AUGUST 2013
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
SOUTHERN CAPE
LAERSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
2 Meade Cafe
3 Things to do
Wat ‘n feit is, is dat AWSUM eerste in sy soort is. Daar is en was al baie ander koerante, maar is daar regtig iets wat die skole eerste stel en vir skole soveel voordele gaan inhou? Vir die adverteerders wat reeds aanboord is, wil TieMedia, (uitgewers van AWSUM) ‘n veertjie in die hoed druk, want sonder hulle sal AWSUM nie die nuus wat vir skole en gemeenskappe belangrik is, kan versprei nie. Die vertroue word uitgespreek dat die lesers hulle sal sien en hulle sal ondersteun. En vir die toekomstige en huidige adverteerders kan ons net sê dat hoe meer adverteerders daar is, hoe meer skole kan betrek word en hoe meer nuus en inligting kan versprei word. AWSUM wil ook graag almal uitnooi om betrokke te raak. Stuur jou kommentaar of voorstelle na awsum@tiemedia.co.za of SMS dit na 43366.
www.awsum.co.za
4 Kid AWSUM
8 Laerskool Wesbank
Fax: 086 211 0026
12 Laerskool Knysna
...dis hier en dis AWSUM This brand new, monthly publication offers something unique! Something Fresh! Something AWSUM! It is not a community newspaper or a schools newsletter. This is a communication platform between schools and households where special achievements get to be shared and receive the credit it deserves. Think Social media! Think Facebook! Think Twitter! This publication is the hard copy version of these online mediums (but watch this space for the new media versions to follow soon). It binds communities and it bridges towns. AWSUM offers an ‘out-of-thebox’ way of sharing news between people.