KUILSRIVIER
EERSTERIVER TEL: 021 902 0303 Trading Hours: Mon to Thurs: 8.30am to 6pm Fri: 8am to 6.30pm • Sat: 8am to 5pm • Sun: 8.30am to 1pm
VALID FROM 03 MARCH TO 14TH MARCH 2021! X1WK9H8X-AL030321
Woensdag, 3 Maart 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za
@TygerBurger
NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.
TygerBurger
Teken in by www.netwerk24.com.
KUILSRIVIER: INWONERS WIL TROTS TERUGSIT
Forum vir dorp gestig CARINA ROUX
J
y kan kla en kla, of jy kan self moue oprol en deel wees van die verandering wat jy wil sien. Ná vele klagtes op sosialemediagroepe oor dinge wat pla in die dorp het Wouter de Vos besluit om ’n nuwe forum vir die Kuilsrivier-gemeenskap te stig. Op Facebook is dit die Kuilsrivier Community Forum met die kenteken “CF 7580”. De Vos sê dit is ’n forum waar besorgde inwoners kan hande vat met mekaar om ’n verbetering in die omgewing teweeg te bring. Dit is egter nie ’n seepkissie vir almal wat net wil kla nie. De Vos sê mense is welkom om probleme uit te wys, maar net as hulle ook daarin belangstel om deel van die oplossing te wees. “As iemand voel hulle wil ’n positiewe bydrae maak, gaan ons hulle verwelkom en met hulle saamwerk om ’n verskil te maak. Indien iemand kies om eerder nie deel te neem nie, en die verantwoordelikheid aan ander oor te laat, is dit hul keuse. Ons gesindheid is een van “goed, wat kan ek doen?” Plaaslike raadslede en die munisipaliteit kom dikwels onder skoot op van die gemeenskapsgroepe. De Vos sê daar sal wel soos nodig met die raadslede geskakel word, maar die antwoord lê nie daarin om alles op hulle te wil afskuif nie. “Die tyd is ryp vir ’n gesamentlike poging waar die gemeenskap mekaar en die raadslede se hande vat en saam die uitdagings takel.” In een van die eerste projekte verlede Woensdag 24 Februarie het ’n hoek van Amandelrylaan en Kerkstraat, danksy gewillige hande en bydraes van inwoners, ’n gedaanteverwisseling ondergaan. Leze Visser Langenhoven van die Kuils River Cleanup Volunteer Project het kragte saamgespan om die hoek mooi te maak met klippies, plante en verf. “Ons hoop om gou die ander dele langsaan te doen dat dit ook mooi kan lyk.” Sy het inwoners genooi om so nou en dan ’n gieter water op die plantjies te gaan gooi. V Na bladsy 3.
Marlene Pienaar en Michael van Niekerk is aan die werkskaf.
STRING OF BEADS
OUR PLANTS – GUARANTEED TO GROW
WAS 99.95
NOW
SPEKBOOM
MARGARET ROBERTS LAVENDER
THATCHING REED
WAS 59.95
NOW
22.95 www.stodels.com
WAS 59.95
NOW
22.95
WAS 49.95
NOW
24.95
PLUMBAGO
CAPE HONEYSUCKLE
WAS 69.95
NOW
26.95
(INDOOR)
WOOD MULCH 60DM
WAS 59.95
NOW
28.95
Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400
49.95
BANANA WILLIAMS
WAS 69.95
NOW
39.95
WAS 129.95
NOW
49.95
Offers valid until 7 March 2021. While stocks last. X1WK9EHD-AL030321