Suid Kaap (Februarie) Hoërskool

Page 1

SOUTHERN CAPE

FEBRUARY 2015

HOËRSKOLE

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà!

Tel: 021 872 3880 Home

www.awsum.co.za Lifestyle

Health

Competitions

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

HIGH SCHOOLS

AWSUM News Recipes

School News

From the bottom of our hearts ... HAPPY LOVE MONTH! Team

Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za Graphic Designers Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za

Schools inside

AWSUM News is distributed to the following schools: SOUTHERN CAPE: Primary schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Wesbank, Van Reede, Oudtshoorn Noord, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

To advertise

Isabella Van Der Berg | 079 625 2382 isabella@tiemedia.co.za Printed by Paarl Coldset

AWSUM News is also distributed at: Pick ‘n Pay Oudsthoorn, Wes Handelshuis Oudsthoorn, Camp Roadhouse Oudsthoorn, BP QuickShop Oudsthoorn, Pick ‘n Pay George, Shell garage Mosselbay, Spar George


2

FROM OUR SIDE

LOVE IS IN THE AIR

As I flip over my desk calendar to February, I can’t help but feel giddy at the promise of love and romance soon to fill the air. All of a sudden, I’m humming “All you need is love”. For this month of love, AWSUM will be jumping on the romantic bandwagon. Get ready for us to spoil you with a delicious dessert recipe from AWSUM foodie Jenny Morris, some AWSUM love puzzles and word games, as well as a few fashion tips that show just how much we love denim. Remember to look out for the SpongeBob Squarepants 2 giveaway. We’d also like to congratulate our first

School of the Month, Point High School. Congratulations, guys! We hope you’ll enjoy your special space at the front. To the rest, remember that your school could be next. Simply submit your news on time and encourage your school to promote AWSUM News via the school communicator, newsletters, website and Facebook. Tell us about your school events and how we could assist. Who knows, your school might be the next School of the Month, boasting a full page’s worth of bragging rights.

INSIDE

2 4 5 6 7 11 12 12

Win movie merchandise hampers What’s on Delicious dessert All about love: Puzzles, games and more Fashion: For the love of denim Products and services Community noticeboard Classifieds

2-3 4 5 6 7 8 8 9 9 10 10

Till next time; lots of love Tenille and the AWSUM team.

WIN!

We have SpongeBob Squarepants movie merchandise hampers (each consisting of an SpongeBob Squarepants T-shirt and cap) to give away to FIVE lucky AWSUM readers,

SCHOOL NEWS SCHOOL OF THE MONTH: Hoërskool Punt Hoërskool Oudtshoorn Langenhoven Gimnasium Hoërskool Langenhoven Hoërskool Oakdale York High PW Botha Hoërskool Albertinia Hoërskool Outeniqua Glenwood House Hoërskool Knysna

If kisses were stars, I’d give you the sky. If touches were tears, I would cry. If love was water, I’d give you the sea. And be with you for all eternity. courtesy of Universal Pictures International. To enter simply like us on Facebook, and inbox us your name, age, contact details and postal address. Entries close Friday 27 February 2015.

SPONGEBOB AND HIS FRIENDS WILL BE COMING TO A CINEMA NEAR YOU FROM 6 FEBRUARY 2015

HOËRSKOOL PUNT (t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za

GORRIEDAG 2015

Mossel bay: 044 691 0773 www.oxigim.co.za

Tussendeur watergewere, toffies-uit-meel-uit-hap en in toue verstrengel raak, het 2015 se gorries mekaar en hulle prefekte leer ken. Dinsdag 18 Januarie 2015 het die prefekkomitee van Hoërskool Punt die nuwe gorries by die skool ontvang. Die graad aggies is verwelkom deur die hoofleiers, Chané Terblanche en Jurie Zietsman, en Mnr. Van Zyl, die graadhoof van graad ag. Elke gorrie het ‘n voogprefek ontmoet wat hom/haar sal bystaan deur die jaar. Om op te warm, was daar ‘n legkaartbou-kompetisie tussen die graad ag klasse... en toe kon die speletjies begin! Daar was onder andere hap-appel-uit-water en duik-toffie-uit-meel, ‘n pyp vol gaatjies wat vol water moes kom en ‘n skattejag deur die skool. Aangesien dit ‘n snikhete

PUNT HOËRSKOOL SE JAARLIKSE METROPOLITAN Op 30 Januarie 2015 het Hoërskool Punt hul jaarlikse Metropolitan gehou. Tydens die Metropolitan maak en vertoon die gr. 8 meisies hoede van verskeie materiale. Die gr. 8 seuns maak perde en hou dan ‘n perderesies om ‘n hindernisbaan. “Die atmosfeer was ongelooflik lekker en besig, en die resies was baie snaaks,” het ‘n groep opgewonde graad agt leerders gesê. Daar was die pragtigste hoede: hoede wat van lekkergoed gemaak is tot hoede wat deur Disney karakters geinspireer is. In die derde plek was Bianca Gerber, tweede was Christi Snyman en die wenner was Nicole Van Zyl met haar PHS

hoed. Die beoordelaars was Roxanne Hannemeyer, Helrise Rossouw, Ruben Janse van Rensburg, Tijl Schuurmans (uitruilstudent van België), Mnr. Van Niekerk en Juffrou Delport. Ek is bly ek was nie een van die beoordeelaars nie, want dit moes moeilik wees om op ‘n wenner te besluit. Die perderesies uitslag was as volg: in die derde plek was Daylin Prins, in die tweede plek, Ian Pautz, en die wenner was TJ Sheldon.

dag was, het die prefekte die gorries deeglik afgekoel met wazooka watergewere. Na ‘n heerlike middagete verskaf deur Punt se snoepie - net om te keer dat die gorries nie omkap nie - het Johnny du Plessis (Punt se geestelike leier) en tannie Tanya Hough (Life Coach) die gorries toegespreek. Daarna het hul die verskillende registeronderwysers leer ken. En toe, die groot kompetisie: watter groep se gorrie-kreet sou die wen-kreet wees? Dit was ‘n naelbyt-stryd tussen die pienk en groen groepe, maar pienk het uieindelik as oorwinnaars uit die stryd getree. Daarna, vir spanwerk, het die hele groep Johnny se gunsteling speletjie gespeel en die prefekte het hul leer lyndans. Gorries... mag julle welkom voel.


3

SCHOOL

R307 400*

HOËRSKOOL PUNT (t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za

THE METROPOLITAN 2015

The Metropolitan of 2015 saw the matric girls in fancy dresses and high-heeled shoes, and the matric boys neatly dressed in shirts and ties. As soon as the last bell rang, everyone scurried out of their classes to gather on the matric steps in anticipation. Nobody wanted to miss the Gorrie girls on the catwalk and the Gorrie boys racing their hearts out. While the Gorries prepared themselves for the daunting task at hand, everyone was “oohing” and “aahing” at some of the creative hats and some of the horses. And may I say, some of the hats were quite

impressive: big stationery hats, ice-cream hats, cupcake hats and many more. The girl that took home the prize was Nicole van Zyl with her impressive hat of the school. Gorrie girls were called up to the catwalk and entertained the crowds. One learner of Point High School said, “The girls with the smallest hats had the most spirit.” They danced and enjoyed themselves, and that is what it is all about, right? The action started when the horse races began. Not everything is about hats! Boys crawled underneath obstacles and jumped over others. But the ultimate was when

the prefect boys went in for some racing the interesting horses were the elements action. It was very... interesting, to say the that impressed him. The boy that took least. Boys jumped on each other’s backs, home the prize for fastest and best racer attempting to get through the obstacles in was T. J. Sheldon. one piece. But, no such luck. After one The Metropolitan of 2015 was definitely round, the boys got tired, but who could a huge success and Mr Bester was very blame them? Even though it was a short impressed with the wonderful atmosphere race, it was immensely entertaining. and spirit. Memories were made. The head boy, Jurie Zietsman, described it as the highlight of the day. 10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI Mr D’Elboux said that Tel/Fax: 044 691 3456 the sportsmanship of the jockeys, as well as

Sarah Esterhuizen B.Pharm

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za


4

IMITATION GAME

TAKEN 3

MOOIRIVIER

JUPITER ASCENDING

TO P 5 S E I V O M OUT NOW

SPONGEBOB SQUAREPANTS 2

HOME

HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za

VRL 2015

Baie geluk aan ons nuutverkose graad 8 VRL lede vir 2015!!! baie baie trots op julle.

DUITSE LEERDERS

Hiermee ‘n uitstekende prestasie (UITSTEKENDE Prestasie!!! vierde LANDWYD). Wir sind stolz auf sie! Baie geluk Gernot Serrer (links op foto) en Sebastian Henley (regs op foto) in graad 11 behaal 89% in landswye Duitse Olimpiade en eindig saam VIERDE in die hele land!

V.l.n.r Laureka Wallace, Chris Potgieter en Helen Brits.

SKAAK

Die SAJCC (SA Junior Chess Championships) is vanaf 3-10 Januarie 2015 bygewoon deur Amré McCallum (links op foto) en Juandre van Aswegen (regs op foto). Well done boys!

KLEURESPORT


G

5

FOOD

DIE BELANGRIKHEID VAN DIE EN KEUSE ADVERTENSIE VAN ADRES VRYHEID VAN SPRAAK

Baie mense in ons demokratiese samelewing berokken aan ‘n persoon. Die Grondwetlike Hof “Bewys vir my waar ek dit ontvang het, ek het dit nie ontvang nie, so ek is nie aanspreeklik nie.” ‘n Sin wat ons daagliks hoor wanneer verwar partykeer die begrip van spraak” onlangs in die saakte svan Print Media beslis iemand reageer op ‘n aanmaning en/of “vryheid dagvaarding. Ons het dit goed het gedink om die lesers in kennis tel van die Konstitusionele Hof se soos wat die Grondwet daarvoor voorsiening dat die vryheid van uitdrukking en spraak ook uitspraak in Kubyana v Standard Bank 2012 (5) SA 142 CC wat meer duidelikheid oor hierdie situasie sal skep. Die Hof het twee vrae gehad maak. daartoe moet ly om die moraal van individue te wat beantwoord moes word: Wat is die stappe wat 'n kredietverskaffer moet neem om te verseker dat die kennisgewing van wanbetaling Artikel 16(1) van die Grondwet maak voorsiening bevorder en te beskerm. ‘n verbruiker bereik voordat verbruiker mag begin? wat benadering moet die kredietverskaffer bewys ten einde Hof te dat elke persoon die'n reg het litigasie tot vryheid vanTweedens, Hierdie was ook gevolg in die BDS bevredig dat hy sy wat verpligting behoorlik nagekom het odie m lewering die svtatutêre kennisgewing aan te bring. In terme van ddie ie Nasionale uitdrukking insluit vryheid van pers van SA Continental Outdoor Media waar hof en media, vryheid om inligting te ontvang of bevind het dat die uitdruklike vryheid van die Kredietwet, artikel 130 saamgelees met artikel 129 word voorgeskryf dat kennisgewing aan ‘n verbruiker gestuur moet word na die adres idees weer te gee, vryheid tot kreatiwiteit en media, soos dit soms die geval is en waaronder wat die verbruiker gekies het, synde sy domicilium adres, waar hy betekening van alle kennisgewings sal ontvang. Die Konstitusionele Hof akademiese vryheid. hul sekere berigte en advertensies wil plaas, het bevind dat indien ‘n kredietverskaffer ‘n kennisgewing stuur na die adres wat deur die verbruiker gekies is, die plig op die verbruiker Hierdie reg wat die Grondwet in Artikel 16(1) teenstrydig is met die bepalings van Artikel 16 rus om die Hof te bewys dat hy dit nie ontvang het nie en dat dit nie ‘n regsplig op die kredietverskaffer plaas om die Hof andersins te skep word beperk deur Artikel 16(2) deurdat van die Grondwet. bewys nie. vryheid DIt is dus van belangrik dat verbruikers, indien hul nie van adres duidelik en skriftelik onder die aandag word van die hierdie spraak of uitdrukkings Dusverander, moet dit daar altyd in gedagte gehou kredietverskaffer oet bring. o in daanleiding ie toekoms verseker dat jy nie owanneer nverwags betrap waar aksie teen jof ou dit ingestel word sonder uitgebrei kanmword en Swat kan gee tot jy ‘nword uitlating maak gedoen worddat propoganda vir oorlog, aanhitsing tot oproer of met jou vryheid van spraak en/of jy dit doen om jy kennis dra van ‘n dagvaarding en by gevolg vonnis teen jou toegestaan word nie. geweld, of om haat aan te vuur wat skade kan iemand anders te benadeel.

Chocolate and cherry cream meringue gâteau / Serves 6-8 For the chocolate meringue • 8 egg whites • pinch of salt • 450g castor sugar • 10ml vanilla extract • 20ml white vinegar • 40ml corn flour, sifted • 30ml cocoa powder, sifted

For the layers • 180g good quality dark chocolate • 200ml cream (to melt with chocolate)* • 10ml vanilla extract or seed scrapings of 1 vanilla pod • 300ml cream, whipped until just stiff* • fresh cherries or strawberries for garnishing

• grated chocolate for garnishing (optional) *this recipe uses 500ml cream in total To make the meringue Preheat the oven to 140˚C. Line a baking sheet with baking paper. Whisk the egg whites and salt until just stiff. Gradually mix in the castor sugar, one spoon at a time. Whisk the mixture until glossy and thick. Use a metal spoon to fold in the vanilla, vinegar, corn flour and cocoa powder lightly but thoroughly. Spoon the meringue mixture on to the prepared baking sheet. Make four circles, each with a 20cm diameter, with fairly thick bases and raised edges. Bake for one hour then turn off the heat.

Leave the meringue in the oven until completely cold (preferably overnight). To make the filling Place the chocolate and 200ml cream in a double-boiler and stir over low heat until the chocolate is just melted. Leave to cool completely. Stir the vanilla into the 300ml whipped cream. Place a meringue disc on a serving platter, spread with a quarter of the chocolate mixture followed by a quarter of the whipped cream. Top with another meringue disc and repeat three more times. Garnish the final layer of chocolate and cream with fresh fruit and the optional grated chocolate.

Compiled by Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef

LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za

GIMMIES IS PRO 20 KRIEKET KAMPIOENE!

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn wat ‘n WKOD-TOEKENNING vir die Algehele beste prestasie in tegniese vakke in die Wes-Kaap ontvang het, is ook die PRO 20 Krieketkampioene vir 2015.

Langenhoven Gimnasium se 1ste Krieketspan het op 6 Februarie teen Hoërskool Outeniqua in die PRO 20 Finaal gepeel. Hoërskool Outeniqua behaal 108 lopies na 20 boulbeurte.Langenhoven Gimnasium behaal 112

lopies na 17 boulberte.Gimmies wen die wedstryd met 5 paaltjies.

ONS IS BAIE TROTS OP JULLE!


6

ALL ABOUT LOVE

TOP 5 MOST ROMANTIC ONSCREEN KISSES 1. THE NOTEBOOK 2. TWILIGHT 3. DIRTY DANCING 4. GHOST 5. SPIDERMAN 2

2

1 3 FEELING ROMANTIC? SEE IF YOU CAN FIND ALL THE WORDS HIDDEN IN OUR LOVE PUZZLE.

5

4

• •

chocolate kiss

• •

love roses

• •

romance cupid

• •

CAN YOU SOLVE THESE CLUES? DOWN 1. Roses are red, violets are _ _ _ _ 2. Love make the world go _ _ _ _ _ 3. _ _ _ _ it with a kiss

YOU SAID WHAT!?

You know the scene: You’re out with your gal pals and over strides Mr. Sleaze Ball and one of his infamous pickup lines. Seriously? Good pickup lines are hard to come by, and you have to give the guy credit for making the first move, but here are four lines that should be avoided. • “I don’t know if you know this, but you look a lot like my next girlfriend.” • “You smell like trash. May I take you out?” • “I don’t have a girlfriend, but I do know a woman who’d be mad at me for saying that.” • Did you fart? Because you just blew me away!”

ACROSS 1. All you need is _ _ _ _ 2. Struck by _ _ _ _ _’s arrow

smooch valentine

• •

2

gift mine

3

1

1

2

HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 713 1065 (e) admin@langenhovenhs.co.za

VLIEËNIER BESOEK DASSE-TOERISMEKLAS

Die graad 11 Toerisme-leerders van Hoërskool Langenhoven is op Woensdag, 28 Januarie 2015 deur Gordon Hayward, vlieënier van “Mango” Lugredery besoek. Die doel van die besoek was om die leerders te inspireer, meer te vertel van die beroep en wat dit als behels.

Op die foto verskyn die graad 11 Toerisme-klas saam met Mev. Marais (Toerisme-vakonderwyser) en Gordon Hayward.

AMPSDRAERS VAN VRL VERKIES

Die ampsdraers van die Verteenwoordigende Raad van Leerders is van links Jade Prins (Sekretaresse), Jana Labuschagne (Voorsitter), Marinus Hornsveld en Erika Oosthuizen (Tessourier). Jana en Marinus is ook op die skool se beheerliggaam verkies.

ATLETIEK LEWER LEKKER GEES EN PUIK PRESTASIES OP

Hoërskool Langenhoven het die atletiekseisoen met ‘n opwindende kleure byeenkoms begin en nie minder nie as 13 nuwe rekords opgestel. Die gees van geel en groen was iets baie besonders en het gewys dat die Dasse hul nie laat afskrik deur die hitte nie.

Die Das-atlete wat rekords tydens die atletiek verbeter het is agter, van links: Elzé van Tonder, Stephan Prinsloo, Christof Gouws, Anru van Schalkwyk en Josh Lawson. Voor, van links: Danielle Marais, Ruben Dlepu, Cornrin-Lee Adams, Jowin Pieterse en Stephani Heenop.

Gedurende die atletiek was van links: Anru van Schalkwyk (Junior Victor Ludorum), Stephani Heenop (Junior Victrix Ludorum), Jowin Pieterse (Senior Victor Ludorum) en Renél Kleynhans, (Senior Victrix Ludorum).

Die ywerige groenspan het die beker huistoe geneem vir die span wat die meeste punte aangeteken het.

Die geelspan het die beker gewen vir die meeste gees gedurende die dag.

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880


7

FASHION Denim on denim This trend is hugely fashionable this summer, so play around with different tones and textures. For a chic look, go for white jeans and a chambray shirt. If you want to make a statement, go for darker bottoms and a lighter denim top. RT denim crop gilet R169.99 Mr Price

Denim play suits or dungarees Dungarees are a great alternative to the usual shorts. You can wear them with flats and a statement necklace for a more modern look.

DENIM DRESS-UP

Denim play suit R280 Truworths GET THE LOOK

Whether you’re curvy or skinny, now is the time to wear denim. It remains one of those classic pieces meant to be owned by everyone, so be daring and have some fun with your denim!

GET THE LOOK

By Marilize Stemmet ӏ Cutting Edge Hair, Make-up, Image & Finishing School Consulting marilize.cuttingedge@hotmail.com www.facebook.com/cuttingedgemarilize

Denim skirt High-rise shorts The skirt has had R380 a revival and is Truworths back in fashion this season. Look out for something with a slit up the leg or buttons in front. Wear your skirt with a plain tee tucked into it, and GET THE add a belt for a more LOOK feminine look. Bodycon skirt R240 Truworths

Denim waistcoat Wearing a waistcoat is an easy way to jazz up an outfit. Wear your waistcoat with a flowing dress for a bohemian feel, or pair it with shorts and a basic top.

Ripped jeans This look has been with us for a while. Look out for a more subtle ripped effect and wear these jeans with a printed tee or feminine top for a chic look.

Denim shirt This is an essential wardrobe item. Because it’s so versatile, you can wear it with almost anything in your wardrobe.

GET THE LOOK

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE (t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za

OAKDALER BLINK UIT BY NASIONALE TOERNOOI

OAKDALE SLAGGEREED VIR ATLETIEKSIESOEN

Die Hoër Landbouskool Oakdale het Vrydag, 30 Januarie, hul Kleure-atletiekbyeenkoms aangebied. Tien individuele- en 3 aflosrekords is tydens hierdie byeenkoms verbeter. Die dag is weereens gekenmerk deur spontane en uitbundige spangees. Die Rooispan het vanjaar met die louere weggestap. Rekords is in die volgende items verbeter: Creflo Witbooi

JC Nel, (graad 10), het gedurende die vakansie vir die SWD-o.15-span aan die nasionale kriekettoernooi te Oudtshoorn deelgeneem. Tydens SWD se wedstryd teen Mpumalanga neem JC Nel 5 paaltjies vir slegs 6 lopies! ʼn Uitsonderlike prestasie waarvoor JC met ʼn toekenning deur SA-krieket beloon is. Hierdie belowende jong krieketspeler, speel tans ook vir Oakdale se eerste krieketspan.

OAKDALE LEWER JONG TENNISSPELERS

Jewlin Jonkers en Derick Jooste is na afloop van die SWD-o.15tennisproewe in die interprotennisspan opgeneem. Jewlin gaan nou sy plek op nommer drie volstaan en Derick op nommer vyf. Die span neem van 1 tot 6 April 2015 in Pretoria deel. Gedurende die Desember- vakansie het Jewlin Jonkers aan twee tennistoernooie deelgeneem. Hy speel skitterende tennis en behaal ʼn derde plek. Hy speel ook in een van die grootste SATA-toernooie naamlik die

Provincial Key Health Series. Hierdie toernooi is ingedeel in 4 kategorieë nl. platinum, goud, silwer en brons. Uit 32 spelers van oor die hele land behaal hy ‘n uitmuntende 5de plek in die goue afdeling! Oakdale sien uit na ‘n belowende tennisseisoen. Jewlin Jonkers en Derick Jooste

Die Senior Victor Ludorum, met ʼn totaal van 2320 punte, is deur Renaldo Ferreira ingepalm. Janco Klinck is vir die tweede agtereenvolgende jaar die Junior Victor Ludorum. Oor drie items versamel hy 2081 punte volgens die ASA-tabel. Beide hierdie atlete is ook in 2014 met hierdie toekennings vereer.

Agter: v.l.n.r.: Crefio Witbooi, Janco Klinck, Trevino Gordon en Blayne Primo. Janco Klinck en Renaldo Ferreira. Voor: v.l.n.r.: Nicolus van Eeden, De Wet Lourens, Attie Engelbrecht en Adré Smit.

KALAHARI VASBYT IS OAKDALERS SE “KOS”

Die Kalahari Vasbytkursus wat jaarliks in Januarie aangebied word, is sedert 2002 ʼn gereelde en baie gewilde aktiwiteit onder die Oakdalers. Dit is algemeen bekend dat die Oakdalers van uitdagings hou en dit is eie aan die karakter van die Kalahari Vasbyt. Vanjaar is AJ van Wyk vereer met die optrede as junior leier by die Kalahari Vasbyt en het nog agt Bulle hulle staal hier gewys. Hierdie manne is blootgestel aan strawwe fisiese oefeninge en het onder andere ʼn 52 km roetemars in die bloedige Kalahari-son voltooi. Die Kalahari Vasbyt het oudergewoonte ook gesorg

(S.14 110 m hekkies) met ʼn tyd van 15.80 s, Blayne Primo (S.14 300 m hekkies) met ʼn tyd van 46.20 s, asook in die 200 m met ʼn tyd van 26.00 s, Trevino Gordon (S.15 driesprong) met ʼn afstand van 12.11 m, Janco Klinck (S.15 100 m hekkies) met ʼn tyd van 15.00 s, asook in die 300 m hekkies met ʼn tyd van 44.00 s, Nicolus van Eeden (S.17 400 m hekkies) met ʼn tyd van 61.20 s, De Wet Lourens (S.19 driesprong) met

ʼn afstand van 13.22 m, Attie Engelbrecht (S.19 110 m hekkies) met ʼn tyd van 16.40 s en Adré Smit (S.19 gewigstoot) met ʼn afstand van 15.22 m. Die Rooispan se S.14-aflosspan verbeter die rekord met ʼn tyd van 51.40 s. Die S.15-aflosspan van die Bloues verbeter die rekord met ʼn tyd van 49.70 s en die S.17 verbeter ook hul rekord met ʼn tyd van 46.20 s.

vir heerlike pret en is die Bungi-Jumping en White Water Rafting in die Zambezi-rivier as hoogtepunte beskou. Een ding is seker: Oakdale is tans die skool met die meeste leerders wat die Kalahari Vasbyt jaarliks bywoon en bly dit ʼn ongelooflike geleentheid tot selfontdekking en lewensontwikkeling. Uit die groep van 39 leerders uit ses skole het die volgende Oakdalers die Vasbyt met sukses voltooi: Hans Schutte, Johann Neethling, Helgard Meyer, Nathan Fourie, Phil Swart, Damon Kriek, Dreas Erasmus, NJ Simon en Nicolaas Basson.


8

YORK HIGH SKOOL (t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za

2015 ATHLETICS DAY An elated Windsor house on hearing that the won the Spirit Cup.

Jenna Seegmuller getting TLC from the First Aid tent.

Stuart cheering their athletes on.

The start of the 1500m for boys.

Sarah Alcock from Windsor finishing first in the 1500m. Amba Harty scoring points for Tudor in the Dicus girls Open.

Joshua Kolbe proud of his record breaking result in the High Jump for boys U14 with Mrs Barnard (official).

Peter Machal finishing first for in the 400 x 100 Boys Open.

Emma Kiely Longjump girls open.

Colyn Hoogbaard in the Open Boys longjump.

Troy Johns Shotput Boys Open.

Ms Lee making sure all measurements are accurate and corrent.

Back: Megan Buckley (Junior Victrix Ludorum), Chiné Geldenhuys (Senior Victric Ludorum), Roland Pockpass (Junior Victor Ludorum), Khanji Mabena (House Captain for Windsor who won the Spirit cup), Troy Johns (House Captain for Windsor who won the Spirit cup) Front: Peter Machal (Senior Victor Ludorum and Best Individual Performance), Sarah Alcock, House Captain with Alan de Villiers displaying the House trophy.

P.W. BOTHA KOLLEGE (t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za

VIERDE OORWINNING VIR VICTORIA Pawiljoene het verlede Vrydag 30 Januarie 2015 gedreun tewyl P.W. Botha se atlete gekreun het tydens hul jaarlikse interhuis-atletiekdag. Die drie huise – Victoria in rooi, Montagu in blou en Wildernis in groen – het mekaar op die hoofpawiljoen met sang en kwinkslae die stryd aangesê terwyl hulle die atlete tot groter hoogtes aangemoedig het. Die dag was ‘n groot sukses, die reëlings het vlot verloop en selfs die weer het mooi saamgespeel en gehelp dat verskeie atlete puik individuele vertonings kon oplewer. Victoria het vir die

byeenkoms vir ‘n vierde agtereenvolgende keer met 566 punte gewen. Montagu was tweede met 556 punte en ontvang ook toe die geestrofee. Again Alaart het die junior Victor Ludorum vir seuns gekry, Karlin Johnson vir junior Victrix Ludorum-beker vir dogters verower. Monique Barlow het die senior Victrix Ludorumbeker vir dogters verower en Cameron Jacobs die senior Victor Ludorum-beker vir seuns. Baie geluk aan hierdie leerders en sterkte met die res van die atletiek seisoen.

Monique Barlow, Again Alaart, Cameron Jacobs en Karlin Johnson.

Victoria Wenners

Montagu - Geesbeker

Victoria Optog

Wilderness


9

HOËRSKOOL ALBERTINIA (t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com

NOW OPEN Kwêla

SKAAK

Die Kwêla-span van Kyknet het ons skool op 5 Februarie kom besoek. Dankie Here vir geleenthede en seëninge. Dit was ‘n skitterende geleentheid en gebeurtenis vir die skool en die gemeenskap. Kyk uit vir ons op die kassie!

INTERKLEURE-SPORT

Interkleure-sport was ‘n dag vol gees en deelname. Die Blouhuis het gewen, Hoerskool Albertinia het gewen, julle is almal WENNERS!

Baie geluk aan al die spelers wat deelgeneem het aan die skaak kompetisie te Riversdal op 7 Feb. Keaton Jantjies(links) het derde plek behaal en Cornel Smith (regs) het met die eerste plek weggestap. Ons is baietrots op die twee manne.

HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.co.za

KWAGGA KLEURE-ATLETIEK LEWER 14 NUWE REKORDS ! Hoërskool Outeniqua is bekend as een van die top-atletiekskole in die land - die feit is onlangs weer bevestig toe 14 nuwe rekords tydens die kleure-atletiekbyeenkoms opgestel is.

Rooi bly maar mooi !

Geelspan se optog vang die oog.

Jo-ané wys haar slag met die spies

Groenspan vasgenael !

Massa-aflos groot pret !

Rooi ondersteuners.

Blou Smurfs is die wenners !


10

GLENWOOD HOUSE SCHOOL (t) 044 871 4643 (e) debbie.symes@glenwoodhouse.co.za

GLENWOOD HOUSE ACHIEVE SUCCESS AT THE OAKHILL RELAY GALA. Congratulations to the Glenwood House swimmers who took part in the Oakhill Relay Gala on 28th January. Glenwood won the U15 and U17 age groups for boys and girls.

U17 Boys Swimming Team Jake Snyman, Rudi Reitz, Conrad Reynolds, Daniel le Roux

U 15 Boys Swimming Team Hendrik Visser, Ewert Pretorius, George Marais, Rick Marriott-Dodington, George Divaris.

U17 Girls Swimming Team Amber Bird, Jamie Kruyer, Mega Rogers, Bernitia Kemp

U15 Girls Swimming Team Anika Hofmeister, Brigitte van der Merwe, Aloma Kirsten, Luzaan Spies.

HOĂ‹RSKOOL KNYSNA (t) 044 382 2137 (e) admin@knysnahigh.co.za

KNYSNA HIGH INTER-HOUSE ATHLETICS Red team was the winners of the day Blue team had the best team spirit 9 records were broken

Ethan van Eeden and Dylan Stander Boys u/19 100m.

Thristan Pedro Girls u/17 high jump.

Jarred du Plessis Boys u/17 high jump.

Dylan Stander Boys u/19 long jump.

Likhanyo Siwisa and Memucan Dyani Boys u/17 200m.

Kaleb and Joshua Davis Boys u/15 400m.

Julai Milachowski girls u/16 200m.

Xavier Olivier Boys u/19 high jump.

Kyle Groome Boys u/14 shotput.

Megan Arlow Girls u/16 800m.


11

PRODUCTS & SERVICES MEDICAL / HEALTH

B I OK I NE T I C I ST ANINE VAN DER WESTHUIZEN BSc. Biokinetika (POTCH) PR. NO. 075 009 0121703

anine@lantic.net www.georgebiokineticist.co.za

Tel: 044 873 3146 Cell: 083 928 1699

Courtenay medical Centre 33 Courtenay street Tel: 044 874 0342 Fax: 086 628 5736 P.O. Box 10239 • George • 6530

CAR / AUTOMOTIVE

Harry’s Auto

C.J. Auto Electrical Tel: (044) 878 1575 FAX: (044) 878 1575 CELL: 082 559 8207 PIONEER PARK 4, PIONEER ROAD GEORGE INDUSTRIA P.O. BOX 7086 BLANCO 6531 CK TRU

IONING CONDIT S AIR & BU

GEORGE

Qualified Mechanic

DIRK BOTHA

AIRCON REPAIRS

E: sandrav@twt.to C: 083 447 8744

T: 044 884 1111 F: 044 884 1112

38 York Street

Brakes, Services, Roadworthy, Engine Repairs & Clutches Harry 072 123 3057 E: geldharry@gmail.com

MOSSELBAY

Louis Fourie Road Gouriqua Park E: sandrav@twt.to T: 044 884 1111

C: 083 447 8744

TRAVEL & LEISURE

IN AND AROUND THE HOUSE

outeniqua travel

Jareen Schoeman

Outeniqua Solar

044 050 0902 info@outeniquasolar.co.za

044 884 0926 CLEANING SERVICES

82 York Street George 6530 South Africa Tel: (044) 874 2194 Cell: 083 967 9291

Email: jareen@suregeorge.co.za

Tel: 044 873 4774 / Fax: 044 884 0880 96 York Street - George

ARTS & CRAFTS

INDUSTRIAL

Metal Land ROB REED

044 874 0303

Your ONE STOP Steel Shop

Cnr Albert & Fabriek Str Industrial Area George metaland@vodamail.co.za

ICE CREAM

SIGNAGE & STATIONARY

BAKING SUPPLIES

PRINTING

Creative Laser Designs Laser Cutting & Engraving

POLAR ICE CREAM 044 874 6717 - George -

Wedding Invites - Coporate Gifts - Rubber Stamps Scrapbooking - Trophie plate’s - Glass Engraving

BAKING SUPPLIES, CAKE DECORATING AND MORE!

TEL: 044 873 2320 | EMAIL: INFO@BAKERSPALACE.CO.ZA

WWW.BAKERSPALACE.CO.ZA

www.polaricecream.co.za

5% DISCOUNT

 ON PRESENTING THIS ADVERT

e-mail: rinagrob@ gmail.com Contact: Rina 083 611 0300

TRANSPORT

Posbus 344 Oudtshoorn 6620


12 SPECIALS

WHAT’S ON?

TUESDAYS AND THURSDAYS e Chess Club org Ge George Sport Club 18h00

14 & 15 FEBRUARY GEORGE OLD CAR SHOW PW BOTHA COLLEGE YORK STREET SAT: 6:00 - 18:00 SUN: 8:00 - 13:00

Mondays & Wednesdays - Kids eat free (2 kids per dining adult) Tuesdays & Thursdays - Rib Mania (Eat as much as you like R99) Saturday - Cheesy Burger Special (2 x 160g Cheese burgers @ R59) T&C’s apply 91 Meade Street, George | 044 873 3435

14 FEBRUARY Wesbank Leopard Crawl MTB Challenge Oudtshoorn

Outeniqua Farmers’ Market, George Saturdays 08:00 - 14:00

18 FEBRUARY OOM SCHALK, FROM THE HEART 2 7:30 pm George Arts Theatre

27 FEBRUARY DIE CAMPBELLS DINNER DANCE Bravo Lounge Mossel Bay 8:00 pm

18 FEBRUARY The Barn Mosselbaai Ons vier valentynsdag met Andriette Norman 18:00 R100/pp 27 FEBRUARY The Blues Broers 18:00 R120/pp

7 MARCH ANDREW YOUNG BAND ns Garden Route Botanical Garde 4:00 pm

27 FEBRUARY TO 1 MARCH Garden Route 300 Knysna

CLASSIFIEDS ACCOMMODATION

HEALTH & BEAUTY

AUTOMOTIVE

HOUSE & HOME

BRANDING

PETS

CATERING

PROPERTY

ENTERTAINMENT

TO RENT

ADVERTISE HERE!

List your business, products or services in our AWSUM classifieds. For as little as R150 per month, you will have exposure to dozens of families, teachers and studens. ACT NOW AND MAKE USE OF OUR LAUNCH SPECIAL: BUY 10 GET 2 FREE!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.