1 minute read

Tennistoernooi weer 'n groot sukses

Next Article
KENNISGEWING

KENNISGEWING

CERES tennisklub het Saterdag 21 Januarie weer die Pietman Basson gemengde pare tennistoernooi aangebied. Dit is die eerste keer na die pandemie in 2020 dat die toernooi aangebied word. Ceres Superspar was weer die hoofborg en 30 spanne vanoor die Wes-Kaap het sake uitgespook om die Van Dyk beker. Die toernooi is vir die eerste keer in 1965 aangebied. Gerrie Snyman en Maryke Badenhorst was die wenners van die A-afdeling. VLNR: Christine Basson (namens Basson-fami- lie), Juanita Koen (Ceres Superspar), Gerrie Snyman, Maryke Badenhorst en Victor Hendrikz (Ceres tennisklub voorsitter). * Die klub bedank ook hul ander borge, komiteelede & die Basson-familie

Advertisement

NOTICE OF CURATOR

In terms of section 75 of the Administration of Estates Act, No. 66 of 1965 (as amended), notice is hereby given of appointment of a person as Curator or Tutor by Masters of the High Court, or of termination of such appointment.

IN THE ESTATE OF:

Melissa Trudene Marthinus

FROM: 27 Malibongwe Street, Pine Valley, Wolseley

ESTATE NUMBER: CR110/2021

Llewellyn Roddene Meyer has been appointed as Curator in the above Estate by the Master of the High Court on 2021/09/23.

MEYER & BOTHA ATTORNEYS

This article is from: