ELIZABETH
This could be you advertising here
This could be you advertising here
All schools in AWSUM News get free exposure. Show your support by advertising in this newspaper.
All schools in AWSUM News get free exposure. Show your support by advertising in this newspaper.
It’s time to hit the right target market!
It’s time to hit the right target market!
Book now!
Book now!
Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
To advertise in this newspaper - Contact: Karryn Pillay - (076) 526 5246 - karryn@tiemedia.co.za
WHAT TO FIND INSIDE Health
Lifestyle
School News
WIN with
your selfie
SUM! AWAWS UM!
AWSUM!
AWSUM
!
P2 Adjusting to High School P3 AWSUM Scoop
P3 You can own your own house
P2 Die Boelie
P3 Post and win!
P4 - P8 School News
www.awsum.co.za
1ste Verj
Stacey Ikin: 072 956 2382 | staceyinkin2@gmail.com
NEWS
FREE
HOËRSKOOL
GRATIS
PORT
NUUS
MAY 2014
HIGH SCHOOL
AWSUM News
rsdag
Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike
skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!