Afrikaans FAL: Language Practice GRADE 10
Independent Schools, NSC and SACAI aligned
Compiled by: Elize Delport and Francois van der Merwe
Material produced by: Top Dog Education 105 Corlett Drive Melrose 2196 To order material, contact: studyguides@mytopdog.co.za While every effort has been made to contact copyright holders of material used in this book, this has not always been possible. Copyright holders are requested to contact Top Dog Education where formal permission has not been obtained.
It is illegal to photocopy any part of this book without the written permission of Top Dog Education. No part of this book may be reproduced or transmitted in any form or by any means without the prior permission in writing from Top Dog Education.
This study guide has been produced and designed independently by Top Dog Internet Sales (Pty) Ltd to assist students following the Grade 10 Afrikaans First Additional Language (Independent schools, NSC, SACAI) syllabus. Compiled by: Elize Delport and Francois van der Merwe Edited by: Tarren Bolton
Top Dog is a world-class e-learning platform that provides educational resources across Grades 4 to 12. Our Top Dog content is created by our team of handpicked teachers and educational psychologists, and is fused with articial intelligence which we call adaptive learning. All our lessons are personalised to each individual learner to ensure the most efcient experience. Visit our website at: www.mytopdog.co.za, and be part of the Top Dog experience.
For 14 days' free trial access, go to our website and redeem the following voucher code: studyguide
© Copyright: Top Dog Education 2017. This material may not be reproduced in any form. This includes photocopying.
Design and Layout:
www.pinkpetalsdesign.co.za
Afrikaans FAL
Graad 10
Inhoud 1. 2. 3.
Afkortings Antonieme Betreklike voornaamwoorde:
4.
Byvoeglike naamwoorde:
5. 6. 7.
Deeltjiewerkwoorde Deelwoorde Direkte en Indirekte rede:
8. 9. 10. 11. 12.
Geslag Homofone Homonieme Infinitief Lydende en Bedrywende vorm:
13. 14.
Meervoude Ontkennenedevorm:
15. 16. 17. 18. 19.
Samestellings Sinne en Sinsdele Sinonieme Telwoorde Tye:
20. 21. 22. 23.
Verkleiningsvorm Versamelname Verwarrende woorde Voegwoorde:
24. 25.
Voornaamwoorde Voorsetsels
3.1 3.2 4.1 4.2 4.3
7.1 7.2 7.3
12.1 12.2 14.1 14.2
19.1 19.2 19.3
23.1 23.2 23.3 23.4
2 4 7 Met voorsetsels 12 Sonder voorsetsels 17 Intensiewe vorm 20 Trappe van vergelyking 24 Verboë vorm 29 33 38 Stelsin en Vraagsin 45 Verlede tyd 50 Bevelsin en tussenwerpsel 54 57 59 61 Teenwoordige-, verlede-, toekomende tyd en hulpwerkwoorde 67 73 Bevel, Vraagsinne en Sonder voorwerp 79 84 Bevele 87 Dubbel, Vraag en Negatiewe woorde 92 96 101 103 106 Teenwoordige Tyd 110 Toekomende Tyd 115 Verlede Tyd 122 129 131 135 Groep 1 139 Groep 2 143 Groep 3 Reël 1 150 Groep 3 Reël 2 160 164 168
Oplossings
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
1
AFKORTINGS
1
?
Afkortings (Abbreviations): Ÿ
Ons gebruik afkortings slegs wanneer ons skryf. We only use abbreviations when we write.
Ÿ
Ons gebruik geen punte by die afkorting van massa en afstand nie. Byvoorbeeld, drie mm en 5 kg. We do not use a full stop when using the abbreviation for mass or distance. Three mm and 5 kg are examples of this.
Ÿ
Dit is nie aanvaarbaar om twee afkortings na mekaar te skryf nie. It is not acceptable to use one abbreviation after another.
Ÿ
Ons begin nie ʼn sin met ʼn afkorting nie. We do not start a sentence with an abbreviation.
Kom ons leer! / Let's learn! as gevolg van / as a result of
a.g.v.
eenheid / unit
eenh.
aandeel / share
aand.
elektrisiteit / electricity
elektr.
aanhangsel / attachment
aanh.
faktuur / invoice
fakt.
aanvraag / application
aanvr.
Frankryk; Frans; Franse / France; French
Fr.
afdeling / section
afd.
geteken / signed
get.
balans / balance
bal.
getroud / married
getr.
bedrag / amount
bedr.
hoofletter / capital letter
hfl.
bevelvoerder / commander
bev.
hoofstuk / chapter
hfst.
Brittanje / Britain
Brit.
illustreer / illustrate
ill.
chemie / chemistry
chem.
instituut / institute
inst.
Christus / Christ
Chr.
in sake / with regard to
is.
datum / date
dat.
jaargang / year
jg.
desibel / decibel
dB
kommunikasie / communication
kom.
definisie / definition
def.
literatuur / literature
lit.
departement / department
dept.
meter / metre
m
diameter / diameter
diam.
miljoen / million
m.
eetkamer / dining room
eetk.
Notas / Notes
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
2
AFKORTINGS
1
Kom ons oefen! / Let’s Practise
Oefening 1:
[10]
Gee die afkorting van die volgende woorde: Provide the abbreviation for the following words: advokaat / advocate blaai om / turn over eerwaarde / reverend junior / junior Julie / July byvoorbeeld / example ensovoorts / et cetera ten spyte van / in spite of dit is / it is hoek van / corner of
Oefening 2:
[10]
Gee die korrekte woord vir die volgende afkortings: Provide the correct word for the following abbreviations: Ma. So. g t.o.v. str. ww. vlg. cm m.a.w bl.
Oefening 3:
[5]
Gee die korrekte woord van die afkorting in die hakies: Provide the correct word for the abbreviation in brackets: 1. Die motor het 200 (km/u) gery. 2. Die vrou wat haarself weeg het ʼn paar (kg) opgetel. 3. Ek het (mev.) Smit ontmoet. 4. Jy moet die name op die foto van (l.n.r.) lees. 5. Die kinders moet die (vb.) van die bord afskryf.
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
3
ANTONIEME
2
?
Antonieme / teenoorgesteldes (Antonyms / opposites): 1. Dis woorde wat die teenoorgestelde betekenis het. These are words that have the opposite meaning. 2. Van die woorde verbuig voor die selfstandige naamwoord. Some of the words change form before the noun. 3. Selfs intensiewe vorm het teenoorgesteldes.
Kom ons leer! / Let's learn!
Even intensive forms have opposites. Voorbeeld: 1. dag
nag
vinnig
stadig
2. Die (jong – gee die antoniem) man werk baie laat. Die ou man werk baie laat. (nie 'oud' nie) 3. Die (spekvet – gee die teenoorgestelde ) hond lê en slaap. Die brandmaer hond lê en slaap.
In sinne: 1.
Woord
English word
Antoniem / teenoorgestelde
English word
nat
wet
droog
dry
afwaarts
downwards
opwaarts
upwards
aanvaar
accept
verwerp
reject
begin
begin
eindig
end
raak
touch
mis
miss
blistvinnig
(very) fast
doodstadig
(very) slow
waarheid
truth
leuen
lie
dapper
brave
lafhartig
cowardly
vyand
enemy
vriend
friend
eerste
first
laaste
last
fyn
fine
grof
coarse
gaar
cooked
rou
raw
gesond
healthy
siek
sick/ill
hard
hard
sag
soft
goedkeur
approve
afkeur
decline
My ma is altyd (onwillig) om my met al my probleme te help. unwilling
2.
willing
Die (hoogmoedige) vrou help graag mense wat hulp nodig het. proud
3.
Ek het die slegte kos (uitgespoeg) want dit brand my mond. Die firma waar my ma werk het meubels (ingevoer) vir kliënte. Die water waarin die kinders speel is baie (vlak). shallow
6.
Die lyn wat in my boek getrek is, is baie (krom) en lyk lelik. crooked
7.
Mens moet probeer om (interessante) stories aan klein kindertjies te vertel. interesting
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
ingesluk swallowed
imported 5.
nederige humble
spat out 4.
gewillig
uitgevoer exported diep deep reguit straight vervelige boring
©All rights reserved
4
ANTONIEME
2
In sinne: 8.
Die tee wat ek drink is vandag (suikersoet).
galbitter
very sweet 9.
very bitter
My boetie speel eerder (buite) want hy hou van die stilte.
binne
outside
inside
10. Ek lees baie (werklike) boeke want dit interesseer my meer.
fiktiewe
factual
fictional
11. Die mes waarmee ek groente skil is regtig (stomp).
skerp
blunt
sharp
12. As jy jou somme (verkeerd) het, kan jy weer probeer.
reg
wrong
correct
13. Ons woon aan die (oostekant) van die dorp.
westekant
eastern
western
14. Die (oompie) wat so lekker lag, is baie vriendelik.
tannie
uncle (man)
aunt (lady)
15. Ons het 'n seun wat soos 'n (reus) lyk in die straat sien loop.
dwerg
giant
dwarf
Kom ons oefen! / Let’s Practise
Oefening 4:
[30]
Voltooi die volgende tabel deur die teenoorgestelde / antoniem van die woorde te gee: Complete the following table by providing the opposites of the words: Woord
Antoniem / teenoorgestelde
Woord
baie
wen
gelukkig
oorsaak
tevrede
vraag
dikwels
koud
jonk
donker
goed
los
geduldig
leeg
lank
klein
vet
siek
min
skoon
reg
lui
begin
hoog
vroeg
goedkoop
dun
ver
lawaai
hoog
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
Antoniem / teenoorgestelde
5
ANTONIEME
2
Oefening 5:
[10]
Gee die antoniem / teenoorgestelde van die woord in hakies: Fill in the opposite meaning of the words in brackets: 1. Ons is ( selde ) sonder rede kwaad vir ons ouers.
(1)
2. My pa is ( tevrede ) met my eksamen uitslae.
(1)
3. Die ( aaklige ) jaar is amper iets van die verlede.
(1)
4. Die ( ou ) fiets waarmee ek rondry, is alweer stukkend.
(1)
5. Die ( stokou ) boek is steeds een van die beste wat ek gelees het.
(1)
6. Die ( boonste ) verdieping van die gebou is die netjiese gedeelte.
(1)
7. Die ( vrou ) wat daar loop, is baie vriendelik met almal wat ( sy ) ken.
(2)
8. Die persoon wat ( eerste ) sy werk klaar het, mag nie 'n koeldrank kry nie.
(1)
9. Die ( gelukkige ) tiener weet nie wat om met homself aan te vang nie.
(1)
Oefening 6 :
[10]
Lees die paragraaf en voer die opdrag in hakies uit: Read the paragraph and follow the instructions in brackets: Die 1. (stout – gee die teenoorgestelde) kinders loop elke dag en baklei met hulle 2. (vyande – gee die antoniem) as hulle huis toe loop. Hulle 3. (ma's – gee die teenoorgestelde) het al 4. (min – gee die teenoorgestelde) daaroor gepraat. In die 5. (verlede – gee die teenoorgestelde ) was daar baie 6. (gelukkige – gee die teenoorgestelde) kinders in die buurt want hulle luister nie na 7. (goeie – gee die teenoorgestelde) raad van 8. (jonger – gee die teenoorgestelde) mense nie. Hoe 9. (stadig – gee die teenoorgestelde) hulle die raad volg, hoe 10. (minder – gee die teenoorgestelde) hoop het die ouers op vrede in die omgewing. Woord
Antoniem / teenoorgestelde
Woord
1
6
2
7
3
8
4
9
5
10
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
Antoniem / teenoorgestelde
6
BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE
3
?
3.1
Met voorsetsels
Betreklike voornaamwoorde word gebruik om sinne te verbind.
Mense: Ÿ
Vind die twee gemeenskaplike onderwerpe ( ‘die man’ en ‘hom’) in beide sinne. Find the two common/ mutual subjects in both sentences.
Ÿ
As daar 'n voorsetsel voor die voornaamwoord is wat ooreenstem met die onderwerp of voorwerp ( wat menslik is ) in die eerste sin– gebruik 'voorsetsel + wie' om die twee sinne te verbind. If there is a preposition before the pronoun that corresponds with either the subject or object in the first sentence – use 'voorsetsel + wie' to join the two sentences.
Ÿ
'voorsetsel + wie' is 'n groep 3 voegwoord dus skuif die werkwoord van sin 1 na die einde en sin 2 se werkwoord na die begin van die sin. 'voorsetsel + wie' is a group 3 conjunction, therefore the first verb moves to the end of the sentence and the second verb moves to the front of the sentence.
Ÿ
Die 'voorsetsel + wie' vervang die voornaamwoord in sin twee wat ooreenstem met 'n onderwerp of voorwerp in die eerste sin. The 'voorsetsel + wie' replaces the corresponding subject or object in the first sentence.
Voorbeeld: Die man is baie vriendelik en behulpsaam. Ek het jou al van hom vertel. Die man van wie ek jou al vertel het, is baie vriendelik en behulpsaam.
Die man en hom is die gemeenskaplike onderwerp.
werkwoord sin 1 skuif na einde van sin
Kom ons leer! / Let's learn! Mense ( voorsetsel + wie ) 1. Die man is my pa. Ek is baie trots op hom.
( op wie )
Die man op wie ek baie trots is, is my pa.
of whom
2. Die seun is baie intelligent. Ek het langs hom gesit en gesels oor alles. Die seun langs wie ek oor alles gesit en gesels het, is baie intelligent. 3. Die vrou is 'n bekende sangeres. Ek het jou van haar vertel. Die vrou van wie ek jou vertel het, is 'n bekende sangeres.
( langs wie ) next to/beside ( van wie ) who
4. Die onderwyser is baie streng in sy klas. Die kinders is bang vir die nuwe onderwyser. ( vir wie ) Die onderwyser vir wie die kinders baie bang is, is baie streng in sy klas. 5. Dit is die wen span. Ons is baie trots op hulle prestasies. Dit is die wen span op wie se prestasies ons baie trots is. 6. Die man is al vroeg hier. Ek gee die besprekingsvorm aan hom.
of whom ( op wie ) whose ( aan wie )
Die man aan wie ek die besprekingsvorm gee, is al vroeg hier.
to whom
7. Die persoon is in ons kerk. Ek het die boek by die persoon geleen.
( by wie )
Die persoon by wie ek die boek geleen het, is in ons kerk.
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
from whom
7
3
BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE
3.1
Met voorsetsels
Mense ( voorsetsel + wie ) 8. Die dame het 'n baie interessante lewe. Ek het met haar by die partytjie gesels. Die dame met wie ek by die partytjie gesels het, het 'n baie interessante lewe. 9. Die skoolspan is baie sterker as ons. Ons speel vanmiddag 'n wedstryd teen hulle. Die skoolspan teen wie ons vanmiddag 'n wedstryd speel, is baie sterker as ons. 10.Die man vertel my van sy hartseer lewe. Ek sit langs hom op die bus. Die man langs wie ek op die bus sit, vertel my van sy hartseer lewe. 11. My broer maak my soms woedend. Ek is baie lief vir hom.
with whom ( teen wie) against whom ( langs wie ) beside whom ( vir wie )
My broer vir wie ek baie lief is, maak my soms woedend.
whom
12.Dit is die man. Ek het met sy honde in die parkie gespeel.
( met wie se )
Dit is die man met wie se honde ek in die parkie gespeel het.
whose
13.Dit is die afrigter. Ek het jou van hom vertel.
( van wie )
Dit is die afrigter van wie ek jou vertel het.
that
14.Daar loop die man. Ons kan met sy hulp dalk die saak wen.
( met wie )
Daar loop die man met wie se hulp ons dalk die saak kan wen.
with whose
15.Dit is die agent. Ek het die epos aan hom gestuur.
( aan wie )
Dit is die agent aan wie ek die epos gestuur het.
?
( met wie )
to whom
Betreklike voornaamwoorde word gebruik om sinne te verbind.
Diere en dinge: Ÿ
Vind die twee gemeenskaplike onderwerpe ( 'die honde ' en 'hulle' ) in beide sinne. Find the two common/ mutual subjects in both sentences.
Ÿ
As daar 'n voorsetsel voor die voornaamwoord is wat ooreenstem met die onderwerp of voorwerp ( wat nie menslik is nie ) in die eerste sin– gebruik 'wat + voorsetsel' om die twee sinne te verbind. If there is a preposition before the pronoun that corresponds with either the subject or object in the first sentence (that is, not human) – use 'wat + voorsetsel' to join the two sentences.
Ÿ
'wat + voorsetsel' is 'n groep 3 voegwoord dus skuif die werkwoord van sin 1 na die einde en sin 2 se werkwoord na die begin van die sin. 'wat + voorsetsel' is a group 3 conjunction therefore verb 1 moves to the end of sentence 1 and the verb of sentence 2 moves to the front of the sentence.
Ÿ
Die 'wat + voorsetsel' vervang die voornaamwoord in sin twee wat ooreenstem met 'n onderwerp of voorwerp in die eerste sin. The 'wat + voorsetsel' replaces the corresponding subject or object in the first sentence. wat + met = waarmee
wat + vir = waarvoor
wat + in = waarin
wat + op = waarop
wat + langs = waarlangs
wat + uit = waaruit
Voorbeeld: Die honde knor vir die vreemde mense. Ek het jou teen hulle gewaarsku. Die honde waarteen ek jou gewaarsku het, knor vir die vreemde mense. Die honde en hulle is die gemeenskaplike onderwerp. Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
‘teen’ voor ‘hulle’ verander na ‘waarteen’ ©All rights reserved
werkwoord sin 1 skuif na einde van sin 8
3
BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE
3.1
Met voorsetsels
Kom ons leer! / Let's learn! Diere en dinge ( voorsetsel + wat
waar + vs )
1. Dit is die straat. Die ongeluk het daarin gebeur. Dit is die straat waarin die ongeluk gebeur het. 2. Die motor is baie gemaklik en modieus binne. Ons ry met die motor huis toe. Die motor waarmee ons huis toe ry, is baie gemaklik en modieus binne. 3. Die stoel is een van die gemaklikste waarin ek al gesit het. Ek sit elke dag daarop. Die stoel waarop ek elke dag sit, is een van die gemaklikste waarin ek al gesit het. 4. Die pad is baie besig. Ons loop versigtig oor die pad. Die pad waaroor ons versigtig loop, is baie besig. 5. Die hond is baie groot maar tog vriendelik. Ek is skrikkerig vir die hond. Die hond waarvoor ek skrikkerig is, is baie groot maar tog vriendelik. 6. Hierdie is die winkelsentrum. Ons bly al lank langs die winkels. Hierdie is die winkelsentrum waarlangs ons al baie lank bly. 7. Die foto herinner my aan die goeie ou dae. Ek en my ma kyk na die foto. Die foto waarna ek en my ma kyk, herinner my aan die goeie ou dae. 8. Die plafon gaan binnekort inmekaar stort. Die water loop daardeur. Die plafon waardeur die water loop, gaan binnekort inmekaar stort. 9. Die klavier se note is vals en moet gestem word. Ek oefen my musiek daarop. Die klavier waarop ek my musiek oefen, se note is vals en moet gestem word. 10. Die tafel is deur my oupa gemaak. Ons sit as gesin om die tafel. Die tafel waarom ons as gesin sit, is deur my oupa gemaak.
( waarin ) in which ( waarmee ) with which ( waarop ) on which ( waaroor ) on which ( waarvoor ) of which ( waarlangs ) beside which ( waarna ) at which ( waardeur ) through which ( waarop ) upon which ( waarom ) around which
11. Die boek gaan in 'n film gemaak word. Ek het vandag uit die boek gelees.
( waaruit )
Die boek waaruit ek vandag gelees het, gaan in 'n film gemaak word.
from which
12. Dit is die motor. Ek het jou gister daarvan vertel. Dit is die motor waarvan ek jou gister vertel het. 13. Die skool is alweer in die koerant. Hulle uitslae is baie goed. Die skool wie se uitslae baie goed is, is alweer in die koerant. 14. Die huis is al baie lank op die mark. Die kopers kyk na die huis. Die huis waarna die kopers kyk, is al baie lank op die mark. 15. Dit is die motor. Ek het daarmee op toer gegaan. Dit is die motor waarmee ek op toer gegaan het.
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
( waarvan ) about which ( wie se ) whose ( waarna ) at which ( waarmee ) with which
9
3
BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE
3.1
Met voorsetsels
Kom ons oefen! / Let’s Practise
Oefening 7:
[10]
Verbind die twee sinne met die gegewe betreklike voornaamwoord: Join the two sentences with the relative pronoun provided: 1. Die vrou help haar seun vanmiddag. Ek het die boek by haar geleen. ( by wie )
(1)
2. Die ouers is bekommerd oor hulle kind se uitslae. Die onderwyser praat met hulle. ( met wie )
(1)
3. Die jongmeisie koop 'n geskenk vir haar vriendin. Ek kry goeie raad van haar. ( van wie )
(1)
4. Die rugbyspelers het 'n groot wedstryd gewen. Almal is trots op hulle. ( op wie )
(1)
5. Die kind is alweer laat vir klas. Die onderwyser het met hom gepraat. ( met wie )
(1)
6. Die man is deel van die spesaile vergadering. Ek het jou aan hom voorgestel. ( aan wie )
(1)
7. Die vrou het baie stories om te vertel. Ons woon al jare langs haar. ( langs wie )
(1)
8. Die onderwyser is baie streng. Ek vertrou op haar. ( op wie )
(1)
9. Die spelers is baie fiks. Ons speel ons tweede wedstryd teen hulle. ( teen wie )
(1)
10.Die vrou het ons bederf. Ons het vir 'n middag by haar gekuier. ( by wie )
(1)
Oefening 8:
[5]
Verbind die twee sinne met die gegewe betreklike voornaamwoord: Join the two sentences with the relative pronoun provided. 1. Die boom is baie oud. Die voëls bou nessies in die boom. ( waarin )
(1)
2. Die motor is baie mooi en luuks. Ons ry saam met my pa daarin. ( waarin )
(1)
3. Die foto is een van die bestes. My sussie is daarop. ( waarop )
(1)
4. Die stoel is deur my oupa gemaak. Ek kyk nou daarna. ( waarna )
(1)
5. Die winkel het alweer 'n uitverkoping. Ek het jou daarvan vertel. ( waarvan )
(1)
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
10
Afrikaans FAL
Oplossings / Solutions (From page 155) Oefening 104: [6]
(From page157) Oefening 106: [6] 1.
Toe ek my horlosie se tyd ingestel het, het ek gesien ek was klaar laat vir my afspraak.
2.
Toe die hond die kat in die boom gesien het, het hy daarvoor geblaf.
3.
Toe ons van die vakansieplanne gehoor het, was ons baie opgewonde daaroor.
1.
Waarheen sy so vinnig gaan, het ek nie 'n idee nie.
2.
Wat sy daarmee gaan doen, weet ek nie.
3.
Waarop sy sit, is nie te kope nie.
(From page 156) Oefening 105: [6] 1.
Nadat hulle lekker geoefen het, gaan koel hulle af in die swembad. OF
het hulle in die swembad gaan afkoel.
2.
Nadat ons al ons groente geëet het, eet ons heerlike poeding en roomys.
3.
Nadat sy die spyskaart bestudeer het, het sy haar bestelling geplaas.
OF OF
het ons heerlike poeding en roomys geëet. plaas sy haar bestelling.
(From page 163) Oefening 107: [10]
(From page 163) Oefening 108: [5]
1.
sy
1. Hulle het haar gevra om saam met hulle strand to te gaan.
2.
haar
2. Is dit Anne se boek of is dit joune?
3.
hulle; my
3. Ons almal is oppad strand toe.
4.
myne
4. Jy het jouself gesien dat my vriend uit sy motor geklim het.
5.
dit
5. Hulle het self om hulp gaan vra.
6.
ons
7.
my; ek; jou
(From page 166) Oefening 109:
(From page 167) Oefening 110: [10]
1.
aan
Afrikaans
Engels
2.
in
mal oor
crazy about
3.
van
verloof aan
engaged to
4.
uit
verslaaf aan
addicted to
5.
te
verkies iets bo
choose above
6.
teen
luister na
listen to
7.
om
te voet
by foot
8.
by
per motor
by car
9.
met
kwaad vir
angry with
10.
deurgaan
jaloers op
jealous of
ontsteld oor
upset about
(From page 167) Oefening 111: [5] 1.
oor
2.
van
3.
vir
4.
per
5.
na
Top Dog Afrikaans FAL - Grade 10
©All rights reserved
185
Top Dog's Afrikaans First Additional Language Grade 10 Guide is an essential companion for the Grade 10 learner, providing comprehensive practice in the Afrikaans Language syllabus requirements.
The Afrikaans First Additional Language Guide: Ÿ Focuses on the most challenging language aspects of the
Afrikaans language for the First Additional Language learner. Ÿ Provides easy-to-follow assistance in the form of denitions,
examples and exercises. Ÿ Includes the English translations for vocabulary building and
understanding. Ÿ Contains solutions and explanations for all the exercises at the back of the book.
Other guides in our Afrikaans First Additional Language range:
Top Dog Afrikaans First Additional Language Grade 11
Top Dog Afrikaans First Additional Language Grade 12