3 minute read

Munisipaliteit help om woonbuurt skoon te maak

TWEE mans van Tulbagh, Nolan Visagie (24) en

(22), is in Mei 2022 deur die ondersoekspan in hegtenis geneem na ‘n gesamentlike polisie-optrede

Advertisement

‘n Tweede generasie landbou onderneming in die Ceres omgewing, benodig die dienste van ‘n voltydse

REKENMEESTER / BOEKHOUER

wat direk aan die Finansiële bestuurder en/of die eienaar sal rapporteer

Vereistes : • Relevante voltooide graad (voltooide artikels sal in jou guns tel)

• Goeie rekenaarvaardigheid met kennis van MS Office, Pastel en Microfarm

• Kennis van boerdery bedrywighede sal tot jou voordeel wees.

Verantwoordelikhede: Volledige rekenkundige funksies tot finale proefbalans met verwysing na o.a.: • vaslegging en rekonsiliëring van debiteure en krediteure

• kasboek inskrywings en rekonsiliasies • kleinkas hantering en rekonsiliëring

• rekordhouding en laai van betalings op aanlyn bankdienste • opstel van joernale soos van toepassing • instandhouding en verbetering van bestaande stelsels

• hantering van navrae soos benodig • rekonsiliëring en indiening van statutêre opgawes • jaarlikse oudit en begroting voorbereidings • BEE oudit voorbereiding en nakoming • byhou van Excel sigblaaie soos benodig • verwante take soos voorkom.

Vaardighede: • Eerlikheid en betroubaarheid • Detail georiënteerd en sistematiese werkswyse volg • Goeie kommunikasie en organisatoriese vaardighede • Vermoë om onder druk te werk om afsny datums te haal

Vergoeding: Markverwante salaris

Sluitingsdatum vir aansoeke: 13 Februarie 2023

Aansoeke kan gestuur word aan: gawie@eselfontein.co.za

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

CERES FRUIT GROWERS (EDMS) BPK. OPWINDENDE LOOPBAANGELEENTHEID CERES, WES-KAAP

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg. Kandidate wie voldoen aan die onderstaande minimum vereistes word uitgenooi om aansoek te doen vir die onderstaande vakature:

Ingenieursklerk

Kwalifikasies praktyke hê.

Verantwoordelikhede: • Administrasie van die afdeling se veiligheids-, kwaliteits- en instandhoudingstelsel sal ’n integrale deel van u pligte uitmaak • Interne inspeksies uitvoer • Instandhouding/opdatering van werkkaartstelsel • Algemene administratiewe kantoorwerk insluitend week/maandverslae, notules en addisionele adhoc take • Skakel met interne en of eksterne kliënte.

Ander vereistes: • 1 - 2 Jaar ondervinding in administratiewe werk • 1 - 2 Jaar ondervinding in ’n voedsel hantering omgewing.

Aansoeke kan gerig word aan: hr@cfg.co.za

Sluitingsdatum vir aansoeke: Voor of op 10 Februarie 2023

INDIEN U BINNE 2 WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM GEEN TERUGVOER ONTVANG HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

CERES FRUIT GROWERS (PTY) LTD. EXCITING CAREER OPPORTUNITY CERES, WESTERN CAPE

Ceres Fruit Growers (Pty) Ltd, one of the leading fruit, packaging and marketing companies in SA, needs an energetic and professional person in the following position at its Ceres plant:

Service Driver

Qualifications: • Grade 12

R equirements: • Code 10 driver’s license with PDP • Self-disciplined

• Trustworthy • Professional conduct and communication.

R esponsibilities: • Transport of staff • Collection of goods and equipment.

Other R equirements: • Outstanding work performance • Must be willing to work rotational overtime and weekends • Sober with excellent work history

• Previous experience in similar position will be advantageous.

Applications can be sent to: hr@cfg.co.za

Closing date for applications: 17 February 2023

IF YOU HAVE NOT HEARD FROM US WITHIN THREE WEEKS OF THE CLOSING DATE, YOU CAN ACCEPT THAT YOUR APPLICATION WAS UNSUCCESSFUL. In accordance with our Employment Equity Policy, appropriate qualified persons from the identified groups will be given preference.

Ceres Fruit Growers (Edms) Bpk, een van die leidinggewende vrugte-, verpakking- en bemarkingsmaatskappye in SA, benodig ‘n energieke en professionele persoon in die volgende betrekking by sy Ceres aanleg: VERKOELINGSTEGNIKUS / MILLWRIGHT:

Die koelopberging van vrugte vorm ‘n belangrike deel van ons werksaamhede en ons beskik oor uitgebreide verkoelingsgeriewe wat gewone sowel as beheerde atmosfeer koelopberging insluit. Ons verlang die dienste van ‘n toepaslike gekwalifiseerde Ambagsman wat in besit is van ten minste ‘n N3 gelyk- waardige kwalifikasie, asook ‘n suksesvolle voltooide vaktoets. Ondervinding van verkoelingsinstallasies sal u aansoek versterk

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelikheid aanvaar vir: • Instandhouding van alle ammoniak, verkoelingstoerusting (pompe, waterpompe, verkoelings kompressors, lug kompressors ens.); foutopsporing op alle ammoniak verkoelingstoerusting; meganies sterk en elektries vaardig • Deurlopende inspeksies en rekordhouding van instandhouding- en veiligheidstelsels • Afwisselende bystandfunksie (na-ure en naweke).

Ons bied ’n markverwante, prestasiegedrewe vergoedingspakket, aangevul deur die voordele en aangename werksomstandighede wat met ‘n vooruitstrewende maatskappy vereenselwig word. Die vergoedingspakket is onderhandelbaar ten einde die regte kandidaat te werf.

Sluitingsdatum vir aansoeke : 6 Februarie 2023

INDIEN U NIE BINNE DRIE WEKE NA DIE SLUITINGSDATUM VAN ONS VERNEEM HET NIE, KAN U AANVAAR DAT U AANSOEK ONSUKSESVOL WAS.

In ooreenstemming met ons Beleid op Gelyke Indiensneming, sal toepaslike gekwalifiseerde persone vanuit die geïdentifiseerde groepe voorkeur ontvang.

Vir meer informasie en om aansoek te doen, besoek www.m3online.co.za voor 09:00 op 6 Februarie 2023

This article is from: