TygerBurger Parow - 3 March 2021

Page 1

Woensdag, 3 Maart 2021 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

PAROW

MICHAEL FOURIE B. Pharm Dip.HAA

HEARING TESTS

HEARING AIDS

Contracted into Medical Aids

HEARING CARE CENTRE

Parow Medicross, McIntyre Road, Parow By appointment only

X1WK34CT-AL030321

@TygerBurger

TygerBurger

Lede van die Bothasig-polisie ondersoek ’n verdagte voertuig in Burgundy Estate. INLAS: ’n Groot aantal rolspelers het

verlede Vrydagaand aan ’n gesamentlike operasie deur die Bothasig-polisie deelgeneem. FOTO’S: RICHARD ROBERTS

BOTHASIG: VERSKEIE GROEPE NEEM AAN OPERASIE DEEL

Misdadigers getakel RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj

’n

Operasie teen geweld en misdaad is die afgelope naweek deur verskeie rolspelers in die Bothasig- en omliggende gebiede uitgevoer. Die gesamentlike operasie, onder leiding van die Bothasig-polisie, is ondersteun deur verskeie private sekerheidsmaatskappye, die Stad Kaapstad se wetstoepassingseen-

heid, buurtwagte sowel as die gemeenskapspolisiëringsforum. Die operasie is Vrydag 26 Februarie onder meer in Bothasig, Edgemead, Richwood en Burgundy Estate uitgevoer. Lt.kol. Patrick Jacobs, stasiebevelvoerder, het omstreeks 21:00 voor die aand se verrigtinge almal by die polisiekantoor verwelkom en die plan van aksie uiteengesit. Hy het uitgewys dat dit die eerste keer in ’n lang tyd is dat so ’n groot aantal rolspelers – sowat

125 – aan ’n operasie deelneem. “Dit is ’n groot gebied wat ons gaan dek. Ons missie is om misdaad soos rowe, huisbrake en diefstal in die gebied te stabiliseer,” het hy kort voor die vertrek met almal gedeel. Jacobs het ook aangedui dat hy later die aand na 35 Eskader (Ysterplaat-lugmagbasis) sou vertrek waar hy aan boord van ’n helikopter sou gaan waarmee hulle later die aand die N7-snelweg sou patrolleer.

“Onthou, jul eie veiligheid is prioriteit. Indien julle verdagtes in hegtenis neem, moenie die mense aanrand nie,” was van Jacobs se laaste instruksies. Ná afloop daarvan en nadat ’n gebed opgesê is, het die rolspelers na hul onderskeie punte vertrek. Later die aand is onder meer ’n reeks verdagte voertuie van die pad getrek en ondersoek, en daar is ook besoek afgelê by kroeë om seker te maak inperkingsregulasies word toegepas.

STRING OF BEADS

OUR PLANTS – GUARANTEED TO GROW

WAS 99.95

NOW

SPEKBOOM

MARGARET ROBERTS LAVENDER

THATCHING REED

WAS 59.95

NOW

22.95 www.stodels.com

WAS 59.95

NOW

22.95

WAS 49.95

NOW

24.95

PLUMBAGO

CAPE HONEYSUCKLE

WAS 69.95

NOW

26.95

(INDOOR)

WOOD MULCH 60DM

WAS 59.95

NOW

28.95

Bellville 021 919 1106 | Milnerton 021 528 4000 | Kenilworth 021 671 9050 | Bergvliet 021 794 2221 | Somerset West 021 852 7400

49.95

BANANA WILLIAMS

WAS 69.95

NOW

39.95

WAS 129.95

NOW

49.95

Offers valid until 7 March 2021. While stocks last. X1WK9EHD-AL030321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.