Suid-Kaap (September 2015) Laer-en-Hoërskool

Page 1

SEPTEMBER 2015

SOUTHERN CAPE

LAERSKOOL & HOËRSKOOL

26 & 27 SEPTEMBER www.strawberryfestival.co.za

Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!

Tel: 021 872 3880

www.awsum.co.za

Home

Lifestyle

044 874 6788

Health

NUUS

GRATIS

FREE

NEWS

PRIMARY & HIGH SCHOOL

AWSUM Southern Cape

Competitions

Vossie - 083 375 8478

Recipes

School News

Charl - 073 381 4020

43 York Street, George 6529 | Email: vossie@thundercycles.co.za | www.thundercycles.co.za

ME O C E B & E H T F O PART UTHERN O S M U S Y! AW L I M A F Southern Cape CAPE

YOUR NEW S , YOUR C OMMU YOU NIT Y, R AW SUM !

FRESH EGGS NOURISH THE MIND


2

FROM OUR SIDE

Hey guys! We are very excited about this issue, for various reasons … Not only is this the last issue before schools take a short break for the Octoberholidays! We’ve also recently created area-specific Facebook pages for AWSUM News, which will allow us to share only the news and competitions relevant to you and your area. This means that you can interact with us, enter exclusive competitions, and see photographs that didn’t appear in the paper. (Feel free to tag yourself!) Plus, we’ll be posting a link to our latest edition, so you can read the new AWSUM before anyone else does. To promote these pages and get as many as possible likes and shares, we’ve decided to reward you guys for sharing and caring with the following CASH prizes: One lucky learner could win R2 500.00 One lucky parent could win R2 500.00 One lucky teacher could win R2 500.00 PLUS The school with the most likes wins R10 000.00 AND a full page of bragging rights in their regional AWSUM News

Team

TO ENTER IS EASY: Step 1: Like the AWSUM facebook page in your area, AWSUM Southern Cape Step 2: Every learner, teacher, parent or school must use the following hash tags. Pupil: #awsumlearner(school name) e.g. #awsumlearnerpaulroos Teacher: #awsumteacher(school name) e.g. #awsumteacherpaarlgim Parent: #awsumparent (school name) e.g. #awsumparentdirkieuys School: #awsumschool(school name) e.g.#awsumschoolbloemhof

Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za

To advertise

The competition closes 16th October. The winners will be notified no later than 30th October.

Isabella van der Berg | 079 625 9125 isabella@tiemedia.co.za

‘Till the next issue, Tenille and the AWSUM team

Schools inside

STEP 1

STEP 2

#

Southern Cape

LIKE the AWSUM Facebook page in your area

AWSUM Southern Cape

Hashtag to enter the competition and post #awsumlearner, #awsumparent, #awsumteacher, #awsumschool followed by your school’s name.

CELEBRATE & WIN! BRAAI DAY - 24 SEPTEMBER 2015!

AWSUM News is distributed to the following schools in SOUTHERN CAPE: Primary Schools: Park, Hartenbos, George Voorbereiding, Outeniqua, Albertinia, Van Reede, Oudtshoorn Noord, Volschenk, Blanco, Knysna, George-Suid, Glenwood. High Schools: Outeniqua, PW Botha, York, Albertinia, Punt, Oudtshoorn, Langenhoven Gimnasium, Knysna, Langenhoven Riversdal, Glenwood.

Printed by Paarl Coldset AWSUM News is also distributed at: Pick ‘n Pay Oudsthoorn, Wes Handelshuis Oudsthoorn, Camp Roadhouse Oudsthoorn, BP QuickShop Oudsthoorn, Pick ‘n Pay George, Shell garage Mosselbay, Spar George

To celebrate Braai month, AWSUM News is giving away 2 copies of Die Demokratiese Republiek van Braai (published by Human & Rousseau) and 2 copies of The Democratic Republic of Braai (published by Book Storm), by Jan Braai. To enter, simply LIKE us on facebook and leave a post #Braai followed by Afrikaans or English. E.g. #Braai English COMPETITION CLOSES 30 SEPTEMBER

HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE (t) 028 713 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za

you grow, we care

tcatnoC sreiviV xuon rA 9373 642 270 :C 7300 278 120 :T 8914 992 680 :F OAKDALE GERIG OP PROFESSIONELE AFRIGTING m o c . i r g a n e e r g o ce@o fniverskillende :E Die sportsentrum by Oakdale wat van oefenprogramme te begin. onlangs voltooi is,mo hou c.irgbesondere aeergoceHierdie .wwwfasiliteite sal ook aan die publiek bestuursuitdagings in met betrekking tot die effektiewe aanwending en gebruik van die sentrum. Hierdie moderne sportsentrum is van wêreldgehalte en sal aangewend word vir spesialiteitsafrigting, kondisionering en beseringsrehabilitasie. Die sentrum se sintetiese vloeroppervlak, wat ook ʼn 4-baan-tartanoppervlak insluit, word aan die einde van 2015 geïnstalleer. Daar word ook beoog om binnekort met die aanbieding

oopgestel word. Daar is die afgelope week met swemafrigting in die verhitte binnenshuise swembad begin. Mnr. Erik Greyvenstein van George is tans vir twee dae van die week betrokke by die skool se afrigting. Ander swemprogramme vir vooren laerskoolleerders buite die Oakdaleoefentydgleuf, word ook in die vooruitsig gestel. Meer inligting hieroor sal later bekend gemaak word.

Agter: v.l.n.r.: mnr. Erik Greyvenstein (afrigter), Johan van Eeden, Albert Smit, Wehan Human, Clive Wilken, Pierré-Raymond Uys, Hansie Barnard en Leon Uys. Middel: v.l.n.r.: Storm Smorenburg, Henk Smit, Mickél Stemmet, Anro Vermaak, José Silva. Voor: v.l.n.r.: Charlie de Beer, Christiaan van der Walt, Marco Kroukamp en Human Willemse.

Contact T: 021 872 0037 F: 086 299 4198 E: info@ecogreenagri.com www.ecogreeagri.com

OAKDALE-VCSV LÊ GRONDSLAG VIR GEESTELIKE GROEI

Die VCSV het onlangs hul bestuur vir 2016 verkies. Hierdie entoesiastiese geestelike leiers sal wéér volgende jaar die gewilde paen-seun-aand, asook Oakdale-Jeugweek, aanbied. Die ma-en-seun-oggend, soos wat onlangs met Retha McPherson aangebied is, word reeds beplan. Dit is reeds hierdie groep wat die weeklikse jeugaande, Bybelstudie, bidure en ander geestelike verrykingsgeleenthede, aanbied. Oakdalers is gerig op balans waar

ook hul geestelike betrokkenheid en groei van kardinale belang is. Die bestuur vir 2016 is: Awie Botes – voorsitter, Stander Terblanche, Nicolaas Basson, Zak Liebenberg, Anton van Heerden, Johann van der Watt, Willie Viljoen, HJ du Bruyn, Pierre Blignaut, Luan Lategan, Coenie Blignaut, Zandré Theron, Johan Willemse, JF Uys, Bernard Maritz, Conré Groenewald, JC du Plessis, Magnus Muller, Derick Jooste en Jan-Ernst Brink.

Agter: v.l.n.r.: JC du Plessis, HJ du Bruyn, Zandré Theron, Johann van der Watt, Nicolaas Basson, Johan Willemse, Willie Viljoen, Magnus Muller en JF Uys Voor: v.l.n.r.: Awie Botes (voorsitter), Coenie Blignaut, Stander Terblanche, Anton van Heerden, Conré Groenewald, Pierre Blignaut, Jan-Ernst Brink, Derick Jooste en Bernard Maritz. Afwesig: Zak Liebenberg en Luan Lategan.


3

FACEBOOK

Dear Parent AWSUM News recently created area-specific pages, which will allow us to share only the news and competitions relevant to you. On these pages you can interact with us, enter exclusive competitions, and see photographs that didn’t appear in the paper. (Feel free to tag yourself!) Plus, we’ll be posting a link to our latest edition, so you can read the new AWSUM before anyone else does.

Our aim with this project is to make sure that AWSUM News is accessible to all our parents. We are going to reward the school posting the most likes with a substantial cash prize. Parents, teachers and learners will also benefit from cash prizes by posting likes per page. Big cash prizes are up for grabs: • The school with the most likes wins R10 000.00 PLUS a full page of editorial space in their regional Awsum News • One lucky parent could win R2 500.00 • One lucky teacher could win R2 500.00 • One lucky learner could win R2 500.00 To enter is easy: STEP 1: Like the AWSUM facebook page in your area: AWSUM Southern Cape STEP 2: Step 2: Every learner, teacher, parent or school must use the following hashtags. • Learner: #awsumlearner(school’s name) e.g. #awsumlearnerrondebosch • Teacher: #awsumteacher(school’s name) e.g. #awsumteachergirlshigh • Parent: #awsumparent(school’s name) e.g. #awsumparentpaulroos • School: #awsumschool(school’s name) e.g. #awsumschoolbloemhof COMPETITION CLOSES 16TH OCTOBER.WINNERS WILL BE NOTIFIED NO LATER THAN 30TH OCTOBER.

PRODUCTS & SERVICES

NEW CREATIVE HAIR

10%

Thursday Specials

off

for

pensioners

044 279 2941

Physical Address: 14 Baron Van Reede St, Oudtshoorn, 6620

LAERSKOOL HARTENBOS (t) 044 695 1515 (e) laerskoolhartenbos@gmail.com

T: 044 874 0687 • F: 086 617 9092 • C:082 766 5148 Business Hours: Mon-Fri 08h30-17h30 • Sat 09h00-14h00 | Closed Sundays & Public Holidays

LAERSKOOL GEORGE-SUID (t) 044 873 3464 (e) tpretorius@lgs.co.za

30 JAAR VIR JUF. TERBLANCHE! GR. R-ATLETIEKBYEENKOMS Juf. Mariana Terblanche, graad 1 onderwyseres, vier die jaar haar 30ste jaar van skoolhou. Arnu Visser is vining op pad wenpaal toe! Sy het in 1985 by Laerskool Hartenbos begin skoolhou en wat n voorreg vir ons om so n wonderlike onderwyseres met haar passie vir haar werk en vir ons leerlinge by ons skool te hê.

Sy eerste Gr. R-atletiekbyeenkoms was ‘n groot hoogtepunt en hy sien baie uit na sy atletiekloopbaan wat nou reeds baie potensiaal toon.

Die Gr. R-atletiekbyeenkoms was ‘n wonderlike ondervinding vir Lylah Anker! Met groot konsentrasie het sy haar bes gelewer op die atletiekbaan.

SKOOL VIER NASIONALE BOOMPLANT WEEK!

Van 1 - 7 September 2015, was “Nasionale Boomplant week” by ons skool en ons bedank graag vir mnr. Koos Schutte van Afriforum, wat 10 wilde pruimbome vir ons geskenk het, asook vir Mosselbaai Munisipaliteit vir die 10 wilde pruimbome wat ons van hulle ontvang het. Ons leerlinge het soveel geleer. Die lekker “hug-a-tree” aktiwiteit is aangebied en ons Dolfyntjies het dit vreeslik geniet terwyl hulle wys dat ons respek moet he vir ons pragtige natuur.

FANCOURT BOEKPROJEK

Ons is dankbaar vir die goeie gesindheid waarmee ouers die FanCourt boekprojek ondersteun het. Ons hoofleiers, Anna de Villiers en Hanro Müller, oorhandig van die boeke aan me. Elsie Müller. Hierdie boeke sal aan ander biblioteke in ons streek geskenk word.


4

BRAAIDAG

KATEMBAPOTJIE (Uittreksel uit Demokratiese Republiek van Braai)

In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba en hy kom ook voor in ander lande met ’n soortgelyke klimaat aan Namibië, soos Spanje waar jy hom ’n kalimotxo noem. Jy dink dalk nie veel hiervan nie, maar die waarheid is dat dit ’n geurkombinasie is wat baie lekker werk, veral in ’n potjie met die vleis waarvoor Namibië bekend is – bees! Vir hierdie resep glo ek werk dikribskyf (chuck steak) die beste. Hy kom uit die voorkwart, so hy is vol smaak. Sy tekstuur en die stukkies vet in die vleis maak ook dat hy goed vaar met so ’n lang, stadige prutproses. Koop sommer skywe by die supermark en ontbeen dit self. WAT JY NODIG HET (VIR 6 MENSE) 1 sopie olyfolie 1,5 kg ontbeende dikribskyf (chuck steak, in blokkies gesny) 2 uie (opgekap) 2 huisies knoffel (opgekap) 1 sopie paprika 1 teelepel brandrissiepoeier 1 teelepel sout 1 teelepel swartpeper 2 tamaties (opgekap) 1 sopie tamatiepasta 1 koppie Coke 1 koppie rooiwyn vars brood (om mee te bedien) suurroom (opsioneel, om mee te bedien; ’n houer of koppie is meer as genoeg) varsgekapte kruie (vir garnering; basiliekruid, pietersielie, roketblare of koljander sal almal die ding doen)

LAAT WAAI ! 1. Verhit die olie in ’n potjie en braai die helfte van die vleis vir ’n minuut of twee. Jy wil regtig net elke stukkie effens seël. Jy hoef nie die vleis te gaar te maak nie en jy hoef dit ook nie aan al die kante te seël nie. Haal die vleis uit die potjie en herhaal die proses met die ander helfte. Wanneer die tweede sarsie klaar is, kan jy al die vleis in ’n bak of bord sit en bedek, waar dit dan kan wag om later weer by die pot gegooi te word. 2. Roerbraai die uie in die potjie vir omtrent 4 minute totdat hulle sag raak en gooi dan die knoffel by. Uie neem langer as knoffel, so braai altyd eers die uie voordat jy die knoffel bygooi. Dit is algemene raad wat nie net op hierdie resep van toepassing is nie. 3. Voeg al die geseëlde beesvleisblokkies van stap 1 by. Gooi ook die paprika, brandrissiepoeier, sout en peper by. Wikkel die spulletjie vir ’n minuut lank rond. 4. Gooi nou die tamaties, tamatiepasta, Coke en rooiwyn by en roer dat hulle lekker meng. Sit die deksel op, kry aan die kook en laat dan prut oor lae hitte. Jy wil hê die pot moet net baie rustig prut. 5. Ideaal wil jy hom vir ’n uur rustig laat borrel – dan haal jy die deksel af en laat verder prut tot jy tevrede is dat die sous dik genoeg is. Dit kan solank as 30 minute neem, maar dalk korter. As jy haastig is, gee

die pot meer hitte van onder om vinniger te borrel en dat die vloeistof gouer wegkook. 6. Sodra jy tevrede is met die sous, haal die pot van die vuur af en laat hom staan vir ’n paar minute. Bedien met stukke vars brood wat jy op die vuur gerooster het en lepels suurroom. 7. As daar dinge soos vars pietersielie, basiliekruid, roketblare of koljander in jou tuin groei, garneer daarmee. en ... Ek geniet ’n glas rooiwyn saam met die ete, maar natuurlik kan jy die potjie ook bedien met rooiwyn ... en Coke!

CELEBRATE & WIN! BRAAI DAY - 24 SEPTEMBER 2015!

To celebrate Braai month, AWSUM News is giving away 2 copies of Die Demokratiese Republiek van Braai (published by Human & Rousseau) and 2 copies of The Democratic Republic of Braai (published by Bookstorm), by Jan Braai.

To enter, simply LIKE us on facebook and leave a post #Braai followed by Afrikaans or English. E.g. #Braai English COMPETITION CLOSES 30 SEPTEMBER

LAERSKOOL BLANCO (t) 044 870 7380 (e) sas@blancolaer.co.za

MICHAEL LINDT KOM BESOEK

Die bekende sanger, Michael Lindt het Laerskool Blanco kom besoek en aan Mario Alexander ‘n kopie van sy nuwe CD “Lewe vir vandag” geskenk. Mario het vir Michael behoorlik weggesing!Dié nuwe CD behoort vroeg in Oktober op die rakke te verskyn en Michael gaan ook in Septembermaand op Jukebox, Toks en Tjops en Musiek Roulette optree. Ons skool het sy musiek en opgewekte verhoog-persoonlikheid ten volle geniet

DIE PIONIER SKOOL VIR BLINDES BESOEK

Laerskool Blanco was so bevoorreg gewees om verlede week besoek te ontvang van die Pionier Skool vir Blindes. Hul koor het opgetree in hul netjiese maroon-en-swart koorklere en selfs ‘n pragtige opera-item gelewer. Nadat die leerders van Pionier ons aangenaam verras het met hul goue stemme het hul die leerders van Laerskool Blanco gewys dat hul vinniger kan skryf in Braille as wat ons met pen skryf en ook vlot lees. Dit is opvallend en hartroerend

om te sien dat hierdie pragtige leerders van Pionier, amper nooit ophou glimlag nie.

EERSTE PLEK TOEKENNING

Baie geluk aan Laerskool Blanco se skoolhoof, Meneer Sas wat ‘n eerste plek toekenning verwerf het by die Nasionale onderwystoekennings vir Uitnemendheid. Ons almal by Laerskool Blanco wens hom geluk met hierdie uitnemende prestasie en is voorwaar bevoorreg om hom in beheer van sake te he. Saam met hom wens ons vir Juffrou Cobie Olivier wat ‘n tweede plek verdien het. Ons het haar leer ken as ‘n passievolle onderwyseres met ‘n groot liefde vir die kinders en hul opvoeding.

WOW-SPELFEES DISTRIKKOMPETISIE

Thegan Kuyler (goud), Danika Nel (silwer), Mianette Theron (brons) en Catelyn Baillie in graad 2 het skoonskip gemaak by die WOW-Spelfees Distrikkompetisie toe hulle met die eerste, tweede, derde en vierde plekke by Oudtshoorn weggestap het. Hulle het medaljes en boekpryse ontvang. Dante Esterhuizen in graad 7 het ‘n tweede plek behaal en ‘n silwer medalje en boekprys ontvang. Thegan, Danika, Mianette en Dante neem Saterdag, 12 September aan die Provinsiale kompetisie te Stellenbosch deel. Baie sterkte word hierdie spellers toegewens. Laerskool Blanco is baie trots op julle.

ELLEGANTE DAMESTEE Op 5 Sepember was Marinda Engelbrecht, die wenner van die eerste Kokkedoor TV-program, ‘n eregas gewees by Laerskool Blanco se damestee. Die ellegante damestee was georganiseer deur Juffrou Chantelle Hattingh, en het plaasgevind by Tramonto. Marinda Engelbrecht het ‘n kos-demonstrasie gehou en die 130 gaste behoorlik laat skaterlag met haar kwikslae.


5

Safe blood saves lives. Every day thousands of people would die if others did not donate their blood. By donating blood, you are giving a patient something money cannot buy. A single blood donation can equal three gifts of life, as nearly every blood donation is separated into red blood cells, plasma and platelets. The majority of transfusions are given to: Women who hemorrhage as a complication of pregnancy;Children with severe anemia; Accident victims; and surgical and cancer patients. By donating blood you make a difference. WHY IS THERE SUCH A DEMAND FOR DONOR BLOOD? The huge number of traffic accidents over the holidays creates a high demand for donor blood. Right? Wrong. the interesting thing is that traffic accidents have little impact on the demand for donor blood. While there is only a slight increase in demand for donor blood over holidays, there is also a corresponding decrease in elective surgery during these times. So the demand for donated blood remains pretty steady all-year round. Blood usage in South Africa is more or less at a plateau, but slight increases are visible as the population increases. WHO CAN DONATE BLOOD? Anyone who is over 17, weighs at least 50 kilograms and who has not donated blood in the preceding 56 days, who is healthy, not anemic, not on certain types of medication, or whose social behavior does not place them at an increased risk of transmitting the HI-virus or a hepatitis virus. People who have recently travelled to malaria areas are usually also excluded. THE DONATION PROCESS Donating blood is a safe and simple procedure that takes about 30 minutes. All needles are new, sterile, used only once and incinerated after use.

MANDY BARNARD

PROPERTY FINANC E CONSULTANT

082 677 2277

WHERE YOU CAN DONATE BLOOD You’ve decided you want to donate blood, but you don’t know where to go. The South African National Blood Service can be contacted at www.sanbs.org.za or by phoning the toll free number 0800 11 9031 for a list of locations in your area. TOP 10 BLOOD FACTS You hardly ever see your blood, yet it is the very thing that keeps you going. Here are some interesting facts on blood: The average adult man has about five to six litres of blood in his body, while the average woman has about four. Your blood makes up about 7% of your total body weight. About 95% of the body’s blood cells are made in bone marrow. There are approximately 1 billion red blood cells in two to three drops of blood. There are three types of blood cells: Red blood cells, white blood cells and platelets, all of which float around in plasma. The blood that you donate can be separated into these constituent parts. Your body usually replaces the volume of the blood you donate within 24 hours. Restoring red blood cell levels to normal can take up to two months though. Whole blood has a shelf-life of 35 days. Red blood cells last 42 days, platelets only five days and plasma up to one year. The most common blood type is O positive, while AB negative is the rarest. People with AB blood can receive any kind of blood from a donor, while O negative blood can be given to anyone.Scientists recently managed to change type A and B blood into type O. If this process can one day be done on a large scale, it would go a long way to alleviating the persistent shortage of blood. If you are healthy, you will be eligible to donate blood up to 330 times in your life.

A FRESH APPROA

CH TO HOME FINA

SA Home Loans offers both switch and new home loans, with a flexible range of home loan options.

044 803 8500 WWW.SAHOMELOANS.COM Terms and Conditions apply. Please refer to our website for further details. SA Home Loans is a Registered Credit Provider. Registration Number NCRCP1735.

37852_mandy_young_africa_fin.indd 1

2014/03/24 12:49 PM

10 MARKSTRAAT, BAYSIDE SENTRUM, MOSSELBAAI

Tel/Fax: 044 691 3456

directly to Delivered ts through the paren hool! the sc

Get the latest AWSUM edition on www.awsum.co.za

HOËRSKOOL PUNT

Sarah Esterhuizen B.Pharm

(t) 044 691 2247 (e) hspunt@mweb.co.za

SKAAK

KRIEKET

Bianca Combrinck, leerder van Hoërskool Punt, het haar Spirngbok kleure verwerf nadat sy in die SA span opgeneem is wat vanaf 21 30 Augustus aan die Afrika Skole Skaak Kampioenskappe deelgeneem het. Dit was gehou by die Oasis Motel in Gabarone, Botswana. Hulle het teen Zimbabwe, Namibië en Botswana gespeel. Bianca het 5de gekom in haar ouderdomsgroep. Sy is ook in die span opgeneem wat April 2016 in Sousse, Tunisia gaan deelneem. Baie geluk Bianca, ons is trots op jou!

SWD het onlangs hul oefengroepe vir verskillende ouderdomsgroepe bekend gemaak. Ons wil graag vir Darren Fry (o/17), Jaydee Bester (o/17), Luyanda Mketshane (0/19) en Calvin Bezuidenhout (0/15) gelukwens met hul insluiting in die verskillende groepe. PUNT krieket is trots op julle!

KFC PUNT KRIEKETFEES

Punt bied weer gedurende die September vakansie as deel van die Mosselbaai Sportweek weer hulle baie suksesvolle KFC Punt krieketfees aan. Ons begin weer die fees met ’n lekker kuier aand Donderdag 1 Oktober 2015 in die skoolsaal.

NCE

FOR A BETTER HOME LOAN EXPERIENCE, CALL ME THB/37852

BLOOD DONATION

(Source: South African National Blood Service, Health24.com)

HEALTH

Ons gas vir die aand is Stefan Lindeque wat in 2011 en 2012 die Trans Agulhas en SAIBA kampioen was. Kaartjies is beskikbaar by die finansiële kantoor teen R60 pp en sluit ’n ligte ete in. Kom kuier lekker saam met Hoërskool PUNT

en sy krieket seuns op die vooraand van die fees en vakansie. Vir enige verdere navrae kan u die skool skakel of ’n epos stuur aan puntkrieketfees@gmail.com


6

FASHION

FRINGE BENEFITS Fashion Editor Pepe Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets Boho Babe.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots and sandals.

Fringes are fantastic! They add instant heat to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with just one swish. Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

Look oh-sohippie-chic with this black suedette at Zara, R 399.

White floral print fringed Kimono, R650, Woolworths.

G o tt a H a v e G o

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots. Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

Fringed heels, R259, Fashion Express.

A fringe makes everyone look French, fresh and fashionable! So give yourself a hairstyle update with a flashy fringe, a shaggy cut and full fringe are brilliant for summer. When blow-drying your fringe keep the movement going and forbid frizz

fringeb

o d ie s

FRINGE FACTS Did you know? Fringes originated from the Native American tribes who created garments with fringes to repel rainwater from soaking them as they rode across the prairies. Then in 1920 the Flapper Era made fringes an fashion icon with those famous fringed dance dresses. Finally the hippie era snapped up this fabulous fringe craze and made it their own. Now you can have fun with fringes!

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a simple sundress into a hot number. Printed fringed dress, R599, Forever 21.

enefits

L’Oréal Hot & Go, R79.95

LAERSKOOL VOLSCHENK (t) 028 713 1064 (e) admin@volschenk.wcape.school.za

MUSIEKAKADEMIE HOU MUSIEKAAND Al die leerders van die Volschenk Musiekakademie het op Woensdag, 19 Augustus, aan die jaarlikse musiekaand deelgeneem. Die laerskoolleerders het eerste aan die beurt gekom, waarna die hoërskoolleerders hul staal gewys het. Daar was klavier-, klawerbord-, kitaar- en blokfluititems. Mevv. Petro Botha en Maggie Filmalter is baie trots op hul leerders wat so mooi oefen en musiekmaak.

Mev. Maggie Filmalter saam met Jana van den Berg en Stephan Erasmus, twee van die Musiekakademie se leerders.

LENTEDAG EN ENTREPRENEURSDAG Laerskool Volschenk se leerders het op 1 September Lentedag gevier deur met gewone klere skool toe te kom. Hulle moes vir hierdie voorreg ‘n donasie gee. Die geld wat so ingesamel is, word aan Huis Wallace Anderson, ‘n plaaslike huis vir gestremdes, geskenk. Die Vollies het op dieselfde dag ‘n entrepreneursdag gehou. Leerders was regtig kreatief met hulle stalletjies!

KENRIDGE PRIMARY BESOEK VOLLIELAND

Op Vrydag, 21 Augustus, het ‘n toerspan van Kenridge Primary, in Vollieland kom kuier met hul 0/13 rugby-, netbal- en hokkiespanne. Pragtige spel is weereens op alle sportvelde gelewer, maar dit was veral die hokkie wat vir die meeste opwinding gesorg het. Ses van Volschenk se 0/12- en 0/13 dogters het in ‘n gekombineerde 0/14-span saam met Hoërskool Langenhoven teen ‘n ervare

Kenridge-span gespeel. Alhoewel dit ‘n vriendskaplike wedstryd was, het hierdie dogters hulle baie goed van hul taak gekwyt. Laerskool Volschenk het vanjaar met hokkieafrigting vir 0/10- tot 0/13- dogters begin. Na afloop van Vrydag se wedstryd het die hokkiegogga behoorlik gebyt en daar word met groot verwagting uitgesien na groter deelname en meer wedstryde in die toekoms.


7

FOOD

FRESH EGGS ARE BETTER FOR BAKING Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauce

By Jenny Morris Follow Jenny @jennymorrischef

Serves 4

Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it. INGREDIENTS: • Splash of olive oil • 4 ostrich fillet steaks • Salt and freshly ground black pepper • 1 cloves garlic, crushed • 1 tsp finely chopped fresh ginger, • 1 red chilli, sliced (optional) • ½ cup dry red wine • 2 Tbsp. blackcurrant jam • 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce • 4 spring onions with tops, roughly chopped METHOD: Season steaks with salt and pepper. Heat the olive oil to high heat in heavy-based

frying pan. Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside. To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute. Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced. Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook. Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens.

Lekker kuier Familie Restaurant

© Jenny Morris 2014 -2015

60 Baron Van Reede - 044 279 3269

LAERSKOOL OUDTSHOORN-NOORD (t) 044 272 3946 (e) laerskooloudtshoornnoord@gmail.com

GRAAD 4’S MAAK MUSIEK INSTRUMENTE

Die Graad 4’s raak kreatief met afvalmateriaal om musiek instrumente te maak in die natuurwetenskap klas.

KERMIS

GRAAD 5’S BOU MOTORS As deel van ‘n projek het die graad 5’s uit afvalmateriaal motortjies gebou en toe getoets wie se motor die vinnigste en die verste kan ry.

HEERLIKE BEET


8

HOME

VROLIKE FLESSE

Die somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit.

CHERRY RED

JY BENODIG: • Glasflesse • Gom • ‘n plastiekdiertjie • Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die grootmense?) • Lekkers of speelgoed om die flesse te vul WAT OM TE DOEN: • Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is • Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas • Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer. • Vul jou flesse en voila!

CURRO MOSSEL BAY (t) 044 693 3488 (e) mbay@curro.co.za

HAPPY SPRING 33 MARKET STREET GEORGE 044 873 0857 JACOBSON STREET OUDTSHOORN 084 262 7151 East London | Port Elizabeth | Knysna | George | Oudtshoorn

LAERSKOOL OUTENIQUA

KDA

KDA (grootmotoriese bewegings aktiwiteite) wat ons elke week vir die kinders aanbied.

(t) 044 873 2292 (e) outeniquaprim@gmail.com

JUDO

Wes-Kaap Judo Kompetisie – aangebied deur Boland 1x goud – Novice 1x brons – Ope 30kg 1x brons – Ope 34kg Ricardi is nou derde in die Wes-Kaap.

LAERSKOOL OUTENIQUA HOU REVUE!

STARSTRUCK - In a galaxy, far, far away, amongst the brightest stars, floats a planet..... Die leerders het geskitter in pragtige kostuums, voortreflik gedans, en was die sterre van die aand!

Dancing Stars Ricardi Matthee

Burning Stars


9

HOËRSKOOL ALBERTINIA (t) 028 735 1018 (e) albertinia.high@gmail.com

KULTUURAAND

HS Albertinia het op 27 Augustus ‘n baie suksesvolle kultuuraand gehad, kultuur is baie belangrik vir ons by die skool en ons geniet hierdie platvorm by die skool van drama tot sang en toesprake.

HS ALBERTINIA HOU LOSLITDAG

Die leerders en die personeel het hulle baie geniet. Die tema van die jaar se LOSLIT DAG was , SO SAL JY MY NOOIT WEER SIEN NIE.Die leerders het die tema baie goed uit gebeeld en is van mening dat hulle elke kwartaal so n dag wil hê. Die fondse wat by die skool insamel is , gaan geskenk word vir Huis wallence Aderson in Riversdal om te gebruik vir die goeie doel. Die skoolhoof mnr Bouwer is van mening dat hy baie van die gees van die personeel hou en die leerders. Daar was ook n paar trekkings gewees vir die beste kleredrag.

NUWE HOOF

HS Albertinia kry ook nuwe Hoof vir 3 maande nadat mnr Dennis Karelse ‘n pos gekry het as skoolhoof in Oman vir 2 jaar .

Die personeel van HS Albertinia

HOËRSKOOL LANGENHOVEN (t) 028 (t) 028 713 713 10652549 (e) admin@langenhovenhs.co.za (e) bemarking@oakdale.co.za

DASSE VEROWER TROFEE VIR VIERDE JAAR IN ‘N RY

Die Dasse van Hoërskool Langenhoven was op Saterdag, 29 Augustus 2015, een te veel vir die sportspanne van Hoërskool Swellendam met die jaarlikse interskole-kragmeting. Die netbal het die Swellies behoorlik ore aangesit deur al agt hulle wedstryde te wen. Die hokkie het baie kompeterende wedstryde gehad en het twee wedstryde gewen, twee verloor en een gelykop gespeel. Die rugby het moeiliker wedstryde gehad en verloor al drie wedstryde. Die O/15’s het net-net met 10-11 verloor, die tweedespan 6-10 en die eerstespan 7-9, alhoewel die Dasse se eerstes die enigste drie van die wedstryd gedruk het. Die Dasse oorheers egter die dag as gevolg van die puntestelsel wat gebruik

word om die Interskole-wenner te bepaal. Daarvolgens dra elke span wat wen tot die puntetotaal by. Die Dasse het nie net op die dag gewen nie, maar ook met die voorprogram se aktiwiteite wat Bybelvasvra, skaak en redenaars ingesluit het. Die Dasse het egter gesorg dat die trofee vir die vierde jaar in ‘n ry veilig in die Dastrofeekas bly staan!

LANDSDIENS

Janke Schonken, ‘n graad 10-leerder, het Suid-Kaap kleure vir Landsdiens verwerf. Sy verteenwoordig in Desember die SuidKaap by ‘n nasionale kamp te Mpumalanga.

DASSE SE HARTE IS GROOT

Ancke Gericke, 2015 se Mej. Langenhoven, se hart klop vuurwarm vir minderbevoorregtes en is by verskeie liefdadigheidsorganisasies betrokke. Sy het haar hart oopgemaak en leerders aangemoedig om nie-bederfbare kos bymekaar te maak en vir ‘n organisasie te skenk. Dit word aan die ACVV Riversdal geskenk sodat hulle dit verder aan minderbevoorregtes kan versprei.

Op die foto verskyn Nicole Boshoff (Maatskaplike hulpwerker by die ACVV Riversdal) en Ancke Gericke (Mej Langenhoven 2015.)

KNYSNA PRIMARY SCHOOL

Become the best that you can be

(t) 044 382 1422 (e) fswart@knysnaprimary.co.za

GLENWOOD TOURNAMENT

Knysna Primary’s Matthew Bosman, on the attack and very close to scoring a goal in their match against Glenwood at the Glenwood Hockey Tournament.

KPS VS MONTESSORI

GRADE 6

A big thumbs up to the English Grade 6 learners and their parents for the cupcake sales. This is to show you how the outdoor area is progressing. Special thanks to: • Mrs V. Nel for all her organisation • Mr. R. Lieske and SanParks for the donation of the floor tiles and benches • The Governing Body for the roofing • Mr. G. Esau for all his labour • Mrs. J. Wigg for sorting out all the lap desks Your dedication to Knysna Primary is much appreciated.

Girls KPS vs Montessori: Alexandria Gaylard-Ralfe showing good ball skills with Gigi Botha in support during their exciting U/11 game against Montessori.

Boys KPS vs Montessori: Roedolf Roberston taking the ball into the circle with his team mates Dylan Stocks, Reuben van den Berg and Daniyal Greeff supporting him during the Knysna Primary U/11 Match against Montessori.

Children in photos from left to right: Liyabona Blaai, Devon Nel, Hayley Greene, Caslyn Crotz, Jaden Wigg, Gabi van Schoor, Primrose Skepu & Elzaine Terblanche.


10

WHEELS

AWSUM WHEELS

ADVERTISE HERE NOW! To book your space contact

Isabella van der Berg - (079) 625 9125 isabella@tiemedia.co.za

outeniqua travel

Jareen Schoeman

82 York Street George 6530 South Africa Tel: (044) 874 2194 Cell: 083 967 9291

T: 044 884 1416 | T: 044 884 0771 F: 044 874 0709 | M: 082 890 5068 E: george@beekman.co.za

8 YORK STREET | GEORGE | 6530

Email: jareen@suregeorge.co.za

www.beekman.co.za | 0861 CANOPY (226679)

HOËRSKOOL OUTENIQUA (t) 044 874 4156 (e) info@outeniqua.co.za

ONDERWATERHOKKIE

Anri van der Merwe het vir die SA o/19span aan die wêreldkampioenskappe in onderwaterhokkiespan deelgeneem. Hulle het in die finaal teen Nieu - Seeland gespeel en die wedstryd gewen. Baie geluk!

KWAGGAS 7’S KAMPIOENE !

Die Kwaggas se 7’s rugbyspan het gekook tydens die Santam / Overberg Agri Bredasdorp 7’s rugbytoernooi en is as kampioene gekroon.

MNR & MEJ KWAGGA

Baie geluk aan Lance Ikeda & Corine Schoonwinkel !

KWAGGA KULTUURWEEK

Kerwin Albertus het tydens die Kultuurweek beïndruk met sy saksafoon spel.

P.W. BOTHA KOLLEGE (t) 044 874 4166 (e) info@pwbothakollege.co.za

MATRIEKS HOU 40 DAYS KIEWIETREDAKSIESPAN

P.W. Botha Kollege se Kiewietredaksiespan wil net baie dankie sê aan JONKER ATTORNEYS INCORPORATED vir hul ruim bydrae vir ons nuwe Redaksiebaadjies.

Die span is: Van links na regs , agter : Daniëll van Wyk , Tazz-lynn Wagner , Suné Janse van Rensburg , Adriaan Pieters (Sub Redakteur) Van links na regs , voor : Ilse Jonker (Borg) , Marinda Broersma (Hoof Redaktrise)

OUD LEERDER ZANE KIRCHNER

Baie geluk aan oud-leerder , Zane Kirchner wat in die Springbokke se groep vir vanjaar se Wêreldbeker ingesluit is! Ons is geweldig trots op jou, Zane! Trots Kiewiet!!


11

HOËRSKOOL OUDTSHOORN (t) 044 279 1623 (e) hoof@oudhs.co.za

STRUISIES NEEM DEEL AAN WES-KAAP TOPTOERNOOI

Die 0/14-netbalspan van Struisies het die naweek in Kuilsrivier as SWD-kampioene deelgeneem aan die Wes-Kaap Netbalkampioenskappe. Die span het baie goed presteer en eindig algeheel vierde in die WesKaap. Baie geluk aan die span en hul afrigter. Opregte dank aan Klein Karoo Internasionaal wat die span geborg het.

STRUISIES MUSIEKAAND

Struisies het op Donderdag 28 Augustus weer hul jaarlikse musiekaand aangebied. Musiekliefhebbers het die saal volgepak om ‘n aand van goeie musiek te geniet en die musikante het nie teleurgestel nie. ‘n Baie beskeie juffrou Elmine Bester het gesê: “Ons het niemand bekend ingekry om te kom optree nie; dis maar net ons.” Dit was ‘n praggeleentheid en die aand is afgesluit deur die Ad Astra Koor met hul weergawe van Homeless van Ladysmith Black Mambazo verwerk deur Elmine Bester met Heini Victor as solis.

STRUISIES VAT WEER VOOR MET DIE KUNSTE

Tydens Hoërskool Oudtshoorn se jaarlikse drama-aand was dit weer duidelik dat kuns en kultuur baie hoog aangeskryf word by die Struisies. Die twee toneelstukke wat opgevoer is: Fourteen en Die Nôientjie het Planne, was van ‘n uiterse hoë gehalte en die akteurs het hulself goed van hul taak gekwyt. Johlize van der Merwe en Quintus Viljoen het onderskeidelik met die ATKV-pryse as beste aktrise en akteur weggestap. Dit is verblydend om te sien dat kinders nog so ’n passie vir drama en kuns het.

V.l.n.r. Elmé Botha, Laureka Wallace, Paula Coetzee, Trix Jansen van Rensburg, Sibongile May, Anandie Kruger, Anique Gertze, Enicia Coerecius, Anlizé Vermeulen. Agter: Du Toit Kruger (KKI).

YORK HIGH SKOOL (t) 044 873 0776 (e) helen@york.wcape.school.za

REAL LIFE WEEK GRADE 8 The theme of the Grade 8 Real Life Week (14 - 18 September 2015) was “Learn to Give Green” during which we made and distributed items to the less privileged in the

Grade 8 testdriving a sleepingbag made for the homeless

George area using recycled items and products where possible. The learners used this opportunity to reach out to their community – e.g. we weaved rugs and made no-

Grade 8s with pillows the made for underpriviledge creche

sew pillows, sleeping bags and educational toys as well as creating recycled soccer balls for distribution among our community.

Making a soccerball from plastic bags

Making sleeping bags for the homeless

GEORGE VOORBEREIDING (t) 044 873 2885 (e) georgeprep.office@gmail.com

ONS PRAAT MONDELING ONS PRESTEER Annelize • 083 782 1864 - www.tinacowley.co.za

Hendriko Nel (Gr2) se pappa en mamma werk by die Protea Hotel. Sy mondelinge praatjie is afgesluit met ‘n spesiale verrassing: kolwyntjies vir elke klasmaat; reg uit die Protea Hotel se kombuis!

Ry jy ooit weeer in ‘n gholfkarretjie, is dit moontlik een wat onder AJ Koen (Gr2) se pa se hande deurgeloop het. Die multi-meter het veral die seuns gefassineer.

Gemma Bronco (Gr2) se mamma is ‘n mondhigiënis. Haar mondelinge praatjie het almal laat besef dat mondhigiëne baie belangrik is!

Beide Jayda van Antwerp en Lila Theunissen het vir die nasionale gimnastiekproewe gekwalifiseer. Jayda het tydens die kwalifiserende rtoernooi ‘n derde plek in vlak 6 behaal en Lila ‘n vyfde plek in vlak 5.

V.l.n.r. Bernard Badenhorst, Nico Gertenbach en Luann Erasmus spog met hul karatemedaljes. Bernard het ‘n brons medalje verower, Nico ‘n brons en silwer medalje en Luann twee goue medaljes. Baie geluk!


12

LANGENHOVEN GIMNASIUM (t) (044) 272 2151 (e) admin@lgim.co.za

SPORTPRESTEERDERS 2015 Bianca la Grange Beste atleet (D)

Prinshane Carolus Beste atleet (S)

Bianca la Grange Beste Tweekamp-atleet (D)

Rosa-Dane Ferreira Beste Tennisspeler (D)

Ryno Nolte Beste Gholfspeler

Dylan Nuys Beste Krieketspeler(S)

Sue-Ané Sabad Beste Trompoppie

Bianca la Grange Veelsydigste Sportvrou

Niel Els Veelsydigste Sportman

Lara le Roux Junior Sportrvrou

Prinshane Carolus Junior Sportman

Jessica Gerber Senior Sportvrou

Helette du Plessis & Lara le Roux. Beste Hokkiespeler (D)

Nevada Jacobs Senior Sportman

Nico-Meyer le Roux Eretoekenning

Niel Els Beste Hokkiespeler(S)

Nicolette Basson Beste Netbalspeler

Ruan Steyn Beste Rugbyspeler

Odette Carstens 2de tennis (D) Ligawenners

PW van Heerden o.16 Hokkie ligawenners (S)

Ruan Steyn o.19 krieket, T20 en Superligawenners

COMPETITIONS & ENTERTAINMENT

WEN!

FUN FACT

Frankenstein’s birthday is 11 March 1818 when he rose to fame!

11 gelukkige AWSUM-Lesers kan elk ‘n boekpakkie wat bestaan uit Pieter van der Lugt se grapboeke Slim vang... Die Grap! en Hoe meer haas... Hoe minder wortels! wen met die komplimente van NB Uitgewers. Om in te skryf, stuur ‘n epos na tenille@tiemedia.co.za met jou naam en kontakbesonderhede en merk die onderwerp SNAAKS.

Waarop sit ’n kabouter? Op sy kaboutjies.

THE DRAC PACK IS BACK!

Hotel Transylvania 2, the adorable and funny sequel starring Adam Sandler and Selena Gomes, releases in SA on 2 October 2015. Now that Dracula has opened the Hotel Transylvania’s doors to humans, things are changing for the better; however, Drac is secretly worried that his half-human grandson, Dennis, isn’t showing his vampire side. So, while Mavis and Johnny are away, Drac enlists his friends to help him put the boy through a “monsterin-training” boot camp. But things really get batty when Drac’s cantankerous, old-school dad pays an unexpected visit.

WIN! Get ready for Hotel Transylvania! You could win one of four movie hampers filled with movie merchandise to the value of R1 200 each! Simply LIKE us (AWSUM Southern Cape) on Facebook. And post on our wall: The Drac pack is back. Entries close 30 October 2015.

25, 26 & 27 SEPTEMBER @ Redberry Farm | GEORGE

FRIDAY NIGHT 7pm - 11pm R150

10 THINGS YOU PROBABLY DIDN’T KNOW ABOUT SELENA GOMEZ 1. Selena’s full name is Selena Marie Gomez. 2. She was born in Texas on July 22, 1992. 3. Selena is an only child. 4. Her name ‘Selena’ means Moon in Greek. 5. Selena’s favourite color is green. 6. Some of her nicknames include: Sel, Selly, Selenita and Conchita. 7. The first concert she ever attended was a Britney Spears show. She recalled, "I just remember it being the highlight of my life! I felt like I was on cloud nine!" 8. Selena made her television debut at age 7, on Barney and Friends, where she met her best friend, Demi Lovato. 9. She loves eating pizza crust - it's her favorite part of the pizza. 10. Her singing idols include Bruno Mars, Britney Spears, Rihanna, and Skrillex.

SATURDAY 9am - 5pm R30 Kids U12 R15

The ultimate strawberry experien ce!

044 870 7123 | Geelhoutboom Road, Blanco, George

www.strawberryfestival.co.za

SUNDAY 9am - 4pm R40 Kids U12 R15


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.