OCTOBER 2013
BOLAND
LAERSKOOL
www.awsum.co.za
Fax: 086 574 7219
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture
Tel: 021 872 4425 Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies
Tel: 021 872 3880 2 Lifestyle
NUUS
GRATIS
Adele Murray
4 Health
awsum@tiemedia.co.za 5 Financial
6 AWSUM Kombuis
7 Op die
Spyskaart
Spiderman of Superman? Watter tipe persoonlikheid is jy? Einde Oktober is Halloween en dit beteken dat baie van ons, ons gunsteling superhero uitrusting aantrek, maar wat beteken jou keuse van jou gunsteling superhero regtig? Superman: Jy is tien teen een die oudste broer of suster en die presteerder, so jy is gewoond daaraan om `n voorbeeld te stel en die druk te hanteer wat daarmee saam kom. “You’re ready to save the day”. Jy hou van lojale mense en sien altyd die beste raak in alles, behalwe mense wat van Batman hou.
Aquaman: Jou gunsteling plek om te wees is in die water, weg van mense en ver weg van jou spanmaats.
Batman: Jy hou in die geheim daarvan as Superman seerkry. Jy is `n realis wat daartoe kan neig om partykeer negatief te raak. Jy het al die ergste gesien en dit maak dat jy die lewe van vooraf weer waardeer.
Iron man: Jy is baie gewild en hou daarvan as al die superheroes pret saam het en vertrou jou instink. Jy hou van duur goed en geskenke.
Wonder Woman: Sy beteken eintlik niks vir jou nie en dit is hoekom jy besluit het op `n vrou uit die Amazone. Soos die Superman aanhangers, sien jy ook die beste raak in alles, maar jy weet mense kan verkeerd wees ook. Green Lantern: Jy het `n groen broek, dis al rede hoekom jy van die Green Lantern sal hou.
Captain America: Jy is patrioties, dus lojaal teenoor jou land en staan op vir wat jy glo, asook slim, lojaal en dapper.
Spider man: Spiderman is die “underdrog” van al die superheroes. Jy is sensitief, verantwoordelik, altyd betyds en wil altyd die regte ding doen. The Hulk: Jy word vasgevang in emosies en dit kan soms lei tot `n uitbarsting en daarom het jy spasie nodig.
8 Schools
21 Trends