TygerBurger Ravensmead - 26 August 2020

Page 1

RAVENSMEAD NEW LOCKDOWN TRADING HOURS

• Mon to Fri 8:30am to 6pm • Sat 8am to 5pm • Sun 8:30am to 1pm

R5000

valid from 26th August to 30th August 2020!! X1WA5N3R-AL260820

Woensdag, 26 Augustus 2020 | Tel: 021 910 6500 | e-pos: nuus@tygerburger.co.za

@TygerBurger

TygerBurger

NETWERK24. ALLES OP EEN PLEK.

Teken in by www.netwerk24.com.

DELFT: WÊRELD SE MOONTLIK OUDSTE INWONER STERF NA KORT SIEKTE

Rus sag, Oom Blom (116) TARRYN-LEIGH SOLOMONS @tarryns07

O

om Fredie Blom, sover bekend die oudste man ter wêreld, is Saterdag in die Tygerberg-hospitaal oorlede.

Dié Delft-inwoner het in Mei 116 jaar oud geword. Hy het nie kinders van sy eie gehad nie, maar het sy vrou, Jeanette, se kinders en kleinkinders as sy eie aanvaar. Die familiewoordvoerder en voorsitter van die Delft Seniors Forum, Gadija Francis,

sê die familie is verskriklik hartseer. Volgens Francis is Oom Blom sedert Maart in en uit die hospitaal. “Oupa het skielik siek geword. Hy het gepla van ’n pyn in sy maag. Oupa is vir Covid-19 getoets, maar die uitslag was negatief. Ek het hom die laaste keer op Donderdag 20 Augustus (twee dae voor sy dood) gesien. Hy het baie siek gelyk. “Ek sal nooit vergeet hoe hy daardie dag vir my gewaai het nie. Ek het geweet dit was die laaste keer dat ek hom sou sien.” Saterdag is sy wakker gemaak deur ’n boodskap van Oupa se sterfte. “Ek het omstreeks 06:00 ’n WhatsAppboodskap met die nuus gekry. Ek was baie geskok. Dit was hartseer om te sien hoe hy pyn verduur. Die kinders is baie hartseer. “Antie Blom huil verskriklik

baie. Hulle was vanjaar 51 jaar getroud, so sy gaan hom regtig baie mis.” Volgens Francis het Jeanette Maandag sy doodsertifikaat gekry. In 2018 (op 114) het oom Blom en sy vrou vir die eerste keer huiseienaars geword toe hulle hul titelakte van die Wes-Kaapse departement van menslike nedersettings ontvang het. Jeanette het daardie jaar aan TygerBurger verduidelik dat hul gesin 30 jaar in die huis gebly het voordat hulle dit hul eie kon noem. In ’n vorige onderhoud het Jeanette verduidelik wat Oom Blom se daaglikse roetine was: “Sodra hy soggens opstaan, gaan sit hy in die agterplaas om die son te geniet.” Oom Blom sal onthou word as ’n baie liefdevolle mens wat jou altyd met ’n glimlag sou groet.

Oom Fredie Blom (116), sover bekend die oudste man, is op Saterdag 22 Augustus ná ’n kort siekte oorlede. FOTO: JONATHAN LESTRADE


2 TYGERBURGER Ravensmead & Belhar

NUUS

’n Kroegman het verlede week direkte tronkstraf vrygespring nadat hy skuldig bevind is aan verskeie aanklagte wat met bedrog verband hou. Songeza Gqolana (27), is in die Bellville-handelshof vyf jaar gevangenisstraf opgelê, wat in geheel vir vyf jaar opgeskort is. Die Valke, wat hom in 2019 in hegtenis geneem het, sê in ’n verklaring hy het by ’n gewilde eetplek gewerk, maar spesifiseer nie watter een nie. Hy is ook gelas om ’n R40 000boete te betaal. – Nielen de Klerk

Uitgewer: TygerBurger word uitgegee deur WP Media en is deel van die Media 24-groep Verspreding: TygerBurger Ravensmead/Belhar word elke Woensdag in die volgende gebiede afgelewer: Belhar, Roosendal, Voorbrug, The Hague, Ravensmead, Florida, Cravenby Estate, Connaught Estate, Eureka Estate en Uitsig. Totale verspreiding: 28 696 TygerBurger het 14 verskillende uitgawes vir die volgende gebiede: Bellville, Durbanville, Parow, Goodwood, Brackenfell, Kraaifontein, Kuilsrivier, De Grendel, Tyger Valley, Milnerton, Table View, Eersterivier/Blue Downs, Ravensmead/Belhar en Elsiesrivier.

Woensdag, 26 Augustus 2020

JK Rowling verhaal gratis aanlyn in Afrikaans Vanaf 1 September is ’n Afrikaanse vertaling van die gratis aanlyn vervolgverhaal Die Ickabog deur JK Rowling beskikbaar. JK Rowling het Die Ickabog meer as tien jaar gelede geskryf as ’n slaaptydstorie vir haar jonger kinders en het besluit om hierdie gesinsgunsteling te deel om kinders, ouers en versorgers te vermaak tydens die bykans wêreldwye inperking weens die koronavirus. Die eerste drie Engelstalige hoofstukke is reeds op Dinsdag 26 Mei op die amptelike webwerf (www.theickabog.com) geplaas. Daarna het nuwe stukke elke weekdag tot en met 10 Julie verskyn. Die Ickabog, wat geskryf is om hardop voorgelees te word, is ’n sprokie wat afspeel in ’n denkbeeldige land. Dit is ’n nuwe verhaal en hou nie verband met die skrywer se ander werk nie. Die teikengehoor is kinders tussen sewe en 12 jaar, maar die hele gesin sal die storie geniet.

Die Afrikaanse verhaal word ook gratis aanlyn gepubliseer. Dit sal in November in boekvorm verskyn by Lapa Uitgewers. Rowling sal al haar tantieme skenk aan projekte om groepe te help wat benadeel word deur die Covid-19-pandemie. Kinders word genooi om hul kunswerk voor te lê aan Lapa – die beste tekeninge sal in die gedrukte boek opgeneem word. Soos die verhaal ontvou, word ouers en voogde aangemoedig om hul kinders se kunswerke te deel. Deur die hutsmerke #TheIckabog en #DieIckabog te gebruik, word kinders (of hul ouers/voogde vir kinders jonger as 13 jaar) aangemoedig om hul skilderye en tekeninge op sosialemediaplatforms ten toon te stel. Meer inligting oor die kompetisie en die eerste Afrikaanse hoofstukke is vanaf 1 September om 09:00 by www.ickabogkompetisie.co.za beskikbaar.

SALE NOW ON!

Totale verspreiding: 301 119 Vir enige verspreidingsklagtes skakel ( 021 910 6500 of e-pos: verspreiding@tygerburger.co.za

BUY NOW, PAY LATER NOW AVAILABLE:

Pay day account

Kontak ons: Redakteur: Cecilia Hume cecilia@media24.com Joernalis: Brenden Ruiter Brenden.ruiter@media24.com Advertensiebestuurder: Vesha Poonsamy ( 021 910 6520 Ruveshni.Poonsamy@media24.com Hoofkoerant advertensies: Taseem Khan ( 021 910 6500 taseem@media24.com Geklassifiseerd: ( 087 353 1329 www.tygerburger.co.za Eiendomme: Alexandra Fortuin ( 021 910 6628 of ( 081 400 9994 Alexandra.fortuin@media24.co.za

90 day account

30 day account

You choose how late you want to pay your account

INSTANT HOT WATER, NO GEYSER NEEDED

Shower head

49

PER MONTH

x24 MONTHs R799

Bella Bahno Ultra

PER 50 MONTH x24MONTHs R899

Loreaneasy tap

PER 60 MONTH x24MONTHs R1000

SAVE UP TO

70% ON WATER AND ELECTRICITY BILL

Versatile water heater

PER 90MONTH x24MONTHs R1500

Aqua Star

Aqua Storm

PER 150 MONTH x24MONTHs R2000

Top Jet

PER 80 MONTH x24MONTHs R1200

PER 180 MONTH x24MONTHs R2500

CASH LOANS AVAILABLE, SASSA BENEFICIARIES WELCOME From R 100 R 50 000

R&D Technologies: Morgenster centre, 17 Anna Marie drive, Beacon valley, Mitchell's Plain. Call/Whatsapp: 084 693 3824 www.randd-technologies.co.za info@randd-technologies.co.za.

Korreksies: Volgens die redaksionele beleid van TygerBurger verwelkom ons voorstelle en kommentaar oor die koerant se inhoud en stel ons beduidende foute so gou as moontlik reg. Stuur asb. inligting oor die regstelling van foute in die koerant aan die ombudsman van Media24 se Gemeenskapspers, George Claassen, by george.claassen@media24.com of skakel 021 851 3232 of 083 543 2471. Lesers kan ook klagtes oor die inhoud by die Persombudsman van Suid-Afrika, Pippa Green, aanhangig maak. Skakel in daardie geval gerus ( 011 484 3612/8, stuur 'n faks na ( 011 484 3619 of 'n e-pos na nakhanyim@ombudsman.org.za or pippag@ombudsman.org.za

DIE STAD KAAPSTAD SE GOEDKEURING VAN DIE 2020/21-AANSUIWERINGSBEGROTING Kennisgewing geskied hiermee ingevolge regulasie 26 van die regulasies oor die munisipale begroting en verslagdoening, 2008, saamgelees met die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Stelsels, Wet 32 van 2000, en die Wet op Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuur, Wet 56 van 2003, dat die dokumente met betrekking tot die Stad se 2020/21-aansuiweringsbegroting, wat op 20 Augustus 2020, deur die Raad goedgekeur is, vir besigtiging op die Stad Kaapstad se webwerf by www.capetown.gov.za/ haveyoursay beskikbaar is.

Find us online www.tygerburger.co.za

LUNGELO MBANDAZAYO STADSBESTUURDER

facebook.com/Tygerburger

86/2020

twitter.com/tygerburger(@TygerBurger) youtube.com/tygerburgerweb issuu.com/tygerburgerweb

ESSENTIAL SAVINGS END R699 MONTH BUYS INFRARED THERMOMETER

3 PLY PROTECTIVE FACE MASK DISPOSABLE

• BUY

2 FOR

R10 BUY 50 FOR

RICHARD ROBERTS @richardjohn_rj

S

edert die uitbreking van die Covid-19pandemie is heelwat wetenskaplike navorsing wêreldwyd uitgevoer om ’n entstof te vind. Gesondheidsfasiliteite moes hulle ook haas om hulpbronne in plek te stel vir die stygende getal siekes. Plaaslik is ook gepoog om ’n entstof te vind, sowel as maniere om die toetsing te bespoedig. Die pandemie het ook wetenskaplike en mediese navorsers hier die geleentheid gegee om hul kennis oor die virus uit te brei. Een van dié navorsers is dr. Marisa Klopper, ’n wetenskaplike van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) se Sentrum vir Tuberkulosenavorsing. Die sentrum is in die afdeling molekulêre biologie en mensgenetika by die Universiteit Stellenbosch se Tygerberg-kampus. Klopper en haar span se navorsing behels die ontwerp van ’n toep (app) vir slimfone wat moontlik sal kan help om mense wat met die virus besmet is deur middel van hul hoes te identifiseer. Sy sê elkeen wat hoes of ’n kuggie het, wonder soms of hulle nie dalk Covid-19 opgedoen het nie, wat ’n onnodige las op die gesondheidstelsel plaas. Verder kan laboratoriums eenvoudig nie byhou met die aanvraag (vir toetsing) nie, sê Klopper. “Ons wil ’n eenvoudige manier vind om ten minste die mense wat eintlik hoes as gevolg van ander oorsake uit te skakel sodat hulle nie ’n laboratoriumtoets hoef te laat doen nie.” Hul span se oplossing is om ’n toep te ontwikkel wat kunsmatige intelligensie sal gebruik om ’n hoes weens die virus te identifiseer. “Verskeie studies het getoon dat rekenaar-klankanalises kan onderskei tussen ’n hoes wat veroorsaak word deur verskillende siektes. Ons span is reeds ’n paar jaar besig met sulke studies om ’n tuberkulosehoes te kan identifiseer.” Die span moet nou bepaal of ’n hoes weens die Covid-19-virus ook ’n kenmerkende klank het. “Die ideale resultaat sou wees dat Covid-19- hoesklanke uniek is in vergelyking met ander hoesklanke.” Klopper sê hul taak nou is om die rekenaar te leer hoe die Covid-19-hoes klink, en hoe dit nie klink nie. Die studie word deur die SAMNR gefinansier. In dié stadium word daar gesoek na kandidate wat die navorsers sal kan help. Klopper sê enigeen met ’n onlangse Covid-19-laboratorium-toetsuitslag kan aan die opname deelneem. “Deelnemers sal ’n anonieme aanlyn vraelys voltooi. Dit sluit in vrae oor ouderdom, geslag ensovoorts, bloot omdat dit ’n rol kan speel in hoe iemand se hoes klink. Ons samel ook inligting in oor longgesondheid en huidige simptome,” sê Klopper. V Besoek besoek http://coughtest.online/ vir meer besonderhede.

5L WATERLESS SANITIZER

CHLORINE FREE

R199

SUSTAINABLE AFFORESTATION

60% SUGAR CANE FIBRE

JUMBO ROLL 160X800m

100’s

Slimfoon sê of jy virus het of nie

R129

SAVE WITH THESE BULK SPECIALS

JUMBO ROLL 160DS

20

49

R39

5L DISHWASH STANDARD

R R99 R79 R Shop Online - mambos.store We stock all these essentials a asm well asswinter hot water b o VALID UNTIL: 13 September ‘20 S T O R A Gvacuum E & H O M E flasks and mugs. bottles, microwave heat packs, •

R199

WHILE STOCKS LAST. E&OE. WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES

BLACK &CLEAR HEAVY DUTY REFUSE BAGS

100’s

56’S HUGGIES PURE WIPES

5L BLEACH

ONLY AVAILABLE IN THE CAPE TOWN STORES

RETREAT: 021 701 0566, GREEN POINT: 021 418 7805, SANDOWN: 021 554 0626, BELLVILLE: 021 948 3767, CAPE GATE: 021 981 2029, KENILWORTH: 021 671 3114, SOMERSET WEST: 021 852 1605, PAARL: 021 872 7320


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Ravensmead & Belhar 3

Pa skryf om sy gesin te onderhou D

e-pos gestuur nadat lesers dit bestel het. Met die uitbreek van die pandemie en die nasionale inperking het ek talle kansellasies ontvang en nie meer geweet wat om te doen nie. Dis toe dat ek besluit het om my gawe te benut, te skryf en my stories te verkoop,” sê Martin. Sy onderneming het hy ’n jaar en ’n half gelede begin. “Ek wou nog altyd vir myself werk.” Hy sê dinge was ook moeilik in die beginjare van sy onderneming. “Ek het nie ’n sent gehad toe ek my onderneming begin het nie. Ek moes na my kliënte loop en daarna

SERVING SUGGESTION

ie Covid-19-pandemie het tot dusver talle mense hul werk gekos en sommige ondernemings moes ook hul deure sluit weens die langdurige nasionale inperking. Vir die Delft-inwoner Anthony Martin het die pandemie en inperking ook ’n geweldige knou toegedien. Martin, wat ’n vensterskoonmaakonderneming bedryf en gereeld in Parow ook kliënte bedien, het onlangs sy storie met ander op sosiale media gedeel. Daarin het hy

beskryf hoe sy onderneming sukkel. Dit het hom egter die geleentheid gegee om ’n ander liefde van hom uit te oefen – om te skryf. “Ek het in dié stadium drie digitale stories wat ek verkoop teen R50 elk,” sê hy. Hy hoop om met die inkomste wat hy uit die skryfwerk verdien sy gesin te onderhou. Die drie stories is getiteld “Beast se woede”, “Man geminag”, en “Die ware Jakob”. “Dit is egter nie in boekvorm nie, maar eerder soos ’n tipe e-boek. Ek kan ongelukkig nie nou bekostig om dit te laat druk nie.” Die stories word eerder via WhatsApp of per

COOLEST COMBO

r13

BACON & EGG 750G + RUSSIAN LOAF 750G + G COOKED SALAMI 350G

50

saving

.00

89

.99

RUMP / SIRLOIN STEAK - A CLASS 30 DAYS MATURED

SNOEK PORTIONS - 400G

p/combo

CHOICE

SERVING SUGGESTION

Go B.I.G this Spring!

BRITO’S

25

p/kg

kon ek openbare vervoer bekostig. “ ’n Paar maande daarna was ek bevoorreg genoeg om ’n motorfiets aan te skaf, sowel as meer gereedskap vir my onderneming. My vriende help my ook uit om van my gereedskap te vervoer,” sê die pa van twee dogters. Hy sou vanjaar sy eie voertuig aanskaf, maar die inperking het sy onderneming tot stilstand gebring. “Die verkoop van my stories hou darem my gesin aan die lewe. Ek gee nie gou moed op nie. Ek glo nog dat ek my eie vervoer vanjaar sal kan aanskaf. Ek vertrou op God,” sê Martin.

.99 each

LOW, LOW PRICE!

49.99

BRITO’S BUDGET BURGERS - 20’S

each

ST

39

.99 p/kg

ALBERTINA BRAAIWORS - THIN

PRICES VALID AT ALLL BRITO BRIITO’’S S STOR RES FROM 26 AUGUST - 1 SEPTEMBER 2020 TH

Anthony Martin bedryf ’n vensterskoonmaakonderneming, maar moes onlangs van sy stories begin verkoop om kop bo water te hou.

SERVING SUGGESTION

@richardjohn_rj

SERVING SUGGESTION

RICHARD ROBERTS

2 FOR

R60

SKY OLIVE OIL BLEND - 1L

While stocks last. E&OE. Brito’s Meat Centres Customer Information: Tel: 021 950 1000. Cilmor Street, Kaymor, Stikland, 7535. www.britos.co.za

* *

Crowns and bridges Whitening | Restorations Dentures and denture repairs Friendly paediatric dentistry and many more! IMPLANT AND ORTHODONTIC SERVICES AVAILABLE

MEDICAL AID RATES APPLY t&c's apply Tel: (021) 001 0286

General Practioners ● 2 Psychologists Dentist ● Dietician ● Physiotherapy Occupational Therapy and more.

SERVICE & BEST PRICES – GUARANTEED

9 Willie Van Schoor Rd, Bellville 021 945 2535 / 071 857 6100 tygervalley@carservicecity.co.za

www.carservicecity.co.za

ESSENTIAL SERVICES DURING LOCKDOWN Dr DU PRE LOUW's general practice remains open. For GP’s, DENTALWIZE and OTHERS ENQUIRE at 021 910 2825 or 021 224 0204 or email duprelouw@gmail.com

THE BRIDGE, 304 DURBAN RD, BELLVILLE X1WA65LM-AL260820

A PROUD FINALIST IN JOB CREATOR OF THE YEAR

Affordable Service, Guaranteed! AWARD WINNING TYGERVALLEY

ALL DENTAL SERVICES Same day dentistry with on-site lab

SERVICE CAR City

GET THE APP LOG DRIVES, FUEL, SERVICES AND MORE! Log your trip/drive via GPS or maunally

Log fuel usage and fill-ups

Keep previous service details & get reminded of future services

Get statistics that compare previous data

OPEN ON SATURDAYS

DURBANVILLE BRANCH

MOTOR INDUSTRY WORKSHOP ASSOCIATION 5 STAR GRADED WORKSHOPS

X1WA667D-AL260820

WE KNOW CARS 6 New Street, (with Talisman Hire) (next to McDonalds) Durbanville Tel: 010 00 55 149 • 0873577756 durbanville@carservicecity.co.za X1WA65PR-AL260820


NUUS

BELHAR

DENTAL CENTRE

Cnr. Sonata & Organ Avenue, Belhar

TEL: 021 952 2449

DENTAL EMERGENCIES DURING THE COVID-19 PANDEMIC

CO N S E N T FO R M • FILL IN ALL MEDICAL HISTORY • ALL PATIENTS TO WEAR A MASK • REDESIGNED WAITING ROOM • TO COMPLY WITH SOCIAL DISTANCING

info@capedentalcare.co.za belhar@capedentalcare.coza EERSTERIVER 021 904 0556 • RONDEBOSCH 021 696 4238 • RETREAT 021 715 6955 X1W9J6JN-AL120820

STADSKLINIEKE INGERIG VIR PRIMÊREGESONDHEIDSORGPRIORITEITE

LENINGS

By 25 klinieke is die oorloopfasiliteite reeds vir die publiek oop:

OF YOUR CREDITORS AND DEBT REVIEW IS JOU SKULD AGTERSTALLIG Do you have judgements on your name? Dreig die balju of u skuldeisers jou? Betaal jy maandelikse paaiement aan DEBT REVIEW en voel jy kom nêrens ?

Problems paying your motor car or was your car recently repossessed? Are you finding it difficult to pay your monthly installment on your house?

LENINGS

LENINGS

Sms, please call me of gee n miss call en ons kontak jou dringend. Vra ons oor ons unieke skriftelike geld-terug waarborg Geen deposito of voorafbetalings nie VRA, VRA , VRA, voor u enige iets teken.

CAPE TOWN OFFICE NUMBER: 021-4194418 WINNIE: 078-982-2798 / 064-095-1908 / 021-401-1702 ZENOBIA: 083-710-4371 FELICIA: 063-471-3661 / 021-401-1701 MAROLIZE OFFICE: 023-342-1025 / 083-300-6220 (Ons kom spreek jou by die huis) Worcester, Paarl, Robertson, Ashton, Swellendam, Ceres, Bonnievale, Montagu, Mossel Bay, George, Oudtshoorn, Caledon, Grabouw, P.E, Knysna, Laingsburg

LENINGS

LENINGS

PETRO: 064-325-3088 (Ons kom spreek jou by die huis): Saldanha, Velddrif, Vredendal, Hopefield, Riebeek Wes, Riebeeck Kasteel, Darling, Atlantis, Van Rhynsdorp, Porterville, Citrusdal SIGN UP AND STAND A CHANCE TO WIN A R1000 GROCERIES VOUCHER. WE LEAD SINCE 1990, OTHERS FOLLOW | CELEBRATING 28 YEARS OF PROFESSIONAL SERVICES

LENINGS BESKIKBAAR

LENINGS

Was jou hande. Hou jou afstand.

LENINGS

LENINGS

Kliënte moet daarop let dat afsprake verkieslik gemaak moet word, en dat hulle gedurende hul besoek maskers moet dra en die protokol vir sosialeafstandhouding moet nakom. Alle kliënte sal vir Covid-19-simptome gesif word.

LENINGS

LENINGS

• Kindergesondheid • Vrouegesondheid: gesinsbeplanning • Dienste vir seksueel oordraagbare infeksies (STI’s): diagnose en behandeling • TB-dienste • HIV: berading en toetsing • Basiese voorgeboortelike sorg

LENINGS

LENINGS

Stadsgesondheid moedig inwoners sterk aan om vir die volgende primêregesondheidsorg-dienste na hul naaste kliniek te gaan:

LENINGS

LENINGS

Langa, Albow Gardens, Bloekombos, Dr. Ivan Toms, Ikhwezi, Kuyasa, Nolungile, Town Two, Sir Lowry’s Pass, Sarepta, Gugulethu, Elsiesrivier, Manenberg, St. Vincent, Heideveld, Silvertown, Masiphumelele, Ocean View, Phumlani, Tafelsig, Weltevreden Valley, Blue Downs, Wallacedene, Houtbaai en Eersterivier.

LENINGS

LENINGS

Dié fasiliteite beteken genoeg spasie om met Covid-19-gevalle te help en terselfdertyd ook aan gemeenskappe se algemene primêregesondheidsorg-behoeftes te voldoen.

LENINGS

LENINGS

Het jy geweet die Stad Kaapstad se gesondheidsdepartement het by ’n hele paar van sy klinieke in oorloopfasiliteite belê?

LENINGS

FOR ALL YOUR

APP O INTMEN TS • FILL IN THE COVID-19

by die Tygerberg-hospitaal het met ’n innoverende idee vorendag gekom om hulself teen Covid-19-infeksie te beskerm. Die dokters dra deesdae duikmaskers wat glo beter beskerming bied, sê Laticia Pienaar, hospitaal-woordvoerder. Volgens Pienaar is die maskers aangepas om te verhoed dat hulle Covid-19 by siek pasiënte aansteek. “Gewoonlik word dié soort maskers in tropiese waters vir duik-ekspedisies gebruik. Dit bedek die hele gesig en seël dig om te verhoed dat water deurdring. Met die byvoeging van ’n asemhalingsfilter, waar die snorkel eintlik sou wees, word die dokters by die hospitaal volledig beskerm teen die inaseming van die virus terwyl hulle in hoogs aansteeklike omstandighede werk,” sê Pienaar. Dr. Lizelle van Wyk, ’n neonatoloog en pediater, duik gereeld en het die masker by ’n duik-kollege teëgekom. Die gemodifiseerde masker word nou tydens die behandeling van kinders wat moontlik Covid-19 het deur die pediaters gebruik. Op die foto dra dr. Lizelle van Wyk en prof. Pierre Goussard die nuwe maskers.

LENINGS

OPEN

• PHONE TO MAKE

Duikmasker in hospitaal aangewend: Mediese werkers

LENINGS

WE ARE

Woensdag, 26 Augustus 2020

LENINGS

4 TYGERBURGER Ravensmead & Belhar

X1W9HLGJ-AL120820

direk aan die publiek Vervaardigers van Kwaliteit Meubels

Fergusonstraat Nr.1, Bellville X1WA66AH-AL260820


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

Relief for NPOs and PBOs

T

he City of Cape Town is calling on all registered non-profit and public benefit organisations (NPO and PBO) to apply for humanitarian food relief services. The City’s urban management directorate has secured R25 million for food relief during the 2020/2021 financial year as a result of the current Covid-19 pandemic which has left thousands of vulnerable communities affected. The City’s Mayco member for urban management, Grant Twigg, said a track record of operations is required. “Registered NPOs and PBOs must have experience in the preparation and distribution of cooked meals as well as the distribution of raw food products and the direct supervision of community-based organisations for the preparation and the distribution of cooked meals. “They should have at least three months’ experience operating soup or food kitchens

and should be able to provide nutritional well-balanced meals to vulnerable communities and beneficiaries. “A track record of their successful operations and details of the communities or beneficiary groups that they previously served is also a requirement,” he said in a statement. All applicants are requested to apply via email at admin.HRP@capetown.gov.za as hard copies are no longer permitted. The application form and the business and project plan can also be accessed via www.capetown.gov.za/HumanitarianRelief. All enquiries are to be directed in writing to admin.HRP@capetown.gov.za. Subsequently, all applications and supporting documentation must also be returned to admin.HRP@capetown.gov.za on or before 16:00 on 3 September 2020. “The organisations that are selected will be required to enter into a memorandum of agreement with the City”.

to Voortrekker Rd SASOL

x “Alles plaaslik vervaardigde gehalte produkte” ALL PRODUCTS FROZEN

Mixed Portions Fresh

5kg

Crumbed Chicken Fillets

4kg

R54.98 p/kg

Chicken Fillets

Mini Chicken Fillets

R54.90 Chicken Pops

R59.90 Chicken Flatties

R44.90

1kg

Cecil Morgan Street

OFFER AVAILABLE AT FACTORY ONLY MONDAY:10:00 - 16:00 TUESDAY - FRIDAY: 08:30 - 17:00 SATURDAY: 08:00 - 12:00 Valid: 26/08/2020 - 29/08/2020

R40.98 p/kg Fresh

to N1

La Belle Road

Spicy & Plain

R119.90

2kg

p/kg

1kg

each

Frozen Chips

R44.90

2.5kg

Crumbed Fish

10 piece

R149.90

X1WA6615-AL260820

TYGERBURGER Ravensmead & Belhar 5


6 TYGERBURGER Ravensmead & Belhar

NUUS

Woensdag, 26 Augustus 2020


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Ravensmead & Belhar 7


8 TYGERBURGER Ravensmead & Belhar

NUUS

Woensdag, 26 Augustus 2020

X1WA52JR-AL260820


Woensdag, 26 Augustus 2020

NEWS

TYGERBURGER Ravensmead & Belhar 9


10 TYGERBURGER Ravensmead & Belhar

Charity locked down How you can help As the Covid-19 crisis continues and many people are struggling to make ends meet, non-profit organisations (NPOs) and non-government organisations (NGOs) are trying to provide support to those that need it most. These organisations have lost most of their income from fundraising events and need your help to continue giving care. TygerBurger is making it easier for you to contribute responsibly by featuring accredited and/or legitimate organisations that will distribute your donation to the right people. To be featured here registered NPOs and NGOs or those with clear proof of their donations/activities can email a description of their service, NPO number (if applicable) and contact details to nielen.deklerk@tygerburger.co.za. Please include specific needs and a drop-off point, if possible. V Mes Cape Town is looking for blankets and warm clothing for the homeless they work with. Shoes (in small sizes and in good condition) are also much appreciated. Drop-offs can be made at their office in Davis Street, Bellville. V The Cape Kidney Organisation has not been able to host any fundraising events which is their main source of income. This has had a devastating effect on the organisation’s efforts to assist the indigent kidney patients with food parcels. Their main focus areas are Groote Schuur and Tygerberg hospitals. They have registered with BackaBuddy and are appealing for monetary donations: https://www.backabuddy.co.za/cape-kidney-covid-19.

HOOFARTIKELBLAD

Woensdag, 26 Augustus 2020

BRIEWE briewe@tygerburger.co.za|Faks: 021 910 6501|Posbus 747, Bellville 7535|Briewe wat nie langer is as 250 woorde nie, sal voorkeur geniet. Verskaf asb. u naam, adres en telefoonnommer by (nie vir publikasie). Spertyd is Vrydag om 12:00

Ope brief aan alle inbrekers Aan alle inbrekers: jy alleen, of jy en jou maatjies, weet nie watter skade julle vir ons veroorsaak nie. Jy het seker ’n goeie rede om in te breek en goed te steel. Dink aan die gevolge wat jou daad vir ons, die ou mense met gesondheidsprobleme, en ander mense doen. By ons huis in Proteavallei is daar in Junie in die vroeë oggendure ingebreek. Diefwe-

ring is weggebuig en die inbreker is weg met my blou handsak met inhoud wat aan ander mense behoort – huise se sleutels, my suster se brille en belangrike kaarte soos my bankkaarte, lisensie- en ID-kaarte. Dit word gewoonlik deur julle in die naaste drom of veld gegooi. Vir ons Sassa-pensioenarisse is dit ’n groot slag want dit kos baie geld om dit te

vervang, wat ons nie altyd het nie. Hoop julle het iets soos ’n gewete en besorg die handsak se inhoud by die naaste winkel. Julle kan sê dat julle dit opgetel het. Die goedhartige gebaar sal ons baie hartseer spaar. Ek moes vir ’n operasie op my oë gegaan het. Met die Covid-19 is dit gekanselleer, soos so baie ander operasies gekanselleer is in dié tyd, so

Verminder jou plastiekgebruik Plastieksakke is so gerieflik dat ons as Suid-Afrikaners jaarliks ongeveer 8 miljard daarvan gebruik. Soos van julle weet, is plastiek ’n sintetiese stof, wat beteken dit is nie natuurlik nie. Dit vat dus 15 tot 100 jaar om af te breek. Sommige plastiek is lig-afbreekbaar en besoedel die grond en waterweë. Die gevolg is definitief nie net ’n vaste afvalprobleem nie; seediere verstik aan die plastiek of word daarin

vasgevang. Dink ’n bietjie daaroor; net 1,2% van alle plastiek wat jy weggooi, word herwin. En die res van dit? Meeste van dit beland op ’n stortingsterrein. As jy dink die Leeu of Krokodil is die gevaarlikste lewende wese, dan is jy verkeerd; die mens is. Die afgelope 20 jaar gee ons nie meer om wat ons aan die aarde doen nie. Ons kan mos net ons rommel by die venster uitgooi. Ons kan mos net plastiek gebruik.

Nee, ons kan nie. Dink ’n bietjie daaroor, as jy wil hê jou kind moet weet hoe lyk ’n seeskilpad, dan moet jy ’n verskil begin maak. Neem jou eie sakke winkel toe. Begin minder plastiek gebruik. Dink weer voor jy ja sê vir ’n plastieksak. Onthou, jy kan ’n verskil maak. Hou die aarde skoon! Doen jou deel! ERIK E-pos

LEWENSKIEKIE

V The Mdzananda Animal Clinic in Khayelitsha is a veterinary council registered, non-profit organisation. Apart from financial contributions, they need newspapers to line kennels, deworming pills, raw honey to treat wounds, bandages, X-Ray plates/sheets, rechargeable batteries (AA size), dog leads and collars, and washing powder. Call 082 251 0554, 021 367 6001 or email marcelle@mdzananda.co.za. V The Eerste River Women’s Movement provides food and clothing to the needy within the community. They are also involved in skills development for the unemployed. They are in need of rice, fish oil, vegetables, tuna, long life milk, jam, peanut butter, sugar, salt, spices, macaroni and spaghetti. Donations can be dropped off at the Pick n Pay Centre in Eerste River. Call Deidre van Rensburg on 068 023 5935. V The UWC Fairy Godmother connects students of the University of the Western Cape with funders for relatively small expenses (like groceries or taxi fare) in a way that preserves their dignity. Visit https://www.backabuddy.co.za/charity/profile/uwc-fairygodmother or email fairygodmotheruwc@gmail.com V The Walking In His Light Foundation (WIHL) provides food in Eerste River and the greater Blue Downs area through five soup kitchens. They also provide youth skills and development initiatives. They need fruit and vegetables, non-perishable items, money and office equipment. Call FJ (Hannes) Lukas on 063 475 1173. V The Waumbe Youth Development Centre in Fisantekraal provides, among other things, tutoring, career development and a tertiary application drive for the youth in the area. Contact 078 239 5179 or info@waumbe.org.za. V Youth Clouds of Heaven in Kraaifontein is focused on assisting youth, families and communities through sustainable projects like community gardens, skills development and soup kitchens. They require garden seeds to grow their own soup kitchen vegetables, as well as laptops for youth classes and food donations. Call 072 479 4086 or email labeebastanley@gmail.com.

Lente (en meer vryheid) in sig: Die eerste naweek van vlak twee van die inperking was heerlik sonnig. Dié pad in die Zevenwacht-wynlandgoed, waar tekens van lente ook sigbaar is, het Saterdag vroeg al gewemel van die stappers en drawwers. FOTO: CARINA ROUX

ek kon nie my motorlisensie vervang nie. My man het ’n hartprobleem. Hy kan nie in lang toue gaan staan nie. So, dink aan ons wat nou moet sukkel om die goed te vervang. Bankkaarte en die geld vat julle eerste en dié kan vervang word. Maar om nou in rye te staan om die ander te vervang, is baie moeilik. Ek hoop jy onthou waar jy my handsak se inhoud gegooi het en vat dit na die naaste winkel. ANONIEM Proteavallei

We need to defend ourselves Sadly, not a week goes by without a story of violence against children and women in South Africa. Living in a township, I can see crime getting worse by the day and I cannot help but wonder what action our government is taking to stop the abuse of our mothers, sisters and all the young children. “At an emergency sitting of parliament, Mr Ramaphosa said the figures for violence against women and children were similar to those of a country at war,” reported BBC News! This statement clearly shows us that women and children are under siege in our own country, at the hands of our very own fathers, brothers, and boyfriends. Praise the Lord for men like Pieter van der Westhuizen, who stood in the gap and protected an untold number of women and children, by using lethal force against three armed men who were threatening the lives of innocent church goers – he not only protected his own life, but saved the lives of all those present (“Centurion church shooting: Joost’s brother shoots, kills 2 men during robbery”, News24, 27 July). Only God knows what could have happened if Mr Van der Westhuizen was not armed and willing to stand against the threat on the lives of the innocent. We, Christians, are not called to hand ourselves over to criminals. Avoiding self-defence only encourages criminals – when we create a risk-free environment for them. Author and missionary, Charl Van Wyk, wrote, “One may find this fact an inconvenient truth, but the only person who can stop a bad guy with a gun, is a good guy with a gun. Tellingly in today’s times, this is treated as a controversial statement. But it is self-evident that unarmed victims are pretty helpless. It’s a reality not lost on attackers.” God bless Pieter van der Westhuizen for practicing his right and duty of self-defence and defending the lives of many others! OLGA TSHIKOVHI Klipheuwel informal Settlement


Woensdag, 26 Augustus 2020

CLASSIFIEDS

TYGERBURGER Ravensmead & Belhar 11

Geklassifiseerd : 087 353 1329 – classifieds@tygerburger.co.za

SEND AN EMAIL TO

www.olx.co.za

EXTEND YOUR PAYMENT HOLIDAY!

martin@money24sa.co.za ask for an application form

13

ONE PAYMENT ALL DEBT & LOANS R40 000 – R700 pm R100 000 – R 1700pm

a a

R200 000 – R3500 pm R500 000 – R8500 pm

SWARTLYS WELKOM OF AGTERSTALLIG

YOU HAVE TRIED THE REST – NOW TRY THE BEST!

a

Apply Online at martin@money24sa.co.za PERSONAL SERVICES

PERSONAL SERVICES

SUPPLIERS OF BUILDING MATERIALS

1400

1400

X1VYFXXR1-AL220720

HERBALISTS

HERBALIST

1435

1435

ABBEY MAMA

*Unfinished Job Free *Get Your Lover *Money & Business *Protect Property

078 288 7133

MAMA JEMIMA 068 247 5882 Do you have many ideas running through your mind? Please call or WhatsApp me and pay after work is done. From the experience I have got I have proved and confirmed it the cause of tears and sufferings are brought by the following: unemployment, drug abuse, unfaithfulness in love, fired at work, accident fund delay, pension day, bad luck, clean house from evil, jealous people, provident fund delay. Please call or WhatsApp 068 247 5882

Vibracrete Store rooms – Walls Raisers

NUTEC HOMES

NUTEC Boards & Accessories

HOME RENOVATIONS

FOR MORE INFO

CARPORTS

PAVING

CONTACT: Tel/Fax: 021 908 0012 Cell: Greg - 082 299 9111 – Cape Town Region Max - 073 756 7227 – West Coast Region X1WA2GEM-ES200820

RUBBLE REMOVAL

EMPLOYMENT 1860

KIA BAKKIE For any type of Rubble and waste removal in all areas. % Natasha 062 993 9223

LOANS PASTOOR MOSES .. Dit is tyd om jouself aan GOD oor te gee. Ons bid vir al jou probleme, vertraagde pensioen geld, geld in jou rekening. Liefdesprobleme. God is al die pad. % 078 075 9508

IBR & Corrugated Sheets – Cut to size

GENERAL

1445

3680

PROPERTIES

ROOMS TO LET

WERKSGELEENTHEDE!!! ± R17 000 P/M BONITA 021 910 0992/3 072 416 3875

3315

KUILS RIVER, Sunbird Park, rooms avail. No children. Single R2000 incl., sharing R2500 incl. % 021 908 1250 / 072 255 7574

GENERAL & HOME SERVICES

IMPORTANT NOTICE TO READERS Vrywaringskennisgewing by kwaksalweradvertensies TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewaarsku dat hulle die adverteerder se geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek.

BUILDING & CONSTRUCTION 1801

A BAKKIE rubble, sand and stone. Ph 078 611 3627. FOR ALL BUILDING Renovations, vibracrete walls, carports, vibracrete houses, painting, plumbing & paving. Rubble removal. Call 081 450 9021 / 021 952 4758

Disclaimer at quackery advertisements TygerBurger and Media 24 have not verified whether any of the services or products advertised will have the desired effect or outcome. Readers will note that some of the promised results in the advertisements are extraordinary and may be impossible to achieve. Beware some of the procedures and claims advertised may be dangerous if not executed by a qualified medical practitioner. Readers are warned that they should carefully consider and verify the advertiser's credentials. TygerBurger and Media24 do not accept any liability whatsoever in respect of any of the services or goods advertised.

SMS ‘king’ na 31452 vir ‘n kwotasie Standaard SMS tariewe en B’s & V’s geld

ELECTRICAL

TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie.

Spotgoedkoop versekering

1810

FRIDGE RE-GASSING (Labour + gas incl. R180) Call: 083 330 1625 *All jobs done at home!!!

PAVING

FDV nr. 43862 1873

ALL PAVING. Excel ref. Ph 021 393 0026 or 076 124 4713


Sport

1 bloedskenking kan tot 3 lewens red. Vind jou naaste kliniek op www.wcbs.org.za

TygerBurger en Media24 het nie ondersoek en vasgestel of enige van die dienste of produkte geadverteer die verlangde resultate of uiteinde sal hê nie. Lesers moet asseblief kennis neem dat sommige van die beloofde resultate in hierdie advertensies buitengewoon is en dalk selfs onmoontlik is om te behaal. Sommige van die prosedures en beloftes geadverteer mag dalk gevaarlik wees indien nie uitgevoer deur 'n gekwalifiseerde mediese praktisyn nie. Lesers word gewa a rs ku d a t h u l l e d i e a d ve r tee rd e r s e geloofwaardigheid en besonderhede deeglik moet ondersoek. TygerBurger en Media24 aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige van die geadverteerde dienste of produkte nie.

Page 12 | Woensdag, 26 Augustus 2020 Sportredaksie Tel: 021 910 6500 | e-pos: sport@tygerburger.co.za www.tygerburger.co.za

X1U894D6-AL160518

109755

BUY

159694

5

3

99

R

MIGHTY BOX 150L

399

R

BUY

4

OTIMA 10LT BOX & CUP

99

BUY

R

2

99

164872

164866

164879

FLOOR & TILE CLEANER

AMMONIA CREAM

REGULAR BLEACH

99

3

WASHING POWDER 5KG

R

99

99

CAR INTERIOR FOGGER 200 ML

R

99

R

ASSORTED PRIMOLITOS 1L SAUCES

ANY

4

99

R

109

99

99

R

179

99

99

99

BUY

TOILET PAPER 9’S 200SH

99

99

KITCHEN TOWELS 2 PACK

99

R

99

PINE GEL 5LT R

DOG FOOD IDEAL 25KG

219

166192

10

151478

5

R

160105

WASHING POWDER 1OKG

R

CAR INTERIOR SPRAY 500 ML

99

159308

144807

151475

TOILET PAPER 48’S 500SH

99

R

79

99

CAT FOOD IDEAL 10KG

BUY

TOILET PAPER 24’S 350SH

160844

147612

2

R R

99

BUY

350ML

HANDEX LIQUID SANITISER

R

99

329

99

R

99

BUY

3

147609

164870

DISHWASHING LIQUID

167251

149

R

59

59

R

5

OTIMA MAXI MEAL BOX

OTIMA 1.3LT MEALTO GO

99

BUY

167568

BUY

3

99

R

99

BUY

144550

99

99

99

147374

R

99

79

SOFT GRIP PEGS 24’S

HEART MARSHMALLOWS

99

MULTI BOX 1.2LT 10 PACK

5

167528

R

R

59

69

99

FLAMING MALLOWS

JUNIOR MOBILE DESK

99

BUY

R R

OTIMA LAUNDRY BASKET

59

R

3

3

167527

99

99

2

167567

OTIMA LAUNDRY BASKET

BUY 160963

26LT

161149

MICROFIBRE CLOTH 5’S

BUY

ASSORTED COLOURS

160962

162540

147608

BUY

3

150968

BUY

50LT

R

99

99 157008

BUY

ACRYLIC 2 TONE GLASSES

79

99

HANDY CLOTH 10’S

99

R

PROMO VALID FROM 25 AUGUST - 6 SEPTEMBER 2020

99

(021) 949 8900

170 Durban Road Bellville | Cape Town

99

Trading Hours Monday - Friday : Saturday: Sun & Public Holidays:

09H00 - 18H00 09H00 - 15H00 09H00 - 13H00


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.