Suid Kaap (Nov) Primary

Page 1

Btitik ytiur sptititi ttititiyti Ctinttitit: stiltis@titititititititititititititititititititititititititititititi

Tel: 021 872 3880 2 Events

3 Around the house

awsum@tiemedia.co.za 4 Wellness / Beauty

DAMP PROOFING & PAINTING SPECIALISTS

Call Paul at 083 304 4723 or email paul@dafco.co.za

Wtitih titi tititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititititi

www.awsum.co.za

5 AWSUM Kombuis

LAERSKOOL

NEWS

S

tititititititititititititititititititititititititititititititititititititititi tititititititititititititititititititititititititititititititititititititi tititititititititititititititititititititititititititi

GRATIS

FREE

Gtiti tixtitititititi ftiti titititi titititititititi titi tititi tiWSUM 2014 Stitititi Rtitititi Stititititititi ftitim Ftititititititi titititititititititititi

SOUTHERN CAPE

6 Financial

Fax: 086 574 4798 7 Schools

16 AWSUM

83 Skole se skolenuus, reggekies Die eerste AWSUM koerant is in Mei-maand in die Boland streek bekendgestel met 9 laerskole en 7 hoërskole, minwetend dat die koerant binne 7 maande in nóg 3 streke bekendgestel sou word, naamlik Helderberg, Suid-Kaap en Noordelike Voorstede. Slegs 6 maande later is 83 skole reeds deel van die AWSUM koerant wat se naam alles sê: ons som die BESTE skolenuus op en bring dit tot op jou voorstoep. Iemand het die eerste uitgawe `n “vars bries in die advertensie-wêreld” genoem, omdat dié bries oor hoe en waar om te adverteer oor die hele Wes-Kaap begin waai het. “Ons het koppe bymekaar gesit oor hoe ons ons skoolprodukte gaan uitbou en skole blootstelling in die omgewing te gee en dis toe dat AWSUM gebore is. Daar is met groot opgewondenheid weggespring en ons hoop dat elkeen wat nou met `n AWSUM in sy hand sit, die passie vir ons gemeenskap deel.” Die koerant, wat meer neig na `n koerant-tydskrif, het oor die 7 maande ontwikkel van net `n skoleblad, na `n koerant wat nuus en brokkies het vir die

NUUS

NOVEMBER 2013

PRIMARY SCHOOL

hele familie. Die AWSUM Kombuis bied `n lekker resep vir ma en sussie om te maak, terwyl die seuns graag die sanggroep van die maand se onderhoud lees in “Op die AWSUM Tracks”. Die koerant-afdelings sluit in Lifestyle, Health, Beauty and Wellness, Financial asook Entertainment. Die nuwe Trends gedeelte fokus op motors, eiendom en wat in jou omgewing die moeite werd is vir jou shopping basket. Vinnig-vinnig het ons besef dat daar ouma’s oral oor is wat ook graag die koerant wil lees en het dit vir hulle moontlik gemaak deur die koerant aanlyn beskikbaar te stel by www.awsum.co.za. Graag wil ons vir ons 210 000 maandelikse lesers dankie sê vir julle positiewe terugvoer en ondersteuning en wens aan elkeen `n geseënde feesvakansie toe. Groete, Die AWSUM-span

!

UM S W A


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Suid Kaap (Nov) Primary by AWSUM News - Issuu