5 minute read
Na meer as 3 jaar het nog min in dié hofsaak gebeur
STRAFBARE manslagsaak sloer voort.
Meer as drie en ‘n half jaar nadat ‘n Ceres motorwerktuigkundige in ‘n motorongeluk buite Ceres gesterf het, is daar nog min vordering in die saak teen die motorbestuurder wat die ongeluk veroorsaak het.
Advertisement
Die saak is verlede Woensdag 5 April vir die soveelste keer in die Ceres streekhof uitgestel - die keer weer vir regsverteenwoordiging.
Granville Slavers (61) van Ceres staan tereg op twee aanklagte, een van strafbare manslag en een van dronkbestuur. Die SAPD het die bloeduitslag reeds in Julie 2020 terug ontvang asook die nadoodse verslag van
Jong fotograwe presteer in Duitsland
SKOLIERE van die Witzenbergstreek het onlangs baie goed presteer in die German International Photocup fotografiekompetisie.
Dit is ‘n Internasionale fotografiekompetisie waar meer as 12 500 fotos ingeskryf word van dwarsoor die wêreld.
Plaaslike skoliere het saam met ander skoliere as die PSSA Youth Photographers of South Africa deelgeneem en tweede in die wêreld geëindig. Hulle het ook ‘n medalje ontvang as die tweede beste jeuggroep.
Die skoliere van Charlie Hofmeyr het ‘n totaal van agt en twintig (28) aanvaardings gekry - die meeste aanvaardings van al die deelnemende skole. Hoërskool Zwartkop was met ses-en-twintig aanvaardings (26) in tweede posisie.
Die volgende skoliere het goed presteer:
● Thomas Bothè (HTS Drostdy) - 11 aanvaardings en die Best Youth Medal in Duitsland
● Charl Conradie (Charlie Hofmeyr) - 8 aanvaardings
● Liza du Toit (Charlie Hofmeyr) - 5 aanvaardings
● Jani van der Merwe (Charlie Hofmeyr) - 3 aanvaardings
● Ander Charlie fotograwe wat deelgeneem het sluit in: Sofia van der Merwe, Ané Sauer, Lia Jordaan, Luc Joubert met 2 aanvaardings en Jaco Winterbach, Anine Engelbrecht, Anandi van As en Chloe Sarikaki met 1 aanvaarding.
Uitreik Na Namakwaland
6 Mei 202362023 6 Mei 202362023 6 Mei 2023
Tygerberg hospitaal. Die saak is tot 5 Mei uitgestel. Ongeluk Twee voertuie was Saterdag 28 September 2019 in die vroeë oggendure in ‘n botsing in Vosstraat betrokke. Piet Beukes (53), ‘n motorwerktuigkundige, is na die ongeluk in ‘n koma in die Tygerberg hospitaal opgeneem maar het ‘n week later op Saterdag 5 Oktober 2019, in die Tygerberg hospitaal gesterf sonder om weer sy bewussyn te herwin.
Slavers was die bestuurder van ‘n Toyota Ayo en het na bewering onder die invloed van alkohol, in Beukes se VW Fox vasgery.
Ons beplan om uit Ceres uit te reik na die boere in NUWERUS + GARIES waar dit nog bitter droog is Ons benodig asb.: Vars produkte, kruideniersware, boeke, tydskrifte, klere of meld jouself asb. aan.
KontakpersoneKontakpersone Kontakpersone: Annes Geldenhuys082-653-2172
DuToit Conradie071-675-0743
Diane Steenkamp084-247-2513
Christine Conradie082-336-9324
DIE nasionale minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Mondi Gungubele, wil dringend by die Suid-Afrikaanse Poskantoor weet waar dinge met die staatsonderneming verkeerd geloop het. Verlede week het dit bekend geword dat dié onderneming onder voorlopige likwidasie geplaas is. Die minister sê dat die poskantoor kan nie bekostig om hul bedrywighede te staak nie en is ‘n kardinale staatsdiensplatvorm. Die voorlopige likwidateurs het verlede week gesê die poskantoor het tot 1 Junie tyd om die hof te vra om likwidasiebevel tersyde te stel. Die SA Poskantoor skuld blykbaar miljoene rande vir agterstallige huur. * Dit is nie bekend hoe die verwikkelinge die Ceres poskantoor in die toekoms gaan raak nie en ook nie of hulle sukkel met agterstallige huurgeld nie.
2023 Ramadan * Eid Mubarak *
Hope the holy month of Ramadan will bring about much joy, peace, prosperity and love to all.
May Allah bestow his blessings and mercy on you all with your prayers and fasting.
Ramadan Mubarak to you and your family!
Alderman Hennie Smit Executive Mayor
45 KOUE Bokkeveld leerders van graad 9 tot 12, het vanaf 4-6 April, die senior kamp by Tulbagh Waterval bygewoon. Die leerders se terugvoering was baie positief en hulle het die stap na die waterval sowel as al die buitemuurs-aktiwiteite baie geniet. * Koue Bokkeveld Opleidingsentrum wil graag vir Bronaar Plase bedank vir hul hulp met die vervoer van die leerders na die kamp. Ons waardeer dit baie. ‘n Spesiale dank ook aan Braam de Beer van Base Avontuur, vir die aanbied van die kamp en Adriana Vosloo vir die gebruik van die kampterrein.
VIE leerders en netbalspelers van Bella Vista Hoërskool het vanaf 31 Maart tot 2 April saam met hul afrigter, ‘n afrigtings- en vaardigheidskursus bygewoon. Hierdie kursus is aangebied deur voormalige SA netbalspelers en elkeen kon goeie wenke kry vir die netbalseisoen wat voorlê.
Tuinier
Koelfontein Landgoed is op soek na ‘n tuinier vir die instandhouding van die tuine, swembad en werf.
Vereistes : • Minimum 2 jaar toepaslike ondervinding • sober gewoontes • liefde vir tuinmaak en instandhouding • kennis van plante en besproeiingsvaardighede • onafhanklik kan funksioneer • kode 8 lisensie (voordelig) • kontakbare verwysings.
Verantwoordelikhede: • Algemene instandhouding en netheid van tuine, swembad en werf • Vernuwing van tuin waar benodig.
Vir aansoekvorms vir bogenoemde posisie, stuur asb. ’n e-pos na Koelfontein Landgoed vir aandag: jboonzaaier@koelfontein.co.za of kom haal aansoekvorms af by die kantoor.
Sluitingsdatum vir voltooide aansoekvorms: 30 April 2023
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Production Manager
Doornkraal Agri has an exciting opportunity available for a Production Manager to join their team. The designated candidate will have excellent technical- and problem solving skills. The incumbent will report to the Operational Manager.
R esponsibilities:
•Manage production processes on a production unit (fertilizing, irrigation, pruning and sawing, manipulation, harvest, thinning-out and planting)
•Personnel Management (productivity, planning of labour requirements, discipline, training, sign off on wages, etc.)
•Coordinate maintenance on the production unit
•Manage Health and Safety and GlobalGap systems on production unit
•Stock Control (place orders, inventory, etc.)
R equirements:
•At least 2 years of experience in a fruit production management role
•Relevant post matric qualification will be advantageous
•Well-developed leadership and management skills
•Excellent planning and organisational skills
•Computer literate and proficient in the use of MS Office
•Accuracy and attention to detail
•Excellent communication (English and Afrikaans) and interpersonal skills
•Ability to function well under pressure and prioritise tasks
Closing date : 11 May 2023
Commencement date: 1 July 2023
CV can be directed to: hr@dkagri.co.za
DRIE atlete van Steinthal Vaardigheidskool op Tulbagh, het puik prestasies gelewer by die SA skole en LSEN atletiekkampioenskappe wat onlangs in Germiston plaasgevind het.
VLNR: Me. Willemse (Wes-Kaap LSEN spanleier), Charné Kleinveldt (brons medalje in 800 meter en brons medalje in 1500 meter), Janeackha Hanse (brons medalje 1500 meter), Surisnie Wildschutt (vyf goue medaljes in die 100 meter, 200 meter, 4 x 100 meter aflos meisies o/17 en goud 4x100 meter meisies o/19 en verspring) en Suerelda Onrust (spanbestuurder meisies o/17).
Dispatch Manager
Doornkraal Agri has an exciting opportunity available for a Dispatch Manager to join their team. The designated candidate will have excellent technical- and problem solving skills. The incumbent will report to the Operational Manager.
R esponsibilities:
•The day to day management of the dispatch area
•Ensuring accurate loading and dispatching of correct quantity and description of stock
•Ensure compliance with Health and Safety and GlobalGap regulations
•Personnel Management (productivity, planning of labour requirements, discipline, training, sign off on wages, etc.)
R equirements:
•Matric
•Relevant Tersiary qualification
•Minimum 2 years experience in similar background
•Must have a excellent record with managing people
•Knowledge of Vitrax-System will strengthen your application
•Computer literate and proficient in the use of MS Office
•Accuracy and attention to detail
•Excellent communication (English and Afrikaans) and interpersonal skills
•Ability to function well under tight deadlines and under pressure
Closing date: 11 May 2023
Commencement date: 1 July 2023
CV can be directed to: hr@dkagri.co.za
Franse Hugenote monument buite Franchhoek.
MICHAELA Geldenhuys van Charlie Hofmeyr hoërskool het verlede Vrydag 14 April aan ‘n 40km uithourit op Darling deelgeneem. Sy was eerste oor die wenstreep met ‘n gemiddelde spoed van 18 km/h.
TWEE leerders van Montrouge primêr buite Tulbagh, Madox Maans en Theorynn Baardt (regs), het onlangs aan die Witzenberg o/13 rugbyproewe deelgeneem. Theorynn is in die Witzenbergspan opgeneem wat aan die Boland proewe gaan deelneem.