TYGER VALLEY
Bsc. Hons. (Stell.)
Registered Audiologist. Practising at Lompré House Loerie Park • Paul Kruger Rd • Durbanville
• Evaluation of hearing loss for adults and children • Fitting of hearing aids • Variety of styles and makes supplied Reg No. AU 0000043
Tel: 021 976 2811
@TygerBurger TygerBurger
Woensdag, 3 Maart 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
X1WK349H-AL030321
Teken in by www.netwerk24.com.
Caring the blues away: The five values at the heart of the Character Programme of Welgemoed Primary School are: caring, respect, honesty, self-discipline and responsibility. Each of the values is linked to a specific colour and a specific value features each term. Their value for term one is caring. On Friday 19 February, learners wore a touch of blue to chase away the blues amidst extraordinary circumstances, where Covid protocol must, at all times, be adhered to. From left are Kayla Gouveia, Isabella Henry, Reef McAllen, Tanika Chetty, Kayleigh Hanauer and Daniel du Preez.
BELLVILLE: ONGELUK EIS PROKUREUR VAN RONDEBOSCH
Vrou sterf in botsing NIELEN DE KLERK @nielendk
M
edelye stroom steeds in ná ’n ongeluk in Bellville wat die lewe van ’n prokureur geëis het. Christel Beukes (42) het verlede Woensdagaand by vriende in Stellenridge gekuier en was op pad huis toe toe sy in ’n ongeluk op die hoek van Old Oak-weg en Sonneblomstraat/Panorama-rylaan betrokke was. Sy was sowat 400 m van haar vriendin se huis af. Foto’s van die toneel wys dat haar ligte voertuig van die kant af beskadig is. Die ander voertuig, ’n Toyota Fortuner, se voorkant is onherstelbaar beskadig. Die sekerheidsmaatskappy Titanium Securitas het die volgende dag ’n plasing oor die ongeluk op hul Facebook-blad gemaak. Daarin sê hulle een van die bestuurders het glo ’n rooi lig verontagsaam en die ander voertuig getref. Sers. Anele Siwisa, woordvoerder van die
Bellville-polisiekantoor, het die ongeluk bevestig, maar wou nie meer besonderhede bekend maak nie. Die plasing het vinnig heelwat kommentaar ontlok. Baie hiervan was van vriende wat haar goed geken het. Liezl van Schalkwyk, die vriendin by wie sy gekuier het, vertel Beukes was basies deel van hul gesin. “My kinders was haar kinders. Sy het elke verjaarsdagpartytjie bygewoon.” Beukes het in familiereg gespesialiseer en by Miller du Toit Cloete Incorporated in Kaapstad gewerk. Die maatskappy het in ’n Facebook-inskrywing gesê Beukes was ’n uitstekende prokureur – met integriteit, toegewyd en baie geliefd. Sy is oorspronklik van Johannesburg af en het later in Bloemfontein gestudeer. Sy het ten tyde van haar dood in Rondebosch gebly en het ook voorheen in Bellville gewerk. ’n Ander vriendin, Christel du Preez, sê sy
is stukkend. “Dit is verskriklik. So onnodig.” Die twee, wat dieselfde naam gedeel het, het sommer na mekaar op hul vanne verwys. Hulle was nie bloedfamilie nie, maar was soos susters, sê sy. Beukes was lief vir haar katte, skryf, draf, reis, koffie en berge. “Sy het nooit iemand seergemaak nie. Sy kon uit haar maag uit lag.” Hulle sou mekaar die volgende dag gesien het. “ ’n Mens lees altyd dat dit met ander mense gebeur en nou gebeur dit met jouself.” Sy sê sy weet haar saak met Beukes was reg, maar sy raai almal aan om vir die mense om hulle te sê wat hulle vir hulle beteken. “Sê vir mense jy’s lief vir hulle.” ’n Gedenkdiens gaan op Sondag 14 Maart gehou word, maar verdere besonderhede is nog nie bevestig nie.
Christel Beukes
STRING OF BEADS
OUR PLANTS – GUARANTEED TO GROW
WAS 99.95
NOW
SPEKBOOM
MARGARET ROBERTS LAVENDER
THATCHING REED
WAS 59.95
NOW
22.95 www.stodels.com
WAS 59.95
NOW
22.95
WAS 49.95
NOW
24.95
PLUMBAGO
CAPE HONEYSUCKLE
WAS 69.95
NOW
26.95
(INDOOR)
WOOD MULCH 60DM
WAS 59.95
NOW
28.95
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400
49.95
BANANA WILLIAMS
WAS 69.95
NOW
39.95
WAS 129.95
NOW
49.95
Offers valid until 7 March 2021. While stocks last. X1WK9EHD-AL030321