WESE

Page 1

’n fotojoer n a a l va n ’n va k a n sie v ia n roos



’n fotojoer n a a l va n ’n va k a n sie v ia n roos



aan my vriende en vir my daar kom ’n punt wanneer werk en ’n mens se lewe net ’n bietjie te veel raak en ’n mens net weer anders na die wêreld moet kyk. ek is nie die eerste mens wat dit sê nie, maar dit is iets wat mens eers verstaan wanneer dit met jou gebeur. my goeie vriende, roelie en kobus se deure het oopgestaan vir my om te kom kuier. ’n wonderlike vakansie het gevolg dit was êrens rondom die 5de of 6de keer dat my foon my laat weet het dat stoorruimte beperk raak, dat ek agtergekom het ek moet dinge uitvee. die belangrike vraag was: wat gaan ek met al my fotos doen? toe het wese ontstaan dit was van die begin af baie belangrik om niks aan die fotos te doen nie. die kleure, refleksies en skaduwees is gelos soos wat ek dit afgeneem het. dit is so maklik om alles perfek te maak, maar dan verloor jy die ware verhaal en lewe van die foto. hierdie fotos vertel my storie soos wat ek dit wil vertel en wil onthou. dit is mooier vir my met die gebreke, dit gee die fotos lewe, ’n onveranderde en ware lewe. iets wat jy elke dag verloor, maar lank neem om te besef, dat tyd te kort is vian roos



BEGIN my reis om in die kaap te kom het om 5:30 begin


Kaapstad


oom pieter is sekerlik my interessantste en gunsteling oom. al was dit net een dag saam met oom pieter en oom ken, was dit besonder lekker




Kalkbaai





The Brass Bell & Cape to cuba vis en chips, rum en coke dit is ’n goeie begin tot ’n oggend








geneem deur kobus










WHISKY, see wind en seks







dit is ’n lekker dag vandag – VIAN ROOS



muizenberg










duinspinasie tetragonia decumbens

eetbaar, en smaak soos ’n hap van die see, met ’n lekker kraak en ’n harige tekstuur, ongetwyfeld iets interessant in jou mond









na die stad kalkbaai stasie is die eerste van ’n verskeidenheid maniere om die volgende deel van die vakansie af te skop




swartrug welkom by die weskus, welkom by paternoster




Head On My Pillow Whomadewho

i’ve got my chest and a proud man’s girl, everyone is so impressed, the monkey pounds his chest, nothing more and nothing less. and every word that i ever spoke and as i would not have guessed, took me further than the best, make me stronger than the rest.

chorus don’t you worry just lay your head on my pillow if you can. don’t you worry just hold my hand, i will help you understand. now they say every day that the end is near, but i don’t know how long ‘cause i won’t be there. you can be sure that i’ll take you along. on the rock we will sit under the sun. when the moon has its end i will want you to plea for the things i have said i will want you to see. when the changes appear and you need a friend i’ll be there again and again and again. please pay attention now the mad is here i’m always the last to know in my heart and in my soul, i’m young as well as old. standing alone in a crowded room with nowhere left to go feeling out and left alone where the days are dry and cold.







PLAASKOMBUIS





KANDELAARBLOM brunsvigia orientalis

die pragtige blom is so mooi en so vreemd, hy kom op waar hy lus is, sonder ’n blaar, uit die kaal grond









blitsie



die winkel op paternoster & oep ve koep middagete by ’n vriend saam met vriende



weskus oesters met vye en wilde salie blommetjies strandslaai met wilde kruie, seegras, seekoraal en bokkoms piekelvis met stampkoringslaai, perske-mebos en kool




dogtertjie: “hy is nogal bang” seuntjie: “hy is nogal cute”




duyker eiland





kyk daar kom ’n tyd wanneer die horison so naby, maar so ver is




ek het besef ek het rigting verloor, maar nog nie weer my pad gevind nie








woensdag, 16 februarie 1988 bishop lavis

ek is nog klein. ek staan allien innie agterjaart by my ouma-hulle hys en ek voel sad omdat ek wiet vandag isse boring, unimportant dag. ek wiet die dag het niks gedoen wattit worthy maak om onthou te wôtie. ek voel sad omdat ek wiet daa was al dysende dae soos dié wat ek al kla vegiet et. ’n mens kyk trug op jou liewe ennie goed wat ytstaan, dai is vi jou jou liewe. dai issie highlights reel. jou liewe isse klom dae wat niks gebee nie. ek stap narie wasgoed wat oppie lyn hang, ek sit my hand tien ’n nat handoek en ek dink ek gan nooit die dag vegietie.


lugkaats “Sky mirror” dit is ongelooflike om na te kyk en te bewonder



geneem deur Florence



was there nothing? Ásgeir

was there nothing but the hush of night? had a boat. don’t remember where. did you flee from what was said and seen? truth’s not true under the light of lies. raise your sword and shield. was there more than just the prose of night? had a grave. don’t remember where. beaten down, now i lift up my prayer. broken promises have set the snare. both sincere and not. was there nothing but the blessed night? had some gold. don’t remember where. when does faith lift up its head so high? oh my lord, won’t you please tell me why? faith bestows power. was there nothing but the hush of night? had a treasure. but i don’t know where. did you flee from what was said and seen? yes, the good was not without the bad. raise your sword and shield. yes, the good was not without the bad. raise up your sword and shield.




seeroogblom boophone haemanthoides

primatief en oud, soms meer as ’n paar honderd jaar, staan die plant soos ’n monument van tyd, een wat altyd hier sal wees al het ons vergaan


vellies













laaste ete







dankie

en die einde van iets wonderliks het nou gekom, nie asof ek dit sou kon stop of ignoreer nie. nou staan ek op die stasie en kyk hoe die son opkom, sekerlik een van die mooistes wat ek in ’n lang tyd gesien het. die aankondiging kom, die trein is ’n uur laat, ’n uur sal my nie laat maak nie, dit maak my bly, dit gee my een uur meer hier.


hiermee wil ek dankie sê aan my ma en ouma, oom pieter en oom ken, cronjÊ, francisco, cornell, anja en ronel, kobus se ouers en florence en rupert en almal wie se name ek vergeet het. laastens vir roelie en kobus, baie dankie vir alles, julle is regtig wonderlike vriende! dit was ’n vakansie wat my lank sal bybly en ek sal dit sekerlik mis en na terug verlang


gepubliseer mei 2014 deur vian roos. alle werk in die publikasie is die eiendom van vian roos. geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier nie. kopiereg behou aan head on my pillow deur whomadewho; gomma, was there nothing? deur รกsgeir; one little indian en woensdag, 16 februarie 1988 deur bishop lavis; kwela boeke




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.