot plant
P2 MATRIEK... en die jaar daarna
• • •
P5 AWSUM Wheels
P3 Put your stamp on it
• Bellville Noord • Fanie Theron • Aristea
• De Kuilen
• Mikro
• Brackenfell
• Labiance
WHO WE ARE
To advertise in this newspaper - Contact: Jay-Dee Hartzenberg - 078 217 2508 - jaydee@tiemedia.co.za
Editor
Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za
Graphic Designer
Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za
Editorial Assistant
Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | ryno@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: NORTHERN SUBURBS: Primary schools: De Kuilen, Labiance, Bellville Noord, Mikro, De Tyger, Welgemoed, Fanie Theron, Aristea Edgemead, Brackenfell, Durbanville Voorbereiding, Gene Louw. High Schools: HTS Bellville, Belville, Brackenfell, DF Malan, Tygerberg, Eben Donges, Stellenberg, Settlers, Durbanville, De Kuilen.
PRINTED BY - Paarl Coldset
•
AWSUM News
NEWS / NUUS
Lifestyle 2 AUGUST 2014 the_stage_259_x_50_5mm_bleed.pdf 1 16/04/2014 07:15:12 PM
Part-Time classes in Dance, Drama and Singing Full-Time Performing Arts Course (3 Year Course)
All ages welcome! www.thestage.co.za
info@thestage.co.za
021 914 3151
www.facebook.com/thestageschool
4 Bella Rosa Street, Rosenpark, Bellville
Matriek ... en die jaar daarná Dit is deesdae mode om jou kind ná matriek een “af” jaar te gun – om ’n jaar lank oorsee te gaan werk, of om bloot ’n klompie los werkies te doen ... of om sommer net leeg te lê. Is dit die regte ding om te doen? Baat jou kind daarby?
M
y kind is vanjaar in matriek en hy het geen idee watter beroep hy wil volg nie. Hy is goed in tale én in wiskunde en wetenskap. Hy is verslaaf daaraan om dinge op rekenaars te doen, maar wil dit nie noodwendig sy beroep maak nie. Dink hy aan joernalistiek? Miskien. Om aktuaris te word? Miskien. Dit is vir my ’n reuseprobleem. Ek wil nie hê hy moet ten alle koste universiteit toe gaan en dan – soos ek – ná die eerste jaar besluit dat hy eintlik ’n ander rigting wil volg nie. Maar ek het ook nie die geld om hom vir altyd te onderhou nie. WAT STAAN MY TE DOEN? As bogenoemde ook jóú dilemma is, sal jy presies weet waarvan ek praat. Ons almal wil hê ons kinders moet ’n besluit oor ’n loopbaan neem, maar terselfdertyd wil ons nie geld mors nie. Hulle moet verantwoordelik wees, maar ons wil hulle ook nie in ’n blik druk nie. WAT NOU? Só dink die jonges Michael van Rensburg, vanjaar in matriek, se belangstellingsveld is baie wyd. “Ek voel nie ek is gereed om nou al ’n besluit te neem wat die res van my lewe gaan raak nie,” sê hy. “Ek gaan dus volgende jaar ’n kort kursus doen ten einde nie-Engelssprekende kinders oorsee te kan gaan Engels leer. Só sal ek te doen kry met die werklikheid van die beroepslewe, en terselfdertyd reis én geld verdien. “Ek dink ek moet eers meer selfstandig en meer volwasse word voordat ek ’n finale besluit oor ’n loopbaan neem. Een jaar is maar kort in vergelyking met die sowat 40 jaar wat ’n mens gaan werk – en dalk sielsongelukkig gaan wees as gevolg van ’n verkeerde beroepskeuse,” sê Michael. Anelda Scheepers het verlede jaar gematrikuleer. “Ek het argitektuur gaan swot, maar binne die eerste ses maande het ek besef dat ek ’n skewe prentjie van die beroep gehad het. Dit is nie wat ek wou doen nie,” sê sy. “Ek
gaan hierdie jaar se studies voltooi, maar aanstaande jaar gaan ek met grafiese ontwerp-studies begin. “Ek dink die ideaal is om ’n jaar lank ’n internskap te doen in die rigting waarin jy belangstel, sodat jy ’n realistiese prentjie kan vorm van dit wat dié beroep werklik behels,” sê Anelda. SÓ SÊ DIE KENNER Andrea Silber, ’n beroepsvoorligter in Benoni, reken dat daar verskeie faktore is wat in ag geneem moet word wanneer iemand besluit of hy of sy dadelik moet gaan studeer, of om liefs eers ’n sogenaamde “gap”-jaar te neem. “Sommige mense het van jongs af reeds ’n passie vir ’n sekere rigting. Hulle is as ’t ware ‘gebore’ vir ’n bepaalde beroep.” Maar, sê sy, dit geld slegs sowat 20% van die leerders. ’n Verdere sowat 40% het “min of meer ’n idee” van dit wat hulle wil doen – en die res is tot in hulle matriekjaar baie onseker oor hulle toekomsplanne. “’n Sekere beroep kan dalk vir iemand baie glansryk lyk, of hulle kan reken dat hulle baie ryk gaan word as hulle hulle daarin bekwaam. Die werklikheid is egter heel anders,” sê Andrea. “Geld gaan jou nie gelukkig maak nie. ’n Amerikaanse studie het getoon dat sowat 60% werknemers nie werklik gelukkig is in hulle beroep nie en dat geld geen invloed gehad het op hulle beroepsbevrediging nie.” WAT STAAN ONSEKER OUERS EN HULLE TWYFELENDE KIND TE DOEN? Andrea sê: “Ongelukkig is ’n blote aanlegtoets nie genoeg nie. Jy moet ook iemand se persoonlikheid in ag neem by die keuse van ’n beroep. En baie ouers oefen – dalk onbewustelik – druk uit op ’n kind om ’n sekere rigting te volg.” Andrea is daarvan oortuig dat ’n “gap”-jaar die aangewese weg is om te volg as ’n kind nie doodseker is watter
Inskrywingsvorms beskikbaar by info@thestage.co.za rigting hy of sy wil inslaan nie. “Dit is egter noodsaaklik,” sê sy, “dat ’n jongmens nie ’n jaar lank níks moet doen nie. Ek hou baie van die idee dat jongmense ’n jaar lank werk – énige werk – en sodoende geld verdien om tot hulle uiteindelike studies by te dra. “Om oorsee te gaan, maak só ’n jongmens selfstandig. Jy het nie vir Ma of Pa byderhand om jou ‘gou-gou’ te kan help nie. Jy moet sélf jou weg vind, en dan in ’n vreemde omgewing. Dít laat jou gou grootword. Om oorsee te gaan werk, is egter nie vir almal beskore nie. “Ek hou ook van die idee dat jy by ’n klompie verskillende plekke gaan werk en só te doene kry met verskillende aspekte van die beroepslewe. “Én,” sê Andrea, “dit ís so dat één jaar se nadink en ondervinding maar min is; jy gaan immers ’n beroepslewe van 40 jaar of meer hê. Maar só ’n jaar kan vir jou baie beteken om uiteindelik die regte beroepskeuse te maak. “Dit gebeur soms dat mense in hulle dertigs en selfs veertigs by my kom aanklop omdat hulle ongelukkig is in hulle gekose beroep. Maak dus liewer seker dat jou kind gereed is om ’n besluit oor sy of haar beroepstoekoms te neem – dit is een van die belangrikste besluite in ’n mens se lewe. “Jy gaan vier of meer dekades lank werk, en die meeste van jou tyd by die werk deurbring. Daarom is dit belangrik dat jy daar gelukkig moet wees,” sê Andrea.
NEWS / NUUS
In and around the house AUGUST 2014 3 By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za
HP Washer Electric
Sometimes life throws you some old tiles and then you have two options: live with it, or paint and stamp it! Save yourself a heap of cash by opting for this very clever stamp that can be used in any number of ways. My kitchen had been in desperate need of a tiled splash-back because unlike most old homes, I wasn’t blessed with horrid old kitchen tiles. 1.Cut 16 mm chip board to the size you want your panel to be, minus 2.5 mm on all 4 sides. This will ensure that the tiles hang over the wood a little bit to create a nice shadow line.
couple of hours, you’ll need to seal it with a craft sealer like Harlequin Paint’s Decorator’s Varnish. It’s a clear coat that will ensure that you can wipe down the tiles when they get wet or dirty.
“Start SPRING by washing away the Winter Blues” Only R240 per day.
GET YOUR STAMPS FROM: D&M made with love, there are 3 standard designs available. They would also be happy to custom design a pattern! dmmadewithlove@hotmail.co.za
2. Fix 2 mirror fixings to the back — it’s easier to do this first otherwise you risk breaking a tile or two. 3. The stamp size is 150 mm x150mm so I used some very inexpensive white tiles to the same size. Fix the tiles to the panel using a tile adhesive, leaving a 2 mm space between them.
Homeology.co.za is your online creative inspiration guide to making a beautiful home.
4. Use grout to fill in the spaces and let it dry for a couple of hours. 5. Prime the tiles with a standard tile primer — there are many brands on the market — and then let it cure for 24 hours.
www.homeology.co.za
f: www.facebook.com/homeologycoza t: www.twitter.com/homeologycoza p: www.pinterest.com/homeologycoza
6. Then STAMP
SOLE MANDATE
SOLE MANDATE
7. After the pattern had dried for a
Parklands
R1 595 000
SOLE MANDATE
Goedemoed
R630 000
Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 Perfect for the young newlyweds or bachelor - This lovely home is also perfect for investment buyers, you are guaranteed a tenant at all times with the rent on R4000 PM. It’s situated in the lovely surrounds of Goedemoed and 5min drive from Graanendal Shopping Centre. Mackie 082 467 8637 We will no longer be trading under Rawson Properties, but under BDP Properties. Our Agency will still consists of the same vibrant positive Sales Team and we will still be located in the Aurora Ipic Centre, should anyone be in need of help with Selling, Buying or Letting information. Our trading area’s have expanded tremendously and we can proudly be of assistance to all our clients in the Mother City and her surrounds! We always look forward to an opportunity where we can build better and new relationships with our community, so please feel free to come around for a cup of coffee. Our doors will always be open.
R375 000 Neg.
Bedrooms 1 | Bathrooms 1 | Garages 0 One Bedroom Apartment close to schools in Goodwood - This very well kept 1 Bedroom, 1 Bathroom apartment is a must see in this gated complex, close to the schools and public transport in Vrijzee, Goodwood. The apartment is in a new security complex with safe parking. Annette 084 701 3121
SOLE MANDATE
Bedrooms 3 | Bathrooms 2 | Garages 2 Beautiful Spacious family Home in Parklands - This large home offers 3 bedrooms (mes), 2 full bathrooms, large living area and open plan fitted kitchen and scullery. Low maintenance garden fitted with a pool and outside braai. Situated in a quiet street. It is a must see! Annette 084 701 3121
Goodwood
Erika van Wyk Principle 082 650 9258
Mariska Parker Accounts
Century City
R1 350 000
Bedrooms 2 | Bathrooms 2 | Garages 0 Large Apartment In Upmarket Complex - Invest in a large upmarket apartment in the sought after Century City area. This home offers an open plan kitchen & living area leading out to a large balcony with super views. Secure parking is provided, walking distance to the shopping centre and easy access to the main roads. Neville 083 279 6408
Louise Myburgh Sales Admin
Mackie Watson 082 467 8637
Neville Chamberlain Annette van 083 279 6408 Rensburg 084 701 3121
NEWS / NUUS
Health & Beauty
http://techcrunch.com
4 AUGUST 2014
The future of makeup ... in 3D! 3D printing is all the rage these days, but for now, it’s mostly centered around little plastic doo-dads. The MINK, is a bit different.
This little printer lets users choose any color on the web, or in the real world, and using simple alreadyexisting software, print that color into a blush, eye shadow, lip gloss or any other type of makeup. See, most makeup comes from the same basic substrates, from highend labels like Chanel all the way down to the cheap stuff available at drug stores. Founder Grace Choi sources the same substrate for the Mink so that users can turn any image into any kind of makeup. The idea here is that consumers are increasingly focused on instant gratification and DIY solutions. Choi also noticed that makeup consumers aren’t always loyal to certain brands, but rather focused on convenience. With Mink, users can satisfy the desire for instant gratification while still having access to any color in the world at an affordable price.
color. Once you have the code, you can put it into any other program like Photoshop or Paint and simply press print. The company is targeting the younger, 13-21 demographic who are less ingrained in their habits with certain brands and retailers. Currently, the Mink is still a prototype, which is set to retail at $300 (approx. R3000) and although the prices of the ink and raw materials aren’t available yet, we totally think Grace Choi is on to something big. What would you want to print first? Your own eyeshadow? Or what about a blusher? The options are endless.
Simply choose a color on a website, Pinterest board, or snap one with your phone in the real world, and use any color picker to locate the hex code of the
Is your makeup bag making you sick? As women, we LOVE beauty products, but do we know everything there is to know about what we so religiously pour and smear all over our faces? Here are your need-to-knows.
MASCARA In the early days the ingredients in this product used to be quite scary. Things like turpentine, kohl which contained lead and aniline, an ingredient found in hair dye, used to cause blindness. But don’t fret ladies, nowadays there are regulations which strictly limit the use of certain ingredients to only those which are safe to apply to the eyes. Still, it doesn’t hurt to stay aware of ingredients like thimerosal which can cause eyelid rashes and conjunctivitis, to keep those eyes healthy and bright. Toss after: 3-6 months FOUNDATION The miracle we use every day to cover all our imperfections and leave our skin looking “naturally” fabulous, what would we do without it, right? Unfortunately a nasty truth is that most foundations, both liquid and powder, contain petrochemicals that are used as fillers. They also contain mineral oil that can build up on the skin, oil tends to clog your pores and can leave you with those unwanted pimples. If you’re a fan of using mineral powder foundations, some of those brands contain chemicals like bismuth oxychloride which can cause bad skin irritations. So know your skin type and what brands you’re using. Toss after: Jar or cream powder foundation-1 to 3 years liquid foundation-1 year LIPSTICK One word, lanolin. It’s one of the main ingredients in lipstick and gives it its greasy texture. This is the oily substance which mammals secrete to shed water from their coats. Ok, so now that you have that lovely picture in your mind, it’s not the kind of thing you’d want near those luscious lips of yours but it seems more of an ugly fact then it is harmful to
your health. However, some of the more harmful ingredients said to be in some lipsticks are lead and petrochemicals such as talc and parabens. Paying attention to these chemicals just keeps you in the loop and allows you more choice in what you’re wanting to put on your lips. Toss after: 1 year LIQUID LINER The thing we love to use to make those amazing cat eyes, yes, you know what I’m talking about. But guess what, chemicals like mercury are found in eyeliners and are readily absorbed into the skin. It can cause allergic reactions among other things. Other ingredients also found in this product are aluminium powders and BHA which are both quite commonly used in eyeliners and can be harmful to your system. Whenever it comes to your delicate eyes, it’s always best to be extra cautious with the products you use. Toss after: 3 to 4 months SKINCARE PRODUCTS These help our skin to stay moisturised and beautiful and keep those wrinkles to a bare minimum for as long as possible, and we’re all big fans of that! Unfortunately, this doesn’t come without some cons. A lot of products contain parabens which are used to lengthen its shelf life but are said to have some hormone disrupting effects. Another one used is synthetic polymers. These are derived from petroleum and give skin care products its jelly-like texture. Following the expiry date would definitely be a help no matter how difficult it might be to toss a half used jar and anyway, products past their expiry date lose their gooey effectiveness which won’t benefit your skin. Toss after: Sealed pack with pump-1 year, Jar-6 to 10 months
FAMILIE DINAMIKA WERKSWINKEL Aangebied deur Karla van Biljon (Teologiese Meestersgraad in Kinder Spiritualiteit, RSG Oordenkings, TV Program aanbiedings en opgeleide DeMartini Metode Fasiliteerder)
Maart en 19 April 622 September 19:00 ProteaHotel, Hotel,Durbanville Durbanville Protea Wil jy graag kommunikasie in jou familie verbeter en elke een in die gesin help om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel? Kom leer saam tydens die werkswinkel, deur middel van The Demartini Method: • Om konflik in die familie te hanteer • Om mekaar se waardes te verstaan en te respekteer • Om in terme van mekaar se waardes te kommunikeer Vir meer inligting kontak: Karla van Biljon - vanbiljonkarla@yahoo.co.za
To read more on beauty visit rubybox.co.za
NEWS / NUUS
AWSUM Wheels AUGUST 2014 5
The number 1 Ford dealership in the Cape Barloworld Ford N1 City 021 596 3200 *Barloworld Ford N1 City will give R1 000 of each car sold to the school of your choice when quoting AWSUM with your purchase.
Laerskool Bellville Noord Voedselfees Vrydag, 1 Augustus, het Bellville-Noord se ouervereniging hul jaarlikse Kos-en-kuieraand in die skoolsaal gehou. Terwyl die kinders allerlei speletjies kon speel wat deur die graad 7’s self uitgedink en aangebied is, het die ouers die kosstalletjies ondersteun. Daar was van heerlike sop, smaaklike hamburgers tot die ou bekendes soos pannekoek, jaffels en “basaar”poeding te koop. Daar was ook ‘n talentkonsert waartydens van die leerders gesin, dans of
Die graad 5-span van juf. MC Grant (links) en juf. Esmé Uys met hul prag skepping wat gewen het. Ja, dis ‘n regte egte koek.
musiekinstrumente bespeel het. Van die onderwysstudente, wat tans by die skool vir hul prakties is, het mekaar ook tot groot vermaak van die saal in “minuteto-win-it” kompetisies aangedurf. Die hoogtepunt van die aand was die koekversier-kompetisie waaraan ses spanne onderwysers onder groot aanmoediging deelgeneem het. Een lid elk van die spanne was geblinddoek en moes die ander se instruksies volg. Dit het natuurlik tot groot vermaak aanleiding gegee.
Juf. Mariana Swanepoel (links) en kollega Rolene Pieterse (albei graad 2) met hul skepping.
Padveiligheids Opleidings-projek Op 22 en 23 Julie het ‘n paar verkeerskonstabels ‘n draai by Laerskool BellvilleNoord gemaak. Dit was egter nie om kaartjies uit te skryf nie, maar om die leerders as deel van Stad Kaapstad se Padveiligheids Opleidings-projek touwys te maak oor hoe om veilig te bly as voetganger. Dinsdag was die juniors toegespreek, en Woensdag was dit die seniors se beurt. Verskeie wenke is aan die leerders oorgedra en verskeie vrae is ook beantwoord. Voorbeelde van waar Wes-Kaapse leerders as voetgangers opsetlik of weens agterlosigheid vir ongelukke verantwoordelik was, is ook genoem en bespreek.
Daar was van ‘n HB-potlood wat nie uitgedraai het soos die skeppers dit in hul gedagtes gesien het nie, ‘n “Minion” vanuit die Despicable-film wat deur die leerders vir “Spongebob” aangesien is, tot ‘n meer as lewensgrootte hamburger met meegaande skyfies én koeldrank. Dié hamburger-koek is toe as die wen koek opgeëindig nadat twee oud-leerders (wat tans in Hs Bellville is) as beoordeellaars opgetree het. Al ses die koeke is hierna opgeveil en het saam ‘n mooi bedraggie ingebring.
Mej. Leandri Bester en me. Claudette Schutte (albei graad 3) met hul Minion
Mnre. Terblanch en Viviers (albei graad 6) met hul skepping.
Indo Pacific Kampioenskappe Alice Hawksley (gr. 7) het tydens die Julie-vakansie aan die Indo Pacific Kampioenskappe te Sun City deelgeneem. Hier het sy die SA span vir tuimel verteenwoordig. Verskeie lande het aan hierdie kompetisie deelgeneem, o.a. Argentinië, Australië, China, Kanada, Mexiko en die VSA (om net ‘n paar te noem). Ons is ingelig dat sy in haar ouderdomsgroep (13-14 jaar) eerste was en dus die goue medalje verwerf het. Veels geluk! Ons is sò trots op haar.
BN’ers by netbal-afrigtingskamp tydens die vakansie Terwyl die meeste jongmense tydens die Junie/Julie-vakansie op hul ouers se nerwe gewerk het of in die winkelsentrums rondgehang of laatgeslaap het, was daar ‘n paar vrolike en lewenslustige dogters wat netbal-afrigtingskampe op die bane van Hoërskool Bellville bygewoon het.
Hier is vlnr. mnre. Neil Newman, Jonathon Langenhoven en André Conradie (almal verbonde aan Brackenfell Verkeersdepartement) saam met ‘n paar van die senior-fase leerders.
Hier is ‘n klompie van Laerskool Bellville-Noord by Lozelle Oelofse (heel agter), een van die fasiliteerders/aanbieders. Voor vlnr: Zani, Danelle, Anke. Agter vlnr: Karla, McKenzie, Micaela en Mia (vanne ongelukkig nie beskikbaar nie).
NEWS / NUUS
Laerskool Aristea 6 AUGUST 2014 Aristea hou suksesvolle Redenaarsaand
Op Donderdag, 7 Augustus, het die Laerskool Aristea weereens ‘n eerste geleentheid aangepak deur ‘n Graad 7 – Redenaarsaand aan te bied. Bo en behalwe ons eie deelnemers, Kayla Beukman en Celia van Zyl, was beide die Laerskole Bastion en Fanie Theron ons gaste. Nodeloos om te noem dat die standard van die sprekers, nie anders as uitmuntend beskryf kan word nie.
Aristea Karatekas presteer weer!
Die afgelope Junie vakansie het lede van Kraaifontein Ryushin-Kan karate wat leerders van die Laerskool Aristea is, asook ‘n onderwyser, Mnr. R Fourie, gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse karate kampioenskappe.
0/10 Aristea Netbal Spannetjie presteer
Aristea se O/10 netbal spannetjie is een met baie potensiaal. Hierdie spannetjie het ‘n baie goeie toernooi geniet by Laerskool Curro. Tussen klomp sterk skole het hierdie spannetjie 4-1 gewen teen Totius, 9-5 verloor teen Kenridge en 6-5 gewen teen Table Veiw. So vorder die span en het ‘n blink toekoms voor hulle.
Uitstekende resultate is weereens behaal deur die volgende leerders: Jayden Paulse (goud en silwer) , Nicole Muller (brons) , Joshua Snyman ( dubbel brons). Mnr. Fourie was geen uitsondering (besering en al!) en het huis toe gekom met beide ‘n silwer en brons toekenning. Enige belangstellende leerder word steeds aangemoedig om karate as dissipline te kom uittoets!
Laerskool Mikro WP Rugby
Netbalhempies
Die 0/11 A en B netbalspan spog met hul pragtige oefenhempies wat vir hulle geborg is! Hulle het hierdie seisoen hulle beste gelewer Op die foto v.l.n.r.: Agter: Mika Lourens; Carli du Toit; Jana Verburg; Inge Herselman; Mev. A Spreeth; Carlize van Zyl; Shani Ollewagen; Mieke Zandberg; Daniela Ouwenkamp. Voor: Danelle Kruger; Robin Ludick; Lynri Snyder; Louwna Maritz; Jazelle Theron; Ju-Stine Westraat.
WP Netbal
Lize-Mari Müller (O/13) het WP kleure vir netbal ontvang.
WP O/ 13 Aksie-netbalspan: Janke du Preez was deel van bogenoemde span wat die silwer medalje tydens die nasionale toernooi verower het. Sy het ook die toekenning saam met agt ander spelers as “All Star Player” van die toernooi ontvang.
Daniel Wildeman (gr. 6) is vir die WP O/12 rugbyspan gekies. Die span sal hierdie kwartaal wedstryde teen die Boland, SWD en OP ter voorbereiding vir die 2015 Cravenweekproewe speel.
Boland Judo
Hierdie leerders sal die Boland Judospan by die S.A. Kampioenskappe in Port Elizabeth verteenwoordig. Op die foto verskyn: agter: Hanré du Preez en Dewald Mackay. Voor: Christiaan van Aarde en Aldrich Traut.
Kunswedstryd
Krieket
Gerald Barendilla (O/14) en Eugene Snyders (O/16) maak tans deel uit van ‘n vergrote groep waaruit ‘n O/14 en O/16 span gekies sal word om in 2015 aan die wêreldbekertoernooi in Australië deel te neem. Eugene (gr. 7) is ook gekies vir die O/13 Suid-Afrikaanse binnenshuise krieketspan.
Rheba la Grange (gr. 3) en Shareen Vermeulen (gr. 6) het met hul pragtige vioolspel roem vir ons skool verwerf. Rheba het tydens die Stellenbosch Kunswedstryd twee A+ simbole behaal en sy is ook lid van Stellenbosch Junior Strykorkes. Shareen het ook ‘n A+ simbool tydens dieselfde eisteddfod behaal. Sy is lid van die Jong Strykers Strykorkes van die Hugo Lambrechts Musieksentrum.
NEWS / NUUS
Laerskool Labiance AUGUST 2014 7
Think Green Dink Groen
GREEN IS NOT ONLY OUR SCHOOL COLOUR, BUT A WAY OF LIFE TOO! WE LIVE GREEN. If we don’t stop global warming we will stop our children’s future. We will ruin every part of our beautiful land like a toxic illness. I hear the dying sounds of plants, animals even people murdered everyday. The smell of the city dump fills the air with depression and sadness. The spiky surface of a bed of thorns really reminds us of the fallen ice caps in the Atlantic. In the end the only time we really start to notice global warming is when we have nothing left but a piece of tree bark and many mistakes
Chelsea Bougard, Gr. 4 (9 years old)
Fun & games
What’s the difference between chopped beef and pea soup? Everyone can chop beef, but not everyone can pea soup! A magician was driving down the road.. then he turned into a drive way...
If a turtle doesn’t have a shell, is it naked or homeless? What do you call a deer with no eyes? I have no I-Deer What is invisable and smells like carrots? Rabbit farts.
Why don’t aliens eat clowns. Because they taste funny. What do you call a fish with no eyes? A fsh Two snowmen are standing in a field. One says to the other : “Funny, I smell carrots too”. What do you get when you cross an elephant and a rhino? el-if-i-no What do you call a sheep with no legs? A cloud What do you call a camel with 3 humps? Humphreys What do cows do for entertainment? They rent moovies !
What is a dogs favourite school subject? “Dog-Ruff-E” Why are there no asprins in the jungle? Because the Parots-ate-em-all Why was the Energizer Bunny arrested? He was charged with battery. What do you call two Mexicans playing basketball? Juan on Juan. Why do gorillas have big nostrils? Coz they got big fingers!!!!!!!!!
What does a fish say when it runs into a wall? DAMN!
Can you solve these word puzzles? 1.
2.
3.
4.
5. 6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
Answers: 1. Pyramid Scheme 2. Seeing eye dog 3. I over slept 4. Sleeping beauty 5. Fill in the blank 6. To turn back the hands of time 7. Coffee break 8. Piggy back ride 9. Back in five minutes 10. Man over board 11. A way out 12. Side by side
NEWS / NUUS
Laerskool De Kuilen 8 AUGUST 2014
Wenner van ‘n spoggerige Victory fiets
Oud- Springbok afrigter besoek ons skool.
Pieter De Villiers oud Springbok- afrigter het ‘n besoek aan ons skool gebring. Hy het ‘n insiggewende motiveringspraatjie tydens ‘n saalbyeenkoms gelewer. Hy het met die leerders gepraat oor hul drome,hul ideale, hul visie. Hy het hul aangemoedig om ten alle tye dankbaar te wees vir alles wat hulle het
Pick ‘n Pay Riverside in Kuilsrivier het ‘n kompetisie geloods vir sekere skole in Kuilsrivier. Klante wie by die winkel kom inkopies doen het, moes hul betaalstrokies met al hul besonderhede in ‘n houer gooi. Jade Visagie ‘n graad 4 leerder was die gelukkige wenner. Op die foto verskyn Jade saam met Mnr Fourie, die skoolhoof, terwyl een van Pick ‘n Pay se bestuurlede die pragtige fiets oorhandig. Lekker ry jade!
Mrs Moses and her grade 4 class poses with Mr De Villiers.
Hier verskyn Mnr Pieter De Villiers saam met Mnr Mike Muller {afrigter} en die O/13 A rugbyspan
Laerskool Brackenfell
Laerskool Brackenfell se toergroep het die voorreg gehad om die lang pad na Mosselbaai aan te durf. Met groot opgewondenheid het almal veilig in Hartenbos gearriveer waar ons vir die duur van die toer tuis gegaan het. Die skouer is sommer dadelik aan die wiel gesit met hokkiewedstryde teen Laerskool Milkwood. Daarna het die groep na Hartenbos terug gekeer vir ‘n jolige aand rondom die vure. Vrydagmiddag is daar aan die hokkietoernooi deel geneem wat deur Laerskool Park aangebied is, en top kwaliteit hokkie is deur beide die seuns- en dogterspanne gespeel. Baie geluk aan die seuns wat ‘n welverdiende derde plek behaal het en die dogters met hul vierde plek. Saterdag het die netbalspan uitstekende netbal gespeel en dit reggekry om met vier van hul opponente af te reken. Die rugby-spanne het fantasties gespeel, en die span wat in die B-liga gespeel het, het tot in die semi-finaal deur gedring. Die groep het op Maandag na die Sedgefield omgewing beweeg vir ‘n watersportaktiwiteit wat roei, trapbote, staan-roeiborde
ens. Ingesluit het. Dinsdagoggend het die groep na Oudtshoorn gegaan vir ‘n wandeling deur die Kango-grotte en ‘n besoek aan die “Kango Wildlife Ranch” Op Woensdag het ons na Knysna vertrek vir ‘n onvergeetlike besoek aan die Knysna Olifantpark waar ons die geleentheid gekry het om die olifante te voer. Ons het later die middag met ons laaste wedstryde van die toer afgesluit teen Knysna Primêr. Weereens het die Brackies hul beste voet voorgesit en die wedstryde was in absolute goeie gees gespeel. Ons is bevoorreg om die beste onderwysers en afrigters te hê wat al hierdie reëling getref het en ook hul tyd opgeoffer het om so ‘n onvergeetlike toer saam met kinders te kon meemaak. Die belangrikste dame waarsonder niemand sou kon klaarkom vir so lank van die huis af weg nie, was Tannie Audrey. Ons kan nie anders as om vir haar te bedank vir die toermoeder wat sy was deur elke ete vir ons net die lekkerste kosse voor te berei nie.