NORTHERN SUBURBS
PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE
CONTACT US FOR YOUR FREE SECURITY ASSESSMENT
ARMED RESPONSE | ALARMS | GUARDING | CCTV
ESTABLISHED | COMMITTED | TRUSTED
HALT is committed to providing solutions to all your security needs.
NEWS
info@haltsecurity.co.za | www.haltsecurity.co.za P: 021 975 1503 |F: 086 509 0265
JULY 2017
FREE / GRATIS
www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home
Lifestyle
Health
Competitions
Recipes
LIKE US ON
School News
A1 Anansi Park 25 Church Street, Durbanville
Multi-award winning luxury estate agents in 275 locations worldwide
Platinum Afrikaanse popster
Karlien van Jaarsveld
FRESH EGGS
NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store
Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App
Kliek op Food
AWSUM Celebrity Interview V Jy het vroeër vanjaar die album ‘Sing vir Liefde’ uitgereik en ‘n nuwe inrigting ingeslaan met hierdie album. Wat is anders aan jou musiek op die album? A Op dié album het ek die meerderheid van my liedjies self geskryf. Ek kon skryf wat op my hart was. Elke album gaan oor jou lewe en op watse plek jy in jou lewe is op daardie tydstip. V Jy is die suster van die ewe bekende en gewilde Bobby van Jaarsveld en het vroeër saam met hom opgetree as kitaarspeler en sangeres, asook ‘n duet saam met hom gedoen op sy eerste album. Wat het jou laat besluit om solo te gaan? Tree julle nog deesdae saam op?
K arlien van Jaarsveld
Dubbel SAMA-wenner, televisiester en aktrise Karlien van Jaarsveld het met meteoriese spoed opgang gemaak in die Afrikaanse vermaaklikheidswêreld. AWSUM News het ‘n bietjie met haar gesels oor haar loopbaan, haar kinders, en haar toekomsdrome.
A Dis ‘n pad wat God gekies het en nie ek self nie. Ons tree nie baie saam op nie, maar wanneer ons dit doen, geniet ons dit wel.
V Vertel ons van jou kinderdae en waar jy grootgeword en skoolgegaan het. A Ek onthou as kind het ek en my boetie altyd die familie gemaak sit en kyk hoe ons konserte opvoer. Dit is seker maar waar die gogga vir musiek gebyt het. Ons het baie rondgetrek en ek was in ‘n hele paar skole gewees. Ek was vir die meerderheid van my grootwordjare in Brits en Witbank. V Jou opgang in die musiekwêreld was vinnig en suksesvol. In 2011 is jy aangewys as Beste Nuweling in die Tempo Toekennings. Jy verwerf twee SAMAs vir Best Pop Album (Afrikaans) in 2014 (Uitklophou) en 2016 (My Hartjie). Vertel ons bietjie meer oor hierdie twee albums en hulle suksesverhale. A In my wildste drome sou ek nooit gedink het hierdie sou gebeur nie. Ek het nog elke jaar ‘n goeie span agter my gehad. Wat ook baie gehelp het, was dat mense wat na aan my was in my geglo het. V Jou belangstellings en talente is baie en wyd verspreid. Jy het reeds in films opgetree, verhooghoofrolle vertrolk, en boonop ‘Strictly Come Dancing’ Seisoen 8 gewen. Watter van hierdie nie-musiekdinge geniet jy die meeste? A Ek hou daarvan om in films te wees. Jy kan soms ‘n karakter speel wat heeltemal die teenoorgestelde is van wie jy is. Ek hou van ‘n uitdaging. Maar een van die rolle wat ek die meeste geniet om deesdae te speel, is vrou vir my man en ma vir my kinders. V Jy is die ma van woelwater-tweelingseuntjies, Daniël en Eliah, met nog ‘n pienkvoet wat op pad is. Hoe het moederskap jou lewe verander? Wat is die beste ding van ma-wees? Hoe balanseer jy jou loopbaan, huwelik en mawees? A Dit is een van die mooiste geskenke wat die Here vir ons kan gee as mens. Om net saam met hulle te wees elke dag en te sien hoe hulle grootword, is wonderlik (maar dit gebeur te vinnig). Ek is in die week by die huis en kan tyd met hulle spandeer na skool en in die aande. Hulle toer gereeld saam. Soms voel dit ek leer meer by hulle as wat hulle by my leer.
A Om saam met my kinders en my man tyd deur te bring.
V Watter advies het jy vir ons hoërskoolleerders oor die iefde en die lewe?
V Wat was die hoogtepunt van jou musiekloopbaan tot dusver? Hoekom?
A Onthou om jouself te wees – dit kan partykeer ‘awkward’ voel om jouself te wees en soms vat dit jare voor jy gaan besef net om jouself te wees sou nog altyd die beste ding gewees het.
A Om ‘In jou skoene’ te kon doen, want dit het gegaan oor goed wat regtig saak maak in die lewe.
V Wat is jou advies vir ‘n eerste romantiese afspraak? Tel eerste indrukke?
V Wat is jou grootste droom op die oomblik? Wat sal jy graag nog professioneel wil bereik?
A Wees net jouself.
A Ek wil graag my eie klerereeks begin.
Editorial team
Advertising
Editor Marika Truter
Samantha Coetzee | 076 141 5218 samantha@tiemedia.co.za Liezl Marais | 082 450 7340 liezl@tiemedia.co.za
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt
Page 2
Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in NORTHERN SUBURBS: Primary Schools: Bellville-Noord, Edgemead, Welgemoed, Eversdal, De Tyger, Kenridge, Bellpark, Brackenfell, Labiance, Gene Louw, De Kuilen. High Schools:
AWSUM NEWS JULY 2017
Durbanville, Brackenfell, HTS Bellville, Bellville, DF Malan, The Settlers, Stellenberg, De Kuilen. AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za
V Gunstelingtydverdryf (wanneer jy tyd kry)?
Wen Wen!!! SING VIR LIEFDE Wen ‘n kopie van Karlien van Jaarsveld se nuutste CD, Sing vir Liefde. Stuur ‘n epos na info@tiemedia. co.za met Karlien as titel.
Join our AWSUM Facebook pages
AWSUM NORTHERN SUBURBS
One POT PAN TRAY!!!! by Jenny Morris Two very special people, so talented and so down to earth, fuelled by their passion for food, I don’t ever think that they will ever get tired of working with it, eating it and loving it. I’m sure that this is what inspired them to write this lovely book, which is perfect for busy people. This sister-and-brother team know about ridiculous schedules, battling deadlines, and fighting the traffic to get home in time to put a delicious, healthy dinner on the table for their families. They are both parents and understand the luxury of time. Mari-Louis Guy and Callie Maritz make cooking simpler with this book about making a whole meal in one pot, frying or roasting pan – saving on electricity, labour and dishes. Yummy and fuss-free recipes for beef, chicken, seafood, pork, sausage, bacon and ham, meatballs and meat-free dishes, with a starch and vegetables. This is the perfect cookbook to make your life easier. Siblings as well as soulmates, Mari-Lous and Callie’s journey through food continues daily in their kitchen studio in Cape Town where they work with cameras and plays with food. Food stylists by trade, they work with all forms of media and advertising from stills to video and television, in addition to recipe and product development. Mari-Louis is a judge on the very popular baking TV show Koekedoor on kykNET. Callie writes about any and all South African-made beer and spirits and appears on the food programme DIS on ViaTV.
INGREDIENTS • 1 Tbsp turmeric • 8 potions chicken, bone in • Salt and pepper • Olive oil • 2 medium onions chopped • 2 cloves of garlic chopped • 200g baby potatoes thinly sliced • 250 g mushrooms roughly chopped • 2 Tbsp tomato paste • 3 tomatoes quartered • 200g frozen peas • 1 cup dessert wine (Hanepoot) • 2 Tbsp corn flour • 65 ml water
METHOD • Pre-heat oven to 180 ºC. • Rub the turmeric over the chicken, season and then add the chicken, oil, onions, garlic and potatoes to a casserole dish. • Bake for 20 minutes, add the mushrooms, tomato paste and tomatoes, bake for 4 to 5 minutes until fragrant. • Add the peas and sweet wine, season to taste. • Make a slurry with the corn flour and water, pour into the dish and stir through. • Bake for a further 20 minutes.
@jennymorrischef
Win a copy of this yumscious cookbook. Send an email to info@tiemedia.co.za with ONE in the subject line.
Let’s Cook!!
Mauritian Chicken Serves 4 Hire-It Brackenfell 3 Orion St,Brackenfell, Tel: 021 981 9002
Hire-It Bellville
1 Baxter St, Bellville Tel: 021 949 3570/1
Hire-It Parow
15 Duminy St, Parow East, Tel: 021 930 0724 This year we celebrate our 35th birthday! Thank you to all our loyal clients & staff who made this possible.
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 3
KENRIDGE PRIMARY SCHOOL
(t) 021 976 3046 (e) janine.eagles@kenridge.org.za
Proud of Ian! Ian Walters (Grade 7) was diagnosed with Acute Lymphoblastic Leukemia in October 2016. Due to a low immune system and to prevent infections, he will continue with his schooling at home, with the assistance of his tutor. Our Cross Country Charity Run 2017 was held to support Ian. Ian joined his teachers and friends by taking part in the run.
Nothing like a Spur Burger to fill our tummies after running for an hour.
LAERSKOOL BELLPARK WP-netbal Lara Etzebeth en Dané Lubbe het gedurende die vakansie gespeel by die WP-netbaltoernooi in Wellington. Ons is baie trots op hulle.
(t) 021 919 0002 (e) admin@bellpark.co.za
Mr and Miss Bellpark At the end of last term Bellpark hosted their annual Mr and Miss Bellpark. Liam Foreman and Danielle Roux were crowned as the winners. The finalist raised R19 377 for Die Burger Christmas Fund. We thank them for their hard work and dedication.
LAERSKOOL BELLVILLE-NOORD SA Hip-Hop Unitekampioenskappe Mia Kretschmer (Graad 7) en haar broer, Owen Kretschmer (Graad 5), het die afgelope vakansie die Westelike Provinsie verteenwoordig by die SA Hip-Hop Unite-kampioenskappe. 13 Spanne het in die Cadet-kategorie (7-13) deelgeneem. Owen en sy spanmaats het deurgedring na die finaal en 7de gekom. Mia en haar 6 spanlede het die silwer medalje verower, en kwalifiseer sodoende vir SA Federasie kleure. Mia sal van 17 tot 21 Oktober as deel van die SA-toergroep na Nederland reis en daar aan die FISAF Internasionale Hip-Hop Unite kampioenskappe deelneem.
Page 4
Insameling vir behoeftiges Einde verlede kwartaal kon BN’ers enige oulike maar fatsoenlike pajamas en pantoffels dra. Op dié prettige wyse het ons ‘n klomp kos vir behoeftige gesinne ingesamel.
AWSUM NEWS JULY 2017
(t) 021 948 3654 (e) lbnoord@bnprim.co.za
Trots op ons onderwyseresse
Naskoolsentrumvakansiepret
Twee onderwyseresse het verlede kwartaal ‘n weeklange vlak 1, 2 én 3 noodhulpkursus suksesvol afgelê. Hul is Juffrou Cheron Aspeling (Graad 4-onderwyseres) en Juffour Elizma Williams (Graad 1-onderwyseres). Wat dit veral spesiaal maak, is dat hulle susters is wat albei by ons skoolgee.
Bellville-Noord se Naskoolsentrum was die hele vakansie oop en het allerlei aktiwiteite vir die leerlinge aangebied wat nie kon weggaan nie. Die leerlinge het onder andere hul eie stokbrood gemaak en geëet, ‘scrapbooking gedoen, fotorame gemaak, deelgeneem aan hul eie Kokkedoortjie-kompetisie, een dag heeldag toegang tot springkastele gehad en ‘n lekker ‘smart’ partytjie gehou met lekker musiek om op te dans. Vele ander aktiwiteite is ook aangebied.
LAERSKOOL WELGEMOED
(t) 021 913 2104 (e) info@welgemoedprimary.co.za
Princess Netball Day At the end of the second term Welgemoed Primary held their annual Princess Netball Day. This day gives the parents the opportunity to partake in a friendly netball tournament with their daughters. Each team picks a name and design their own costumes and there were lots of laughs between the girls, mothers and even a few partaking fathers. It was as always a highlight of the netball season.
EDGEMEAD PRIMARY SCHOOL
(t) 021 558 1007 (e) principal@edgemeadprimary.co.za
100 days in Grade 1 On 29 June, our Grade 1 learners celebrated 100 days of school! Each Grade 1 learner was paired with a Grade 7 learner and together they had a wonderful time. The Grade 7s helped their little friends complete their 100 Day challenges – some of the activities were to walk 100 steps, keep quiet for 100 seconds and jump 100 times. Once their activity book was completed, they played a few games of snakes and l adders. Memories were made!
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 5
LAERSKOOL EVERSDAL Skaakkampioen Danté Eaton (Graad 7) is genooi om in Desember 2017 aan die Afrika Jeug Skaakkampioenskappe in Egipte deel te neem. By so ‘n internasionale toernooi word gewoonlik 11 skaakwedstryde van drie tot vier uur elk oor ‘n tydperk van twee weke gespeel. By die Afrika Jeug Skaakkampioenskappe neem gewoonlik ongeveer 40 seuns in Danté se ouderdomsgroep deel. Danté het op die ouderdom van ses jaar oud begin skaak speel en toe hy agt jaar oud was, het hy aan kampioenskappe begin deelneem. Danté glo aan balans en het ook alreeds sy WP-kleure in tennis en ‘n bruin gordel in karate verwerf.
(t) 021 976 8134 (e) info@eversdal.org.za
PROUD2B SA Youth Day Celebration
Mandeladag Die Graad 4- tot 7-leerders van die Laerskool Eversdal het op 29 Junie 800 kospakkies skool toe gebring om hulle deel te doen vir Mandeladag, wat tydens die skoolvakansie geval het. Die kospakkies is tydens eerste pouse by die Laerskool Klipheuwel uitgedeel.
Shannon Randall en Jessie Fredericks pak kospakkies.
LAERSKOOL GENE LOUW Skaak Die o/11A-skaakspan van Laerskool Gene Louw het deurgedring na die Distrik Noord Topskole-uitdunne wat by die Ravensmead Sekondêre Skool plaasgevind het. Die span het vyf keer gespeel, drie keer gewen, een keer gelykop gespeel en een keer verloor. Baie geluk met ‘n pragtige prestasie.
Eversdal Primary School participated in an art exhibition at Willowbridge Shopping Mall. The exhibition was part of the PROUD2B SA Youth Day Celebration.
Shannon Randall’s (Grade 7) interpretation of the theme.
(t) 021 976 8144 (e) postmaster@genelouw.co.za
0/11A-rugbytoer Die 0/11A-rugbyspan het op 29 en 30 Junie aan die Val Aloe Cup by Laerskool Jeffreysbaai deelgeneem. Agt skole van regoor die land het aan hierdie prestige geleentheid deelgeneem. Laerskool Gene Louw tree as naaswenners uit die stryd in die finaal teen Grey Kollege Primêr van Bloemfontein. Ons is trots op ons rugbyseun,s wat die skool se naam hoog gehou het.
VOOR: Bates Winshaw. 2DE RY: Jayden Brits en Sean Kilian. 3DE RY: Tom Vosloo, Liam Cloete en Reinhardt Prinsloo. AGTER: Mev. Linda Bridger en mev. Liezl Farmer (afrigters).
LABIANCE PRIMARY SCHOOL (t) 021 949 9740 (e) admin@labiance.co.za Labbie’s own star! Logan Minnaar (Grade 7), learner and prefect at Labiance Primary School, passed his Grade 2 piano exam last year with Distinction (95%). This is an international exam through Trinity College of London. He also passed his vocal solo at the Tygerberg Eisteddfod with Highest Honours (91%). We at Labiance are very proud to have such a talented young star at our school and wish him all the best in his future endeavours. Page 6
AWSUM NEWS JULY 2017
VOOR: Luc Cilliers, Markus Moolman, Jaco Alberts, Dian Smal, Divan Linde, Christiaan van der Bijl, Ulrich Brandt en Luca Geldenhuys. MIDDEL: Stefan Visser, Zander van Wyngaard en Alex Schoeman. AGTER: Leonard Messerschmidt, Zian Erasmus, Dale du Toit, Lex de Araujo, Olunje Mehlomakulu, Ethan Downing en Divan de Kock.
LAERSKOOL BRACKENFELL Tygerberg Eisteddfod Die Graad 5’s het op 25 Augustus aan die Tygerberg Internasionale Eisteddfod by Laerskool Goodwood Park deelgenaam. Micke van der Westhuizen het 82% (voorbereide toespraak) en 85% (onvoorbereide toespraak), Inge Jordaan 80% (voorbereide toespraak), Jean Visser 80% (voorbereide toespraak) en Barend Labuschaghne 75% (voorbereide toespraak) verwerf. Ons kan nie wag om te sien hoe die ander grade in die kompetisie vaar nie!
(t) 021 981 2141 (e) admin@brackenfellps.wcape.school.za
Hip-Hop Championships
WP-skaak Samantha Rabkin het van 20 tot 21 Mei deelgeneem aan die Wes-Kaap Skoleskaakproewe. Sy het uitstekend gevaar en het haar Wes-Kaap Provinsiale Kleure in skaak verwerf.
LAERSKOOL DE TYGER
Tiffany Pienaar (Grade 7) and her team ‘Next Generation’ took part in the South African National Hip-Hop Championships in July and qualified to represent South Africa during the 2017 FISAF International World Championships in Leiden, Netherland from 17 to 21 October.
(t) 021 930 2829 (e) lsdetyger@telkomsa.net
Kop-en-Tone Dag Die derde kwartaal begin op ‘n goeie noot. Die leerders kon die eerste Vrydag hul koppe en tone versier soos hulle wou. Daar was ‘n hele paar interessante keuses gewees. Selfs die kantoorpersoneel het deelgeneem!
HOËRSKOOL BRACKENFELL Presidentsverkennertoekennings Twee matrieks van die Hoërskool Brackenfell het daarin geslaag om aangewys te word as Presidentsverkenners van die Voortrekkers, dié hoogste eer wat ‘n Voortrekker kan behaal. Gebiedskampe, die suksesvolle voltooiing van ‘n sekere aantal spesialisasies en take, goeie getuigskrifte van die skool, kerk en Voortrekkerkommando en ‘n vereiste teoretiese eksamen wat in Aprilmaand geskryf word, is alles vereistes waaraan hulle moes voldoen. Daarná word hulle uitgenooi na die Presidentsverkenner Afrondingskamp in Julie. Dit is ‘n nasionale toekenning vir kulturele leierskap. Ons is met reg baie trots op hulle.
Janno Maree en Janneke Swart (Albei gr. 12)
Jaguar Land Rover N1 Stad Junior Sportfees Die Hoërskool Brackenfell het gedurende die Junievakansie gasheer gespeel vir die 2de Jaguar Land Rover N1 Stad Junior Sportfees. 43 rugby-, 10 netba- en 14 hokkiespanne het deelgeneem. Die fees het selfs ‘n paar internasionale spanne gehuisves uit Engeland, Ierland en Argentinië. Vir meer foto’s en videos besoek gerus die “fb-blad” Brakkies Junior Winter Sportfees.
(t) 021 981 5522 (e) staff@brackenfellhs.co.za
Rugby Die vreugdevure by die Hoërskool Brackenfell brand hoog oor vier rugbyspelers wat opgeneem is in 2017 WP-spanne. Quan Eymann is vir die 2017 WP o.18Cravenweekspan gekies en Raven Smith, Marcqieuwn Titus en Jaen-Louis de Lange vir die 2017 WP-Akademie Rugbyspan. Hulle verskyn op die foto saam met die Skoolhoof en Rugbyorganiseerder van HS Brackenfell.
Mnr Jannie Muller (Skoolhoof), Jaen-Louis de Lange, Marcqiewn Titus, Raven Smith (al drie WP o.18-Akademiespan), Quan Eymann (WP o.18-Cravenweekspan) en mnr Petrie Stofberg (Rugbyorganiseerder)
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 7
HOËRSKOOL DF MALAN DF-musiekleerders presteer Die volgende DF-leerders het almal besonder goed in die afgelope teorie-eksamens van Unisa presteer: Graad 4 Teorie Die drie leerders behaal almal die ererol vir hulle uitsonderlike prestasie in teorie: Sunia Fourie, Estea Marais en Nicole Parker. Graad 5 Teorie Drie leerders behaal Lof (bo 80%): Anneke Human, Jana de Jongh en Luke Mostert. Jana en Luke word ook op die ererol geplaas vir uitsonderlike prestasie.
Nicole Parker, Estea Marais en Luke Mostert. INLAS: Sunia Fourie.
(t) 021 948 8781/2/3 (e) isentrum@dfmalan.com
DF se mnr. Tennis
Dee-Effers skitter in Taalbond Leerders van Hoërskool DF Malan het vanjaar weer puik gevaar in die Suid-Afrikaanse Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. Die eksamen het gedurende April geskied en is in DF se skoolsaal geskryf. Ila Alberts (Graad 9) behaal die eerste plek in die junior afdeling (Graad 8–10) en Jani Knoetze (Graad 10) die derde plek. Juané Cronjé (Graad 12) behaal die derde plek in die senior afdeling (Graad 11–12). Met 177 inskrywings het die skool ook vanjaar die meeste inskrywings van alle skole landwyd gehad. Die mikpunt vir 2018 is 200 inskrywings.
Ila Alberts en Jani Knoetze.
HOËRSKOOL STELLENBERG Stellenberg spog met 12 Wes-Kaapnetbalspelers!
Juwané Cronjé
Ons is baie trots op Hannes Swart. Hy is die nommer 1-tennisspeler vir die o.17A Wes-Kaapspan wat gedurende 10 -13 Julie in Durban aan die SA School Sports-kompetisie deelgeneem het. Die toernooi is deur die Departement van Kultuur en Sport en Departement van Basiese Onderrig gereël. Hannes het sy span gelei en is die enigste speler wat 15 uit 15 wedstryde in die enkels, dubbels en gemengde dubbels gewen het, sonder om een stel af te staan.
Hannes Swart in sy Wes-Kaap spandrag met die goue medalje vir die eerste span van die toernooi.
(t) 021 919 1029 (e) admin@stellenberg.org.za
Meisieskoor presteer Die Stellenberg Meisieskoor het vanjaar deelgeneem aan die tiende Johannes Brahms-koorkompetisie in Wernigerode, Duitsland. Hulle het onder leiding van André van der Merwe die Jeugkoor-kategorie gewen en het 2de plek verower in die Musica Sacras-afdeling. Hulle was ook die algehele wenners van hierdie Wêreldkompetisie.
Hockey The Stellenberg Girls won their Pool in the Spar Tournament that was held on 13 May. They now progress to the finals to be held at Hermanus High School on 6 August. They played Reddam House: Constantia and won 1-0.
Lizé Steyn (Captain) made the Western Province U18A team.
VOOR: Anele Fourie, Thamaga Photo, Liska Cillers, Kirsten Wolfaardt. MIDDEL: Heike Swartz, Sarah Thompson, Bianca van Rensburg, Kayla Clark. AGTER: Kara Coetzee, Jean-Marie Orton, Lené Steenkamp, Donné Kriel.
AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App!
Page 8
AWSUM NEWS JULY 2017
Chelsea Tomlinson made the Western Province U16A team.
HOËRSKOOL BELLVILLE (t) 021 948 1801 (e) general@hsbellville.co.za WP-rugby
WP-dogtershokkie
WP en Wes-Kaap Netbal 2017
Melissa Brand, Doné Brand, Inge Eksteen, Mar-Li van der Heever, Zanita Louw, Melissa Trautman, Catherine Stacey en Caitlynn Bradford verteenwoordig WP-hokkiespanne
WP-seunshokkie
Xavier Haupt verteenwoordig WP Rugby o.18Akademiespan.
Kevin Brand, Francois de Kock en Heinrich Botha verteenwoordig WP-hokkiespanne.
THE SETTLERS HIGH SCHOOL Spirit Day at The Settlers Learners dressed up to the theme ‘Too Ghoul for School’.
(t) 021 948 6116 (e) info@settlers.org.za
Touring side from UK The Settlers recently hosted a touring side from Devonport High School in the UK.
HOËRSKOOL DE KUILEN
Dance Aqeelah represented Western Province at Nationals and her group qualified for their South African Federation Colours. They’ll be participating at an international competition in the Netherlands later this year. Well done!
(t) 021 903 5121 (e) info@dekuilen.com
Mnr. en Mej. De Kuilen 2017 Matriekseuns wat deelgeneem het aan Mnr. en Mej. De Kuilen 2017 oefen aan een van die ‘scenes’.
TONITE Die hele groep tydens ‘n photoshoot in Jan Kriel se bos. FINALS - Die hele groep wat deelgeneem het (almal in Graad 12).
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 9
HOËRSKOOL DURBANVILLE Durbie haal SA Vyfkampspan Mieke Burger beleef weer ‘n droomseisoen in Vyfkamp (Triathle). Mieke het tydens die 2017seisoen as volg presteer: • 3de Wes-Kaap Biathle • 1ste Wes-Kaap Triathle • 3de SA Triathle Kampioenskap • 2de SA Pentathlon Kampioenskap • 2de SA Laser-Run Kampioenskap • Wes-Kaap Kampioen Triathle • Wes-Kaap Kampioen Laser Run • Wes-Kaap Kampioen Pentathlon • SAMPA ‘high performance’-groep ter voorbereiding vir die Jeug Olimpiese Spele in 2018 • Presidentspan vir Laser Run Wêreldkampioenskap in Oktober 2017 • Kwalifiseer vir Afrika Pentathlon-kampioenskap in November 2017 Baie geluk, Mieke, ons is trots op jou!
(t) 021 976 3188 (e) admin@durbanvillehs.co.za
Durbies haal WPrugbyspanne Nadat Durbanville verlede jaar vier leerders opgelewer het in die WP Elite Rugbygroep, was daar vanjaar twee leerders opgeneem in die WP Grant Khomo-rugbyspanne. Angelo Osch is opgeneem in die WP Grant Khomospan en Levern Jantjies in die WP Grant Khomo XVspan. Albei spelers het ‘n puik toernooi beleef by Grey Kollege in Bloemfontein en Angelo is aangewys as speler van die wedstryd teen die Bulle asook die top speler van die WP-span. Baie geluk, seuns, ons is trots op julle.
Durbie haal SA-netbalspan Durbanville het vanjaar weer ‘n rekordgetal WP- en Wes-Kaap-netbalspelers opgelewer. Die Durbies het weer soos oudergewoonte leiers opgelewer in die vorm van vier WP-kapteins en een onderkaptein. Tydens die afgelope skoolvakansie het die Durbies aan verskeie provinsiale toernooie deelgeneem en puik presteer. Nicola Smith is in die SA o.17-netbalspan opgeneem. Hulle neem volgende jaar aan die Netbal Wêreldbeker deel. Baie geluk, Nicola, ons is baie trots op jou!
HTS BELLVILLE
(t) 021 948 6951/2/3 (e) info@htsbellville.co.za
HTS Dragons Teambuilding During the winter holidays our junior rugby teams (U14–15) took part in the Brackenfell Winter Sport Festival. This Festival aided as the perfect platform to further facilitate good teambuilding efforts for coaches and players alike. Sleepovers were held at school, where everyone got to know each other a lot better and even led to an improved level of performance on the field. We are grateful to all parents and coaches who contributed towards the success of the program and we look forward to watching our boys perform well during the last five matches of the 2017 rugby season.
Hattie ice hockey player Jayson September has been selected for the Western province U20 Ice Hockey team that participated in the SA Ice Hockey Federation Interprovincial Tournament at Grand West from 2 to 9 July. Jayson’s team played two matches. They won their first match 6/5 and lost their second match 5/6. They achieved a silver medal for their overall performance in the U20 division. Congratulations, Jayson – you made us proud!
Page 10
AWSUM NEWS JULY 2017
LAERSKOOL DE KUILEN (t) 021 903 4160 (e) admin@dkps.org.za
De Kuilen Netball Heroes! De Kuilen Primary School is extremely proud of their netball players who were part of the Cape Town Schools Netball squad. Kaylen Knoetze (Dolpins U/12), Mia Vermeulen (Disa U/13) and Jayda Agbugba (Doves U/13) took part in the Western Cape Schools Inter District Netball Tournament held in Wellington on 21 and 22 July. Mia and Jada were the vice-captains of their teams. Mia’s team won the silver medal at this tournament. Toni Franciscus of De Kuilen Primary School was selected to represent U/13 Western Cape School’s Netball Tournament at the All Ages National Schools Netball Tournament held in Boksburg during the first week of the June holidays. Toni was a member of the Willows U/13 team. Well done, Toni. We at De Kuilen Primary School are very proud of you.
BEAUTY
MEDICAL
FINANCIAL
EXTRA-MURAL PROPERTY
HEALTH
PRODUCTS & SERVICES
IN THE OFFICE SECURITY HOME
EDUCATION / EXTRA-MURAL ACTIVITIES
IN AND AROUND THE HOUSE
Angie & Little Bus Registered Day Care | Trained Staff Educational Activities | Balanced Meals After care for grade 0-3. Transport with PDP licenced drivers. We care for ages 0-2, 2-5, aftercare. Holiday care available.
Contact Angie on 0834304704 | 0792055607
Klouter Wouter Kleuterskool
Essenhoutstraat 1| Vredekloof | Brackenfell Tel: 021-9818272 Ouderdom 4 maande – 6 jaar (Graad R) Ma – Do : 07:00 – 18:00| Vry : 07:00 – 17:15 Ontbyt / Versnappering / Middagete Weeklikse temas / Opvoedkundige aktiwiteite
Come & play in the Battle Bunker Tygervalley Pokemon League every Saturday from 11am-3pm . Banking Level Tygervalley Shopping Centre (Next to the Public Library)
Tel: 021 914 9121
RESTAURANTS
WINTER WARMER!
Come and enjoy a heart warming meal at the fire place. Tomato bredie served with rice and salad – R85 Red wine Oxtail served with rice veggies or salad – R110 Soup to choose from, Ham and Pea, Vegetable, Goulash, and Butternut served with toasted seed loaf – R45
BOOKINGS Tel/Fax: 021 976 5210 Cnr Oxford & Cambridge Street, Durbanville, 7551 info@22onoxford.co.za | www.22onoxford.co.za
BEAUTY
Vervaardigers van Kwaliteit Meubels
MEDICAL / HEALTH
Fergusonstraat Nr.1, Bellville t. 021 948 6911 e. info@meyerandferreira.co.za www.meyerandferreira.co.za • Dr Janine Niegaardt • Dr Ian Heyns • Dr Sureta Wiese • Adri van Zyl (Oral Hygienist)
FOR THE BEST SERVICE SINCE 1992
Tel:
021 976 8426 (o/h) 021 976 0282 (a/h) Fax: 021 979 2317 Cell: 082 557 5846
info@ewarricker.co.za - www.ewarricker.co.za
We specialize in all Plumbing Repairs, Maintenance, New Developments, Bathroom & Kitchen Renovations, Hot Water Cylinder Installations, Solar Installations, Heat Pump Installations & The issue of CoC Plumbing Certificate’s.
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
16 Kerk Str. - Kuilsrivier
Tel: 021 903 2222 Fax: 021 903 5362
STATIONERY
NOW OPEN IN DURBANVILLE
Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier
RESIDENTIAL, COMMERCIAL, SAFE, CARS ACCESS CONTROL & AFTER HOUR SERVICE WE DO IT RIGHT THE FIRST TIME 3 MONTHS GUARANTEE 24 HOUR SERVICE 365 DAYS A YEAR
Place your stamp orders with us, we will provide your business with the stamps that you require.
CALL: 021 975 7595 | A/H: 082 924 8535 EMAIL: olympickeys@telkomsa.net www.olympiclocksmiths.co.za
AWSUM NEWS JULY 2017
Page 11
TEAM +/- PTS
TEAM
PLAYED
AVG PTS
PAUL ROOS GYM 9 7.667 GREY COLLEGE 11 7.464 DURBANVILLE 13 6.692 ST JOHNS COLLEGE 14 6.586 SELBORNE COLLEGE 12 5.783 HELPMEKAAR 9 5.367 STELLENBERG 14 5.350 MENLOPARK 14 5.279 MONTANA PTA 11 4.945 PAARL BOYS’ HIGH 9 4.878
RUGBY U15 RANKINGS 29 JUNE RANK 1 2 3 4 5
TEAM
PLAYED
AVG PTS
OUTENIQUA 11 6.718 PAARL GIM 11 6.173 AFFIES 13 6.015 EG JANSEN 13 5.792 PAUL ROOS GYM 9 5.656
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
PAARL BOYS’ HIGH 0 104,39 HELPMEKAAR 0 100,21 MONNAS 0 99,98 GREY COLLEGE 0 99,09 PAUL ROOS GYM 1 98,97 PAARL GIM -1 98,51 GLENWOOD 1 97,30 AFFIES 1 96,58 SACS -2 96,47 KES 1 95,55 BOLAND LANDBOU 2 95,54 GARSFONTEIN -2 95,35 WATERKLOOF -1 94,95 GREY HIGH SCHOOL 0 94,89 ST ANDREWS COLLEGE 0 94,41 STELLENBERG 0 93,16 OUTENIQUA 1 92,89 NELSPRUIT 1 92,88 OAKDALE -2 92,87 HILTON COLLEGE 1 92,31
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10
SOURCE: www.ruggas.co.za
RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20
RUGBY U16 RANKINGS 13 JULY
SOURCE: www.saschoolsports.co.za
RUGBY FIRST XV RANKINGS 30 JULY