OUR TEAM
HEAD OFFICE
The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 28 Fabriek street, Paarl, 7646
Email: awsumnews@tiemedia.co.za
Chief Executive Officer: Durandt van Zyl
Managing Director: Meinette van Zyl
Financial Manager: Christa Pio
Admin Manager: Carina Pio
Sales Manager: Quintus Brand
Printed by Paarl Coldset.
Sales
Advertising
Preparing for final exams - a 5-month guide for matric students
Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who have not yet tracked and prepared their final strategy, it is possible - with dedication and motivation – to still lay a solid foundation before the first paper. Peter Kriel, General Manager at The Independent Institute of Education shares the following tips.
JUNE:
ORGANISE AND PLAN
“With five months to go, you still have time to set clear goals and understand your objectives. You should use this time to identify the grades you want to achieve and the subjects you need to focus on. Create a study schedule to ensure that you plan your time effectively, and develop a realistic study schedule that covers all subjects, balancing schoolwork and personal time,” says Kriel.
“The most important approach however is to stick to the schedule as at this stage consistency is crucial”.
JULY: BUILD A STRONG FOUNDATION
With only four months to go, you should focus on active learning techniques such as writing down key concepts and points in your own words. You can also consider study groups since studying with peers can provide new insights and make learning more enjoyable. It is also now a good time to complete past papers or sample questions to get familiar with the exam format and timing and to help you focus on aspects that you have not yet mastered.”
AUGUST: DEEPEN UNDERSTANDING
With three months to go, and if you met your deliverables in the previous month, you would now have a good idea as to where the gaps are, notes Kriel.
“The time is now to focus on weak areas to regularly assess your progress and keep identifying areas where you struggle. Spend extra time on these weak areas and use a variety of study methods like flashcards, mind maps and educational videos to keep things interesting and deepen your understanding.”
SEPTEMBER: INTENSIVE REVIEW
The preparation pace must now increase and become laser-focused on the exams which are two months away.
“It would be a good idea to practice and review by taking full-length practice exams under timed conditions, as this builds exam stamina and time management skills. Critically go through your answers to understand what you did well and where you can improve, and focus on these areas now.”
OCTOBER: FINAL PREPARATIONS
It is the big month and time for final revisions. This month you must focus on reviewing the most critical concepts and information in each of your subjects. However, avoid overloading yourself. Short, focused review sessions are more effective at this stage. Get a good idea of your exam schedule and plan your exam days to avoid last-minute stress. Ensure that you have all necessary supplies such as pens, pencils, calculators, and your ID.
ATKV-Applous-finaliste van 2024 bekend
Daar is groot opgewondenheid in die lug oor die bekendmaking van die kore wat deurdring na die finaal van die ATKV se 47ste Applous-koorkompetisie. Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en het oor die jare aan skoolkore die geleentheid gebied om hul liefde vir Afrikaans en hul vreugde van koorsang uit te leef. Hier is die kore (in alfabetiese volgorde) wat sake vanaf 24-27 Julie 2024 in die Kaapstad-stadsaal, Kaapstad, sal uitspook.
Woensdag 24 Julie 2024
Laerskool: Ope
• Clarendon Primary School for Girls, OosLonden
• Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg
• Laerskool Welgemoed, Kaapstad
Laerskool: Meriete
• Laerskool Kenridge, Kaapstad
• Laerskool Lynnwood, Pretoria
• Laerskool Menlopark, Pretoria
• Laerskool Monumentpark, Pretoria
• Laerskool Pretoria - Oos, Pretoria
• Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein
Laerskool: Meriete (nie-Afrikaans)
• Grantham Park Primary School, Empangeni
• Laerskool Van Riebeeckpark, Kempton Park
• Pinedene Primary School, Parow
• Table View Primary School, Kaapstad
Donderdag 25 Julie 2024
Laerskool: Prestige
• Durbanville Primary School, Durbanville
• Laerskool Elarduspark, Pretoria
• Laerskool Eversdal, Durbanville
• Laerskool Gene Louw, Durbanville
• Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Hoërskool: Ope
• Rustenburg Girls’ High School, Kaapstad
• St Cyprian’s School, Kaapstad
• St. Alban’s College, Pretoria
• Westering High School, Gqeberha
Vrydag 26 Julie 2024
Hoërskool: Meriete Gemeng
• Benoni High School, Benoni
• Hoërskool Ferrum, Newcastle
• Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp
Hoërskool: Meriete Meisies
• Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl
• Jeppe High School for Girls, Johannesburg
• Riebeek College Girls’ High School, Kariega
• St Mary’s DSG, Pretoria
Hoërskool: Meriete Seuns
• Hoërskool Tygerberg, Parow
• St Charles College, Pietermaritzburg
Saterdag 27 Julie 2024
Hoërskool: Prestige Gemeng
• Hoërskool Empangeni High School, Empangeni
• Hoërskool Menlopark, Pretoria
• Stirling High School, Oos-Londen
Hoërskool: Prestige Meisies
• Clarendon High School for Girls, OosLonden
• Eunice High School, Bloemfontein
• Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch
• Hoërskool Stellenberg, Durbanville
Hoërskool: Prestige Seuns
• Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
• Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch
• Pretoria Boys High School, Pretoria
LAERSKOOL LYNNWOOD
Redenaars
Ons is trots op agt van ons redenaars wat deurgedring het na die ATKV Gauteng-Noord semifinale rondte wat op 24 Mei plaasgevind het.
Kunste Akademie:
Dance
Laerskool Lynnwood spog met ’n Kunste Akademie wat elf kunsvorme op Laerskool Lynnwood se skoolterrein aanbied. Een van hierdie vorme is Dans wat Moderne Dans en Hip-Hop insluit. Ons hoofdosent Nastasha le Roux van Ignite Dance Studio en elf leerders het gaan deelneem aan die DanceStar Worldcup Challenge in Kroasië om Suid-Afrika te verteenwoordig.
Kaskar- en Lynniefamiliedag
Die Kaskar- en Lynniefamiliedag was verseker een van die lekkerste dae en ‘n absolute hoogtepunt in ons Lynnie-kalender; van vroegoggend se optog , die hele dag se kaskar- en rotasiestasies (Boeresport, Bingo, Fliek en Tombola) tot die laaste vlammetjie doodgeblaas is met die familiebraai.
Groot en klein het deelgeneem en daar was selfs ‘n kaskarwedren tussen ouers en personeel.
Wat ‘n lekker atmosfeer het daar nie geheers met die Lynnie familiebraai nie? Len Muller was ons gaskunstenaar, terwyl die kinders onder die spreiligte kon speel en die groter kinders lekker kon sokkie.
Wat hierdie dag so spesiaal maak, is die wete dat ons Lynniegemeenskap altyd saam sal staan met ‘n spesifieke doel voor oë: om ‘n
verskil te maak. ‘n VERSKIL wat ‘n geweldige impak op van ons Lynniekinders se lewe en toekoms gaan maak. Alle fondse vir hierdie dag is ingesamel vir Lynnies se Omgeefonds.
Voor: Elisna v Wyk, Marli Schutte, Lienka Lamprecht, Jané vd Berg, Iva Thiriin. Agter: Minei Booysen, Miané Campher, Nina Cronje, Lulu Brink, Kara vd Merwe, Roline du Plessis. Charlotte Oelofsen Graad 1 Ayva Potgieter Graad 6 Neo Senekal Graad 3 Lana Swanepoel Graad 7 Zahn Potgieter Graad 2 Rubert Pieters Graad 7 Emke Pieterse Graad 6 Lienke Lamprecht Graad 7Atletiek
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK
Menlo se Alicia Khunou (graad 12) is ingesluit in die SA Senior Atletiekspan wat Suid-Afrika tussen 21 en 26 Junie by die Senior Afrika Atletiekkampioenskap in Kameroen gaan verteenwoordig. Ons weet hoe hard daar gewerk word! Baie geluk, Alicia! Baie sterkte - mag hierdie geleentheid vir jou slegs vreugde inhou!
Joshua Gerber (graad 9) is ‘n wêreldkampioen!
Joshua het geskiedenis in Potchefstroom, tydens die NWU-liga, gemaak toe hy as o. 15-seun met ‘n 1.75 kg-diskus ‘n afstand van 47,02 m gegooi het! Dit is amptelik as wêreldrekord erken en hierdie jongman van Menlo is ‘n wêreldrekordhouer. Dankie aan die Menlo-afrigters vir soveel ekstra ure en myle!
Ons is saam met julle trots en dankbaar! Baie geluk Joshua!
World
Laser Run Championship
Baie geluk aan Ewan Lourens (graad 11) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by 2024 se World Laser Run Championship wat van 7 tot 9 Junie in Zhengzhou, China, aangebied word. Wat ‘n ongelooflike prestasie! Baie geluk Ewan! Menlo-landloop maak deure oop!
Danielle McCann (graad 12) is ingesluit in die o. 21 A Northerns-hokkiespan. Dit wil gedoen wees! Baie geluk, Danielle! Geniet elke oomblik van hierdie geleentheid!
Hokkie
Ons o. 14 A-span werk hard op die blou astro, speel hulle harte uit en is die wenners van die Pretoria Cup! Ons sien uit na die pad saam met hulle!
Baie geluk aan die Menlo-sprekers! Erik Senekal, graad10 (onvoorbereid) en Kayden Venter, graad 9 (voorbereid) het deurgedring na die ATKV se landfinaal op 13 Augustus by Klein Kariba. By Menlo mag jy jou sê kom sê! Die volgende sprekers het onder die toptien in Gauteng-Noord geëindig:
Persistent Acne?
Uneven Pigmentatio
Ewan Lourens Alicia Khunou Joshua GerberMARAGON OLYMPUS
Horizon Math Challenge: Top 100
Maragon Olympus is celebrating a remarkable achievement as seven of our learners have been ranked among the Top 100 in Pretoria at the recent Horizon Math Challenge. This prestigious event, known for challenging the brightest young minds in mathematical problem-solving, saw our learners excel amidst strong competition from schools across the city.
The Horizon Math Challenge is a platform that brings together learners who exhibit exceptional mathematical skills and provides them with the opportunity to showcase their talents on a larger stage. The competition is intense, with participants tackling a variety of complex problems designed to test their critical thinking, analytical abilities, and mathematical knowledge.
We would like to extend our heartfelt congratulations to the following learners for their impressive accomplishments:
• Covenant Mabilane - 98th
• Juan Ward - 96th
• Taro Kapayapundo - 87th
• Dian Erasmus - 69th
• Kristin Wiid - 31st
• Tshedza Nyabeni - 17th
• Micheal Bain - 3rd
We are proud of our learners’ achievements and look forward to continuing to support and develop the talents of all our learners.
Rotax Max Challenge National Championship
Noah Cronje from Maragon Olympus competed in the Micro Max class in the Rotax Max Challenge National Championship held at Zwartkops in Centurion 3 to 4 May 2024.
It was the 2nd round of the National Championship, and the first time Noah has competed in this class and series.
Noah qualified on pole and won 1 of the 3 heats ending on an incredible 2nd overall for the day.
Sport:
LAERSKOOL TYGERPOORT
Tygerpoort pak kwartaal 2 by die horings
Laerskool Tygerpoort het ‘n baie suksesvolle tweede kwartaal gehad met prestasies op sport- en kultuurgebied.
Die volgende leerders is gekies vir die Northerns Blue-hokkiespanne: Sumé Blignaut (Tshwane Red), Steph Beyers (Tshwane Sky), Vaughn Ferreira (Tshwane Blue), Niah Durand (o.13A), Madelie De Beer (o.13A), Kari Dreyer (o.13B), Elijah Young (o.13A), Nielen Hartman (o.13A), Jayden Marx (o.13A) en Ryan Stassen (o.13B).
Ons is trots op die volgende o.12- en o.13-Tygies wat in die Blou Bul-rugbyspanne opgeneem is: • o.12: Daneil Möller, Anru van Rooy, Jan du Toit en Ederik Horn
• o.13: Gareth Williams, JW Erasmus en George Terblanche
Kultuur:
Baie geluk aan die volgende redenaars wat deurgedring het na die semifinaal van die ATKV- redenaarskompetisie: Chiané Bloomberg, David Hechter, Divan Grobler, Eric Smit, Mia Harmse, Joe Swanepoel, Marco Dreyer en Kari Dreyer.
Tygies kan breed glimlag na die afgelope Pretoria Eisteddfod Kore- en Perkussie-afdelings. Al drie die kore het besonder goed gevaar.
Tygerpoort spog ook met Mieke Loock wat opgeneem is in die Gauteng-netbalspan.
Tygieland het ‘n A+ verwerf, ons juniorkoor het ‘n A++ verwerf en is aangewys as kategoriewenner in die minder ervare afdeling en ons seniorkoor het ook ‘n A++ losgeslaan in die minder ervare afdeling.
Verder het ons Senior Marimba-orkes vir die tweede jaar in ‘n ry die kategorie gewen met ‘n A+.
Die junior- en seniorkoor het ook albei goud verwerf by die ATKV-Applous Streeksfees.
Ons is baie trots op al die sport- en kultuurprestasies en sien uit na wat nog voorlê. Tygies glimlag breed, hou ons dop!
Vaughn Ferreira Hokkie George Terblanche Rugby Elijah Young Hokkie Sumé Blignaut Hokkie Ederik Horn Rugby Steph Beyers Hokkie Madelie de Beer Hokkie Anru van Rooy Rugby Kari Dreyer Hokkie Ryan Stassen Hokkie JW Erasmus Rugby Jayden Marx Hokkie Jan du Toit Rugby Daneil Möller Rugby Nielen Hartman Hokkie Gareth Williams Rugby Mieke Loock Netbal Niah Durand Hokkie Mia Harmse Redenaars Chiané Bloomberg Redenaars David Hechter Redenaars Divan Grobler Redenaars Eric Smit Redenaars Marko Dreyer Redenaars Joe Swanepoel Redenaars Kari Dreyer Redenaars Juan Ward, Michael Bain, Taro Kapayapundo, Tshedza Nyabeni, Dian Erasmus, Kristin Wiid, Covenant Mabilane. W. Marshall en Noah CronjeAFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL
Junior Stadsraad
Die Junior Stadsraad van Pretoria is ‘n niewinsgewende jeugorganisasie wat leiers van 38 hoërskole in Pretoria as verteenwoordigers het. Die leiers het verskillende take en pligte.
AHMP het al sedert 1979 tien junior burgemeesters opgelewer. Ons nuutste junior burgemeester is Amory Knoetze. Dit is ‘n besondere prestasie en Affies is baie trots op haar!
• 1980/1981 - Karen Nel
• 1988/1989 - Liezel Pieters
• 2000/2001 – Alti Bronkhorst
• 2011/2012 - Clarindi Greef
• 2015/2016 - Philissa Reyneke
• 2016/2017 - Zahn Rijnen
• 2017/2018 - Leah Warmenhoven
• 2018/2019 - Caro Laubscher
• 2023/2024 - Leandry Smith
• 2024/2025 - Amory Knoetze
Pretoria Eisteddfod
AHMP se twee kore het op 7 Mei aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem. Die Junior Koor is met ‘n A++ aangewys as kategoriewenner Meisieskore: Onervare. Hulle is ook as algehele wenner van Onervare Kore aangewys. Wat ‘n puik prestasie! Die Blou Engele (Senior Koor) het in die Kategorie vir Meer Ervare Meisieskore deelgemeen. Hulle het pragtig gesing en is met A++ beloon. Die Blou Engele word ook as kategoriewenner aangewys.
Akademie skryfkompetisie
Die uitslae van die SA-Akademie se prestigeskryfkompetisie wat al sedert die sewentigerjare aangebied word, is op Vrydag 26 April 2024 bekend gemaak. Altesaam sestien leerders (graad 10 -12) van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria het in die genre Prosa en Poësie deelgeneem. Die keurpaneel van vier letterkundiges het vanjaar die evaluering van die leerders se werk aan die hand van die volgende kategorieë gedoen:
1. Die nasionale wenner vir poësie en vir prosa
2. Die toppresteerders (tien per genre)
3. Werk van leerders wat in Poort 2024 opgeneem word
4. Die wenontwerp vir die voorblad van Poort 2024
Affie Aletta Smit (graad 11) word aangewys as die Nasionale Wenner Prosa 2024: Prysgeld R10 000 vir Racheltjie de Beer.
Werk van leerders wat in Poort 2024 opgeneem is: Poësie:
1. Amy Cross (graad 11) vir Ek droom Prosa:
1. Aletta Smit (graad 11) vir Racheltjie de Beer
2. Marianne Roos (graad 12) vir Sentrale depressie
3. Suzanne Badenhorst (graad 11) vir Die Slagveld
Debat
Op 14 en 15 Mei het ses van AHMP se debatspanne aan die semifinale ronde van die ATKV-redenaarskompetisie by Helpmekaar Kollege deelgeneem. Baie geluk aan die junior-debatspan wat deurgedring het na die ATKVlandsfinaal wat op 15 Augustus by ATKV Klein Kariba sal plaasvind.
Die spanlede is as volg: Zanél Viljoen, Mienke Burger en Annabelle Swanepoel.
Smit Aletta Amory Knoetze Zanél Viljoen, Mienke Burger en Annabelle SwanepoelHoërskool Garsfontein blom op alle fronte
Hoërskool Garsfontein het weer eens sy uitmuntendheid bewys deur altyd te streef om die beste skool in Gauteng te wees en 2024 gaan geen uitsondering wees nie. Ons akademiese prestasies is onverbeterlik en ons het die toekenning vir die beste skool in Gauteng al verskeie kere gewen.
Die Garsiekoor het in 2024 geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer in die prestige gemengde kategorie van die ATKV Applous Streeksfees deel te neem en Goud te wen! Hierdie prestasie toon die talent en toewyding van ons leerders en personeel.Op sportgebied het ons u.16A hokkiespan weer eens die Noordelike Beker gewen. Die span het groot sukses behaal onder leiding van afrigter Rihann van der Merwe. Sy dissipline en struktuur het vrugte afgewerp en die seuns het die span se kultuur aangeneem deur altyd die span eerste te stel.Hierdie prestasie getuig ook van die sisteme wat ons by Garsies hokkie het om ‘n kind se ontwikkeling te waarborg, nie net op die hokkieveld nie, maar ook in verantwoordelikheid en uitdagings. Ons bou sterk leerders wat positief tot ons gemeenskap sal bly bydra.
Garsiekoor
Laerskool Garsfontein se trompoppies skitter by hul eerste SAMCA kompetisie!
Miané Prinsloo is die groep se hoofleidster.
In die tweede kwartaal het ons vele hoogtepunte bereik, met baie van ons leerders wat hul onderskeie provinsiale spanne in rugby, netbal en hokkie gaan verteenwoordig. Een van ons oudleerlinge, Simone Kruger, het in die wêreld para-atletiekkampioenskap deelgeneem en haar eie wêreldrekord in die diskus (F38-klas) gebreek met ‘n uitsonderlike gooi van 38,10 meter.
Ons eerste rugbyspan het na ‘n stadige begin weer op koers gekom om die SDC-beker weer te wen deur Menlopark met 90-14 te klop. Hoërskool Garsfontein lewer op elke front, en vir die Graad 8’s van 2025 bly Garsfontein ‘n top keuse vir sport, akademie en kultuur. Ons nooi alle voornemende leerders en hul ouers uit om by ons aan te sluit en deel te word van ‘n skool wat op alle vlakke uitblink. Hoërskool Garsfontein is ‘n skool waar uitnemendheid en samehorigheid hand aan hand gaan.
Northerns Blues Primary Hockey
Die volgende leerders was gekies vir hul verskeie Northerns Blues Primary Hockey spanne:
o.13 Netbalspan eindig algeheel 4de by die KWSS toernooi.
Rugbyspan algehele wenners van
o.16A HokkieseunsHigh School: Athletics
One of our Matrics, Bayanda Walaza, was named as a member of the 4x100m South African team to compete at the World Athletics Relays in Bahamas.
The race has been run, and the results are in: South Africa has qualified for the 4x100m Relay at the Olympics in Paris this year. Well done to Coach T, Bayanda, and the South African Team on this incredible achievement.
These four talented young men competed at the ASA ATHLETIX GRANDPRIX in the Men’s Senior 4x100m relay against some of the best countries in the world. While they came an impressive 5th against the other men’s teams, they also officially broke the ASA u.18 Male record for the 4x100m during this event. Well done to Zattu Hlongwane, Inam Dlunge, Matodzi Nduo and Lesibe Dikgale on this impressive achievement!
Primary and High School: Dance Stars
Our talented performers, Misha Schoeman, Kyla Immelman
are
High School: Hockey
Congratulations to Jono who received his North Gauteng colours for hockey.
Baie geluk aan Imelia de Haas wat die naweek aan die SA Saalperd Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het. Kampioen Kinderparkperd ruiters 18 jaar en onder behaal sy ‘n eerste plek! SA Grootkampioen Parkperd vertoon deur ‘n junior vertoner behaal sy `n vierde plek. Baie geluk Imelia, ons is werklik trots.
Zayden het aan ‘n BMXtoernooi deelgeneem en ‘n tweede plek behaal.
• Bongi Salimane - u.16C
• Onthatile Makhubedu - u.16C
• Akanani Mahlatji - u.14B
• Hannah Zhou - u.16B
• Oyin Fatoki - u.16D
our girl’s hockey team members have made a Northern’s Hockey team.
• Onthatile Khoza - u.16A
• Okuhle Ntshaba - u.18A
• Amo Motlatle - u.16A
Graad 12: Top 10 Akademiese Presteerders
Baie geluk aan die Gr.12 Top 10 Akademiese presteerders van Kwartaal 1. Julle harde werk en toewyding het vrugte afgewerp.
Congratulations to the Gr. 12 Top 10 Academic achievers of Term 1. Your hard work and dedication paid off.
We would like to extend a huge congratulations to these learners, and we wish them all the best for their upcoming matches!
Front: Onthatile
Back: Bongi Salimane, Onthatile Makhubedu, Akanani
Oyin
Zattu Hlongwane, Inam Dlunge, Matodzi Nduo and Lesibe Dikgale Bayanda Walaza and the SA relay team at the World Athletics Relays event in the Bahamas Oratile Mphahlele, Kyla Immelman and Misha Schoeman. Khoza, Okuhle Ntshaba and Amo Motlatle. Mahlatji, Hannah Zhou and Fatoki. 1. Liam Noble 3. Prisca Mwine 2. Francois Venter 4. Layla Dupree 5. Brett Moore 6. Cameron Noah 8. Temi Adeoti 7. Liza Kruger 9. Kayleigh de Jager 10. N-Cee Fryer Imelia de Haas Jonathan van Wyk Zayden and Oratile Mphahlele attended the Gauteng Gear Presentation Ceremony, and ready to hit the stage in Croatia for the The 2024 DanceStar World Dance Masters. The competition is set to take place from 20 – 26 May. We’re proud to announce that 8 ofOVER East
Skandeer die kode en lees nog
LAERSKOOL WITPOORT
Vida Burmeister en Leandri Smith het op die 18 en 19 Mei asook die naweek van die 25 en 26 Mei deelgeneem aan SANESA by Eaton Farm. Hulle het ‘n heelwat goeie plekke in gepalm en soos altyd vreeslik spoggerig gelyk. Ons
Landloop
Tydens die 4de landloopliga wat Saterdag, 25 Mei plaasgevind het, het ons Witties landloopatlete gehardloop dat die stof staan! Ons atlete het sover baie goed gedoen hierdie seisoen.
Johan van Eeden, Amory Opperman, Lihané van Eeden, Althea Oosthuizen, Angelica van Straaten en Hildegarde Lombard is die atlete wat tydens die laaste liga ons skool se naam baie hoog gehou het!
Fietsry
Christiaan van Zyl het Saterdag, 11 Mei deelgeneem aan die Gauteng-Noord Kampioenskappe. Hy behaal ‘n silver in
Northerns inhuldiging
Baie geluk aan Li-May Swanepoel en Mia Buys wat die Northerns inhuldiging bygewoon het. Die dogters is gekies om twee van die spanne te verteenwoordig in 2024. Baie geluk!
Lian en Henco Pretoruis het Saterdag, 25 Mei by Tapkar deelgeneem aan ‘n fietsry kompetisie. Beide die boeties het baie goed presteer! Lian was die 20km Junior Mans Kategorie wenner, asook die algehele wenner van die 20km en Henco was die 20km Nipper Kategorie wenner. Dit is voorwaar ‘n groot prestasie! Baie geluk julle.
Arjo Schinkel is wiskunde slim! Hy het Saterdag 11 Mei by Star College Pretoria deelgeneen aan die HMC-finaal. Hy behaal ‘n algehele 10de plek
LAERSKOOL PRETORIA-OOS
Hy het ongelooflik goed gery en ‘n 7de plek behaal. Joshua jy is ‘n yster en jy maak ons
Skandeer die kode en lees nog van ons
Laerskool Pretoria-Oos het vanaf 1-4 Mei aan die jaarlikse o.11 Bethlehem tennistoernooi deelgeneem. Die seuns bereik die B-Afdeling se finale rondte en eindig algeheel in die tweede posisie. Die dogters se spel het regdeur die toernooi verbeter en hul positiewe sportmangees het van hul ware
Die Osiekore het aan ATKV Applous op 17 en 18 Mei deelgeneem. Ons is super trots op die Juniorkoor wat goud verwerf het, asook die afdeling vir voorgeskrewe werk gewen het. Die Seniorkoor het net so pragtig gesing en ook goud verwerf.
Joshua du Plessis in graad 4 het deelgeneem aan Gauteng se Provinsiale Kampioenskappe, Saterdag 18 Mei 2024 by Asidlale. skool se nuus aanlyn!Junior Eisteddfod: Graad 1 - 3
Baie geluk aan al die Graad 1 tot 3-leerders wat aan die Eisteddfod vir poësie deelgeneem het.
Graad 1: Leighton van der Heever, Lena Ubbink en Karli Thëyse.
Graad 2:
• Cian de Beer - A++
• Karmi Bredenkamp - A++
• Liané Espach - A++
• Elyn Opperman - A++
• Lisa Theunissen - A++
• Pieter van Heerden - A++
• Lizari Venter - A+
• Milan Vos - A
• Tahlia Louw - A
Graad 3:
• Taylor van Niekerk - A++
• Trisa Erasmus - A++
• Divan van Vuuren - A++ Die
Seniorkoor: ATKV-Applous Kompetisie
Ons seniorkoor het `n Silwer-toekenning ontvang. Baie geluk, Wonnies!
Geluk aan Masego Seleka wat gekies is tot die o.18 Gauteng-netbalspan.
Baie geluk Masego, ons is baie trots op jou!
Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.
www.awsumnews.co.za
LAERSKOOL VOORPOS
Rugby
Werner Kruger, Bloubul Voorspeler-afrigter kom kuier by ons eerste rugbyspan en gee ‘n paar wenke vir ons seuns. Voorpos is trots op Ruben Metz, wat gekies is vir die o.12 Blou Bulle provinsiale rugbyspan.
Redenaars
Ons bekkige Voorposredenaars kan hul sê, goed sê.
Kaskar
Ons jaarlikse kaskar was weer ‘n reuse sukses!
Verjaarsdag
HOËRSKOOL OOS-MOOT
Ons o.15A - netbalspan
is kookwater!
Hulle tree as ligawenners uit die stryd. Hierdie dogters is beslis ‘n span om dop te hou, ons sien uit na die volgende rondes waar hulle direk deurdring na die Kay Motsepe Kampioenskappe. Julle is ‘n span van formaat en ons is baie trots op julle.
Hulle pad na ligawenners was as volg:
• AHMP 21-16 (Wen)
• Garsfontein 32-14 (Wen)
• Menlo 23-22 (Wen)
• Waterkloof 22-21 (Wen)
• Zwartkop 32-11 (Wen)
• Eldoraigne 22-19 (Wen)
• Montana 33-10 (Wen)
Ons o.14A-span gaan deur na die Tshwane Uitspele. Baie sterkte aan elke speler.
Die res van ons uitslae teen Montana was as volg:
• 14A - 20-19 Verloor
• 14B - 15-7 Verloor
• 14C - 16-19 Verloor
• 14D - 14-10 Wen
• 15A - 33-10 Wen
• 15B - 26-14 Wen
• 15C - 26-11 Wen
• 15D - 29-11 Wen
• 16A - 15-27 Verloor
• 16B - 19-23 Verloor
• 16C - 30-4 Wen
• 17A - 14-20 Verloor
• 17B - 22-13 Wen
• 19A - 20-39 Verloor
• 19B - 15-23 Verloor
• 19C - 15-10 Wen
Baie geluk aan al ons dogters wat hard werk en hard speel. Ons is trots op julle.
Fotokrediet: Ginger Snaps Photography
Bergfiets
Baie geluk aan ons bergfietsryers wat Saterdag, 25 Mei deelgeneem het aan Gauteng Cycle Lab reeks by Pretoria Boys High School. Oos-Moot is algeheel 16de uit 65 skole vir die dag.
Baie geluk aan elkeen wat goeie plekke behaal het. Julle het spoggerig gelyk met julle nuwe hemde en kouse. Ons wil graag ons borge en almal daarby betrokke bedank vir julle bydraes.
Redenaars
Rasieleiers
Ons Rasieleiers het op 11 Mei en 18 Mei aan die GMCA kompetisies deelgeneem. Ons het albei hierdie kompetisies gewen en deurgedring na die provinsiale kompetisie waar ons die provinsiale kompetisie ook gewen het.
Oosies gaan deur na die SA’s. Ons hou duim vas vir julle. Ons OOSIES is baie trots op hierdie groep wat baie ure ingesit het en hard geoefen het.
Baie geluk aan ons raakprater van formaat, Ryan Liebenberg in graad 10, wat aan die semi-finaal van die ATKV Redenaars by Die Hoërskool Menlopark deelgeneem het.
Orkes
Ons orkes het twee puik toekennings vandag by die Pretoria Eisteddfod se prysuitdeling ontvang. Hulle is aangewys as die Beste Nuweling orkes, asook die Beste Gemengde Blaasorkes. Baie geluk met hierdie prestasie, julle werk hard. Ons OOSIES is trots.
Ruben Metz Ons hoof mnr Gerhard Engelbrecht se eerste verjaarsdag by Voorpos.HTS JOHN VORSTER
Krieket
JV’s ontvang die Titans-trofee as o.15A-ligawenners (C-liga) van 2023/2024!
Oewerhengel
JV-Raad 2024 - 2025
Baie geluk aan ons verkose JV-Raadslede vir 2024-2025!
Die o.15A-krieketspan het van oor tot oor geglimlag toe hulle die Titans-trofee ontvang het as ligawenners (C-liga) van die 2023/2024. Baie geluk aan die afrigters, menere Ryno du Plessis en Hein Malan, asook die spelers wat hierdie uitsonderlike prestasie behaal het. Julle maak die JV’s trots!
JV Maak Geskiedenis!
Dit is ons ongelooflike voorreg om ons hoofleiers vir 2024/2025 aan te kondig.
Ons nuwe Voorsitters is:
• Jonatan Walters
• Minieke Swart
Twee JV's op pad SA's toe! Jayden Griesel (Gr. 9) is gekies vir die Gauteng-Noord o.19A-span en Dylan Berry (Gr. 8) as reserwe vir die GautengNoord o.19C-span. Albei seuns kwalifiseer ook dan om na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe toe te gaan. Baie geluk en welgedaan!
Duncan Wilkens is onlangs opgeneem in die o.19- Oewerhengel Proteaspan wat gedurende die Julievakansie in Namibië gaan deelneem. Ons wens hom alle sterkte toe en ons glo die Hardapdam gaan goeie resultate (visse) oplewer.
Ja, jy het reg gelees! Dit is die eerste keer in JV- geskiedenis dat ‘n dogter as Voorsitter aangewys word. Ons glo Minieke en Jonatan is net die regte kombinasie om die JV’s te lei. Ons Ondervoorsitters is:
• Xander Botha
• Jayson Homan
• Suzette Mullin
Ons is baie trots op julle!
• Xander Botha
• Kaylee Bothma
• Angelea Coetzee
• Dewaldt Coetzee
• Leeann Coetzee
• Gert (Jaco) Coetzer
• Matthew Curtis
• Liyha de Lange
• Amia du Preez
• Tyron Fourie
• Pedri Harmse
• Jason Homan
• Hendry Jackson
• Dylan Jansen
• Werner Jones
• Jandré Kruger
• Hugo Kruger
• Paul Liddle
• Suzette Mullin
• Christian Nel
• Lené Nortjé
• Michael Oosthuizen
• Leané Roux
• CJ Scheepers
• Stian Smit
• Ruan Steenkamp
• Arion Swanepoel
• Minieke Swart
• Nicole Swart
• Christo van der Berg
• Reagan van der Merwe
• Danté van der Walt
• Sumoné van Niekerk
• Jacquesd Visagie
• Wian Viviers
• Celine Luus
• Michael Oosthuizen
Baie geluk met julle verkiesing as hoofleiers van die JV-Raad. Ons staan bankvas agter julle!
LAERSKOOL DANIE MALAN
Graad 4 - 7 Akademies Top 10
1. Valdine Rautenbach 1. Hailey Pienaar 1. Lesedi Molaudzi 1. Frans-Albert Buitendag 5. Minke van Wyk 5. Hane 5. Mieke Muller 5. Shante Dobson 3. Atli Lebogo 3. Liela vd Westhuizen 3. Cara van Wyk 3. De Wet de La Hunt 7. Nhloso Mabuza 7. Tiago Bezuidenhout 7. Xander du Plessis 7. Tyler Bosman 9. Mia Broodryk 9. Nihan Grobler 9. Jana Bekker 9. Dieter Bye 2. Sumari Olivier 2. Leanne Bester 2. Isabella Coetzee 2. Mia Reyneke 6. Linet Matshinga 6. Heinrich vd Heever 6. Ané Viljoen 6. Paul Hayward 4. Tanica du Preez 4. Dario van Deventer 4. Mikayla Venter 4. Ethan Bouaziz 8. Musa Maake 8. Unathi Xaliza 8. Leja vd Berg 8. Ulrich van Eck 10. Dewald Beeslaar 10. Liné van Zyl 10. Lienka van Niekerk 10. Adel de Winnaar Fotokrediet: Hanika BothaLaerskool Boerefort se skaakspelers het baie goed gevaar tydens die liga-byeenkoms wat plaasgevind het op 18 Mei 2024. Die o.11 span eindig 5de van 10 skole en die o.13 span het algeheel 5de uit die 10 skole geëindig. “Gens una sumus” is ‘n Latynse uitdrukking wat dien as Die Internasionale Skaakfederasie se leuse. Wanneer dit vertaal word, beteken dit “we are one family.” Die Boerie-skaakfamilie het verseker
The printing company taking the South African schoolscape by storm.
Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
Send your request to info@theprintoffice.co.za
LAERSKOOL MAGALIESKRUIN
Krieket
Gallies wat verkies is vir die Tshwane Super League Krieket:
• Matthew Schmulian vir die Shamrocks.
• Kyle Snyman vir die Vikings.
• Armand Nel vir die DKC.
Hokkie
Reneilwe Mathabathe is gekies vir die o.12 Northerns hokkiegroep.
Tennis
Ons Oop Seuns A sowel as ons Oop Dogters A spanne het kwartaal 1 se liga gewen.
Karate
Vier leerders van Laerskool Magalieskruin, is verkies tot die JKS, Suid-Afrikaanse, Nasionale, Karatespan wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig gedurende Julie, in Tokyo, Japan.
Die Magalieskruin-leerders is:
• Chanri Lombard en Hugo
•
HOËRSKOOL OVERKRUIN
Dogtershokkie / Girls Hockey
Op Dinsdag 21 Mei het die Ovies teen Cornwall Hill College gespeel.
Die speelsters van die wedstryd was as volg:
• o.14: Kagiso Letsoalo
• o.15: Karly Nyembe
• o.16: Tshepang Mahlangu
• Eerstes: Anneke Botha en Khutso Makua.
On Tuesday 21 May the Ovies played against Cornwall Hill College. The players of the match were as follows:
• u.14: Kagiso Letsoalo
• u.15: Karly Nyembe
• u.16: Tshepang Mahlangu
Die graad 10-VLR-voorsitters het saam met die res van die graad 10-VLR komberse ingesamel as hulle projek vir vanjaar. Tabita en Rock of Hope is gekies as organisasies wat hierdie komberse en klere ontvang het. Ons weet dit gaan ‘n verskil met hul groot taak maak!
The grade 10 RCL chairpersons and their fellow grade 10 RCL members collected blankets as their project for this year. Tabita and Rock of Hope were selected as organisations to receive these blankets and clothing. We know it will make a difference in their great task!
Op 22 Mei het ons netbaldogters ligawedstryde teen Pretoria High School for Girls gespeel. Baie geluk met julle uitstekende uitslae!
Nel, Gr. 7. Stian Lombard en Rossouw Nel, Gr. 3.Mnr. & Mej. Montie
HOËRSKOOL MONTANA
Mnr. & Mej. Montie
Baie geluk aan die volgende deelnemers wat aangewys is as die wenners van die aand:
• Gustav Castelyn & Kay-Lynn van Zyl Eerste Prins & Prinses
• Eduard Retief & Leané Kruger
Ons is ongelooflik trots op ons Koor wat goud behaal het by die ATKV-Applous! Julle harde werk, toewyding en passie vir musiek het tot hierdie uitstaande prestasie gelei.
Baie geluk aan organiseerders, afrigters, begeleier en elke koorlid vir julle uitsonderlike optrede. Hou aan om jul talente te slyp en die musiek na te streef.
Die Monties staan agter julle en vier saam met julle hierdie groot sukses!
Tweede Prins & Prinses
• Marek Fuka & Raine Botes
Lisa van Sittert se welsprekende vaardighede het haar laat deurdring na die semi-finaal van die ATKV- redenaars, ‘n prestasie om op trots te wees! Lisa se inspirerende optrede illustreer die krag van stem en argument, ‘n ware voorbeeld vir ons almal. Die Monties ondersteun jou op die pad na groot sukses!
Monties spog met A++ by Pretoria Eisteddfod
• JP het `n A++ behaal vir “Verse Speaking” en “English Sonnet”, en `n A+ vir Monoloog. Hy het ook tydens die Pretoria Drama eisteddfod `n A++ ontvang met sy vertoning van ‘n stuk uit “The Hunger Games”. Ons is ongelooflik trots op jou! Jou harde werk en toewyding aan die kunste is `n inspirasie vir ons almal. Hou aan om jou talente te ontwikkel en voort te bou op hierdie sukses.
• Kayleigh Taute het twee A+ behaal – een vir Vers Spreek en een vir Poësie. Haar harde werk en toewyding word beloon met hierdie ongelooflike prestasies. Hou aan om jou talente te slyp en die kunste na te streef!
• Kaylee-Jane Koen het ‘n welverdiende A+ vir haar Engelse gedig ontvang. Dit is ‘n ware bewys van haar talent en toewyding. Ons is trots op jou, Kaylee-Jane! Hou aan om jou passie vir die skryfkuns te volg en om jou stem te laat hoor. Mag hierdie prestasie net die begin wees van ‘n lang reis van sukses en inspirasie.
CURRO ACADEMY PRETORIA
EdTech Champion and Innovation Ambassador
Meet Melanie Kroukamp our Innovation Ambassador, and EdTech Champion from Curro Academy Pretoria. Let’s hear from Melanie: “Technology isn’t just a tool in my classroom—it’s a gateway to creativity and problem-solving. We embrace mistakes as opportunities to innovate, empowering students to explore, experiment, and discover the endless possibilities technology offers in education.”
1. What inspired you to specialize in the tech industry?
I have been a Grade 1 teacher for almost 20 years - guiding little minds through the basics of reading, writing, and arithmetic. But then, about three years ago, I started feeling the itch for something new, something different. That’s when I decided to dive headfirst into the world of Coding and Robotics.
2. What educational background does one need to teach robotics?
3. Why do you feel it’s important to expose our learners at a young age to coding?
Exposing learners to coding at a young age is crucial because it opens up a world of creativity and problem-solving. By introducing coding and robotics early on, we empower students to embrace their mistakes as opportunities for growth and innovation. They learn to experiment, explore, and discover the endless possibilities that coding offers. By starting early, we give our learners a solid foundation in these skills, preparing them for future success in any field they choose to pursue.
Can you share any success stories or memorable moments from your experience teaching Robotics? Every day in the world of coding and robotics brings its own success stories and memorable moments. One of the most rewarding aspects of teaching robotics is seeing the sheer determination and resilience of my students. There have been countless instances where they faced challenges, encountered failures, but instead of giving up, they persevered.
5. How do you feel about being chosen as Innovation Ambassador, and EdTech Champion? I feel incredibly honoured to be chosen as the Innovation
Lisa van Sittert Marek Fuka & Raine Botes Gustav Castelyn & Kay-Lynn van Zyl Eduard Retief & Leané Kruger JP Kritzinger Kayleigh Taute Kaylee-Jane KoenRising Against All Odds: Our Boys u.20 Soccer Team’s Remarkable Journey
In an inspiring display of grit and determination, our Boys u.20 soccer team has defied all expectations to reach the final of the prestigious Chairman's Cup. Starting from the group stages, our team battled through tough competition, showcasing incredible skill and teamwork. Despite entering the tournament as underdogs, the boys rose to the occasion, defeating four formidable schools in a series of nail-biting matches. Each victory was a testament to their hard work, strategic play, and unwavering spirit.
Reaching the final was an incredible achievement in itself, and although we finished as runners-up, the journey has left an indelible mark on our school. The final match was intense and hard-fought, demonstrating the resilience and talent of our players. Though we didn't take home the trophy, the experience has been invaluable and has set a solid foundation for future success.
As we look forward to next season, there is a renewed sense of excitement and determination. Our boys have proven that they have what it takes to compete at the highest level, and we can't wait to see what they will achieve next. The journey to the final has united us all in pride and anticipation for the victories to come. Here's to our remarkable team, and to the future that promises even greater triumphs!