TygerBurger Eerste River - 26 August 2020

Page 1

EERSTERIVIER NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm

R5000

valid from 26th August to 30th August 2020!! X1WA5N3R-AL260820

Woensdag, 26 Augustus 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

Happy Valley nie ‘happy’ ’n Kind speel in ’n straat in Happy Valley waar riool vrylik vloei. Inwoners van Happy Valley voel daar word nie aandag aan hul probleme gegee nie. Riool- en kragprobleme is ’n algemene gesig. FOTO: BRENDEN RUITER

SILVERSANDS: KLAGTES VAL OP DOWE ORE

Slaggate ‘gevaarlik’ BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

I

nwoners van Silversands voel hul klagtes val op dowe ore oor die toestand van die paaie waarop hulle daagliks moet ry. Verskeie paaie het slaggate, wat deur minstens een inwoner as “kraters” beskryf is. Die slaggate is veroorsaak deur die onlangse swaar reën – ander weer was altyd daar, maar het net nou groter geword. Isaac Stevens, ’n inwoner van Silversands, sê die slaggate is nie meer net gevaarlik vir motors nie, maar kan ook lewensgevaarlik wees. “Om jou motor te beskerm moet jy om die

gate ry en dit kan maak dat jy teen aankomende verkeer inry. In Hindleweg, regoor die Shoprite-winkelkompleks, is die slaggate so erg dat dit op besige dae verkeersknope veroorsaak, want padgebruikers moet teen ’n slakkepas ry,” sê Stevens. Volgens hom het hy gesien daar was pogings om die gate te herstel, maar sommige is al verby herstel. “Ek is nie ’n kenner van paaie nie, maar ek vermoed hulle sal groot gedeeltes van die paaie heeltemal moet oordoen,” sê hy. Sharon Cookson, nog ’n inwoner, sê sy het al ’n band verloor weens ’n gat in die pad. “Ek het een aand gery en nie die gat in die pad in Nooiensfonteinweg gesien nie en

skielik het ek net gevoel my band is daarmee heen. Ek was vrou-alleen op ’n donker pad en het besluit om met die pap band tot by die huis te ry, want dit was te gevaarlik om dit om te ruil. Ek het al met verskeie mense gesels wat ook al oor die toestand van die paaie gekla het,” sê Cookson. TygerBurger het die plaaslike raadslid, Thembisile Bathembu, gevra of en wanneer daar aandag aan die paaie gegee gaan word. “Ek is bewus daarvan dat die goeie reën die afgelope tyd skade aan die paaie aangerig het. Dit is iets wat ons nie kon voorsien het nie. Ek het reeds die nodige departement in kennis gestel en die paaie gaan hopelik binnekort herstel word,” sê Bathembu.

’n Motoris ry in Bardaleweg met ’n slaggat wat op hom wag. FOTO: BRENDEN RUITER

MINI-MARK

WHILE STOCKS LAST • OPEN 7 DAYS

ERRORS AND OMISSIONS EXCEPTED. WE TRY TO ENSURE THAT ALL ADVERTISED LINES ARE CORRECT. HOWEVER IF INFORMATION IS PRINTED INCORRECTLY OR A MISTAKE OCCURS WE WILL DISPLAY THE CORRECT INFORMATION IN-STORE. PRICES VALID WHILE STOCK LASTS. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES. X1WA5CB9-AL260820


2 TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs

NUUS

Woensdag, 26 Augustus 2020

Mayco to discuss Sophia Town BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

to Voortrekker Rd SASOL

Uitgewer: TygerBurger word uitgegee deur WP Media en is deel van die Media 24-groep

R54.90 Chicken Pops

R59.90 Chicken Flatties

R44.90

Spicy & Plain

1kg

R119.90

2kg

p/kg

Frozen Chips

1kg

R44.90

2.5kg

Crumbed Fish

each

10 piece

R149.90

LENINGS

LENINGS

LENINGS

LENINGS

LENINGS

LENINGS

OF YOUR CREDITORS AND DEBT REVIEW IS JOU SKULD AGTERSTALLIG

Sms, please call me of gee n miss call en ons kontak jou dringend. Vra ons oor ons unieke skriftelike geld-terug waarborg Geen deposito of voorafbetalings nie Problems paying your motor car or was your car recently repossessed? Are you finding it difficult to pay your monthly installment on your house?

LENINGS

Do you have judgements on your name?

LENINGS

LENINGS

LENINGS

X1WA6615-AL260820

Dreig die balju of u skuldeisers jou? Betaal jy maandelikse paaiement aan DEBT REVIEW en voel jy kom nêrens ?

VRA, VRA , VRA, voor u enige iets teken.

CAPE TOWN OFFICE NUMBER: 021-4194418 WINNIE: 078-982-2798 / 064-095-1908 / 021-401-1702 ZENOBIA: 083-710-4371 FELICIA: 063-471-3661 / 021-401-1701 MAROLIZE OFFICE: 023-342-1025 / 083-300-6220 (Ons kom spreek jou by die huis) Worcester, Paarl, Robertson, Ashton, Swellendam, Ceres, Bonnievale, Montagu, Mossel Bay, George, Oudtshoorn, Caledon, Grabouw, P.E, Knysna, Laingsburg

PETRO: 064-325-3088 (Ons kom spreek jou by die huis): Saldanha, Velddrif, Vredendal, Hopefield, Riebeek Wes, Riebeeck Kasteel, Darling, Atlantis, Van Rhynsdorp, Porterville, Citrusdal SIGN UP AND STAND A CHANCE TO WIN A R1000 GROCERIES VOUCHER. WE LEAD SINCE 1990, OTHERS FOLLOW | CELEBRATING 28 YEARS OF PROFESSIONAL SERVICES

LENINGS BESKIKBAAR

LENINGS

issuu.com/tygerburgerweb

Fresh

LENINGS

youtube.com/tygerburgerweb

Mini Chicken Fillets

LENINGS

twitter.com/tygerburger(@TygerBurger)

Chicken Fillets

LENINGS

facebook.com/Tygerburger

4kg

R54.98 p/kg

LENINGS

www.tygerburger.co.za

5kg

R40.98 p/kg

LENINGS

Find us online

Crumbed Chicken Fillets

LENINGS

Korreksies: Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor die regstelling van foute in die koerant aan die ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, by george.claassen@media24.com of skakel 021 851 3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook klagtes oor die inhoud by die Persombudsman van Suid-Afrika, Pippa Green, aanhangig maak. Skakel in daardie geval gerus ( 011 484 3612/8, stuur 'n faks na ( 011 484 3619 of 'n e-pos na nakhanyim@ombudsman.org.za of pippag@ombudsman.org.za

OFFER AVAILABLE AT FACTORY ONLY MONDAY:10:00 - 16:00 TUESDAY - FRIDAY: 08:30 - 17:00 SATURDAY: 08:00 - 12:00 Valid: 26/08/2020 - 29/08/2020

LENINGS

Kontak ons: Redakteur: Cecilia Hume cecilia@media24.com Joernalis: Brenden Ruiter Brenden.ruiter@media24.com Advertensiebestuurder: Vesha Poonsamy ( 021 910 6520 Ruveshni.Poonsamy@media24.com Hoofkoerant advertensies: Taseem Khan ( 021 910 6500 taseem@media24.com Geklassifiseerd: ( 087 353 1329 www.tygerburger.co.za Eiendomme: Alexandra Fortuin ( 021 910 6628 of ( 081 400 9994 Alexandra.fortuin@media24.co.za

Fresh

Cecil Morgan Street

LENINGS

Vir enige verspreidingsklagtes skakel ( 021 910 6500 of e-pos: verspreiding@tygerburger.co.za

Mixed Portions

LENINGS

Totale verspreiding: 301 119

“Alles plaaslik vervaardigde gehalte produkte” ALL PRODUCTS FROZEN

LENINGS

TygerBurger het 14 verskillende uitgawes vir die volgende gebiede: Bellville, Durbanville, Parow, Goodwood, Brackenfell, Kraaifontein, Kuilsrivier, De Grendel, Tyger Valley, Milnerton, Table View, Eersterivier/Blue Downs, Ravensmead/Belhar en Elsiesrivier.

x

LENINGS

Verspreding: TygerBurger Eersterivier/Blue Downs word elke Woensdag in die volgende gebiede afgelewer: Dennemere, Devon Park, Greenfield, Kleinvlei, Melton Rose, Fairdale, Rustdal, Stradford Green, Gaylee, Brentwood Park, Camelot, Delro, Electric City, Forest Heights, Fountain Village, Hagley, Heath Park, Hindle Park, High Place, Highgate, Hillcrest Heights, Malibu Village, Rotterdam, Silversands, Stratford, Sunbird Park, The Connifers, Tuscany Glen en Nooiensfontein. Totale verspreiding: 27 968

T

to N1

La Belle Road

X1W9HLGH-AL120820

he situation at the Sophia Town informal settlement will be discussed at a meeting of the City of Cape Town’s Mayco members on 1 September. Sophia Town has been in the news since the beginning of the year when residents of the neighbouring community accused residents there of illegally connecting electricity. The two communities clashed and residents of Sophia Town burned down traffic lights (“Kragtwis lei tot skade”, 8 July 2020). Local ward councillor, Ebrahim Sawant, who has been trying to solve the matter, says it is very complex. “We recently had a very constructive meeting and it confirmed the complexities regarding the issues of the informal settlement of Sophia Town. It was acknowledged that these issues require the input of all the Mayco members and their departments because of the institutional memory as this issue has a long history and requires knowledge of policy positions taken previously. It was also decided that at the next meeting of the Mayco members on Monday, 1 September, all outstanding reports be tabled in order to understand the historical context which will allow us to make decisions going forward,” says Sawant. According to Sawant another decision taken was that the subcouncil will meet to discuss a communication strategy to keep communities and their leaders informed and to discuss with them any concerns that they might have. “I am also aware of the invasions that have started again and have spoken to law enforcement as well as the police and asked for more resources to be deployed and for the immediate removal of all illegal structures,” says Sawant. Rudie Cookson, a community leader from Sunbird Park, the community next to Sophia Town, says they are sick and tired of politicians talking about the problem and nothing being done. “They are having meetings about meetings and we, the honest taxpayers, are struggling,” says Cookson.

HAVE YOU BEEN INJURED? If you have been seriously injured in amotor vehicle accident, train accident, police shooting or due to medical negligence, you may have a claim against a government department for compensation. If you have put in a claim directly with the Road Accident Fund without using an attorney and feel that you have been underpaid or are dissatisfied with their service, we may be able to assist you. We are personal injury attorneys, who specialise in serious injuries. We are prepared to work on a no win – no fee basis. For further queries, contact:

LESTER & ASSOCIATES ATTORNEYS email:Info@lester.co.za X1WA5NRM-AL260820

direk aan die publiek Vervaardigers van Kwaliteit Meubels

Fergusonstraat Nr.1, Bellville X1WA66AH-AL260820


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs 3

SERVICE CAR City

Geen geluk in Happy Valley BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

I

nwoners van Happy Valley sê hulle is aan hul eie genade oorgelaat omdat hulle nie ’n raadslid het wat na hul griewe kan luister nie. Die raadslid vir Happy Valley, Roelof Mare, is in Mei skielik oorlede en kort daarna het die landwye inperking begin. ’n Tussenverkiesing is nog nie gehou om ’n nuwe raadslid te verkies nie. ’n Groep inwoners van Happy Valley het verlede week vir TygerBurger gaan wys hoe dienslewering agteruit gegaan het. Vullis lê op straathoeke, riool spoel in die strate, terwyl kinders tussen die riool speel. Mercia Haynie, ’n inwoner van Happy

Valley, sê dit is amper asof daar van hulle vergeet word. “’n Mens kan amper nêrens loop nie, dan trap jy riool by die huis in. Veral nou met die baie reën wat ons gekry het, is dit eers erg. Ek sal nie verbaas wees as hier siektes begin uitbreek nie,” sê Haynie. Volgens haar was hul straat een hele week sonder elektrisiteit. “Dit is winter. Hoe onmenslik is dit om mense so lank sonder elektrisiteit te los? Daar is niks ‘Happy’ in die ‘Valley’ nie,” sê Haynie. TygerBurger het ’n navraag gestuur na die subraadbestuurder van subraad 21, waaronder Happy Valley val, maar het teen druktyd nog geen terugvoering ontvang nie. Enige kommentaar sal in opvolgberigte gebruik word.

A PROUD FINALIST IN JOB CREATOR OF THE YEAR

Affordable Service, Guaranteed! AWARD WINNING TYGERVALLEY

SERVICE & BEST PRICES – GUARANTEED

9 Willie Van Schoor Rd, Bellville 021 945 2535 / 071 857 6100 tygervalley@carservicecity.co.za

www.carservicecity.co.za

GET THE APP LOG DRIVES, FUEL, SERVICES AND MORE! Log your trip/drive via GPS or maunally

Log fuel usage and fill-ups

Keep previous service details & get reminded of future services

Get statistics that compare previous data

WE KNOW CARS

OPEN ON SATURDAYS

DURBANVILLE BRANCH

6 New Street, (with Talisman Hire) (next to McDonalds) Durbanville Tel: 010 00 55 149 • 0873577756 durbanville@carservicecity.co.za

MOTOR INDUSTRY WORKSHOP ASSOCIATION 5 STAR GRADED WORKSHOPS

X1WA65PR-AL260820

ESSENTIAL SAVINGS END R699 MONTH BUYS INFRARED THERMOMETER

3 PLY PROTECTIVE FACE MASK DISPOSABLE

• BUY

2 FOR

R199

SUSTAINABLE AFFORESTATION

60% SUGAR CANE FIBRE

JUMBO ROLL 160X800m

100’s

R10 BUY 50 FOR

5L WATERLESS SANITIZER

CHLORINE FREE

R129

SAVE WITH THESE BULK SPECIALS

JUMBO ROLL 160DS

20

49

R39

5L DISHWASH STANDARD

5L BLEACH

R R99 R79 R Shop Online - mambos.store We stock all these essentials as well as winter hot water a m b o s VALID UNTIL: 13 September ‘20 S T O R A G E & H O M bottles, microwave heat packs, vacuumE flasks and mugs. •

R199

100’s

BLACK &CLEAR HEAVY DUTY REFUSE BAGS

50

.00

p/combo

r13 saving

89

.99

RUMP / SIRLOIN STEAK - A CLASS 30 DAYS MATURED

SNOEK PORTIONS - 400G

25

.99 each

p/kg

SERVING SUGGESTION

CHOICE

BRITO’S BUDGET BURGERS - 20’S SERVING SUGGESTION

SERVING SUGGESTION

BACON & EGG 750G + RUSSIAN LOAF 750G + G COOKED SALAMI 350G

BRITO’S

SERVING SUGGESTION

COOLEST COMBO

ONLY AVAILABLE IN THE CAPE TOWN STORES

RETREAT: 021 701 0566, GREEN POINT: 021 418 7805, SANDOWN: 021 554 0626, BELLVILLE: 021 948 3767, CAPE GATE: 021 981 2029, KENILWORTH: 021 671 3114, SOMERSET WEST: 021 852 1605, PAARL: 021 872 7320

WHILE STOCKS LAST. E&OE. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES

Go B.I.G this Spring!

56’S HUGGIES PURE WIPES

ALBERTINA BRAAIWORS - THIN

PRICES VALID AT ALLL BRITO BRIITO’’S S STOR RES FROM 26TH AUGUST - 1ST SEPTEMBER 2020

LOW, LOW PRICE!

49.99 each

39

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

.99 p/kg

2 FOR

R60

SKY OLIVE OIL BLEND - 1L


4 TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs

NUUS

Woensdag, 26 Augustus 2020

Clothes sale of popular retailers aids FCD EERSTERIVIER TANDHEELKUNDE SENTRUM h/v Gordon & Forest Rylaan oorkant Midas

TEL: 021 904 0556 CONSCIOUS SEDATION:

SPECIAL DISCOUNT offered on making of all DENTURES

*We are open everyOPEN day besides SundaysEXCEPT and public holidays WE ARE EVERYDAY

SUNDAYS AND PUBLIC HOLIDAYS

A safe & painless solution for the nervous patient. We now accept all Edgars & Jet cards for dental treatment payments

SERVICES • Cleaning • Polishing • Extractions • Fillings • Dentures • Crowns & Bridges

For private patients & people who are not on Medical Aid we offer discounted rates.

capedentalcare.co.za

• X-Rays

retreat@capedentalcare.co.za

• RONDEBOSCH 021 696 4238 • BELHAR 021 952 2449 • RETREAT 021 715 6955 X1W9J6JM-AL120820

DIE STAD KAAPSTAD SE GOEDKEURING VAN DIE 2020/21-AANSUIWERINGSBEGROTING Kennisgewing geskied hiermee ingevolge regulasie 26 van die regulasies oor die munisipale begroting en verslagdoening, 2008, saamgelees met die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000, en die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003, dat die dokumente met betrekking tot die Stad se 2020/21-aansuiweringsbegroting, wat op 20 Augustus 2020, deur die Raad goedgekeur is, vir besigtiging op die Stad Kaapstad se webwerf by www.capetown.gov.za/ haveyoursay beskikbaar is. LUNGELO MBANDAZAYO STADSBESTUURDER 86/2020

STADSKLINIEKE INGERIG VIR PRIMÊREGESONDHEIDSORGPRIORITEITE Het jy geweet die Stad Kaapstad se gesondheidsdepartement het by ’n hele paar van sy klinieke in oorloopfasiliteite belê? Dié fasiliteite beteken genoeg spasie om met Covid-19-gevalle te help en terselfdertyd ook aan gemeenskappe se algemene primêregesondheidsorg-behoeftes te voldoen. By 25 klinieke is die oorloopfasiliteite reeds vir die publiek oop: Langa, Albow Gardens, Bloekombos, Dr. Ivan Toms, Ikhwezi, Kuyasa, Nolungile, Town Two, Sir Lowry’s Pass, Sarepta, Gugulethu, Elsiesrivier, Manenberg, St. Vincent, Heideveld, Silvertown, Masiphumelele, Ocean View, Phumlani, Tafelsig, Weltevreden Valley, Blue Downs, Wallacedene, Houtbaai en Eersterivier. Stadsgesondheid moedig inwoners sterk aan om vir die volgende primêregesondheidsorg-dienste na hul naaste kliniek te gaan: • Kindergesondheid • Vrouegesondheid: gesinsbeplanning • Dienste vir seksueel oordraagbare infeksies (STI’s): diagnose en behandeling • TB-dienste • HIV: berading en toetsing • Basiese voorgeboortelike sorg Kliënte moet daarop let dat afsprake verkieslik gemaak moet word, en dat hulle gedurende hul besoek maskers moet dra en die protokol vir sosialeafstandhouding moet nakom. Alle kliënte sal vir Covid-19-simptome gesif word. Was jou hande. Hou jou afstand.

The annual sale of Fisantekraal Centre for Development (FCD) of brand new clothes of two very well known retailers at a fraction of the original price is held from today (Wednesday 26 August) to Friday at the Common Ground Church in Durbanville. Today (Wednesday) the sale is held from 12:00 to 17:00, on Thursday from 09:00 to

17:00 and on Friday from 09:00 to 15:30. The sale is held at the church grounds at 37 Church Street. Limited parking is available within the grounds. All visitors will be screened and must wear masks. Cash and cards are welcome. No returns will be allowed, as there are fitting rooms.


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs 5


6 TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs

NUUS

Ster-Kinekor cinemas reopen All Ster-Kinekor cinemas in the Western Cape, except the V&A Waterfront, will be reopening on Friday 28 August. The cinemas will operate with new safety procedures to ensure compliance with directives set out by government. Each theatre will be permitted a maximum of 50 guests per auditorium (excluding staff). Some of the new measures include regu-

lated seating, marked foyer floors to manage social distancing, and longer show staggers to manage the number of people in the foyers at a time. To limit contact, no transactions will take place in cinema and all movie tickets and snacks must be purchased through the Ster-Kinekor App or website. The enhanced cleaning protocol will in-

Woensdag, 26 Augustus 2020

clude sanitising frequently touched surfaces in the cinema. “Before we open our doors, we will use a misting device to treat all our auditoria, as well as our lounge areas, foyers, hand railings and seats,” says Ster-Kinekor’s deputy CEO, Motheo Matsau. The cinemas will be sanitised before and after each show and the cleaning time will be prolonged to ensure all the seats and surfaces are clean and safe. V Visit www.sterkinekor.com.

Wesbank ATKV-tak vereer vir rieldans CARINA ROUX

D IMPORTANT NOTICE FORM 3A NOTICE OF APPLICATIONS FOR LIQUOR LICENCES IN TERMS OF SECTION 37(1) OFTHE WESTERN CAPE LIQUOR ACT, 2008 – [REG. 10(1)] Notice is hereby given that the following applications for liquor licences have been lodged with the Western Cape Liquor Authority (the Authority) and with the designated liquor officers at the indicated South African Police Service offices. The applications concerned may, up to and including the 28th day from the date of publication of the application, upon request and free of charge, be inspected by any person, at the offices of the Authority or the designated liquor officer listed hereunder. Copies of an application can be obtained from the Authority after payment of the prescribed fee. Objections and representations must be lodged in writing with the Authority and the designated liquor officer in accordance with section 39 of the Act.

VORM 3A KENNISGEWING VAN AANSOEKE OM DRANKLISENSIES INGEVOLGE ARTIKEL 37(1) VAN DIE WES-KAAPSE DRANKWET, 2008 – [REG. 10(1)] Hiermee word kennis gegee dat die volgende aansoeke om dranklisensies ingedien is by die Wes-Kaapse Drankowerheid (die Owerheid) en by die aangewese drankbeamptes by die aangeduide Suid-Afrikaanse Polisiedienskantore. Die betrokke aansoeke kan, tot en met die 28ste dag vanaf die datum van publikasie van die aansoek, op versoek en gratis deur enige persoon besigtig word by die kantore van die Owerheid of die aangewese drankbeampte hieronder gelys. Afskrifte van ’n aansoek kan by die Owerheid verkry word na betaling van die voorgeskrewe fooi. Besware en vertoë moet ooreenkomstig artikel 39 van die Wet skriftelik by die Owerheid en die aangewese drankbeampte ingedien word.

IFOMU 3A ISAZISO SOKUFAKWA KWESICELO SEPHEPHA MVUME NGOKWECANDELO 37(1) LOMTHETHO WOTYWALA WENTSHONA KOLONI KA-2008

ie ATKV-Wesbank het op die jaarvergadering van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging, wat op Woensdag 19 Augustus digitaal gehou is, ’n streektoekenning ontvang vir dié tak se bydrae tot die organisasie se jaarlikse Rieldanskompetisie. Charles Cornelius, sekretaris, sê die toekenning is vir die bydrae wat die tak gelewer het om die jeug betrokke te kry by rieldans, wat ook gelei het tot die ontstaan van die Wesbank-rieldansers. Cornelius sê wat die toekenning nog meer besonders maak, is dat dit saamval met die ATKV se 90ste bestaansjaar. Die ATKV-Wesbank was die enigste tak in die Kaapse metropool wat ’n toekenning ontvang het vir ’n uitstaande bydrae in die kunste-ontwikkeling in ons gemeenskap. Die toekenning was vir die Skiereiland en Weskus-streek. Die Wesbank-rieldansers het verlede jaar die derde plek behaal in die o.14-afdeling in die eindronde van die ATKV se Rieldanskompetisie, wat by die Taalmonument gehou is. Cornelius sê die ATKV-Wesbank is betrokke by kuns- en kultuurprojekte in wyk 19, soos onder meer Erfenisdagvieringe, maar ook sport en het ’n rugbyspan by Rainbow Primêre Skool in Wesbank begin. V Enigeen wat graag by die ATKV-Wesbank wil aansluit, kan die voorsitter, Marius Bailey, by 084 501 2587 of Cornelius by 071 124 9734 bel. Bel Elize Fortuin by 065 312 0589 om die Wesbank-rieldansers vir optredes te nooi.

ALL DENTAL SERVICES Same day dentistry with on-site lab

Isaziso siyanikezelwa ukuba ezi zicelo zilandelayo zamaphepha mvume otywala zifakiwe kwabasemaGunyeni ezoTywala eNtshona Koloni (abasemaGunyeni) nakumagosa ajongene nemiba engotywala kwii-ofisi ezixeliweyo zeeNkonzo zamaPolisa aseMzantsi Afrika. Izicelo ekubhekiselelwa kuzo zingakwazi kwiintsuku ezingamashumi amabini anesibhozo (28) ukususela ngomhla wokupapashwa kwesi sicelo, xa eceliwe kwaye simahla, ziye kuhlolwa nguye nawuphi umntu okwi-Ofisi esemaGunyeni okanye yegosa elijongene nemiba engotywala elixelwe apha ngezantsi. Iikopi zesicelo zingafumaneka kwabasemaGunyeni emva kwentlawulo emiselweyo. Uchaso neengxelo ezixhasayo ezibhaliweyo zingafakwa kwabasemaGunyeni nakwigosa elijongene nemiba engotywala ngokwecandelo 39 loMthetho. No.

Full name of applicant Volle naam van aansoeker Igama elipheleleyo lomfakisicelo

Name under which business will be conducted Naam waaronder besigheid bedryf sal word

Address of the proposed premises

Kind of licence applied for

Adres van die voorgenome perseel

Tipe lisensie waarom aansoek gedoen word

Idilesi yesakhiwo

Igama ishishini eza kushishina phantsi kwalo

Uhlobo lwephepha mvume olucelayo

Crowns and bridges Whitening | Restorations Dentures and denture repairs Friendly paediatric dentistry and many more! IMPLANT AND ORTHODONTIC SERVICES AVAILABLE

South African Police Services designated liquor officer office where the application has been lodged Suid-Afrikaanse Polisiedienskantoor van die aangewese drankbeampte waar die aansoek ingedien is i-Ofisi yeGosa elijongene nemiba engotywala yeeNkonzo zamaPolisa eMzantsi Afrika apho isicelo sifakwe khona

1.

Natalie Nicola Davids

Hillcrest Liquor Shop

100 Blue Downs Way, Hillcrest Heights, Blue Downs, 7100

Off Consumption

Kleinvlei

2.

Reinard Januarie

R J Liquors

14 Hollywood Crescent, Malibu Village, Blue Downs, 7100

Off Consumption

Kleinvlei

MEDICAL AID RATES APPLY t&c's apply Tel: (021) 001 0286

THE BRIDGE, 304 DURBAN RD, BELLVILLE X1WA65LM-AL260820

* *

General Practioners ● 2 Psychologists Dentist ● Dietician ● Physiotherapy Occupational Therapy and more.

ESSENTIAL SERVICES DURING LOCKDOWN Dr DU PRE LOUW's general practice remains open. For GP’s, DENTALWIZE and OTHERS ENQUIRE at 021 910 2825 or 021 224 0204 or email duprelouw@gmail.com X1WA667D-AL260820


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs 7


8 TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs

NUUS

Woensdag, 26 Augustus 2020

X1WA52JR-AL260820


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs 9


10 TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs

NUUS

NUWE

Woensdag, 26 Augustus 2020

INRUILBARE

1.5 LITER BOTTEL

papier-etiket

Kolisi help kinders in Wesbank BRENDEN RUITER @ruitervaniewind

D

T

U ER

TTEL UURBO GST

T

Voorgestelde Verkoopsprys

12

R

U ER

TTEL UURBO GST

R3

DE P OSI

TO

Voorgestelde Verkoopsprys

13

R

1.5 liter REFPET

+

ie Laerskool Hoofweg in Wesbank het onlangs baat gevind by ’n skenking van die Kolisi-stigting, die hulporganisasie wat deur die Springbokkaptein Siya Kolisi en sy vrou, Rachel, bedryf word. Allystair Sauer, skoolhoof sê die skenking van 100 kospakkies vir die behoeftige leerders is baie welkom. “Die gemeenskap is erg deur die Covid-19-pandemie getref en ons kan nie die skool van sy gemeenskap skei nie. Baie van ons leerders kom uit huise waar daar geen inkomste is nie en dit is hoekom ons so dankbaar is vir die skenking. Dit was ook duidelik dat die ouers en kinders die skenking waardeer het,” sê Sauer. Volgens hom het die skool se verbintenis met die Kuilsrivier-rugbyklub hulle gehelp om die skenking te bekom. “Ons skool se rugbyspanne is verlede jaar deur die Kuilsrivier-rugbyklub ‘aangeneem’ en word deur spelers van die klub afgerig. Ons maak ook van hul fasiliteite gebruik. “Chippie Solomons, die jare lange bestuurder van die Stormers en die Westelike Provinsie, het ’n verbintenis met die Kuilsrivier-rugbyklub en dit is hy wat die behoefte in ons gemeenskap raakgesien het. “Hy het die Kolisi-stigting gekontak en hulle het besluit om ons te help,” sê Sauer.

1.5 liter REFPET

+

R3

DE P OSI

TO

GIN

GE

CL R BE AS SIC ER

Beskikbaar by deelnemende verkoopspunte. Deelnemende handelsname

Coca-Cola, die Dynamic Ribbon Device, die Spencerian Script, Sprite en Fanta is die geregistreerde handelsmerke van die Coca-Cola Company @2020. 59577/TBEE/PT/A

’n Helper sorteer kospakkies by die Laerskool Hoofweg in Wesbank. Die kospakkies is deur die Kolisi-stigting aan 100 leerders geskenk.

www.grosch.co.za Tel: 021 906 5567 • admin@grosch.co.za Blue Downs: 192 Blue Downs Way, Tuscany Glen Kuilsriver: 41 Kerk Street, Kuilsriver

WE ARE RECRUITING !! If you think you have what it takes, please email cv to roslyn@grosch.co.za Competitive commission structure. Requirements: Reliable car, laptop, cellphone


Woensdag, 26 Augustus 2020

CLASSIFIEDS

TYGERBURGER Eersterivier & Blue-Downs 11

Geklassifiseerd : 087 353 1329 – classifieds@tygerburger.co.za

SEND AN EMAIL TO

www.olx.co.za

EXTEND YOUR PAYMENT HOLIDAY!

martin@money24sa.co.za ask for an application form

13

ONE PAYMENT ALL DEBT & LOANS R40 000 – R700 pm R100 000 – R 1700pm

a a

R200 000 – R3500 pm R500 000 – R8500 pm

SWARTLYS WELKOM OF AGTERSTALLIG

YOU HAVE TRIED THE REST – NOW TRY THE BEST!

a

Apply Online at martin@money24sa.co.za PERSONAL SERVICES

PERSONAL SERVICES

SUPPLIERS OF BUILDING MATERIALS

1400

1400

X1VYFXXR1-AL220720

HERBALISTS

HERBALIST

1435

1435

ABBEY MAMA

*Unfinished Job Free *Get Your Lover *Money & Business *Protect Property

078 288 7133

MAMA JEMIMA 068 247 5882 Do you have many ideas running through your mind? Please call or WhatsApp me and pay after work is done. From the experience I have got I have proved and confirmed it the cause of tears and sufferings are brought by the following: unemployment, drug abuse, unfaithfulness in love, fired at work, accident fund delay, pension day, bad luck, clean house from evil, jealous people, provident fund delay. Please call or WhatsApp 068 247 5882

Vibracrete Store rooms – Walls Raisers

NUTEC HOMES

NUTEC Boards & Accessories

HOME RENOVATIONS

FOR MORE INFO

CARPORTS

PAVING

CONTACT: Tel/Fax: 021 908 0012 Cell: Greg - 082 299 9111 – Cape Town Region Max - 073 756 7227 – West Coast Region X1WA2GEM-ES200820

RUBBLE REMOVAL

EMPLOYMENT 1860

KIA BAKKIE For any type of Rubble and waste removal in all areas. % Natasha 062 993 9223

LOANS PASTOOR MOSES .. Dit is tyd om jouself aan GOD oor te gee. Ons bid vir al jou probleme, vertraagde pensioen geld, geld in jou rekening. Liefdesprobleme. God is al die pad. % 078 075 9508

IBR & Corrugated Sheets – Cut to size

GENERAL

1445

3680

PROPERTIES

ROOMS TO LET

WERKSGELEENTHEDE!!! ± R17 000 P/M BONITA 021 910 0992/3 072 416 3875

3315

KUILS RIVER, Sunbird Park, rooms avail. No children. Single R2000 incl., sharing R2500 incl. % 021 908 1250 / 072 255 7574

GENERAL & HOME SERVICES

IMPORTANT NOTICE TO READERS Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek.

BUILDING & CONSTRUCTION 1801

A BAKKIE rubble, sand and stone. Ph 078 611 3627. FOR ALL BUILDING Renovations, vibracrete walls, carports, vibracrete houses, painting, plumbing & paving. Rubble removal. Call 081 450 9021 / 021 952 4758

Disclaimer at quackery advertisements TygerBurger and Media 24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practitioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser's credentials. TygerBurger and Media24 do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised.

SMS ‘king’ na 31452 vir ‘n kwotasie Standaard SMS tariewe en B’s & V’s geld

ELECTRICAL

TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie.

Spotgoedkoop versekering

1810

FRIDGE RE-GASSING (Labour + gas incl. R180) Call: 083 330 1625 *All jobs done at home!!!

PAVING

FDV nr. 43862 1873

ALL PAVING. Excel ref. Ph 021 393 0026 or 076 124 4713


Sport

1 bloedskenking kan tot 3 lewens red. Vind jou naaste kliniek op www.wcbs.org.za

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie.

Page 12 | Woensdag, 26 Augustus 2020 Sportredaksie Tel: 021 910 6500 | e-pos: sport@tygerburger.co.za www.tygerburger.co.za

X1U894D6-AL160518

109755

BUY

159694

5

3

99

R

MIGHTY BOX 150L

399

R

BUY

4

OTIMA 10LT BOX & CUP

99

BUY

R

2

99

164872

164866

164879

FLOOR & TILE CLEANER

AMMONIA CREAM

REGULAR BLEACH

99

3

WASHING POWDER 5KG

R

99

99

CAR INTERIOR FOGGER 200 ML

R

99

R

ASSORTED PRIMOLITOS 1L SAUCES

ANY

4

99

R

109

99

99

R

179

99

99

99

BUY

TOILET PAPER 9’S 200SH

99

99

KITCHEN TOWELS 2 PACK

99

R

99

PINE GEL 5LT R

DOG FOOD IDEAL 25KG

219

166192

10

151478

5

R

160105

WASHING POWDER 1OKG

R

CAR INTERIOR SPRAY 500 ML

99

159308

144807

151475

TOILET PAPER 48’S 500SH

99

R

79

99

CAT FOOD IDEAL 10KG

BUY

TOILET PAPER 24’S 350SH

160844

147612

2

R R

99

BUY

350ML

HANDEX LIQUID SANITISER

R

99

329

99

R

99

BUY

3

147609

164870

DISHWASHING LIQUID

167251

149

R

59

59

R

5

OTIMA MAXI MEAL BOX

OTIMA 1.3LT MEALTO GO

99

BUY

167568

BUY

3

99

R

99

BUY

144550

R

99

99

99

147374

R

99

79

SOFT GRIP PEGS 24’S

HEART MARSHMALLOWS

99

59

69

99

R

MULTI BOX 1.2LT 10 PACK

5

167528

R

FLAMING MALLOWS

JUNIOR MOBILE DESK

99

BUY

R R

OTIMA LAUNDRY BASKET

59

99

3

3

167527

99

2

167567

OTIMA LAUNDRY BASKET

BUY 160963

26LT

161149

MICROFIBRE CLOTH 5’S

BUY

ASSORTED COLOURS

160962

162540

147608

BUY

3

150968

BUY

50LT

R

99

99 157008

BUY

ACRYLIC 2 TONE GLASSES

79

99

HANDY CLOTH 10’S

99

R

PROMO VALID FROM 25 AUGUST - 6 SEPTEMBER 2020

99

(021) 949 8900

170 Durban Road Bellville | Cape Town

99

Trading Hours Monday - Friday : Saturday: Sun & Public Holidays:

09H00 - 18H00 09H00 - 15H00 09H00 - 13H00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.