1 minute read

WH H e r a l d

Next Article
classifieds

classifieds

Hope the holy month of Ramadan will bring about much joy, peace, prosperity and love to all.

Ramadan Mubarak to everyone!

Advertisement

082-335-8331 l nboshoff@mastheadfp.co.za

Boshoff (Financial Planner) 082-376-6498 l aboshoff@mastheadfp.co.za

Telephone: (023) 316-2021 Whatsapp: 066-316-3003 Editorial: nuus@witzenbergherald.com Advertising: erika@witzenbergherald.com www.witzenbergherald.com

Skoolseun (15) sterf skielik

‘n GESIN van Tulbagh is geskok na die skielike afsterwe van hul 15-jarige seun.

Pieter-Jan Groenenberg, ‘n graad 10 leerder van Charlie Hofmeyr, is Dinsdagoggend in die Ceres hospitaal oorlede.

Hy het blykbaar verlede week tydens ‘n saalbyeenkoms flou geword en van sy stoel afgeval.

Hy het Saterdag begin kla hy is kortasem en Maandagaand het sy ouers hom hospitaal toe geneem waar hy later oorlede is.

‘n Geregtelike doodsondersoek sal gedoen word om die oorsaak van sy dood te bepaal.

Meegevoel

Die skool en WKOD het hul meegevoel uitgespreek teenoor die familie, vriende en leerders. Pieter-Jan word oorleef deur sy ouers, Johan en Elrina asook ‘n ouer broer, Gerrit. Geen begrafnisreëlings is nog gefinaliseer nie.

This article is from: