Slingervel mei 2017 lusmaker

Page 1

VOLQJHUYHO PHL


in hierdie uitgawe ... 3 4 8 10 12

Slingervel Jaargang 58 Slingervel, Nommer 988, Mei 2017

A

s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 084 551 2107, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660

13 14 16 17 18 20

Redakteursbrief Verjaardaghoekie Daniël 1 - Blokkiesraaisel Waar om vir grondwater te boor (1) Inkleurprent – Eksodus 12: Wie is die man? Soek die verskille Dis 'n hondelewe! Oplossing – Blokkiesraaisel Oplossing – Soek die verskille Inkleur volgens die nommers Boekeblad John Wicliffe

REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za Tipografie en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za MEDEWERKERS Riana Jonker Susan Lourens Oom Hennie Oom Attie Venter Daniël Myburgh Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522 Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462

Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986

Intekengeld R255,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) (Sien die intekenvorm op bl. 8 vir meer inligting oor intekengeld.)

Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522 Jaargang 58, Nommer 988, Mei 2017 ISSN 0037 685 X VOLQJHUYHO PHL


Redakteursbrief Maats, kielik is die winter hier by ons! Dis nou die tyd wat Mamma begin pilletjies gee om die verkoues te keer. Wie wil nou siek wees? Drink maar die vitamines – en eet baie groente! Het julle al ooit gewonder hoekom Daniël en sy drie vriende gevra het om eerder groente te eet as vleis? Hoekom het hulle beter gelyk na 10 dae? Nebukadnesar was ’n gelowige man – maar hy het nie in God geglo nie! Babel het hulle eie gode gehad. Lees maar in Daniël hoe hy ’n afgod opgerig het en beveel het dat almal voor die afgod moes buig as die musiek (om die afgod “lewendig” te maak) begin speel het. Die Babiloniërs het geweet dat vleis ’n mens krag gee. Hulle kon een ding nie verstaan nie: Waarom word die vleis kleiner as dit gaar word? Iets moes dit geëet het! Toe het iemand een dag gesê: “Dis die gode wat van die vleis eet!” Hulle het toe verder gedink dat as hulle die gode vra om van die vleis te eet, dan gee hulle ekstra krag in die vleis, en dan kry die eter meer krag. Ons noem dit “offer”. As jy offer vir die gode, gee die gode

S

VOLQJHUYHO PHL

vir jou krag. Nou weet ek julle weet dat daar net een ware God is. Hy kan maar net lag vir die klomp dom mense! Tog het die Here ’n plan met Nebukadnesar gehad. Daarvoor gebruik Hy Daniël en sy drie vriende. Hy laat hulle na die paleis toe gaan as slawe. Onthou: ’n slaaf het geen menseregte gehad nie. As hulle ongehoorsaam was, kon hulle sommer doodgemaak word! Daniël en sy drie vriende moes gebewe het van vrees! Maar die Here het hulle krag gegee om te vra om net groente te eet. Hulle wou nie hulle krag van die gode kry nie – net van God af. So gebruik God die groente om aan Nebukadnesar te wys dat daar ’n ware God is. Eers in Daniël 4 lees ons dat Nebukadnesar werklik begin glo het – maar God het sy doel bereik. As Mamma nou sê dat julle groente moet eet, is dit omdat dit ook vir jou goed is om te eet. Die ware God het ook groente gegee met vitamines in om te help om die winterkieme weg te hou van jou af. Geniet hierdie maand se Slingervel – ek hoop julle leer iets! SV


DaniÍl 1 Vul die blokkiesraaisel in – die leidrade is op die bladsy hierlangsaan (gebruik die 1983-vertaling).

Die oplossing is op bladsy 16

VOLQJHUYHO PHL


':$56

$)

'DQLsO KHW LQ GLHQV YDQ GLH SDOHLV JHEO\ WRW V\ HHUVWH UHJHULQJVMDDU 'DQLsO HQ V\ YULHQGH ZDV PDDO EHWHU DV KXOOH 'LW PRHW GLH MRQJPDQQH YDQ GLH NRQLQJ VH WDIHO RQWYDQJ 'LH KRRISDOHLVEHDPSWH 6RYHHO GDH PRHV GLH SURHIQHPLQJ GXXU 'LW PRHW GLH MRQJPDQQH YDQ GLH NRQLQJ VH WDIHO RQWYDQJ $VSHQDV PRHW VXONH MRQJPDQQH QD GLH SDOHLV EULQJ *RG JHH GLW DDQ YLHU MRQJ PDQQH 'LH KRRISDOHLVEHDPSWH ZDV EDQJ YLU KRP Q -RQJ PDQ ZDW QD GLH SDOHLV JHEULQJ LV *RG JHH GLW DDQ YLHU MRQJPDQQH

Q 'HHO KLHUYDQ KHW GLH +HUH YLU 1HEXNDGQHVDU JHJHH 'DQLsO HQ V\ YULHQGH ZDV PDDO EHWHU DV KXOOH $VSHQDV PRHW VXONH MRQJPDQQH QD GLH SDOHLV EULQJ Q -RQJ PDQ ZDW QD GLH SDOHLV JHEULQJ LV ,Q V\ GHUGH UHJHULQJVMDDU KHW 1HEXNDGQHVDU -HUXVDOHP EHOHsU 'DQLsO HHW GLW LQ SODDV YDQ GLH NRQLQJ VH NRV HQ Z\Q Q -RQJ PDQ ZDW QD GLH SDOHLV JHEULQJ LV +LHU ZDV GLH WHPSHO YDQ 1HEXNDGQHVDU VH JRG $VSHQDV PRHW VXONH MRQJPDQQH QD GLH SDOHLV EULQJ 6RYHHO MDDU PRHW GLH MRQJPDQQH RQGHUULJ ZRUG

VOLQJHUYHO PHL


Daniël 1 – oplossing

Soek die verskille – oplossing

VOLQJHUYHO PHL


Daniël Myburgh

Dis 'n hondelewe!

H

onde is altyd gereed om te speel en raak nooit kwaad vir ons nie. Honde is nooit lelik met ons nie. Ons het honde net so nodig soos hulle ons nodig het!

Regoor die wêreld is daar byna 400 honderasse. In Suid-Afrika het ons nagenoeg 150 verskillende honderasse. Ons kan al hierdie honde in die volgende agt verskillende groepe klassifiseer: geweerhonde, herdershonde, snuffelhonde, terriërhonde, skoothonde, werkende honde, bruikbare honde en ’n groep waarin al die nuwe honderasse is. Geweerhonde gaan saam met die jagter na die veld toe om te jag. Nadat die jagter iets geskiet het, gee hy/sy ’n opdrag aan die hond om dit te gaan haal en vir hom/haar te bring. Hierdie honde (o.a. labradors en spaniels) sal enigiets doen wat jy van hulle vra. Herdershonde is jare gelede gebruik om boere te help om hulle skape in die kraal te jaag. Die bekendste tipe herdershonde is die skaaphond (border collie). Skaaphonde is ook die heel slimste honde ter wêreld. Snuffelhonde word gebruik om verskillende verbode middels uit te snuffel en blaf vreeslik as hulle die middels ruik. Hierdie honde doen ook goeie werk om skelms te vang. Die terriërgroep is baie bekend hier in Suid-Afrika. Baie van ons maats het Jack Russel- of foxterriërs. Hierdie hondjies is klein, maar baie braaf. Hulle sal ons altyd beskerm en is heeltyd opsoek na muise of slange! Skoothondjies is baie fyn en op hulle gelukkigste as hulle by jou kan slaap. Die werkershonde en bruikbare honde is honde wat geteel is om spesifieke take te doen. Baie keer gebruik gestremde mense hierdie honde om klein waentjies te sleep wanneer die persoon in n rolstoel is. Kan jy sien dat ons honde nodig het? As dit nie vir honde was nie, sou ons gesukkel het en sou ons lewens baie vervelig gewees het. SV

VOLQJHUYHO PHL VOLQJHUYHOO PHL


VVOLQJHUYHO PHL VO OLQJH JH JHU HU YHO PHLL


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.