JANUARY 2014
NOORDELIKE VOORSTEDE
083 456 2868 072 744 9566 dotnortje@gmail.com www.dotslearningcentre.co.za
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
www.awsum.co.za
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
NORTHERN SUBURBS
AWSUMNews
Slaggereed skool toe 15 Januarie was `n groot dag vir baie van ons AWSUM-lesers. -
P2
Hobbies = Balance in 2014
-
P3
Durbanville Pelvic Unit
-
P4
Get your sleep this year
P5
FOMO Calendar
P7
AWSUM Kombuis
e h t l l a t u o k c e Ch s w e n l o o h c s t s late inside
Graad 8’s reg vir die hoërskool
Die Graad 1’s het hulle eerste skooldag oorleef Graad 8’s was met groot opgwondenheid hoërskool toe Die Graad 7’s eindig hulle laerskool-loopbaan in 2014 voor hulle die hoërskool aandurf Die Graad 12’s begin 2014 planne maak vir na-skool. En moenie vergeet van al die pa’s en ma’s wat die kinders moes afsien skool toe nie.’
Almal is slaggereed vir die jaar wat voorlê! Ons deel graag met julle `n paar fotos van die eerste skooldag van 2014 en vanaf die AWSUM redaksie span wens ons elke leser `n AWSUM jaar toe!
Opgewonde in Graad 1