AUGUSTUS 2016
Die Gereformeerde
Vroueblad Raak aan... Jesus raak aan mense
Raak aan die soom van sy kleed Word Riders 2016
w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n
Augustus INHOUD
6
8
20
GEREELD 3 4 AUGUSTUS 2016
Die Gereformeerde
Vroueblad Raak aan...
5
Redakteursbrief Ontmoet Johan Botha en Grietjie Prinsloo Ds. Sê my
IN DIEPTE 6
Jesus raak aan mense Raak aan die soom van sy kleed
God se almagtige aanraking 8 Jesus raak aan mense 10 Raak aan die soom van sy kleed
Word Riders 2016 w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n
Ander Publikasies van die Gksa: s $IE +ERKBLAD s $IE 3LINGERVEL (Laerskoolkinders) s $IE +RUISPAD (tieners en jongmense)
Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.
2
JAARGANG 71 NOMMER 3
Augustus 2016
LEEFDINGE 16 14 15 16 18 20 24 26 27 29 29
Die donkerbril vrou se storie Teks & Vers: Raak aan Teks & Vers: Dagboek Boekeblad Bybelse berading: Dr. Trudie Tegnologie-tsunami! +INTA SE MA PRAAT OOR AANRAKING Gemeente-Mosaïek: Word Riders 2016 Gemeente-Mosaïek: Saamtrek 2017 Gemeente-Mosaïek: Bybelstudie Saamtrek 2017 2ESEPTEBLAD "AK JOU EIE BROOD ,EES IN 3EPTEMBER Gemeentedagboek Intekenvorm (ARTSKATTE &OKUS OP VROUENS IN DIE "YBEL +ALEIDOSKOOP !UGUSTUS
Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: REDAKTEUR Cobie Steyn ASSISTENTREDAKTEUR Griet 3WANEPOEL GRAFIESE ONTWERP EN UITLEG +ARIEN "RINK SEKRETARESSE Marlette van Rooyen WEBREDAKTEUR Grietjie Prinsloo ADDISIONELE LEDE Ds. Johan Botha & Annamie Odendaal Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad Posbus 178, Lydenburg 1120 Faks: Die Vroueblad 086 714 6157
% POS ADRES #OBIE 3TEYN cobiesteyn@live.com Internetadres: www.gksa.org.za/ Tydskrifte/vroueblad-inteken Navrae: Rekenings, adresveranderings, intekening, bladbouers: Me. Angie Mokobi: Tel (018) 297 3986, tydskrifte@gksa.co.za Eienaars en uitgewers: $EPUTATE +ERKLIKE 4YDSKRIFTE '+3! Intekengeld:
s %,%+42/.)%3% ).4%+%.).' R100.00 s 62/5%",!$ ). '2/%0 .! DIE GEMEENTE, POSGELD ).'%3,5)4 2 s 62/5%",!$ 7/2$ '%34552 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2
()%2$)% 4!2)%7% '%,$ 6!.!& *5,)% 4/4 *5.)% (Intekening word as voortgesit beskou solank dit nie gekanselleer word nie.) s 62/5%",!$ 3%,& !&(!!, Drukkers: "9 !$-). "52/ 0/3'%,$ V&R Drukkers, Tel 012 333 2462, 5)4'%3,5)4 2 ISSN 0378 407 X Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig dié van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.
REDAKTEURSBRIEF
Aanraking Liewe vrou, /NS DAAGLIKSE BESTAAN SENTREER RONDOM AANRAKING JY STAAN OP EN soengroet jou man, hy vat aan jou skouer wanneer jy vir hom kofďŹ e bring. Die kleuterskooljuffrou wat die onseker nuweling liggies oor DIE KOPPIE VRYF *Y SOENGROET JOU OUERS WANNEER JY HULLE WEER SIEN OF JY GEE @N VRIENDIN @N TROOSDRUKKIE +ORTOM MENSE RAAK DAAGLIKS aan mekaar. 3OMTYDS IS AANRAKING TERLOOPS n N KOLLEGA BY DIE WERK WAT VIR JOU @N KOPPIE KOFlE AANGEE EN HANDE WAT LIGGIES AAN MEKAAR RAAK of ‘n geskarrel in ‘n besige winkelsentrum aan die einde van die MAAND WANNEER MENSE NOODWENDIG TEEN MEKAAR AANDRUK 4ERLOOPSE aanraking is deel van ons daaglikse lewe. "EPLANDE DEURDAGTE AANRAKING IS ÉNDERS n DAAR SIT ALTYD @N HARTSGESINDHEID EN EMOSIES DAARAGTER (OE WONDERLIK WANNEER AANRAKING AANGEVUUR WORD DEUR LIEFDE EMPATIE EN OMGEE SOOS WANNEER TWEE VERLIEFDES MEKAAR SOEN N GRYSKOP EGPAAR HAND AAN HAND STAP DIE VERSORGENDE HANDE VAN @N VERPLEEGSUSTER VERTROOSTEND OP DIE OUMENS SPROETJIESHANDE VAN @N SIEK BEJAARDE IN DIE OUETEHUIS rus. $AAR IS ANDER BEPLANDE EN DEURDAGTE AANRAKINGS WAT LELIK EN HARTSEER is, soos vuishoue wat neerreĂŤn, hande wat in gesinne teen mekaar gelig word, mense wat so verbitterd teenoor mekaar raak (ja, selfs ouers en kinders) dat aanraking ook moord kan word. Ons lees gedurig daarvan in die media. Al ons menslike aanrakings is maar gebrekkig en nie altyd honderd PERSENT VOLMAAK NIE EN GETUIG OOK NIE ALTYD VAN N OPREGTE HART NIE MAAR 'OD KOM IN SY GROOT ALWYSHEID EN (Y RAAK SY KIND AAN EERS SKEPPEND VGL 0S OMDIGTING EN DAN NADAT DIE VOLMAAKTE SKEPSEL VAN 'OD DIE MENS IN ONVOLMAAKTHEID VERVAL HET KOM 'OD EN RAAK HIERDIE GEBROKE STUKKENDE MENS OOK HERSKEPPEND AAN DEUR *ESUS #HRISTUS $EUR DIE WERKING VAN DIE (EILIGE 'EES RAAK 'OD DIE MENS SE HART AAN EN WERK (Y SĂ˜ GELOOF Ă“N (OM IN DIE HARTE VAN SY kinders. +OM LEES HIERDIE MAAND SAAM OOR AANRAKING MAAR VERAL OOR DIE aanraking van God. Ons is jammer dat ons vir ‘n tweede maand nie Lidmaatpraat kon AANBIED NIE MAAR DIE BLADSPASIE WAS KNAP EN ONS WIL HIERDIE MAAND baie graag die twee nuwe redaksielede, Ds. Johan Botha en Grietjie 0RINSLOO AAN JULLE BEKENDSTEL P 6OLGENDE MAAND HERVAT ONS WEER ,IDMAATPRAAT EN KUIER $6 BY DIE SUSTERS VAN $IE 'EREFORMEERDE +ERK Benoni. Raak aan die mense rondom jou met hou hande en jou hart Augustusgroete – nie meer lank nie, dan is dit lente!
Cobie Steyn
“Raak U ons aan om U te loof, versterk ons liefde en geloof, skenk ons meer vreugde in u wet en meer volharding in gebed� (Lied 155:2) Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!
ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: % POS COBIESTEYN LIVE COM &AKSNOMMER 3-3 3LAKKEPOS 0OSBUS
Lydenburg 1120 Wil jy gesels oor iets? s 3-3 BEGIN 3-3 MET 6" s % POS COBIESTEYN LIVE COM s &ACEBOOKBLAD 'EREFORMEERDE 6ROUEBLAD s 3LAKKEPOS 0OSBUS ,YDENBURG (IERDIE BESONDERHEDE IS NIE VIR ADMINISTRATIEWE soos inskrywings of kansellasies bedoel nie – skakel die Administratiewe Buro in Potchefstroom: (018) 297 3986)
Besoek gerus ons Facebookblad – kry pitkos vir die dag en verryk jouself deur met geloofsgenote te gesels. Ons het al meer as 1 500 Likes
Augustus 2016
3
IN DIEPTE
GOD SE ALMAGTIGE AANRAKING DEUR DR. BRAAM KRĂœGER (GK BENONI)
$IE VERSOEK OM N BYDRAE TOT HIERDIE 6ROUEBLAD TE MAAK MET DIE TITEL h'OD SE ALMAGTIGE AANRAKINGv HET MY ONWILLEKEURIG LAAT DINK AAN -ICHELANGELO SE BEKENDE hCreation of Adamv $IT IS DEEL VAN DIE 3ISTYNSE KAPEL SE DAKSKILDERYE $IE VOORSTELLING IS EEN WAAR 'OD !DAM AANRAAK EN AAN HOM LEWE GEE NA DIE SLAAP WAARTYDENS %VA UIT SY RIBBEBEEN GEMAAK IS (IERDIE SKILDERY VERTEENWOORDIG NATUURLIK -ICHELANGELO SE EIE 'ODS EN WĂ?RELDBEELD asook diĂŠ van die tyd waarin hy geleef het.
K
unsskrywer (http://www. italianrenaissance.org/ michelangelo-creation-ofadam/) SĂ? DAT 'OD OP N BAIE hSAGTERv wyse in hierdie skildery voorgestel WORD AS IN 7ESTERSE KUNS TOT OP DAARDIE STADIUM $AAR IS N LIEFDEVOLLE uitreikende en intieme uitreik van God na Adam. Daarteenoor word Adam soort van as ongeĂŤrg (lackadaisically) voorgestel. Die aanraking van God gee aan Adam lewe en so ook aan die hele
6
Augustus 2016
MENSDOM $IE HOOFBOODSKAP IS DAT 'OD SE AANRAKING DIE MENS NA SY BEELD SKEP en dat God naby die mens is: vindbaar, kenbaar. Die bekende Coenie de Villiers sing OOK OOR h-ICHELANGELOv OP SY ALBUM h(ART VAN GLASv (Y SĂ? DAT 'OD IN DAARDIE skildery, so vanaf die dak, steeds LEWENSASEM INBLAAS OP ELKE PERSOON WAT SO OPKYK NA 'OD -OOI NĂ? +OM ONS kyk wat leer die Bybel ons van God se aanraking.
God se liefdevolle aanraking $IE SKEPPINGSVERHAAL IN 'EN n is inderdaad ‘n verhaal van God se LIEFDEVOLLE AANRAKING VAN SY SKEPSELS DIE MENS h SKAARS MINDER AS DIE ENG LE OM 5 TROONv 0S 4OTIUSBERYMING $IE genade van hierdie aanraking is dat dit die mens begiftig met God se beeld. Dit maak die mens God se verteenwoordiger HIER OP AARDE 3Y GOEDHEID LIEFDE GENADE en barmhartigheid moet nou juis deur die MENS HIER OP AARDE VERTOON WORD
IN DIEPTE
Die ongeĂŤrgde mens
Aanraking
-ICHELANGELO HET EGTER OP SO @N KUNSTIGE wyse iets van die mens se onvermoĂŤ OM 'OD SE GENADE TE BEGRYP UITGEBEELD met die ongeĂŤrgde Adam. Dit is asof hy nie kan raaksien, kan besef of waardeer hoe kosbaar dit wat God hom gegee HET IS NIE (ET HY DIT HET HY DIT MAAR sou hy dit verloor, is dit ook maar goed. $IT IS WAAR DIE MENS DAN OPEINDIG n MET DIE RUG OP 'OD GEKEER !FGESNY @N skewe Godsbeeld wat vertoon word.
Maar God se genade breek reeds deur wanneer ons lees hoe daar steeds ‘n liefdevolle aanraking bestaan vanaf God NA SY ONGEĂ‘RGDE SKEPSELE +YK NA DIE volgende voorbeelde:
God se aanraking verander (Ou Testament) $IE STAM VAN DIE WOORD WAT IN (EBREEUS GEBRUIK WORD VIR hAANRAAKv KAN OOK VERTAAL WORD MET hGETREFv MET SEKERE TAALKUNDIGE AANPASSINGS %N DIE HELE /U 4ESTAMENT IS DEURSPEK VAN VOORBEELDE VAN HIERDIE GESPANNE verhouding tussen mens en God.
Getref s -AAR DIE (ERE HET DIE &ARAO EN SY HUIS MET SWAAR PLAE getref oor Sarai DIE VROU VAN !BRAM 'EN s $IE TOESTAND HET N VOLLE SEWE DAE GEDUUR NADAT DIE (ERE DIE .YL getref HET %KS LEES OOK %KS %KS s $IE (ERE HET DIE VOLK MET N RAMP getref OOR DIE KALF WAT !Ă‹RON OP hulle aandrang gemaak het %KS s $IS KLAAR MET ONS 7IE SAL ONS RED uit die mag van hierdie geweldige God? Dit is diĂŠ God deur wie die %GIPTENAARS IN DIE WOESTYN getref is MET ALLERHANDE PLAE 3AM s (ET 5 *UDA DAN HEELTEMAL VERWERP 7ALG 5 VIR 3ION 7AAROM HET 5 ons getref sonder dat iemand ons GENEES *ER s !MOS VAT DIT SAAM $IE (ERE MY God, die Almagtige, raak die aarde aan en dit smelt weg, en almal wat DAAROP WOON TREUR DIE HELE WĂ?RELD kom in beroering! O ja! God se aanraking kan ook ‘n hTREFv WORD TREF VAN GODDELOSES Ă?N HULLE WAT (OM EINTLIK MOET KEN
s %EN VAN DIE SERAFS HET TOE N GLOEIENDE KOOL MET N TANG VAN DIE altaar af gevat en na my toe gevlieg. (Y HET MY MOND AANGERAAK MET DIE KOOL EN GESĂ? h.OUDAT DIE GLOEIENDE KOOL JOU LIPPE AANGERAAK HET IS JOU oortredinge vergewe, jou sonde VERSOENv *ES s (Y HET SY HAND UITGESTEEK MY MOND aangeraak en vir my gesĂŞ: Ek het nou my woorde in jou mond gelĂŞ *ER s 4OE HET HY WAT SOOS N MENS GELYK het, my weer aangeraak en vir my krag gegee (Dan. 10:18).
God se aanraking verander wĂŠĂŠr (Nuwe Testament) /NS LEES IN (EB A h)N DIE VERLEDE HET 'OD BAIEKEER EN OP BAIE MANIERE MET ONS VOORVADERS GEPRAAT DEUR DIE PROFETE MAAR NOU IN HIERDIE LAASTE DAE HET (Y MET ONS GEPRAAT DEUR DIE 3EUN 'OD HET (OM DEUR WIE (Y DIE WĂ?RELD GESKEP HET OOK ERFGENAAM VAN ALLES GEMAAK 5IT (OM STRAAL DIE HEERLIKHEID VAN 'OD EN (Y IS DIE EWEBEELD VAN DIE WESE VAN 'ODv Daardie liefdevolle aanraak van God het nie verdwyn nie. Dit is sigbaar in Jesus self. 4YDENS DIE VERHEERLIKING OP DIE BERG STAAN DIE DISSIPELS ONDER DIE BESEF VAN WIE EN WAT *ESUS IS (ULLE IS BANG vir die nabyheid van God wat hulle AANRAAK -AAR ONS LEES h-AAR *ESUS HET na hulle toe gekom, hulle aangeraak EN GESĂ? h3TAAN OP EN MOENIE BANG WEES NIEv -ATT /OR DIE TWEE BLINDES VAN *ERIGO STAAN DAAR h*ESUS HET hulle innig jammer gekry en hulle oĂŤ aangeraak. Dadelik kon hulle sien en HET HULLE (OM GEVOLGv -ATT )N Luk. 8:40 en die volgende verse lees ons van die vrou wat aan bloedvloeiing gelei het en Jesus se kleed se soom AANGERAAK HET -AAR EINTLIK IS DIT (Y
WAT HAAR AANRAAK h4OE DIE VROU SIEN (Y WEET DIT IS SY HET SY VAN ANGS GEBEWE EN VOOR (OM KOM NEERVAL $AAR VOOR AL DIE MENSE VERTEL SY (OM TOE WAAROM SY (OM AANGERAAK HET EN HOE sy onmiddellik gesond geword het. Toe SĂ? (Y h$OGTER JOU GELOOF HET JOU GERED 'AAN IN VREDE v (OE STAAN DAAR IN 0S BERYM Totius)? Geen vader wat, deur smartgevoel bewoĂŤ, sy kind aanskou met teerder mededoĂŤ AS )SRAELS (%%2 DIĂ? WAT (OM eer en vrees.
God se mededoĂŤ $IE HOOGTEPUNT VAN 'OD SE AANRAAK VAN SY KINDERS VIND PLAAS IN DIE HERSKEPPING wat in Jesus deurbreek. Die liefde van God, uitgebeeld daar in die Sistynse KAPEL DEUR -ICHELANGELO IS STEEDS VAN krag. $AAR IS BAIE PLEKKE IN DIE "YBEL WAT hierdie hemelse aanraking beskryf, maar een van die helderstes bly 2OM EN DAAROPVOLGENDE VERSE h-AAR NOU HET DIE VRYSPRAAK DEUR 'OD WAARVAN DIE WET EN DIE PROFETE GETUIG IN WERKING GETREE $IT IS DIE VRYSPRAAK wat nie verkry word deur die wet te onderhou nie, maar deur in Jesus Christus te glo. God gee dit sonder onderskeid aan almal wat glo. Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie, maar hulle word, sonder dat hulle dit verdien, OP GROND VAN SY GENADE VRYGESPREEK vanweĂŤ die verlossing deur Jesus #HRISTUSv
Die diepte van God se aanraking God se aanraking kan ervaar word in uitkoms uit siekte of noodsituasies, IN WONDERWERKE HIER OP AARDE -AAR DIE DIEPTE DAARVAN IS TE VINDE IN SY genadige aanraking van die gelowiges, HULLE WAT *ESUS KEN EN BELY AS (ERE (ULLE HOOR @N VERSOENINGSWOORD RUIS 0S n BERYM 4OTIUS (ULLE WEET n hulle is vir ewig God se aangeraaktes. (Y RAAK HULLE MET LIEFDE AAN
Augustus 2016
7
LEEFDINGE
h%K KEN JOUx EK HERKEN JOU STEM v SØ SÐ N PASIÑNT WAT OP MY LYSIE is vir die aand. .A VYFTIEN JAAR IN N BAKKERY DERTIG JAAR IN N PASTORIE EN DRIE KINDERS SE GROOTMAAK KAN N MENS SEKER BLY WEES AS IEMAND NA N PAAR DEKADES DAREM NOG JOU STEM HERKEN DINK EK TOE
Die donkerbrilvrou se storie 12
Augustus 2016
LEEFDINGE
DEUR GRIET SWANEPOEL
O
ns was destyds saam KOSHUISBRAKKE 3O BAIE PRET gehad. Ons was saam deur die verlief-en-verlore-stadium. Ek trek die bankie nader en sit by haar. Ek sien SY IS DEUR DIEP WATERS h%K HET SO BAIE OM JOU TE VERTEL v S� SY $IT IS N BESIGE AAND EN EK BELOWE OM LATER WEER N DRAAI TE MAAK 3O KUIER EK ELKE NAG BY HAAR VIR N RUKKIE $AAR IS baie agterstallige kuiers om in te haal. h*Y SKRYF MOS STORIES WEL EK HET N STORIE OM JOU TE VERTEL v S� SY h/P ONS TROUE HET DIE SEREMONIE MEESTER NOGAL IN N GRAP GES� OM GETROUD TE WEES IS AL KLAAR HEL OP AARDE – so hoe sal dit nou wees om ongelukkig getroud te wees... My maatjie, daardie tweede deel het ek gehad — alles BEHALWE DIE MAANSKYN EN ROSE v S� SY en klou my hand vas en begin met haar lewensverhaal.
Sy het gou agtergekom dat die man met wie sy getrou het glad nie met GELD KAN WERK NIE N "LINK SELFSUGTIGE Stefaans wat hoog wou vlieg. Sy moes ALTYD SOOS N JOOLKONINGIN EN N BLINK TROFEE AAN SY SY WEES (Y HET NET DIE beste klere aangetrek. Snags moes HAAR LIG BLY BRAND WANT SY HET NA N voldagwerk nog mufďŹ ns, beskuit en VERJAARDAGKOEKE GEBAK EN VERKOOP OM vir haar kinders se skoolfonds te betaal. Sy vertel verder... h"UITE DIE HUIS HET ALTYD N BLINKNUWE motor gestaan vir sy kosbare beeld. Binne in hulle huis is die kaste leeg en sy en haar kinders moes hoeveel keer maar noedels eet om te oorleef. Buite ONTHAAL HY MENSE BY DUUR EETPLEKKE OM besigheidstransaksies te beklink. As hy DAARNA BY DIE HUIS KOM WAS HY BESOPE "INNE DIE HUIS WAS HY SOOS N GEKWESTE BUFFEL 'EVAARLIK v
3Y HET GOU GELEER OM TONEEL TE SPEEL sodat die wêreld daarbuite nie moet weet nie. h N $ONKERBRIL IS IETS WAARSONDER N ONGELUKKIGE GETROUDE VROU NIE kan klaarkom nie – ek het dit altyd gedra. My oÍ se seer en blou kringe VAN SLAAPLOSE NAGTE KON EK DAREM SO WEGSTEEK v S� SY Die kinders het by haar geleer om stil TE BLY (ULLE KON NIE MAATS HUIS TOE BRING NIE (ULLE HET DIT SO AANVAAR (Y HET hulle geïsoleer van die buitewêreld. Sy EN HAAR KINDERS WAS IN N SPINNERAK VAN ellende vasgevang. (OE STYWER DIE lNANSIES GEWORD HET hoe erger het sy humeur geword. Sy en die kinders het later in die aande IN N BUITEKAMER GESLAAP VIR VEILIGHEID Ligte af en doodstil. Die geld het minder en minder geword en sy bestuur van HULLE GELDSAKE AL HOE SLEGTER $IT WAS N BOSE KRINGLOOP 3Y KON ALLES NOG GOED wegsteek vir die familie tot diÊ dag wat DIE BALJU VOOR DIE HUIS GESTOP HET n HY HET DIE HUIS AS SEKURITEIT VERPAND VIR SY mislukte besigheid. Sy en die kinders WAS lNAAL GESTRAND (AAR PLANNE WAS OP en sy was uitgebrand. Sy het geen keuse gehad as om haar PA DAARDIE DAG TE BEL NIE h-Y PA HY HET n SOOS N GOEIE PA SAL doen – vir my en die kinders kom haal en ons laaste skamele besittings in sy SLEEPWA GELAAI v GAAN SY VOORT h+AN JY GLO -Y PA S� HY HET AL DIE tyd geweet ek is so ongelukkig. Daarom dat haar ouers nie soos al hulle vriende AL KLEINER GEGAAN HET NA N AFTREE OORD toe nie. h%K HET VIR JOU GEWAG MY KIND n JY het baie langer uitgehou as wat ek GEDINK HET v WAS SY WOORDE AAN HAAR
Om na al die skandes en valsheid WEER BY HAAR OUERHUIS TE KOM BLY WAS N HEELMAAKPROSES VIR HAAR EN DIE KINDERS 3Y IS DAARNA GESKEI VAN HAAR MAN +ORT DAARNA IS HY DOOD IN N MOTORONGELUK h%K HET NOOIT MY DONKERBRIL AFGEHAAL OP SY BEGRAFNIS NIE $AAR WAS NET TE VEEL OU WONDE WAT DAARDIE DAG OOPGERUK het. Ons was vir jare nooit meer kerk TOE NIE $IS EINTLIK N GROOT PROBLEEM JY het die kerk so nodig, maar tog vrees jy DIE KERK SE VERWERPING AS JY ONGELUKKIG getroud is – dit is so moeilik... Die VALSHEID VAN VOORGEE BRING N WOLK OOR JOU GEESTELIKE LEWE v Sy bly ‘n rukkie stil, woel met haar vingers aan die laken. h$IE DOMINEE PREEK TOE BY DIE begrafnis oor die vrou wat aan bloedvloeiing gely het en Jesus wat by haar gaan stilstaan het. Dit het gevoel DIE PREEK WAS NET VIR MY EN ASOF HY alles geweet het van my lewe. Die vrou het twaalf jaar aan haar siekte gely en ek was twaalf jaar ongelukkig getroud. $AARDIE PREEK HET MY LEWE VERANDER EN VIR MY WEER HOOP GEBRING v VERTEL SY h-Y MAATJIE EK RAAK NOU NIE NET MEER aan Jesus se kleed nie, ek hang in my gees aan sy kleed, dit is al wat ek het OM MY DEUR DIE LEWE TE KRY v ******************** h%N EK WIL SOMMER GOU WEER JOU STEM hoor. Jy moet my nog alles vertel van JOU BAKKERY VAN DIE PASTORIELEWE VAN jou man en drie kinders, van jou werk HIER BY DIE HOSPITAALxv SĂ? SY DIE LAASTE aand. En ek dink: soms is dit beter om stil te word en nĂŠt te luister, sodat jy kan hoor hoe iemand anders se lewe verander het nadat hulle voor Jesus se voete neergeval het.
Augustus 2016
13