GOED - manifes

Page 1



WA A R V O L G E N S E K E L K E DAG LEEF my manifes vir die lewe

v ia n roos



JON K sien die wĂŞreld as een groot speelparkie en geniet dit teen volle



EERLIK moet nie die wêreld prober beïndruk met rook en spieëls nie, maar dink eerder wat die eerlikste is



KLEIN daar moet vir die klein goed in die lewe gesoek word, en dit is wat die mooi in die lewe uitbring



E E N VOU D oordink werk nie, doen net



I N NOV E R E N D sien iets nuuts in die gewone en gebruik dit op ’n ander manier



SI N VOL alles in die wêreld het ’n rede, mens mors nie jou tyd as dit nie betekenis gaan hê nie



U I T N E M E N DH E I D om altyd trots te wees op wat jy doen, dit moet wys dat net die beste gedoen is



WEGRAAK moet nie dat iets begin oorneem nie, as dit gebeur, raak weg en word weer rustig



ANDERS wees oorspronklik en soek altyd vir daardie iets wat dit anders sal maak



LIEFDE wys altyd liefde in alles wat jy doen, en wees lief vir wat jy doen



maak GOED vir die wêreld en doen GOED vir die wêreld


gepubliseer junie 2015 deur vian roos Š




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.