Northern Suburbs(August 2017) Primary - High Schools

Page 1

NORTHERN SUBURBS

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

CONTACT US FOR YOUR FREE SECURITY ASSESSMENT

ARMED RESPONSE | ALARMS | GUARDING | CCTV

ESTABLISHED | COMMITTED | TRUSTED

HALT is committed to providing solutions to all your security needs.

NEWS

info@haltsecurity.co.za | www.haltsecurity.co.za P: 021 975 1503 |F: 086 509 0265

AUGUST 2017

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville

Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide

FOR THE FOODIES ENJOY LEMON SEASON

Vind alles uit oor die

PRODUCTS & SERVICES

AWSUM APP vir Skole

WHAT YOU NEED IN YOUR AREA

Wen Chris se nuwe CD

jy en ek en ek en jy

Chris Chameleon

trap glad nie suutjies nie

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store

Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App

Kliek op Food


AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal? A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel. V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien.

Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za

Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)? A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.

KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!

Stuur ‘n epos na info@ tiemedia.co.za met CHRIS as titel.

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter

A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen.

WENNERS

WEN WEN WEN!!! Wen Chris Chameleon se nuwe CD, Jy en Ek en Ek en Jy.

V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier?

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: Bellville-Noord, Edgemead, Welgemoed, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance, Gene Louw, De Kuilen, Aristea, Mikro. High

Schools: Durbanville, Brackenfell, HTS Bellville, Bellville, DF Malan, The Settlers, Stellenberg, De Kuilen, Fairmont High. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646.

Contact our offices now for a free no obligation security assessments or quotation

021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Sales & Marketing Izak Walton Cell: 061 409 0079 izak@titaniumsecuritas.co.za

Control Centre 021 982 8055 021 903 2329 021 903 0219

Office 021 903 3635 Cnr Jakaranda and Bottelary Road Brackenfell


Let’s Cook! This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.

Lemon Pickles INGREDIENTS • 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar METHOD • Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within 3 months. • You can start using the pickle after 3 days.

by Jenny Morris @jennymorrischef

When life gives you

– just cook up a storm! I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 3


LAERSKOOL ARISTEA

(t) 021 988 7463 (e) ptboshoff@yahoo.com

Netbal 0.11A

Aristea Primary wins Northern Netball league

Netbal 0.11A beklee tweede plek in die liga.

Aristea U.13A netball team reigned winners with an unbeaten streak with all their league games. This team showed intense determination and

LAERSKOOL BELLPARK

was motivated to win from the start. Aristea’s U.13 team will now progress to play-offs. Make Aristea proud, girls!

(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za

Mossel Bay Tour

Monte Vista-rugbydag

Bellparkers had their annual Mossel Bay Tour.

Laerskool Bellpark het by die Monte Vista-rugbydag gespeel. Millan Burrows was die speler van die dag. Ons is baie trots.

LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD (t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Bellville-Noord

Kos-en-Kuieraand 11 Augustus was Laerskool Bellville-Noord se jaarlikse Kosen-Kuieraand. Dit was weer ‘n groot sukses met lékker kos, speletjies vir die kinders (deur ons senior leerlinge uitgedink én aangebied), ‘n talentkonsert en die immers gewilde koekversierkompetisie. Ons onderwysstudente was ook behoorlik aangewend in van die aktiwiteite en hulle moes onder andere lekker rondhardloop om allerlei snaakse opdragte uit te voer onder groot aanmoediging van die leerlinge. Oom Arné Mulder (OOVvoorsitter) het weer voorgevat en heelaand as seremoniemeester opgetree. Dankie aan al ons ouers wat kom werk het, en ons ook ondersteun het dat ons kos uitverkoop het.

Page 4

Onderwysstudente Juffrou Maryke en Juffrou Zanri saam met OOV-lede Hennie Janse van Rensburg (die pannekoekman) en Helene Saayman by die pannekoekstalletjie.

Die saal is stampvol vir die talentkompetisie.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Juffrou Ilandi en haar student, Juffrou Angelique, met die koek wat hulle versier het.

Danksy een van ons twee nuwe afdakke kon die speletjies voortgaan al het reën gedreig.

Van ons leerlinge by een van die speletjies wat deur die seniors aangebied is.

Oom Arné (OOV-voorsitter) en van ons ouers besig met verkope by die OOV-snoepie tydens een van die pouses.


LAERSKOOL BRACKENFELL

(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za

0.13 Suid-Kaap-toer Laerskool Brackenfell se 0.13A hokkie-, rugby- en netbalspanne het deur die Suid- en Oos-Kaap vanaf 25 Julie tot1 Augustus getoer. Hierdie wintertoer vind jaarliks plaas, waar die spanne dan deelneem aan die bekende Parktoernooi in Mosselbaai. Hierdie jaar is daar egter ook teen ander skole, soos Laerskool Plettenbergbaai, Laerskool Sunridge en Laerskool Hartenbos, meegeding. Die leerders is ook op opvoedkundige uitstappies na plekke soos die Plett Puzzle Park, Plettenbergbaai Olifantpark en die Knysna Featherbed geneem. Die leerders het die toer terdeë geniet, goed presteer en deurentyd goeie sportmanskap en dissipline gehandhaaf.

LAERSKOOL WELGEMOED Landloop Laerskool Welgemoed is hierdie jaar baie trots op ‘n baie suksesvolle landloopspan. Die leerders het getrou elke week kom oefen en aan verskeie wedlope deelgeneem. Drie leerders is ook uiteindelik gekies vir die WP-landloopspan: Antonia Louw, Leonardo van der Werf en Lisa Craven.

(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za

Graad 3 Poppekas As deel van die Storietyd-tema moes die leerders ‘n fabel kies en ‘n poppekasaanbieding doen. Elke leerder moes hul eie handpop maak om sodoende die storie te vertel. Dit was groot pret.

Grade 1 and 2 outing to Artscape The young learners of Welgemoed Primary were privileged to take a ride on a bus to the city to watch the Kipper show at the Artscape Theatre. There were lots of excitement and fun and the learners enjoyed the show thoroughly.

Antonia Louw, Leonardo van der Werf en Lisa Craven.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 5


LAERSKOOL EVERSDAL

(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za

Senior Choir

ATKV Redenaarskompetisie

The Senior Choir of Eversdal Primary School competed in Pretoria in the ATKV Applause competition, where they received a gold award. They also came first in the category for Songs in Foreign Languages.

Accompanist Mrs Marna Prozesky and conducter Miss Madri Gerber with the choir.

‘Ou’ matriekleerders Op 18 Augustus het al die Matriekleerders wat voorheen in die Laerskool Eversdal was en dit moontlik kon bywoon, die weeklikse saalbyeenkoms bygewoon. Groot was die vreugde om ‘ou’ vriende en onderwysers weer te kon sien en die Everlied saam met die klein Evertjies te kon sing!

LAERSKOOL GENE LOUW Netbal Fast Five Die 0.13A-netbaldogters het tydens Laerskool Eversdal se Fast Fivenetbaltoernooi ‘n bronsmedalje verwerf en die 0.12A-netbaldogters is as baanwenners aangekondig.

Op 10 Augustus het Nicola Caldwell by ATKV Goudini aan die finale rondte van die ATKV Redenaarskompetisie deelgeneem. Slegs die 23 beste openbare sprekers in die land in haar kategorie, Afrikaans Eerste Addisionele Taal, het aan hierdie rondte deelgeneem. Die tema vir haar ouderdomsgroep (Graad 6 en 7) was ‘Spieël’ en sy het ‘n ses-minuut voorbereide toespraak in haar tweede taal gemaak, naamlik ‘Praat die spieël die waarheid?’

(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za

Netbal 0.12A Baie geluk aan die 0.12A-netbaldogters wat by die Mosselbaaitoernooi as wenners aangewys is van die B-liga.

Seniorkoor Laerskool Gene Louw se Seniorkoor is op 3 Augustus by die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie aangewys as die wenners van die Meer Ervare Laerskoolkore met ‘n finale punt van 90,05%. Hulle word ook aangewys as die wenners vir die Beste Uitvoering van die Voorgeskrewe Werk. Die Seniorkoor is ook slegs een van twee kore wat met die finale rondte ‘n cum laude verwerf. Ons is besonder trots op ons Seniorkoor.

0.13A Karu van der Vyver, Carlé Theron, Juané Maree, Melisa Kotze, Andrea Beyers en Leaan Steenkamp.

0.12A Michelle Schutte, Jana van der Westhuizen, Anneri Swart, Jessica Schoeman, Chereé Brits, Lara-Miné Hickey en Lathitha Russia.

VOOR: Michelle Schutte en mev. Rene van Blommestein (mede-afrigter). AGTER: Anna-Mart Retief, Lienke van Blommestein (reserwe), Jana van der Westhuizen, Chereé Brits, Enya Els, mev. Teresia De Jongh-Duckitt (afrigter), Anneri Swart, Jessica Schoeman en Lathitha Russia.

Tuesday is School Day at The Wizard of Oz! For a r150 per ticket, schools are able to see The Wizard of Oz on our Tuesday performances of 19 and 26 September, and 3 October 2017. It includes an educational talk and a behind-the-scenes tour of the artsCape Opera House! The performance starts at 19:00 on Tuesday evenings (instead of the normal 19:30) especially to accommodate schools. Keen to take your Munchkins down the Yellow Brick Road? email tickets@thewizardofoz2017.com for more info!

Page 6

AWSUM NEWS AUGUST 2017

www.thewizardofoz2017.com 16 Sep - 8 Oct 2017 ArSCape OperA HOuSe


Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Labiance Primary

LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za

Tygerberg Eisteddfod Poetry Our Grade 3 learners at Labiance Primary recently took part in the Tygerberg Eisteddfod Poetry category and excelled with excellent results. The results are as follows: • Jeremiah Jacobs 94% • Crimson Petersen 92% • James Isaacs 91% • Zoey Adams 90% • Waylon Phillips 89% • Alex Classen 87% • Kyra Heilbron 84% • Micah Rorich 71% We would like to thank all the learners who participated for their hard work and dedication. It truly shows that hard work does pay off.

LAERSKOOL MIKRO

(t) 021 903 2126 (e) mikro@iafrica.com

Landsdiens Nasionale Kamp

Nasionale 0.12 Binnenshuise Hokkie

Zani Hattingh, Corné de Jongh en Cara Franken is gekies om die Landsdiens Nasionale Kamp in Desember by te woon.

WP 0.13-gholf Christiaan Engelbrecht het die WP 0.13-gholfspan verteenwoordig by die Driehoekige Interprovinsiale toernooi teen Suid-Kaap- en Bolandspanne te Villiersdorp. Sy span het gewen.

Esmaré van der Merwe het deelgeneem aan die 0.12 Binnenshuise Hokkie se nasionale byeenkoms waarin sy die West Coast Stingrays-span verteenwoordig het. Hierdie span het goud verower.

Suid-Sone Gimnastiek

WP Cross Country Fietsry

Ben van Wyk het op 2 Julie aan die Suid-Sone Gimnastiekkompetisie by die Wes-Kaapse Sportskool in Kuilsrivier deelgeneem. Hy die Kaapstad-distrik verteenwoordig en ‘n goue medalje verower. Hy is ook aangewys as beste gimnas in sy ouderdomsgroep.

Luca Wiese het aan die WP Cross Country Fiets-kampioenskappe deelgeneem. Hy was vyfde in sy ouderdomsgroep en het in die Eliminatorreeks ‘n derde plek behaal.

EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL Spelling Bee competition Leo Mischker (Grade 6) came second overall in the Metro North Education District Spelling Bee Competition and has progressed to the Provisional Competition to be held in September. Should Leo be placed in this competition, he will progress to the National Spelling Bee to be held in Pretoria later this year. Well done, Leo! We are extremely proud of you! Leo receives his prize from Mrs Yon.

(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za

Drawing competition Liam Sayer (Grade 6) came second in South Africa in the Toyota Dream Car drawing competition. Liam has been selected by Toyota to go to Japan in mid-August. He and 30 other children from across the world will be touring Japan as well going on a tour around the Toyota factory. Well done, Liam! What an amazing honour this is! EPS principal, Mr Stokell, congratulates Liam on his fine achievement.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 7


HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za Hoërskool Bellville Interskole

HOËRSKOOL BRACKENFELL Horseriding Charlize Hamilton (Grade 12) with her horse Devine Qui took part in SANESA Regionals in Stellenbosch. She received the following: • 1st Place in 1m Equitation • 1st Place in 1.1m Accumulator (Showjumping) • 1st Place in 1.1m Competiton (Showjumping). We are very proud of Charlize on her outstanding triumph.

(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za

Treble Rush does it again!

Atletiek Jayson Alan Weber het deelgeneem in die Bahamas Commonwealth Youth Games. Jayson het die 100m- en 200m-wedlope gehardloop en het baie goed gevaar. Hy het die semi-finaal bereik. Hoërskool Brackenfell is baie trots op hom.

We are extremely proud of Treble Rush, Brackenfell High School’s a cappella group. These phenomenal singers have received 97% at The Tygerberg International Eisteddfod. They are under the direction of Mr H Loock Jr, a teacher at Brackenfell High School. “Hard work always pays off. I am very proud of these learners and have big plans for this group.”

FRONT: Abigail Koeries, Cecilia van Zyl, Tamika Wyngaard, Logan Leonard, Jeandré Groenewald, Claire Thebus and Eiré Sloane. BACK: James Strydom, Megan Vögel, Sandra Mdluli, Reuben Fourie, Mr H Loock, Mazarine Beya, Faith Adeniji, Brittney Brandt.

HOËRSKOOL DE KUILEN

Chess Kian Blows, captain of the boys chess team of the HS Brackenfell, represented the Western Cape and participated in the South African Schools Winter Games held from 9 to 14 July. He excelled and received a gold medal for his excellent performance. The next tournament was held from 14 to 23 July 2017. In these open matches, he participated in the B-section of the South African Chess Championships in which over 500 players participated. Kian finished second in the U16 age group and first in the U1400 ratings category. He was awarded a silver medal for his remarkable performance. Kian always strives for excellence and he is a dedicated, reliable chess player. He does us proud.

(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com

Junior en Senior Mnr. en Mej. De Kuilen SENIOR WENNERS G12 Tweede Prins en Prinses: • Erik van Zyl • Lisa-Marie Playandi Eerste Prins en Prinses: • Josh Alexander • Demi Rabie Mnr en Mej De Kuilen: • Keanu Johnston • Zanelle Kotze JUNIOR WENNERS G10 & 11 Tweede Prins en Prinses: • Ryan Batt • Alyssa Ross Eerste Prins en Prinses: • Keagan Hartogh • Jade Coetzee Mnr en Mej De Kuilen: • Kyle Assur • Amber de Wet

Page 8

Senior Mnr. en Mej. De Kuilen (Graad 12).

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Junior Mnr. en Mej. De Kuilen (Graad 10 & 11).


HTS BELLVILLE (t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za Hattie Dragons shine brightly The Hattie Dragons, our first rugby team, won their match against Monument Park 27–0 on 5 August. We are proud of you, guys!

Hockey girls’ victory!

Cycling champ!

Congratulations to our U19 Hockey girls who beat De Kuilen 1–0 at their recent showdown on 5 August.

Matthew Fortuin (Grade 10) competed in the Kinetic Youngsters Cycling Tournament in Assen in the Netherlands from 30 July to 5 August. Matthew did exceedingly well in the U17 category and earned himself a fourth place out of 140 riders. The race average time was 44.273 minutes, the winning time was 53.40 minutes and Matthew’s time was 53.44 minutes. We are super proud of you, Matthew – you did your country, your cycling club and your school proud. Well done!

THE SETTLERS HIGH SCHOOL Maths Extension Workshop Learners were inspired, motivated and more determined to improve their Maths at the Grade 12 Maths Extension Workshop with Professor Jurg Basson.

(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za

Fairbarn derby

Prefect Initiative The Settlers/Fairmont Prefect Initiative had a handover of sporting goods collected for SCORE. #findingbalance

FAIRMONT HIGH SCHOOL

The Settlers hosted the 2017 sports derby against Fairbairn. The day was characterised by lovely weather and a spirit of good sportsmanship!

(t) 021 976 1147 (e) info@fairmont.co.za

The Settlers High School Derby

The annual Settlers Derby was hosted by The Settlers High school.

First team Hockey Boys

First team Netball

Brandon Erasmus

Sibakeng Ncube

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 9


Luister na die AWSUM Skole Top 20! Uitsaaitye:

Program vir Skole Top 20:

• Woensdae: 17:00

23 Aug – Courtrai Primary 30 Aug – Kleingim – LS Hugo Rust 6 Sep – HS Langenhoven – LS Drakenstein 13 Sep – Paarl Girls High – Parow North Primary

• Vrydae: 14:30 • Heruitsending Saterdagoggend: 09:30

Hoe?

KENRIDGE PRIMARY SCHOOL (t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za

WP Cross Country representatives Congratulations to Martine van der Berg and Megan Scholtz for being selected to represent Western Province at the Western Cape Cross Country Championships which will be held in George on Saturday, 26 August.

Kenridge B team tour to Mossel Bay

1. Stream dit vanaf jou skool se mobile app OF 2. Luister direk vanaf www.awsum.co.za

Lekker man! Dis AWSUM tunes!

Angie

0.14B Hockey girls

0.14B Hockey boys

0.13B Netball team

Seccies Rugby team

& Little Bus Registered Day Care | Trained Staff Educational Activities | Balanced Meals After care for grade 0-3. Transport with PDP licenced drivers. We care for ages 0-2, 2-5, aftercare. Holiday care available.

Contact Angie on 0834304704 | 0792055607

LAERSKOOL DE TYGER (t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net

Rugby Die 0.11-rugbyspelers wen die trofee. Baie geluk aan afrigter Grant Welsch en sy span. Harde werk word beloon.

LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za

Western Province Cycling Team Connor Solomons (Grade 6) took part in the Oudtshoorn Youth Festival from 1 to 5 July. He competed against other provinces. Connor got a silver and three bronze medals. He made the Western Cape U/13A team. Wow Connor – we are so proud of you.

WP Rugby U/13 XV Thembelihle Ngcawuzele (Grade 7) was selected to represent WP U/13 XV Rugby team in Oudtshoorn. They won both their matches. Our school is extremely proud of this young man. Watch the space! In a few years he will be playing for the Stormers/ WP.

Page 10

AWSUM NEWS AUGUST 2017


HOËRSKOOL STELLENBERG

(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za

Stellies’s English play: We came, we saw, we conquered Stellenberg’s English play (Yes, Stellenberg has an English play!) had an amazingly successful past few days. Our school play, The PIT (written by Mr Maree), participated in the Klein Libertas Tiener Toneelfees (in Stellenbosch), as well as in the Montagu Nasionale Tiener Toneelfees. Our very own celebrities, Justin Durant (Oscar) and Soso Vazi (Sam), awed the judges at both festivals with amazing acting, which earned both of them nominations for the

Best Actor award. Justin won the trophy at the Klein Libertas Festival. Mr Maree’s script won the award for Best Script at both festivals and the play won the Best Overall Production at Klein Libertas and received second place at Montagu. We also received numerous other Double Gold certificates and various nominations, including Best Costume. We are truly proud of our Stellies for carrying our school’s name with style, grace and loads of talent.

SA Taalbond Baie geluk aan Anandi de Witt wat ‘n algehele sewende plek landswyd behaal het in die Taalbondtweetaligheidseksamen. Geluk ook aan ons skool wat spesiaal vermeld is as een van die skole wat oor die 70 inskrywings gehad het.

UCT Mathematics competition Die jaarlikse prysuitdeling van die UCT Mathematics competition is in Junie in die Baxterteater gehou. Charl Booysen (Graad 11) en Nicholas Sander (Graad 10) vereer met goue medaljes vir rondte een. Dit beteken dat hulle een van die top 10 posisies in hul graad behaal het. Baie, baie geluk aan hierdie twee sterre met hulle skitterprestasie!!

Sonwabiso Vazi and Justin Durant.

Nicholas Sander, mev. Hattingh en Charl Booysen.

HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbies koor wen ATKV Applous Die Durbies Koor onder leiding van Oud-Durbie mev. Maria Rademan-Viviers het vanjaar die ATKV Applous Koorkompetisie vir die tweede agtereenvolgende jaar gewen. Vanjaar het die Durbies die kategorie van meer ervare gemengde kore gewen asook die beste voorgeskrewe temalied-uitvoering, en eindig algeheel tweede van alle hoërskoolkore in die ervare kategorie.

Durbies tops by Tygerberg Eisteddfod Janet Traut (Graad 9) en Grete Burger (Graad 10) is albei as wenners vir die Kunsafdelings by die onlangse Tygerberg Eisteddfod aangewys. Baie geluk, Durbies – ons is trots op julle.

Janet Traut

Grete Burger

(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za

Durbie wen Nasionale Olimpiade Matthys Carstens is aangewys as die provinsiale wenner vir die Wes-Kaap sowel as die nasionale wenner landswyd van die Afrikaans Olimpiade. Matthys ontvang prysgeld ter waarde van R1 000 as provinsiale wenner en R3 500 as die nasionale wenner. Baie geluk Matthys – ons is trots op jou!

Durbies wen Noord-Sone landlooptitel Ons Durbie-landloopdeelnemers het vanjaar puik presteer tydens die ligabyeenkomste. Ons 0.16dogters loop weg met die titel, terwyl ons 0.17-dogters aangewys word as naaswenners. Ineke Wegman word opgeneem in die WP Landloopspan.

Durbies presteer by SA Topskole Netbaltoernooi Die Hoërskool Durbanville se o/16A Netbalspan het die WesKaap verteenwoordig by die onlangse SA Topskole Netbaltoernooi in Boksburg. Durbanville wen vyf van die sewe wedstryde, insluitend teen Monument van Gauteng, Oranje Meisies van die Vrystaat en Duineveld van die Noord-Kaap. Die Durbies eindig algeheel negende. Baie geluk, dogters – ons is trots op julle!

Durbies klop Outeniqua Die Hoërskool Durbanville se 0.14A-rugbyspan het op Saterdag, 12 Augustus vir ‘n groot opskudding gesorg. Die Durbies het met die jaarlikse Interskolestryd die Hoërskool Outeniqua, wat meeste van die jaar die nommer een 0.14-span in die land was, in George geklop. Baie geluk, seuns – ons is trots op julle.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 11


ARE BACK E W

K ID Z S P U E O E K L S THE by

Back

lar u p po nd a

dem

4

BIG SPRI NG

L L BA

9 & 10 September A BRAND NEW STORY WITH: Prinses Arena Lollos & Lettie Tjiff & Tjaff Liewe Heksie Tom & Tina and more!

Tickets - R80 at Computicket For more information visit www.tygervalley.co.za


Het jy al jou skool se app afgelaai? Hierdie skole se app is nou beskikbaar: • • • • • • • • • • •

Laerskool Paarl Gimnasium Laerskool Hugo Rust Courtrai Primary Laerskool Drakenstein Worcester Voorbereiding Laerskool Bellville-Noord Labiance Primary School La Rochelle Girls’ High Paarl Girls’ High School Boland Landbouskool HTS Drostdy

• • • • • • • • • • •

Hoërskool President Parow North Primary Eben Dönges High School Hoërskool Punt Laerskool Park Laerskool Wesbank Langenhoven Gimnasium Hoërskool Langenhoven Laerskool President Pretorius Laerskool Van Reede Laerskool Denneoord

` ãç é ó~ å

` ãç é ó~ å

N M M B

` ãç é ó~ å

N M M B

NMWPM

NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

N M M B

NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

Stappe om die app af te laai 1. Maak Google Play of Apple Store oop 2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools 3. Kliek op Install 4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register 5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie 7. Kies jou graad 8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity. 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!


BEAUTY

MEDICAL

FINANCIAL

EXTRA-MURAL PROPERTY

HEALTH

PRODUCTS & SERVICES EDUCATION & EXTRA-MURAL ACTIVITIES

HAIR

Come & play in the Battle Bunker Tygervalley Pokemon League every Saturday from 11am-3pm .

Klouter Wouter Kleuterskool

Essenhoutstraat 1| Vredekloof | Brackenfell Tel: 021-9818272 Ouderdom 4 maande – 6 jaar (Graad R) Ma – Do : 07:00 – 18:00| Vry : 07:00 – 17:15 Ontbyt / Versnappering / Middagete Weeklikse temas / Opvoedkundige aktiwiteite

Banking Level Tygervalley Shopping Centre (Next to the Public Library)

IN THE OFFICE SECURITY HOME

IN & AROUND THE HOUSE

* BRAZILIAN Special from R500 (short) R650 (medium) R850! * Matricball girls - Hair and Makeup from R470

Tel: 021 914 9121

RESTAURANTS

WINTER WARMER!

Come and enjoy a heart warming meal at the fire place. Tomato bredie served with rice and salad – R85 Red wine Oxtail served with rice veggies or salad – R110 Soup to choose from, Ham and Pea, Vegetable, Goulash, and Butternut served with toasted seed loaf – R45

BOOKINGS Tel/Fax: 021 976 5210 Cnr Oxford & Cambridge Street, Durbanville, 7551 info@22onoxford.co.za | www.22onoxford.co.za

BEAUTY

MEDICAL & HEALTH

Vervaardigers van Kwaliteit Meubels Fergusonstraat Nr.1, Bellville t. 021 948 6911 e. info@meyerandferreira.co.za www.meyerandferreira.co.za

• Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)

FOR THE BEST SERVICE SINCE 1992

Tel:

021 976 8426 (o/h) 021 976 0282 (a/h) Fax: 021 979 2317 Cell: 082 557 5846

info@ewarricker.co.za - www.ewarricker.co.za

We specialize in all Plumbing Repairs, Maintenance, New Developments, Bathroom & Kitchen Renovations, Hot Water Cylinder Installations, Solar Installations, Heat Pump Installations & The issue of CoC Plumbing Certificate’s.

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

16 Kerk Str. - Kuilsrivier

Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362

STATIONERY

NOW OPEN IN DURBANVILLE

Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714

with display of advert!

Page 14

AWSUM NEWS AUGUST 2017

RESIDENTIAL, COMMERCIAL, SAFE, CARS ACCESS CONTROL & AFTER HOUR SERVICE WE DO IT RIGHT THE FIRST TIME

Email: thewriteshoppe@gmail.com

3 MONTHS GUARANTEE

Shop No 3, Aroma Centre

24 HOUR SERVICE 365 DAYS A YEAR

Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

Place your stamp orders with us, we will provide your business with the stamps that you require.

CALL: 021 975 7595 | A/H: 082 924 8535 EMAIL: olympickeys@telkomsa.net www.olympiclocksmiths.co.za


25 AUGUST - 5PM - 9PM Saturday 26 AUGUST - 1PM - 6PM Friday

TICKETS COST R75 FROM COMPUTICKET OR R90 AT THE DOOR

INCLUDES TASTING GLASS

• TASTE AND BUY MORE THAN 100 WINES • FREE DAILY WINE TASTING SESSIONS

CAPE TOWN CITY BALLET presents

Includes

GLAZUNOV VARIATIONS DIANE & ACTEON STAIRWAY to PARADISE

Accompanied by the

AND

CAPE TOWN PHILHARMONIC Orchestra

Production: Liane Lurie Music: Ludwig Minkus

13 and 14 October, 2017 R100—R200

ARTSCAPE Opera House Book at COMPUTICKET or ARTSCAPE Dial-a-Seat 021 421 7695

20—29 OCTOBER, 2017 R100—R350


HOËRSKOOL DF MALAN DF Malan mag maar praat

(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com

DF Malan se debat- en redenaarsprekers het die afgelope maand verskeie seges gehad. By die landwye ATKV-debatsfinaal het Neal Malan, Ila Alberts en Heinrich Crous koning oor die hele land gekraai, met Neal Malan wat as die beste taalgebruiker benoem is. By die

redenaarskompetisie is Heinrich Crous as beste taalgebruiker aangewys, met DF wat daar ook skoonskip gemaak het. Gedurende die Interskole-debat met Bellville het die Afrikaans en Engels Junior en Senior spanne gewen. Binnekort vertrek DF se Dink-of-Sinkspan na Pretoria vir die finale kompetisie.

Heinrich Crous

Neal Malan, me. Jo-Mi Müller, Ila Alberts, me. Tildie Smit en Heinrich Crous.

Sanlam is a Licensed Financial Services Provider.

DF Malan trots op ons koor! Ons is ongelooflik trots op ons skoolkoor wat die afgelope tyd voortreflik presteer het. Ons het vir die eerste keer in 21 jaar deurgedring na die ATKV Applous finaal in Pretoria waar ons goud verwerf het, asook die prys vir die beste uitvoering van ‘n Afrikalied. Algeheel eindig die koor tweede in ons kategorie met 83,45% (agter die

wenners met net 0,52%). Ons het ook deel gevorm van die massakoor vir die eerste Tygerfest en dit was ‘n voorreg om die verhoog te kon deel met ongelooflike talent van die Tygerberg-area. Die koor is besig om van hoogte tot hoogte te gaan en ons is opgewonde om te sien wat nog alles vir hulle voorlê.

Kallisnel focuses on fostering a culture of success; maintaining a reliable, trusted, financial advisory business; keeping abreast with the latest trends and developments in the financial services industry; and effectively partnering with Sanlam to ensure world-class client service.

Kallisnel BlueStar Financial Advisory Services

Combining years of financial experience, it is our priority to provide our clients with appropriate solutions and expert financial planning and advice.

services@kallisnel.co.za

086 111 1865

You pay, What we pay at Protea Toyota

New TOYOTA HILUX

Double Cabs from

R435 000

Offer valid while stocks last. | Pricing on Vehicle Only Excludes Any Extras. | T & C’s Apply.

Sonja Scott | New Vehicle Sales Manager | BBBEE STATUS LEVEL 2 Address: 189 Voortrekker Road, Bellville, 7530 | Postal address: P.O.Box 211, Sanlamhof, 7532 Phone: 021 946 3324 | Fax: 021 949 8855 | E-mail: sonja@proteatoyota.co.za

Page 16

AWSUM NEWS AUGUST 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.