Vrystaat AWSUM Junie 2024 uitgawe

Page 1

VRYSTAAT THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Lees skoolnuus aanlyn op www.awsumnews.co.za JUNE 2024 Celebrating school achievements in South Africa We Specialize in the following: Point S Bethlehem 7 Pretoruis Street, Bethlehem. Tel. (058) 303 1327/32 | bethlehem@point-s.co.za • 4x4 Tyres • Passenger Tyres • Truck Tyres • Agriculture Tyres • Vulcanizing tyres • 24/7 Tyre Breakdowns • Wheel Alignment • Wheel Balancing • 4x4 Accessories • Mag Wheels • Vehicle Services • Suspensions • Shocks • Brakes • Batteries • Aircon Regas THE PRINT OFFICE Your printing partner School workbooks, textbooks, diaries and yearbooks! Contact us for a quote at info@theprintoffice.co.za ALL NEW FORD TERRITORY BUILD YOUR DREAM DEAL! COME AND TESTDRIVE THE Human Auto Welkom | 057 352 6241 Email: ccawood@humanwelkom.co.za T’s and c’s apply. Images used for illustration purposes only PROVINSIALE SPORT REDENAARS VRYSTAAT SKOOLNUUS SKAAK awsumnews co za Skole deel hulle nuus! AKADEMIE LET’SFINDAHOME YOUCANFALLINLOVEWITH elmarievancoller@gmail.com 073 385 1083
colour your world & MORE! Stationery, Arts & Crafts, Educational Books RENAULT CLIO R312 999 retail price in accordance with 01 October 2023 pricelist. on the road costs are excluded. features are model dependent and may vary. model featured does not correspond with the offer shown. t&cs apply. Renault Dealership - Tel: (XXX) XXX XXXX ST. George en Oliver Tambo drive, Bloemfontein, 9301. Tel nr. 051-4039200 offers exclusive at MOTUS BLOEMFONTEIN

ATKV-Applous-finaliste van 2024 bekend

Daar is groot opgewondenheid in die lug oor die bekendmaking van die kore wat deurdring na die finaal van die ATKV se 47ste Applous-koorkompetisie. Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in die land en het oor die jare aan skoolkore die geleentheid gebied om hul liefde vir Afrikaans en hul vreugde van koorsang uit te leef. Hier is die kore (in alfabetiese volgorde) wat sake vanaf 24-27 Julie 2024 in die Kaapstad-stadsaal, Kaapstad, sal uitspook.

Woensdag 24 Julie 2024

Laerskool: Ope

• Clarendon Primary School for Girls, OosLonden

• Laerskool Burgersdorp, Lichtenburg

• Laerskool Welgemoed, Kaapstad

Laerskool: Meriete

• Laerskool Kenridge, Kaapstad

• Laerskool Lynnwood, Pretoria

• Laerskool Menlopark, Pretoria

• Laerskool Monumentpark, Pretoria

• Laerskool Pretoria - Oos, Pretoria

• Willem Postma Primêre Skool, Bloemfontein

Laerskool: Meriete (nie-Afrikaans)

• Grantham Park Primary School, Empangeni

• Laerskool Van Riebeeckpark, Kempton Park

• Pinedene Primary School, Parow

• Table View Primary School, Kaapstad

Donderdag 25 Julie 2024

Laerskool: Prestige

• Durbanville Primary School, Durbanville

• Laerskool Elarduspark, Pretoria

• Laerskool Eversdal, Durbanville

• Laerskool Gene Louw, Durbanville

• Laerskool Mooirivier, Potchefstroom

Hoërskool: Ope

• Rustenburg Girls’ High School, Kaapstad

• St Cyprian’s School, Kaapstad

• St. Alban’s College, Pretoria

• Westering High School, Gqeberha

Vrydag 26 Julie 2024

Hoërskool: Meriete Gemeng

• Benoni High School, Benoni

• Hoërskool Ferrum, Newcastle

• Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp

Hoërskool: Meriete Meisies

• Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl

• Jeppe High School for Girls, Johannesburg

• Riebeek College Girls’ High School, Kariega

• St Mary’s DSG, Pretoria

Hoërskool: Meriete Seuns

• Hoërskool Tygerberg, Parow

• St Charles College, Pietermaritzburg

Saterdag 27 Julie 2024

Hoërskool: Prestige Gemeng

• Hoërskool Empangeni High School, Empangeni

• Hoërskool Menlopark, Pretoria

• Stirling High School, Oos-Londen

Hoërskool: Prestige Meisies

• Clarendon High School for Girls, OosLonden

• Eunice High School, Bloemfontein

• Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch

• Hoërskool Stellenberg, Durbanville

Hoërskool: Prestige Seuns

• Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria

• Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch

• Pretoria Boys High School, Pretoria

Plaaslike skole deel hulle nuus en prestasies aanlyn en ook elke kwartaal in die AWSUM koerant.

o.14 - 2de in Liga o.19 Ligawenners o.17 Netbal Ligawenners o.16 Netbal Ligawenners o.15 - 2de in Liga

Baie geluk aan Zoey van der Linde wat opgetrek is in die o.12 Noord Vrystaat hokkiespan wat in die Junie skoolvakansie aan die interprovinsiale toernooi gaan deelneem. Ons Volkies is baie trots op jou Zoey. Hokkie

Baie geluk aan die volgende meisies wat gekies is in die verskeie Vrystaat netbalspanne:

Preparing for final exams. A 5-month guide for matric students

Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who have not yet tracked and prepared their final strategy, it is possible - with dedication and motivation – to still lay a solid foundation before the first paper. Peter Kriel, General Manager at The Independent Institute of Education shares the following tips.

JUNE: ORGANISE AND PLAN

“With five months to go, you still have time to set clear goals and understand your objectives. You should use this time to identify the grades you want to achieve and the subjects you need to focus on. Create a study schedule to ensure that you plan your time effectively, and develop a realistic study schedule that covers all subjects, balancing schoolwork and personal time,” says Kriel.

“The most important approach however is to stick to the schedule as at this stage consistency is crucial”.

JULY: BUILD A STRONG FOUNDATION

With only four months to go, you should focus on active learning techniques such as writing down key concepts and points in your own words.

You can also consider study groups since studying with peers can provide new insights and make learning more enjoyable.

It is also now a good time to complete past papers or sample questions to get familiar with the exam format and timing and to help you focus on aspects that you have not yet mastered.”

AUGUST: DEEPEN UNDERSTANDING

With three months to go, and if you met your deliverables in the previous month, you would now have a good idea as to where the gaps are, notes Kriel.

“The time is now to focus on weak areas to regularly assess your progress and keep identifying areas where you struggle. Spend extra time on these weak areas and use a variety of study methods like flashcards, mind maps and educational videos to keep things interesting and deepen your understanding.”

SEPTEMBER: INTENSIVE REVIEW

The preparation pace must now increase and become laser-focused on the exams which are two months away.

“It would be a good idea to practice and review by taking full-length practice exams under timed conditions, as this builds exam stamina and time management skills. Critically go through your answers to understand what you did well and where you can improve, and focus on these areas now.”

OCTOBER: FINAL PREPARATIONS

It is the big month and time for final revisions. This month you must focus on reviewing the most critical concepts and information in each of your subjects. However, avoid overloading yourself. Short, focused review sessions are more effective at this stage. Get a good idea of your exam schedule and plan your exam days to avoid last-minute stress. Ensure that you have all necessary supplies such as pens, pencils, calculators, and your ID.

WELKOM VOLKSKOOL
Netbal
Kirstein Kruger, Tiaan Botha, Carl van Vuuren, Luan Botha, Zakkie Venter.
Rugby The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2025 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.
info@theprintoffice.co.za
Baie geluk aan die volgende seuns wat in die onderskeie Griffons groepe ingesluit is:
Send your request to

Netbal

Goudveld-Hoërskool spog met 20 leerders wat in verskeie Lejweleputswa-netbalspanne ingesluit is.

GOUDVELD - HOËRSKOOL
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot verskeie Griffons-rugbyspanne. Christiaan Maritz o.18B Marizé Fourie Senior Rhino
Scan the code and read more of our schools news online!
Waldo Barreto Goudveld-Hoërskool spog met 34 leerders wat in verskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne ingesluit is. Baie geluk aan elke speler. Hokkie
WhatsApp: 079 863 7822 | info@gofuneral.co.za Kontak ons vir `n kwotasie op `n begranisplan wat voldoen aan jou behoeftes. Die beplanning van ‘n begrafnis kan ‘n baie emosionele ondervinding wees en onnodige spanning meebring. Laat ons toe om saam met jou te beplan sodat jy gereed is vir wanneer jou gesin die finansiële hulp die nodigste het.
Lin-Mari Kruger Senior Rhino

PRIMÊRE SKOOL JIM FOUCHÉ BLOEMFONTEIN

Vrystaat Rugby

Ons o.13B-span skitter

JF o.13B rugbyspan het uitstekend gevaar in die seisoen! Die span wen al hulle liga wedstryde teen Tjokkies, PBS, Fichardtpark, St Andrews, BFN Laer, Willem Postma asook Onze Rust, en het slegs teen Grey D verloor vroeg in die seisoen. Die seuns het regtig hart gewys en harde rugby gespeel. Jf is super trots op julle!

Primêre skool Jim Fouché se junior -en seniorkore is alles behalwe stil. Die seniorkoor het op 10 Mei 2024 deelname gehad aan die CCNF by die Kovsie Kerk. Die geleentheid is geskep vir kore - nie om teen mekaar te kompeteer nie, maar om na mekaar te luister en dit te geniet.

Op 20 Mei 2024 het die junior -en seniorkoor deelgeneem aan die ATKV Applous. Die juniorkoor het ‘n silwer verwerf en die seniorkoor het ‘n brons verwerf. Die seniorkoor wil ook net vir Markus Annendale bedank wat die koor met een van hul liede bygestaan het met sy tjello. Dit het definitief ‘n groot indruk gemaak! Primêre skool Jim Fouché is ongelooflik trots op hierdie twee kore se prestasie!

Die opwinding vir die twee kore hou nie net daar op nie. Die koor sien vreeslik uit na die toer wat in Augustus sal plaasvind George toe en ook die Kunswedstyd. Primêre Skool Jim Fouché sien uit om te luister. Ons is trots op elke koorlid!

Atletiek

Bertus (Bertie) Cruywagen, ‘n matriekleerder van Hoërskool Jim Fouché, het deurgedring na die 200m mans finaal by die ASA senior atletiekbyeenkoms. Bertie hardloop in die buitebaan langs Wayde van Niekerk en kom 7de in die wedloop.

Bekker A++ gedramatiseerde prosa

HOËRSKOOL JIM FOUCHÉ

Lineé Lubbe, ‘n gr.9-leerling, het gekwalifiseer om vanaf 26-31 Julie 2024 aan die ‘India International Mathematics Competition’ in Lucknow, Indië, te gaan deelneem. Lineé is een van slegs 16 leerders wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig.

Baie geluk aan Nico Venter wat vir die Vrystaat o.12 Rugbyspan gekies is!.

Baie geluk ook aan JeanDré Steyn wat vir die Vrystaat o.13C RugbySpan gekies is.

Die o/16-dogters is stadsliga-wenners na hulle oorwinning van 22-21 teen OMS.

Leerders wat tussen 95-100% kry ontvang ‘n A++ simbool by die kunswedstryd wat jaarliks aangebied word. 11 Jim

Fouché leerders kry A++ by die Vrystaat Kunswedstryd

o.16
B-Netbal Ligawenners
InIMC
Nomsa Jason Gedig Benedette van Tonder Gedig Khanyisile Zwane Gedig Lize Fourie Gedig Minette Pretorius Monoloog Chrisna Froneman Monoloog, samespraak en oorspronklike werk Tenika du Plessis Monoloog en samespraak Kaylee Coetzee Monoloog Dian van Wyk Saamspraak Suné Deacon Saamspraak Voor: Gontla Motshibi, Hayley Bruyns, Mia Aucamp. Agter: Sonja van der Merwe, Ildene Loots, Elanelle Strydom, Juf. Soné van Rensburg, Angelica Howard, Leane Coetzee. Ansje Koor Juniorkoor Seniorkoor

FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL

Vrystaat Atletiek

Suid-Vrystaat Hokkie

Vrystaat Tennis

Vrystaat Netbal

Vrystaat Rugby oefengroepe

Annieke Oosthuizen (o. 10), Delmar Fick (o.12), Nicolaas Vermeulen (o.12), Jandré Vermeulen (o.10). Ruwan van Niekerk (o.14A), Lumé Oliver (o.14A), Mariaana Spamer (o.14A), Emmerike van Niekerk (o.12B). Nicolaas Vermeulen (o.12), Romique Smit (o.13), Dillon Stephens (o. 12), Duncan Benadie (o.13), Delmar Fick (o.12). Kaitlin Luyt (o.13), Jo-Anne van Rooyen (o.12), Miané Jordaan (o.12), Meandri Rautenbach (o.13).
Skaak Skoleliga
Vrystaat Gholf Liga (Finaal) Scan the code and read more of our schools news online! Jeandré van der Merwe Juan Mostert Gerald Fowler Alwyn Janecke Ons eerste rugbyspan

HOËRSKOOL SENTRAAL

Ons o.15 A-Span wen Oranje 18 - 17. Baie geluk julle!

o.21

• Quintin Henning Silwer

• Christine van Zyl –Brons

o.16

• Jan Hendrik van Loggerenberg –Goud

o.14

• Ronell Geldenhuys – Goud

• Ruben Schoeman

– Brons

o.21A

• Quintin Henning

• Henco Ketterer

• Janco van der Merwe

• Christine van Zyl o.21B

• Marlizé Hayward

• René Jacobs

• Ernst Steyn

• Tarien Wagenaar

o.16A

• Antoné du Plessis

• Nerine Lombaard

• Rulhof van der Merwe

• Jan Hendrik van Loggerenberg

o.16B

• Cheri Duvenhage

• Riaan Kotzé

• Lana Lubbe

• Jana van der Merwe o.14A

• Matthew Cronje

• Ronell Geldenhuys

• Izaney Labuschagne

• Ruben Schoeman

o.14B

• Elmi Cloete

• JD Kearney

• Samantha le Grange

• Else-Marié Nel

Christian du Plessis behaal ‘n 5e-plek in die jeug manskategorie, en ’n algehele 11e-plek uit 43 ryers.

• Jan-Jurie Loots behaal ‘n 7e-plek in die jeug manskategorie, en ’n algehele 16e-plek uit 43 ryers.

1e-prins: Divan Diedericks • 1e-prinses: Elbé van der Merwe • 2e-prins: MJ Geldenhuys Support Local l ONDERSTEUN PLAASLIK V O L G O N S O P F A C E B O O K #lovelocal #loveBloem LOVE LOCAL BLOEMFONTEIN LANGENHOVENPARK 051 446 0465 | Cnr Elias Motsoaledi Street and, Dirk Opperman St. DAN PIENAAR 051 525 9071 | Shop 9A, Preller Centre, Graaf Reinette Street ( Next to Spar) Christian
• Mnr. Persoonlikheid:
• Mej.
van der Merwe • Mnr.
Aidan Göttsch •
Pretorius
Netbal Skyfskiet •
du Plessis en Jan-Jurie Loots
Jandré Jardim
Persoonlikheid: Elbé
Fotogenies:
Mej. Fotogenies: Ané

WALL CALENDARS & YEAR PLANNERS

Create a unique opportunity to reinforce and anchor your brand within your client’s operations by providing indispensable tools, such as our A2 and A3 wall calendars and year planners.

Save the Date

DESK CALENDARS

Providing high visibility, annual calendars remain a firm favourite for brand marketing thanks to their year-round use and various formats.

Tailored to maximise utilisation by clients, and to suit your unique neds. you can choose:

• Birthday calendars - take your brand beyond the workspace and into the home of your clients

• Tent calendars - Light, easy-to-view this format is immenseley popular within the office enviroment

• Pen stand calendar - Provide added functional to promote even longer use beond the calendar year, ensuring your brand is always vivible

Through high quality printing and dynamic design, you can ensure that during your client’s most crucial discussions and planning initiatives, your brand always remains top of mind and visible.

THE PRINT OFFICE Your printing partner ORDER
DESKPADS For that to do list DIARIES & NOTEPADS customised 2025 Wall and Tent Calendars, Year Planners, and Desk Pads for your business. Perfect for client handouts. EMAIL US AT QUOTES@THEPRINTOFFICE.CO.ZA

GREY COLLEGE | GREY KOLLEGE

Tennis

Well done to our first team tennis, who finished 3rd out of 8 teams at the annual Kearsney College tennis festival. They achieved 3 victories out of 5 matches, playing against some of the country’s best schools, including Rondebosch, Pretoria Boys High, Westville, Paul Roos, and Affies. Lian Du Toit also received the award for the best number 2 player of the tournament. Full results are available on www.greytresults.online.

Congratulations to Hanru Krause who was awarded Junior Protea Colours for Laser Run.

To qualify for Protea Colours, Hanru met the A qualifying standard as per SASCOC criteria at the South African National Laser Run 2023 Championship and competed at the UIPM World 2023 Laser Run Championship in Bath, UK. These Protea Colours were awarded as per the South African National Colours Regulations at the National Championship, which was held on 07 April 2024, Somerset West.

Sokker

Tennis

Mason Pietersen en Aiden van Schalkwyk is ingesluit in die Bloemfontein City FC sokkerspan wat tans in Europa deelneem.

Luke Oosthuizen Gr 1 took part in the Oranje ball tournament for Free State Rainbow kids. He won 4 out of 6 matches.

Monitore

Die volgende Graad 7 seuns: Reuben Smit, Thabang De-Huis, Zenzo Manana, AD Roux, Sam Loftus en Kamo Monageng is aangewys as Monitore. Saam met hulle is Mnr Juire Geldenhuys, Skoolhoof van Grey Kollege Primêr. Baie geluk aan die seuns. Sterkte met julle take.

In Graad 3A3 is daar 3 manne met boeties wat vir Grey se o.13 A-span speel. Al drie hierdie boeties is verkies tot die Vrystaat Rugby-spanne, maar wat dit nog meer besonder maak is die feit dat die boeties die Kaptein en Onderkapteine van die span is.

Provinsiale Rugby

Vrystaat Cravenweekspan spelers wat aan die Cravenweek gaan deelneem. Dit vind plaas 16-21 Junie in Pretoria.

Adriaan & Luan Pienaar, Ludwig (o/k) & Wernich Knauff en Alexander

&

Alexander Winterbach kaptein o.13A, Ludwig Knauff onderkaptein o.13A, Dirk Botha o.13B kaptein, Björn Maree o.13B onderkaptein, Brink Linde o.13C kaptein, RJ de Vos o.12B kaptein.

(k) Johandré Winterbach Matthew Goodchild, Ben Scholtz, Stephan du Plooy, Nic Reis, Lian du Toit, Bogdan Mandic, Jovan Mandic. Hanru Krause
Laser Run SCAN ME to book your spot!

C & N PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE

Primêre Meisieskool Oranje is trots Afrikaans!

Op 8 Mei het Primêre Meisieskool Oranje 99 jaar van Afrikaans gevier: Leerders moes ‘n vreemde woord in Afrikaans gaan soek het en op die plakkaat kom skryf het.

Mila Barratt (hoofmeisie), Lika Claassens (onderhoofmeisie)

Baie geluk aan Livia Gutter en Ella van Viegen wat pragtig presteer het by die Suid-Afrikaanse Skole Swemkampioenskap in Gqeberha wat vanaf 18 tot 21 April plaasgevind het. Vind uitsale soos volg:

Livia Gutter:

• 50m borsslag 5de

• 50m vryslag 4de

• 100m borsslag 5de

• 100m vryslag 4de

Ella van Viegen:

• 100m rugslag 14de

• 100m vryslag 18de

• 50m rugslag 14de

• 50m vryslag 19de

Livia Gutter

Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem plaasgevind. Die volgende eende dring deur na die Semifinale uitdunne wat sal plaasvind op 25 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg, Bethlehem.

HIGH SCHOOL FOR GIRLS

Swem
ATKV-Redenaars
Ella van Viegen Liesel Hardie Nea Cloete Emma Odendaal
Graad 1-3: • Liesel Hardie
Nea Cloete
Emma Odendaal Graad 4-5:
Dienie Hardie
Emma Jacobs Graad 6-7:
Emma Myburgh
Mia Jacobs
Dienie Hardie Emma Jacobs Emma Myburgh Mia Jacobs
as Free
Eunice celebrated its 149th birthday! The Birthday assembly, Reunion
all the Old Girls back to
School
the celebrations
EUNICE
The following squash players were selected
State Squash representatives:
cocktail, luncheon and welcoming
‘Our
So Dear’, made
truly unforgettable.
competed in the Prestige category of the ATKV-Applous regional final and they were the only choir in the Free State who have been selected to participate in the final in Cape Town! FS Squash 149th Birthday Choir Scan the code and read more of our schools news online!
The Vitae Cantamus Choir Kiran Swarts (Deputy Headgirl) and Carla Maree (Deputy Headgirl Hostel). Headmistresses Mrs Zinnette de Wet (Eunice High School) and Mrs Cindy Harris (Eunice Primary School). Keira Huang, Clea Watson, Vivienne van der Schyff, Cyanne Kruger, Liné Grobler and Iliana de Gouveia.

WILLEM POSTMA PRIMÊRE SKOOL

Provinsiale Sportprestasies

Netbal - Vier possies in die o.13 Vrystaat-netbalspan

Netbal - Twee possies in die o.12 Vrystaat-span

Hokkie - Suid-Vrystaat verteenwoordigers: o.12 & o.13B spanne

Rugby - Tien possies in betrokke Vrystaat-rugbyspanne

PRESIDENT BRAND PRIMÊRE SKOOL

Kunswedstryd

Kultuur is ons Trots! En al die PBS leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd het ons voorwaardelik trots gemaak.

Baie geluk aan die volgende leerders wat almal ‘n A++ gekry het vir hulle individuele gedigte tydens die kunswedstryd.

Roelof Herbst Gr.7 Elri Kleynhans Gr. 6 Skyla Gladwin Gr. 6 Janey Jacobs Gr. 6 Natalie van Breda Gr. 6 Eli-zaan Erasmus Gr. 5 Lila de Winnaar Gr. 3 Leah Nel Gr. 3 Isabel Wessels Gr. 3 Evan Bezuidenhout Gr. 2 Francois Lamprecht Gr. 2 Monique Meyer Gr. 1 Franco Viljoen Gr. 1 Miané van der Westhuizen Gr. 1 Macayla Labuschagne Gr. 5 Zia Groenewald o.13 Emily Viljoen o.12 Kayleen Claassen o.12 Voor: Carla van Jaarsveld, Luan Potgieter. 2de ry: Hané Brisley, Dries van Tonder, Ava Prinsloo. 3de ry: Liam Shaw, Mieke-Lee Wessels, Deuné du Plessis, Eicker van der Westhuizen. Anel Adendorff Aidan Prinsloo, Ruben Burger, Dandré Pretorius, Luan Potgieter, Nico Venter (Cravenweek afrigter), Leo Brummer, Reinhart Helberg, Franco Human, Lian van der Merwe, Liam Shaw, Wian Matthee en Sakkie Matthee (Vrystaat Laerskole Rugby).

HOËRSKOOL WITTEBERG

ATKV-Debat 2024

Witteberg is trots op sy TWEE debatspanne wat na afloop van die ATKV-Debat semifinaal deurdring na die landsfinaal. Die finaal vind op 15 Augustus 2024 by Klein Kariba plaas!

Baie geluk aan die volgende netbalspelers wat ingesluit is in die Vrystaat netbalspanne: Vrystaat Netbal

Juniors: AJ Erasmus, Ané Joubert, Judie Uys. Seniors: Jurie Wessels & André Hauptfleisch.

Hoërskool Witteberg Trots: Rugbyspelers Skitter in die Griffons Spanne!

Hoërskool Witteberg spog met ‘n totaal van 12 rugbyspelers wat hul plek verdien het in die onderskeie Griffons-spanne. Drie van die twaalf is

Cravenweek o.18 Akademieweek o.18B

Janco Swart, Daniël Meintjes, Jacques van der Merwe en Tshepo Motloung.

Grant Khomo o.16A

Mila Oerson, Buks Davel en Cobus Labuschagne.

PRIMÊRE SKOOL JORDANIA

Jordania wen Wesgrow Laerskole Rugby-en netballiga

Kenyon Morat, Rian Roos en JC van Rhyn Kara du Toit, Ané Joubert, Mia Daacke Jané de Villiers o.17 Kesia Nel, Sonelle Jonker, Bongi Sigasa, Lesedi Mohale en Zoë Ellis. Natané Diedrichsen is ingesluit in die o.16 Noord-Vrystaat Netbal Bokkiespan. Baie geluk! o.14 o.15 Voor: Lené Labuschagné, Lia de Boer, Hanzelle Hattingh, Jané van den Berg, Zoey Grové. Agter: Isabel van Deventer, Suné Spershott, Mnr. Casper Knoester (Afrigter), Lize Joubert, Kayla Liebenberg. Carli Olivier, Tshepang Msiminga, Hélène Claassen, Mieke van den Berg, Amelia Rheeder, Kimmy de Koker, Cayla van den Berg. Jordania het tydens die Wesgrow Laerskole rugby-en netballiga as algehele skool wenner weggestap. 6 Gemengde top skole regoor die Vrystaat het aan hierdie liga deelgeneem. Die deelnemende skole was: Willem Postma, Universitas, Fichardtpark, Trio Primêr, Truida Kestell en Jordania. Jordania het reg deur die bank, A-D spanne fantasties gevaar. Baie geluk aan Jordania met hierdie puik prestasie. Voor: Willie Uÿs, Wian Daacke, Arno Labuschagné, Morné Bossert. Tweede ry: Vincent Stadhouer, Rileigh Rooiland, Kamo Mokhele Johanno Strydom. Derde ry: Wian Botes, Juann du Toit, Stian Jansen van Vuuren, AJ Beukes, Matthias Van Heerden. Agter: Mehan Strydom, Jandré Esterhuyse, Daniël de Beer, Janco Jooste, Lihan Van Huyssteen. Afwesig: Leo Busch, Freek van den Bergh, Rueben Storbeck. Voor: Ashton Jackson, Kgauhelo Mokoena, Ntando Mlaba. Middel: Wian Wagner, Caleb Springbok, Hanru Stander, Justin Inch (kapt), Marinus van der Merwe, Morapeli Khahleli, Michael Steyn, Francois Maree. Agter: Raynhardt van Staden, Lian Ackerman, Juan O’Connor, Luan Nel, Ruan Fourie, Rainard Otto-Steenkamp, JC Oosthuizen, Carlu Stander. Afwesig: Jouka Fourie. Netbal o.13A Rugby o.13C Rugby o.13A Netbal o.11A Netbal o.12A

BETHLEHEM VOORTREKKER HOËRSKOOL

Finale Griffons o.15 A-Liga Span

Baie geluk aan die volgende spelers en spanbestuur wat verkies is om die Griffons A-Liga by die VKB-week in Frankfort vir 2024 te verteenwoordig. Trekkertrots !

SA skietnuus

Baie geluk aan Leibrandt Swart (Gr. 9) wat in die PCC Optic Juniors SAspan ingesluit is.

Hy is gekies om SuidAfrika tydens die PCC World Shoot in 2025 te verteenwoordig. Baie sterkte met jou opleiding en voorbereiding vir hierdie geleentheid!

Mnr. Marnus Mathee

Baie geluk aan Juffrou Elré Odendaal wat verkies is as skeidsregter vir die o.14 Vrystaatnetbalspanne vir die SA Netbalkampioenskappe (All Ages) wat gedurende die Junie vakansie plaasvind.

BVHS Dans

Francis Jansen Van Rensburg en Elianke van Reenen ontvang albei hul provinsiale kleure in dans. Hulle het 4de Mei deelgeneem aan Elements of Dance South Africa se provinsiale rondte waarby dansers kwalifiseer vir Dance Motion Suid Afrika se Nasionale rondte. Beide Francis en Elianke het gekwalifiseer om deel te neem aan die Nasionale rondte 2-7 September in Gauteng.

Uitslae:

• Francis (Gr. 8)

• Ballet- Silwer 84% Kwalifiseer

• Liries- Goud 85% Kwalifiseer

• Elianke (Gr. 8)

• Ballet- Goud 87,5% Kwalifiseer

• Liries-Silwer 83,5% Kwalifiseer

Beide het ook in ‘n Jazzgroep gedans wat 95% Pro Gold ontvang het asook’n toekenning vir beste choreografie.

Magdalena Arangies (Gr. 10) het deurgedring na die finale rondte met Ballet (15-16 jr) by die Free State Dance Awards kompetisie. Sy dans Vrydag in die finaal in Welkom.

Voor: Eli Masut, Tshesofatso Mthembu, Heinrich Ras. Agter: Bokang Moletsane, Zak Steyn, Kathelo Pule
Netbal
Hulpafrigter/Spanbestuurder

HOËRSKOOL TRIO HIGH SCHOOL KROONSTAD

Baie baie geluk aan die volgende TRIO seuns met hul insluiting in die onderskeie Griffons-spanne:

o.15 - Griffons

• Wildre Hamilton

• Tawanda Mtetwa

• Adriaan Nel

• Dillon Du Preez

• Osego Mnyungula

• Rico Aucamp

• Theuns Van Rensburg

• Henno Kruger

• Lukanyo Dawa

• Brinsley Bastiaan

• Toriso Seolane

• Francois Venter

o.16 - Grant Khomo

• Caleb Butler

• Myburgh Jacobs

• Binell Kipulu (afwesig)

• WJ van Niekerk

• JP du Toit

o.16 - Flaminke

• Jayden Bienas

• Tiaan Beneke (afwesig)

• Melique Van Rensburg

• Daruis Job

o.17 - Griffons

• Hanco Geel

• Killian Kriek

• Danie Fourie

• Johan Kruger

• Dian Serfontein

• Jayden Windvogel

• Jaylin Jones

• Franco De Wet

o.18 - Akademie Week

• Ethan Smith (afwesig)

• Tyron Adams (afwesig)

• Thuto Kekane Rugby

Scan the code and read more of our schools news online!
Congratulations to
Bohlokwa Phora who is also included in the
Congratulations to the following boys who is included in the u.13 NFS Teams Hockey Netball Fun Day Teachers vs. U.13A girls
u.13 NFS team. Atlehang Modirwa, Bathabile Ntuka, Kganya Matseliso, Bulelani Gumede.
o.18
o.17
- Griffons &
- Akademie Week
Ons
die
in die
wat
is as
afrigters!
o.16 - Grant Khomo
o.15
- Griffons
is baie trots op
volgende netbalspelers wat ingesluit is
Vrystaat netbalspanne. Baie geluk Juffrou Carnia Prinsloo en Juffrou Jaunita Kriel
aangewys
Vrystaat
Netbal
Cayla Olivier o.14 Cheethas MIcke-Dunay o.14 Jaguars Eby-Lee van Wyk o.18 Juffrou Carnia Prinsloo Juffrou Juanita Kriel Boitumelo Mogorosi Madison Rietkerk Gr. 11 Lethabo Mohoje Gr. 11
to our
took 1st
the
Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za
Ikhona Muhomba Gr. 9 Congratulations
learners who
place at
Radical Orrators semi-finals in Bloemfontein!

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.