OCTOBER 2013
SOUTHERN CAPE
HOËRSKOOL
GRATIS
Unit 51 Ivory Street Tamsul Industria George
DAMP PROOFING & PAINTING SPECIALISTS
Tel: +27 (0)44 805 4000 Fax: +27 (0)44 878 2590
Call Paul at 083 304 4723 or email paul@dafco.co.za
Wtitih titi tititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititi
Tel: 021 872 3880 2 Around the House
awsum@tiemedia.co.za
4 Wellness / Beauty
6 AWSUM Kombuis
www.awsum.co.za 7 Financial
Vaarwel Matriekklas 2013! Die einde van jou 12-jaar skoolloopbaan is om die draai. Nog een groot eindaksamen lê voor en dan is alles verby. `n Nuwe fase in jou lewe lê voor. Party van julle gaan verder swot, party vat `n “GAP” jaar en ander betree die volwasse lewe van ‘n 8-5 werksdag vir `n salaris. Wat dit ookal is, maak die beste daarvan en pak slegs goed aan wat jou interesseer en gelukkig maak. Die lewe is kort genoeg. As jy daai laaste tree by die skoolterrein uitgee, dink so bietjie terug en reflekteer `n laaste keer oor die goeie en die slegte van jou skoolloopbaan. Onthou jy nog jou eerste skooldag of die eerste meisie of seun op wie jy verlief was? Jou gunsteling juffrou of meneer? Al die saalbyeenkomste, interskole, huiswerk afskryf, stokkiesdraai, detensies, eksamens, atletiekbyeenkomste, geesvang? Baie van julle kom al van Graad 1 af saam. Vriende gaan nou uitmekaar spat en vriendskappe gaan getoets word.
“Don’t be dismayed at goodbyes, a farewell is necessary before you can meet again and meeting again, after moments or lifetimes, is certain for those who are friends” Richard Bach Daar is baie om te onthou, maar ook baie om na uit te sien. Kap jou eie paadjie oop so goed soos wat jy kan, want jy het net een lewe en bou AWSUM herinneringe!
8 Schools
NUUS
FREE
NEWS
HIGH SCHOOL
Fax: 086 574 4798 15 Motoring
16 Schools
Oktober is rooskleurig Die lente het oplaas aangebreek en so saam met die mooi weer het die aarbei padstalletjies ook weer hulle deure oopgemaak. Oktober hou immers die belofte in van lieflike pienk-rooi aarbeie, rondewang perskes, heerlike avokados en nog `n rits ander lekker goed. Skud dus jou vere reg vir die somer. Omhels die maand se mooi. Kuier laataand saam met hartsmense onder die sterre, gaan stap vroegoggend ver ente en waardeer die mooi van ons laat lente. Oktober is ook wêreldwyd bekend as Borskanker maand. Almal ken `n vriendin, buurvrou of familielid wat al deur hierdie trauma moes werk. Jy kry hierdie maand die geleentheid om jou ondersteuning vir hierdie mense te wys. Die pienk strikkie is simbolies van hoop vir `n beter toekoms, so wys jou hart klop warm vir hierdie saak. Vra ook die mans in jou lewe om hulle pienk omgee-strikkie hierdie lentemaand te dra, want dan is ons toekoms rooskleurig.