slingervel jun/jul 2016
1
Zara Bezuidenhout (9 jaar) van Potchefstroom is een van twee wenners van ons voorbladkompetisie! Haar prys is die boekie “God hoor as ek bid”. Baie geluk Zara! Die ander wenner se foto sal op die Augustus 2016-uitgawe van Slingervel geplaas word
Slingervel, Jaargang 57 Nommer 979, Jun/Jul 2016
in hierdie uitgawe ... 3 4 8 12 14 17 18 20
Redakteursbrief Verjaardaghoekie Junie Verjaardaghoekie Julie Die avonture van Nellie en Gertjie (5) Grootste, kleinste en vinnigste Waar in die wêreld? Die Namibwoestyn Kwikkies Kleur die prentjie in volgens die nommers
21 22 23 24 27 28
Inkleurprent – Genesis 37 Maleagi – blokkiesraaisel Maleagi - woordsoek “Sout! Sout! Sout!” Inkleurprent – Matteus 25 Blokkiesraaisel – oplossing Woordsoek – oplossing 29 Wat kan ek lees?
A
s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 084 551 2107, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660 2 2
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016
Redakteursbrief Maats, inter. Op die Hoëveld is die winter koud. Darem nie soos die ieks en die prentjies wat ons partykeer sien van Europa, Amerika en Kanada nie. Op 'n winteroggend kan 'n mens opstaan met 'n dik laag ryp op die gras, wat so kraak-kraak onder jou voete as jy loop. Baie bome is kaal, sonder 'n enkele blaartjie. Alles lyk dood. Tog – as die lente kom, gaan die vaalbruin gras eers 'n groen skynsel kry, en na die eerste reëns is daar nie 'n teken van die dood van die winter nie. Kan julle dink wat sou gebeur as dit altyd winter moes wees? As daar nie 'n lente sou aanbreek nie, sou alles verder en verder doodgaan. Ja, as dit altyd winter sou bly, sou al die lewe op die aarde uitsterf. Baie mense is in hulle geloof winter-gelowiges. Van buite af lyk hulle vaal en dood. Dit kan enige iemand wees: 'n maatjie, 'n boe e of sussie, dalk mamma of pappa. Het jy gedink dat jy dalk die lentereën kan wees vir iemand? Daarvoor hoef jy nie vreeslik Bybel te praat en te ken nie – jy kan maar net mooi, vriendelik en bedagsaam wees. In Filippense 4 lees ons hoe om vriendelik te wees en bly – al gaan dit sleg. Hoe doen ons dit? Kyk om jou vir iemand wat lyk of hy/sy swaarkry. Kyk na mense se mondhoekies: as hulle so afdraai grond toe, moet jy weet dat iemand nie lekker is nie. Al wat jy dan moet doen, is om hom/haar vriendelik te groet! Pluk 'n blommetjie en gee dit vir so iemand. As jy die persoon goeterig ken, kan jy 'n drukkie gee. Gaan loer bietjie in Filippense 4: daar is 'n lysie van ten minste 6 dinge waaraan 'n mens kan dink om jou goed te laat voel, vriendelik en bly te wees. Hoe om 'n lente-mens te wees. Vat die ses posi ewe gedagtes en kyk hoe jy dit kan leef: waaraan kan jy dink wat alles mooi is, alles wat rein is. So wys jy dat jy nie 'n winter-mensie is nie, maar 'n lente-mense. Die Here gebruik lente-mensies om wintermensies te laat groei Is jy 'n lente-mensie?
W
REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa. co.za Tipogra e en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa. co.za MEDEWERKERS IN HIERDIE UITGAWE Riana Jonker Susan Lourens Rika du Plessis
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016
Oom Attie Venter Rialette van Wyk Oom Hennie Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522 Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462
Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986 Intekengeld R216,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit)
Advertensietarief Op aanvraag beskikbaar by Wymie du Plessis tel. 018 297 3986 Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 57, Nommer 979, Jun/Jul 2016 ISSN 0037 685 X
3 3
Grootste, kleins In alle groepe oor die wêreld is daar in die natuur rekordhouers. Ons gaan kyk na 'n paar hiervan ... Voëls Daar word geskat dat daar meer as 17 miljoen voëls op die aarde is. Dit is opgedeel in 10 000 spesies en 22 000 subspesies.
A
C
A. Wa er voël het die grootste vlerkspan? Die swerwende albatros. Sy vlerke is 3.5 meter van punt tot punt.
C. Wat is die grootste voël? Die volstruis. Hy weeg 160 kg en is 2.7m lank
B. Wat is die kleinste voël? Die by-suikerbekkie van Kuba. Hy weeg 1.6 gram en is 7 cm van bek tot stert lank
D. Wa er voël se vlerke klap die vinnigste? Die Rubyn-keel suikerbekkie. Hy klap sy vlerke teen 55 keer per sekonde
E E. Wa er voël vlieg die vinnigste? Die Peregrine-valk kan vlieg teen 200 km/u en duik teen 270 km/u
14 14
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016
ste en vinnigste Visse Daar is meer as 31 000 spesies, waarvan 20 000 soutwater-spesies is, en 11 000 varswaterspesies. Onthou dat walvisse nie visse is nie, maar soogdiere.
A. Wa er vis is die langste? Die spaanvis (oar sh) is 36 m lank B. Wat is die kleinste vis? Die Paedocypris progene ca is 8 mm lank
B
D D. Wa er vis swem die vinnigste? Die seilvis swem teen 'n gemiddelde spoed van 65 km/u, maar kan tot 110 km/u haal.
A C
C. Wat is die swaarste vis? Die walvishaai weeg 30 ton. Dit is nie naby die massa van die blouwalvis wat 190 ton is nie, maar die blouwalvis is 'n soogdier
E
E. Wa er vis kan die hoogste uit die water spring? Dis 'n moeilike een. Die wĂŞreldrekord is 6 m. Dit is deur die wit haai wat 3.5 m lank is. Hy spring dus amper dubbeld sy lengte. Die salem, wat 76 cm lank is, kan 3.6 m hoog spring, wat amper 5 keer sy lengte is.
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016
15 15
Grootste, kleinste en vinnigste Slange Daar is meer as 3000 spesies slange, waarvan net sowat 375 gi ig is.
A. Wa er slang is die langste? Die luislang kan tot 7.67 m lank wees
B. Wat is die kleinste slang? Die Barbados garingslang is 10 cm lank C. Wat is die swaarste slang? Die groen anakonda, wat tot 230 kg kan weeg
C
D
E
D. Wa er slang is die vinnigste? Die swart mamba kan tot 19 km/u of 6 m per sekonde seil
E. Wa er slang is die gi igste? Die westelike taipan van AustraliĂŤ. Een slang het genoeg gif om 100 mense binne 45 minute dood te maak
Dit is 'n handjievol van rekordhouers van die wĂŞreld. Van wa er weet jy? 16 16
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016
Kleur die prentjie in volgens die nommers
20 20
slingervel slingervel jun/jul jun/jul 2016 2016