MyTopDog Afrikaans Grade 12

Page 1



Afrikaans FAL

Graad 12

Inhoud 1. 2. 3.

Afkortings Antonieme Betreklike voornaamwoorde:

4.

Byvoeglike naamwoorde:

5. 6. 7.

Deeltjiewerkwoorde Deelwoorde Direkte en Indirekte rede:

8. 9. 10. 11. 12.

Geslag Homofone Homonieme Infinitief Lydende en Bedrywende vorm:

13. 14.

Meervoude Ontkennenedevorm:

15. 16. 17. 18. 19.

Samestellings Sinne en Sinsdele Sinonieme Telwoorde Tye:

20. 21. 22. 23.

Verkleiningsvorm Versamelname Verwarrende woorde Voegwoorde:

24. 25.

Voornaamwoorde Voorsetsels

3.1 3.2 4.1 4.2 4.3

7.1 7.2 7.3

12.1 12.2 14.1 14.2

19.1 19.2 19.3

23.1 23.2 23.3 23.4

2 4 7 Met voorsetsel 12 Sonder voorsetsel 17 Intensiewe vorm 20 Trappe van vergelyking 24 Verboë vorm 29 33 38 Stelsin en Vraagsin 45 Verlede tyd 50 Bevelsin en tussenwerpsel 54 57 59 61 Teenwoordige-, verlede-, toekomende tyd en hulpwerkwoorde 67 73 Bevel, Vraagsin en Sonder voorwerp 79 85 Bevele 88 Dubbel, Vraag en Negatiewe woorde 93 97 101 103 107 Teenwoordige Tyd 115 Toekomende Tyd 120 Verlede Tyd 129 136 138 142 Groep 1 146 Groep 2 150 Groep 3 Reël 1 160 Groep 3 Reël 2 168 172 176

Oplossings

Top Dog Afrikaans FAL - Grade 12

©All rights reserved

1


AFKORTINGS

1

?

Afkortings (Abbreviations): Ÿ

Ons gebruik afkortings slegs wanneer ons skryf. We use abbreviations only when we write.

Ÿ

Ons gebruik geen punte by die afkorting van massa en afstand nie. Byvoorbeeld, een cm en 20 kg We do not use a full stop when using the abbreviation for mass or distance. Example, one cm and 20 kg

Ÿ

Ons begin nie ʼn sin met ʼn afkorting nie. We do not start a sentence with an abbreviation.

Kom ons leer! / Let's learn!

advokaat / geography

adv.

laasgenoemde / last mentioned

lg.

aanstaande / general

as.

luitenant / lieutenant

lt.

bywoord / adverb

bw.

lydende / passive, suffering

lyd.

Celsius / Celsius

C

motorfiets / motorcycle

mf.

dosyn / dozen

dos.

naasbestaande / next of kin

naasb.

en ander / and other

e.a.

onafhanklik / independent

onafh.

Exodus / Exodus

Ex.

ontvangs / reception

ontv.

fisiologie / physiology

fisiol.

preposisie / proportion

prep.

gram / gram

g

proponent / probationer

prop.

gang / corridor

g.

raadslid / board member

rdl.

graad / grade

gr.

ruimtevaart / space travel

ruimtev.

hospitaal / hospital

hosp.

sogenaamde / supposedly

sg.

hoofstad / capital

hst.

sinus / sinus

sin.

ingenieur / engineer

ing.

ten laaste / finally

t.l.

Kanada / Canada

Kan.

vandaar / hence

vand.

katalogus / catalogue

kat.

verlede / past

verl.

kontant by aflewering / cash on delivery

k.b.a.

Notas / Notes

Top Dog Afrikaans FAL - Grade 12

©All rights reserved

2


AFKORTINGS

1

Kom ons oefen! / Let’s practise Oefening 1:

[10]

Gee die afkorting van die volgende woorde: Provide the abbreviation for the following words: wiskunde / mathematics enkelvoud / singular Saterdag / Saturday antwoord / answer Augustus / August November / November asseblief / please bywoord / adverb dosyn / dozen definisie / definition

Oefening 2:

[10]

Gee die korrekte woord vir die volgende afkortings: Provide the correct word for the following abbreviations: d.m.v. m.b.t. n.C. tel. ekv. kop. k.b.a. Les. v.C. vlgs.

Oefening 3:

[5]

Gee die korrekte afkorting van die woord in die hakies: Provide the correct abbreviation for the word in brackets: 1. Hy wou by haar weet wat is haar (antwoord). 2. Jy moet een (eetlepel) van die medisyne drink. 3. Die skool begin weer (Januarie). 4. Hy kom (met behulp van) ʼn rekenaar met haar kommunikeer. 5. Hierdie werk is (nie van toepassing) vir die eksamen nie.

Top Dog Afrikaans FAL - Grade 12

©All rights reserved

3


ANTONIEME

2

?

Antonieme / teenoorgesteldes (Antonyms / opposites): 1. Dis woorde wat die teenoorgestelde betekenis het. These are words with opposite meanings. 2. Van die woorde verbuig voor die selfstandige naamwoord. Some of the words change form before the noun. 3. Selfs intensiewe vorm het teenoorgesteldes.

Voorbeeld: 1. eerbied jonk

Kom ons leer! / Let's learn! minagting oud

2. Die ( grof – gee die antoniem ) materiaal is baie duurder as die res.

Woord

English word

Antoniem / teenoorgestelde

English word

Die fyn materiaal is baie duurder as die res.

niemand

no one

iemand

someone

aanlolklik

attractive

afstootlik

repulsive

aanvallend

offensively

verdedigend

defensively

misluk

fail

slaag

pass

moeg

tired

uitgerus

rested

normaal

normal

abnormaal

abnormal

oortuig

convinced

onseker

unsure

dapper

brave

lafhartig

cowardly

oorlog

war

vrede

peace

volledige

complete

onvolledig

incomplete

vyand

enemy

vriend

friend

outyds

ancient

modern

modern

bevredigende

satisfactory

onbevredigende

unsatisfactory

3. Die ( stokou – gee die teenoorgestelde ) motor ry baie goed vir sy jare. Die splinternuwe motor ry baie goed vir sy jare.

In sinne: 1.

Die see is vandag nogal ( onstuimig ).

kalm

turbulent 2.

calm

Ek en my sussie is nogal ( eenders ) in geaardheid. similar

3.

different

Ek verkies 'n ( skriftelike ) eksamen want ek vind dit makliker. written

4. 5.

Daar is deesdae baie ( bose ) mense in die omtrek.

goeie

evil

good

Baie van my vriende is ( gewillig ) om my oor naweke te help met werk. Die vrugte wat my ma gekoop het, is ( grasgroen ).

oorryp over-ripe

Die seuntjie met wie ek nou speel is nie eintlik ( slim ) nie. clever

8.

Die nuwe teëls in die badkamer is mooi maar ook ( dof ). dull

Top Dog Afrikaans FAL - Grade 12

onwillig unwilling

green 7.

mondelinge oral

willing 6.

anders

©All rights reserved

dom stupid glans glossy

4


ANTONIEME

2

In sinne: 9.

Die lyn op die bladsy moet ( vertikaal ) getrek word.

horisontaal

vertical

horizontal

10. Ek verkies 'n ( tragiese ) film want dit laat mens ontspan.

komiese

tragic

comical

11. In die ou dae het die ( heersers ) van lande geen vryheid en vrede gehad nie. rulers

onderdane subjects

12. Ek verkies 'n vriend wat ietwat ( uitspattig ) is.

ingetoë

extrovert

introvert

13. Baie mense is ( kenners ) van iets en praat baie daaroor.

leke

experts

novices

14. As jy uit die moeilikheid wil bly, moet jy nie ( intelligente ) besluite maak nie. intelligent

dwase foolish

15. As ek die lekker reuk van aandete kry, besef ek hoe ( versadig ) ek is.

honger

satiated

hungry

Kom ons oefen! / Let’s practise Oefening 4:

[30]

Voltooi die volgende tabel deur die teenoorgestelde / antoniem van die woorde te gee: Complete the following table by providing the opposites of the words: Woord

Antoniem / teenoorgestelde

Woord

vertrou

aankom / arriveer

vertraag

armoede

duur

vrygewig

helder ( water)

gesond

dolleeg

lig

spekvet

verbied

wyd

voorspoed

voorspoed

later

alledaags

vra

neersit

aantrek

naby

minagting

gevolg

treur

vrolik

stilte

hoflik

haat

teenwoordig

optimisties

Top Dog Afrikaans FAL - Grade 12

©All rights reserved

Antoniem / teenoorgestelde

5



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.