MOTORS
PRODUCTS & SERVICES
PROPERTY
EAT OUT
SHOPPING BASKET
CLASSIFIEDS
OUDTSHOORN | MARCH
INSIDE
Page 2 Read more on Klap! at the KKNK
Page 2 Protea Hotel Stellenbosch
Browse through various products & services in your area
TAAI
ONTWIKKEL 132kW KRAG.
SLIM
BESLUIT HOE OM DIT EFFEKTIEF TE GEBRUIK. Die Volkswagen Amarok ontwikkel tot 420 Nm wringkrag en 132kW krag. Om al hierdie krag effektief te benut is die Amarok toegerus met slim standaard eienskappe soos ESP, Hill Hold Assist, Hill Descent Control and ABS-remme. Met `n 2.0 liter BiTDI® gemenedrukbuisdieselenjin weet die Amarok hoe om meer met minder uit te rig, omdat dit een van die mees brandstof-effektiewe voertuie in sy klas is.
Besoek Du Plessis Motors vandag om uit te vind wat gebeur wanneer taai en slim ontmoet. Nie net taai nie, slim ook. Amarok. • Sluit Volkswagen se 3-jaar / 100 000 km waarborg en 6-jaar anti-korrosie waarborg in. • Kontak ons vir meer besonderhede oor ons AutoMotion instandhoudings- en diensplanne. Amarok Dubbelkajuit beskikbaar in: 2.0 TSI® 118kW Trendline; 2.0 TSI® 118kW Highline; 2.0 TDI 103 kW Trendline; 2.0 TDI 103 kW 4Motion® Trendline; 2.0 BiTDI® 132 kW Highline; 2.0 BiTDI® 132 kW 4Motion® Highline en 2.0 BiTDI® 132 kW 4Motion® Highline Outomaties.
PROPERTY
OUDTSHOORN, KLEIN KAROO