ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.
in hierdie uitgawe ... Slingervel, Slin Sl inge gerv rvel el Jaargang Jaar Ja arga gang ng 58 58 Nommer 982, Oktober 2016
A
s julle enige vrae het, iets wat jy nie verstaan nie, of oor iets wat in die Slingervel geskryf is, meer wil weet, is julle baie welkom om vir my Ö 'n sms te stuur of te whatsapp na 084 551 2107, Ö of 'n e-pos te stuur na slingervel@gksa.co.za, Ö of 'n brief te stuur na Posbus 88, Bloemhof 2660
3 Redakteursbrief 4 Verjaardaghoekie 8 Ester 5 – 10 Blokkiesraaisel 10 Ester 5 – 10 Woordsoek 11 Inkleurprent: Ester 12 Soek die verskille 13 Moeilike woorde
in die Psalms en Skrifberymings 14 Soek die verskille – Oplossing 15 Ester 5 – 10: Oplossing 16 Die coolste app! 17 Hoe groot is groot? 18 Boekeblad
REDAKTEUR Dr. Hennie van Wyk e-pos: hennie@gksa.co.za Tipografie en uitleg Joey Fourie e-pos: kerkblad@gksa.co.za
Intekening Administratiewe Buro Afdeling Publikasies Posbus 20008, Noordbrug 2522 Tel: 018 297 3986
Intekengeld R255,00 per jaar (posgeld en BTW ingesluit) (Sien die intekenvorm op bl. 8 vir meer inligting oor intekengeld.)
MEDEWERKERS Riana Jonker Susan Lourens Francois van Wyk Oom Hennie Eienaars en uitgewers Deputate vir Kerklike Tydskrifte Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika Posbus 20008, Noordbrug 2522
Die Redakteur Bydraes en briewe Posbus 20008 Noordbrug, 2522
Drukkers V & R Drukkery Tel. 012 333 2462
Jaargang 58, Nommer 982, Oktober 2016 ISSN 0037 685 X VOLQJHUYHO RNWREHU VOL OLQJHUYHOO RN NWREHU E
Redakteursbrief Maats
S
o stadig maar seker word die dae langer en die nagte korter. Eintlik sê ons dit verkeerd! Hier is Suid-Afrika is dit langer dag en korter nag, terwyl die mense in Europa en Amerika weer korter dag en langer nag het. Ons sê ook die son kom op en gaan onder – wat ook eintlik nie reg is nie – want die aarde wentel om die son, nie andersom nie. Maar dit is hoe ons dit sien. Daarom praat ons so daarvan. In hierdie uitgawe het ek besluit om te begin met iets nuuts; ek noem dit “Moeilike woorde in die Psalms en Skrifberymings”. Dit is woorde wat ons nie elke dag gebruik nie, maar wat ons sing. Ek hoop julle vind dit interessant! sing i Verder vertel ek julle ook van die Ver coolste app in die hele wêreld. Soek so coo bietjie in die Slingervel – ek vertel vir biet julle daar verder.
wil ook weer in ons volgende Ek w uitgawe – die November/ uitg Desemberuitgawe – ’n klompie Des De s aktiwiteite plaas waarmee julle jul akt kan besig hou in die llaaannnggg Desembervakansie. Het julle iets wat vir julle baie lekker is om te doen? Gooi vir Desembervakansie my ’n paar idees in ons Slingervel e-posbus! Of Whatsapp my. So deel ons idees vir ’n lekker vakansie. Ons gesels weer volgende maand!
VOLQJHUYHO RNWREHU
Moeilike woorde Hierdie woord kom vier keer in die Psalms voor, en het twee betekenisse: • Psalm 21:6 – afkorting vir “gewis” wat seker / verseker beteken • Psalm 22:10; 51:1; 119:6 – kort vir “uitgewis”, wat uitgevee, met ander woorde niks beteken
Here en HERE Die Ou Testament is oorspronklik in Hebreeus geskryf. Daar is hierdie twee woorde wat gebruik word. Die een is “Jahweh” wat in die Psalmboek vertaal word met “HERE”, en “Adonai” wat met “Here” vertaal word. • “Jahweh” word gebruik om die klem te lê op hoe God as Verbondsgod sy kind in genade verlos. • “Adonai” word gebruik om die klem te lê dat God as Skepper ons besit en vir ons sorg. Ons kry in die 1933/53-vertaling van die Bybel dieselfde onderskeid. Sover ek weet, gesels die vertalers van die Direkte Vertaling nog oor hoe presies hulle hierdie onderskeid gaan maak. Voorlopig vertaal hulle dit met HERE en Heer. Albei hierdie woorde word in Grieks vertaal met “kurios”.
GELOFTES “Geloftes” kom agt keer in die Psalms voor. Dit het basies dieselfde betekenis as belofte – maar as die mens 'n belofte aan God doen, noem ons dit 'n GELOFTE. Ons moet ook weet dat dit baie ernstig is om 'n gelofte aan die Here af te lê! Dink net hoeveel keer belowe jy vir ander mense iets, en jy kan nie die belofte nakom nie! In Rigters 11 lees ons van Jefta wat so 'n gelofte afgelê het. Ai, maats, gaan lees maar hoe hartseer het die geskiedenis afgeloop! Ons moet daarom baie versigtig wees om 'n gelofte af te lê. Vra bietjie vir Pa of Ma oor Geloftedag!
VOLQJHUYHO RNWREHU
in die Psalms en Skrifberymings
WIS
Oom Hennie
die coolste app! 0DDWV (N ZLO MXOOH EHNHQGVWHO DDQ GLH FRROVWH coolste coolste App RRLW ² JUDWLV YLU MRX VOLPIRRQ L3DG RI WDEOHW 2S MRX IRRQ JDDQ QD
$DQ GLH ERNDQW WLN LQ *.6$
2S P\ IRRQ KHW K\ GLH YROJHQGH O\VLH JHJHH ,QVWDOOHHU QRX
1RX KHW M\ GLH 3VDOPV 6NULIEHU\PLQJV )RUPXOLHUH GLH KHOH 3VDOPERHN RS MRX IRRQ 'LH OHNNHUVWH LV GDW M\ QRX PDNOLN MRX .DWNLVDVLHZHUN NDQ GRHQ ² M\ KRHI QLH HHUV MRX 3VDOPERHN RS GLH ERHNUDN WH JDDQ KDDO QLH /DDW ZHHW P\ ZDW MXOOH GLQN 69
VOLQJHUYHO RNWREHU
Francois van Wyk
Hoe groot is GROOT?
D
ie mees algemene vakansie waarheen mense gaan, is see toe. Het jy al gedink as jy in die see gaan swem, hoe groot die diere is wat die water met jou deel? Hierdie is van die reuse wat in die seewĂŞreld voorkom. Onthou: As jy die see respekteer, het jy niks om te vrees nie.
VOLQJHUYHO RNWREHU