Vroueblad julie 2016 lusmaker

Page 1

JULIE 2016

Die Gereformeerde

Vroueblad Laat God se liefde weergalm God se liefde: die grootste en ewig

Sheri Brynard praat oor haar lewe Saamtrekbylaag 2016 w w w.gksa.org.za/Tydsk rif te/vroueblad-inteken


Julie

INHOUD JAARGANG 71 NOMMER 2

7

14

24

GEREELD 3 4 5

Redakteursbrief Lidmaatpraat Ds. Sê my

JULIE 2016

IN DIEPTE

Die Gereformeerde

Vroueblad Laat God se liefde weergalm God se liefde: die grootste en ewig

6 7 8 10

12 Sheri Brynard praat oor haar lewe Saamtrekbylaag 2016

14

God se liefdesgalm Weerkaats God se liefde Die grootste hiervan My attestaat.... weergalming van God se liefde? Die allerbeste... grootste... ewig God se ewige omgee-liefde

w w w.gksa.org.za/Tydsk rif te/vroueblad-inteken

Ander Publikasies van die Gksa: s $IE +ERKBLAD s $IE 3LINGERVEL (Laerskoolkinders) s $IE +RUISPAD (tieners en jongmense)

Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.

LEEFDINGE 16 18 20 22 26 28 30 33 33

Susette en Sheri Brynard Laat God se liefde weergalm in vrouwees Laat God se liefde weergalm in sang Laat God se liefde weergalm in swaarkry /NS HUISE OEFENVELDE VIR LIEFDESBEDIENING Die eggo van God se liefde God se ewige en groot liefde Tegnologieverslawing (2): Vergiftiging 4EKS 6ERS ,EES IN !UGUSTUS Gemeentedagboek Intekenvorm (ARTSKATTE &OKUS OP VROUENS IN DIE "YBEL +ALEIDOSKOOP *ULIE

Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: REDAKTEUR Cobie Steyn ASSISTENTREDAKTEUR Griet Swanepoel GRAFIESE ONTWERP EN UITLEG +ARIEN "RINK SEKRETARESSE Marlette van Rooyen WEBREDAKTEUR Grietjie Prinsloo ADDISIONELE LEDE Ds. Johan "OTHA !NNAMIE /DENDAAL Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad Posbus 178, Lydenburg 1120 Faks: Die Vroueblad 086 714 6157

E-pos adres: Cobie Steyn, cobiesteyn@live.com Internetadres: www.gksa.org.za/ Tydskrifte/vroueblad-inteken Navrae: Rekenings, adresveranderings, intekening, bladbouers: -E !NGIE -OKOBI 4EL tydskrifte@gksa.co.za Eienaars en uitgewers: $EPUTATE +ERKLIKE 4YDSKRIFTE '+3! Intekengeld: s 62/5%",!$ 3%,& !&(!!, "9 !$-). "52/ 0/3'%,$ 5)4'%3,5)4 2

s %,%+42/.)%3% ).4%+%.).' R100.00 s 62/5%",!$ ). '2/%0 .! $)% '%-%%.4% 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2 s 62/5%",!$ 7/2$ '%34552 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2 ()%2$)% 4!2)%7% '%,$ 6!.!& *5,)% 4/4 *5.)% (Intekening word as voortgesit beskou solank dit nie gekanselleer word nie.) Drukkers: 6 2 $RUKKERS 4EL )33. 0378 407 X

Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig dié van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.

2

Julie 2016


REDAKTEURSBRIEF

God se liefde in ons lewens Geliefde susters, Die liefde van God weergalm deur hierdie tydskrif: in die artikels wat die toerusters van die onderskeie saamtrekstreke VIR ONS AANGESTUUR HET IN DIE SUSTERS SE OPGEWONDE VERTELLINGS van sรกรกm beplan, sรกรกm werk, sรกรกm doen en uiteindelik ook Sร ร M DIE GEMEENSKAP VAN GELOWIGES BELEEF ร N DIE (ERE $IE jaarlikse saamtrekke het behoorlik vlam gevat oor die tema: Laat God se liefde weergalm. (IERDIE MAAND KRY JULLE @N BLAD PROPVOL ARTIKELS EN @N Saamtrekbylaag wat vertel en wys hoe elke streek se saamtrek VAN AFGELOOP HET (OOP JULLE LEES LEKKER EN DAT DIE ARTIKELS MOOI HERINNERINGE SAL TERUGBRING .AMENS DIE REDAKSIE "AIE dankie vir al die bydraes wat die onderskeie saamtrekke gegee HET VIR ONS "LADBOUERSFONDS 3O STERK JULLE ONS HANDE OM ONS tydskrif in stand te hou en uit te bou. /P DIE VOORBLAD HIERDIE MAAND VERSKYN TWEE VROUENS UIT WIE DIE LIEFDE VAN DIE (ERE STRAAL WANNEER @N MENS NA HULLE KYK MAAR OOK WANNEER @N MENS MET HULLE GESELS (ULLE IS 3Hร RI "RYNARD DIE VROU WAT LEEF MET $OWNSINDROOM EN HAAR MA 3USETTE (ULLE WAS DIE SPREKERS BY .ATAL SE SUSTERSAAMTREK /P P VERTEL ma en dogter onderskeidelik van hulle lewenspaaie. 3OOS VERLEDE MAAND AANGEKONDIG HET $S *OHAN "OTHA NOU Ds. Sรช My OORGENEEM BY 0ROF "EN DE +LERK )N DIE PLEK VAN !NNELIZE Fourie is Grietjie Prinsloo op die redaksie aangewys. Ek sou hulle baie graag aan julle wou bekendstel, maar die groot hoeveelheid bydraes van die saamtrekke het ons bladspasie beperk. Volgende maand stel ons hulle graag aan die lesers bekend. Neem vryMOEDIGHEID OM JULLE VRAE OOR DIE "YBEL VIR $S *OHAN TE VRA n SY kontakbesonderhede verskyn op bladsy 5. .ET VOORDAT EK GROET !MORE 0OTGIETER VAN 3UIDVRYSTAATSTREEK stuur asseblief daardie heerlike resepte van julle na Griet Swanepoel toe, dan deel ons dit met die susters in ons Resepteblad.

Vier lede van die redaksie en een getroue medewerker het die Pretoriasaamtrek bygewoon: V.l.n.r. Grietjie Prinsloo (staande); Griet Swanepoel, Cobie Steyn, Jo van Rooyen en Marlette van Rooyen.

h/ 6ADER AL DIE LOF EN EER EN DANK WIL ONS 5 BRING van al u vrede, liefde, guns sal ons vir ewig sing!โ (Skrifberyming 1-4:4)

Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!

ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: % POS COBIESTEYN LIVE COM &AKSNOMMER 3-3 Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120

Mag ons oral en altyd God se liefde laat weergalm.

Christusliefde Cobie Steyn

Wil jy gesels oor iets? s 3-3 BEGIN 3-3 MET 6" s % POS COBIESTEYN LIVE COM s Facebookblad: Gereformeerde Vroueblad s 3LAKKEPOS 0OSBUS ,YDENBURG (Hierdie besonderhede is nie vir administratiewe soos inskrywings of kansellasies bedoel nie โ skakel die Administratiewe Buro in 0OTCHEFSTROOM

Besoek gerus ons Facebookblad โ kry pitkos vir die dag en verryk jouself deur met geloofsgenote te gesels.

Julie 2016

3


IN DIEPTE

Die grootste hiervan Deur Prof. GJC Jordaan 3AAMTREKTOERUSTING .OORD +AAP 3ATERDAG -AART

“Laat God se liefde weergalmâ€? bring ons by die hart van die Evangelie: God se liefde $INK MAAR AAN BEKENDE "YBELVERSE SOOS *OH “So lief het God die wĂŞreld gehad ....â€? En 1 Joh. 4:8, wat in baie kerke in die besonder bekend geraak het deur die kanselkleed se bewoording: “God is liefde.â€? (OE LAAT ONS DIĂ? LIEFDE VAN 'OD weergalm? 7EERGALM DIT WIL SĂ? /NS MOET 'OD SE liefde laat opklink oor die wĂŞreld, sodat almal daarvan kan hoor. $INK AAN @N RUITPLAKKER WAT SĂ? God loves you! Wat kan tog daarmee VERKEERD WEES WANT DIT IS DAREM @N GETUIENIS -AAR DIT VERKONDIG NET @N halwe waarheid. Dit sĂŞ duidelik nie dieselfde as wat ons in Joh. 3:16 leer nie. Johannes skryf dat God die wĂŞreld SO LIEF GEHAD HET hDAT (Y SY ENIGGEBORE Seun gegee hetâ€?, maar die plakker maak God se liefde iets algemeen. Verder skryf *OHANNES hSODAT ELKEEN WAT IN (OM glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hĂŞâ€?, maar die plakker maak sy liefde los van die geloof, los van die ewige lewe in Christus.

8

Julie 2016

/M VAN 'OD SE LIEFDE TE GETUIG OM SY LIEFDE TE LAAT WEERGALM IS BAIE MEER AS @N oppervlakkige ruitplakker-opdrag. Dit vra dat jy eers behoorlik die diepte van God se liefde moet leer ken, voordat jy die regte seine daaroor kan uitstuur.

die geloof, maak God sy liefde op die heel duidelikste BEKEND IN DIE "YBEL Daar word aan ons in die eenvoudigste taal beskryf, soos byvoorbeeld in *OH n MET NET WOORDE “God is liefde�.

Leer ken God se liefde

God is liefde

s 3OMS sien ons sy liefde wanneer ons AAN DIE EINDE VAN @N KRISIS TERUGKYK EN weet: Ek kon hierdeur kom net omdat (Y MY IN SY LIEFDE DAAR DEUR GEDRA HET

(IERDIE DRIE WOORDE IN *OH SĂ? DAT 'OD die bron van liefde is en dat egte liefde net VAN (OM AFKOMSTIG IS 6ERDER SĂ? HIERDIE woorde dat alles wat God doen, liefdesOPTREDE IS !S 'OD SKEP SKEP (Y IN LIEFDE !S (Y REGEER OF OORDEEL OF VERLOS IS DIT IN liefde.

s /F ONS hoor sy liefde in die eerste SKREE VAN @N PASGEBORE BABA s /NS ruik selfs sy liefde in die eerste REĂ‘NDRUPPELS IN DIE STOF NA @N LANG droogte. s )N GELOOF WANT SONDER GELOOF IS ONS blind vir die tekens van God se liefde in en om ons. En, soos met alles van

$IE HOOGSTE BEWYS HIERVAN IS DAT (Y SY Seun na die wĂŞreld toe gestuur het. DaarOM PRAAT +OL OOK VAN *ESUS #HRISTUS AS “die Seun van sy liefde.â€?


IN DIEPTE

God se liefde vloei oor in ons naasteliefde !S JYSELF IN VERWONDERING STAAN OOR 'OD SE liefde in Christus, sal dit nie anders kan nie. Dit MĂ˜Ă?T OORVLOEI NA DIE MENSE OM JOU $IE APOSTEL *OHANNES SKRYF !S 'OD ONS SO LIEFGEHAD HET DAT (Y SY 3EUN VIR ONS GESTUUR HET BEHOORT ONS OOK mekaar lief te hĂŞ (vgl. 1 Joh. 4:10-11).

God se liefde is daadliefde $AAR IS @N DElNITIEWE BETEKENISVERSKIL TUSsen “Liefde tot Godâ€? en “liefde tot ons naasteâ€? teenoor “liefde vir Godâ€? en “liefde vir ons NAASTEv h,IEFDE VIR v PRAAT VAN @N GESINDHEID @N GEVOEL -AAR hLIEFDE TOT v VERWYS NA LIEFDE wat by iemand uitkom. Dit is daadliefde. 'OD HET ONS SO LIEFGEHAD DAT (Y SY 3EUN VIR ONS GESTUUR HET n VERGELYK *OH EN *OH 3Ă˜ BEHOORT OOK ONS LIEFDE TOT 'OD TE WEES daadliefde.

/NS NAASTE LIEFHĂ? SOOS ONSSELF

.ET DIĂ? MENS WAT 'OD WAT LIEFDE IS SE LIEFDE WAARLIK LEER KEN HET KAN werklik liefhĂŞ: “En ons ken die liefde wat God vir ons het, en ons glo daarin. 'OD IS LIEFDE WIE IN DIE LIEFDE BLY BLY IN 'OD EN 'OD BLY IN HOMv *OH !S DIE LIEFDE WAT 'OD AAN JOU BEWYS HET IN JOU BLY DAN SAL ALLES WAT JY DOEN die liefde van God uitstraal.

(OE LAAT ONS SELF SY LIEFDE WEERGALM Selfs in klein insidente van elke dag word ons elkeen gedurig geroep om God se liefde te betoon, En baie keer sit ons met meer vrae as antwoorde: Wanneer die bedelaar met sy slim stories voor jou deur kom staan, hoe laat jy God se liefde na hom toe oorvloei? )S DIT WERKLIK LIEFDESBETOON OM HOM NET @N GELDSTUK OF NOOT IN DIE HAND TE STOP $AN LIEWER VIR HOM @N BORD KOS GEE /F WORD ONS GEDRYF DEUR JAMMERTE VIR DIE ARME man? Die lys van vrae raak al hoe langer. Veral wanneer ons by blote medemenslike liefde vassteek, en vergeet dat ons hier is om die liefde van God te bedien. Dit verg @N HEELTEMAL ANDER SOORT VRAAG DIE VRAAG VAN 0AULUS BY $AMASKUS h(ERE WAT WIL 5 HĂ? MOET EK DOEN v /F MEER OP DIE SITUASIE TOEGESPITS h(ERE WAT WIL 5 HĂ? MOET HIERDIE BEDELAAR ONTVANG v 'ELD "ROOD /F MISKIEN DIE EVANGELIE

(OE MOET ONS DIT VERSTAAN DAT ONS ONS NAASTE moet liefhĂŞ soos onsself? Dit gaan nie oor hoeveel ons lief het nie, maar oor hoe ons LIEFHET n DIE manier waarop ONS LIEFHET /NS mag nie die ou sondige self liefhĂŞ nie. Nee, ons moet die sonde in ons haat en met alle mag daarvan wegvlug, want dit is die pad na die ewige dood. Maar as jy jouself liefhet, sal jy op die pad van die lewe gaan. Dit is die pad van GELOOF IN *ESUS #HRISTUS WANT IN (OM IS DIE lewe. Wie hom- of haarself liefhet, se lewe is DAAROM EEN VAN DAAGLIKSE BEKERING n WEG VAN DIE SONDE EN TERUG NA DIE (ERE /P DIESELFDE MANIER MOET ONS DAN ONS NAASTE LIEFHĂ? MET @N LIEFDE WAT VERDER GAAN AS BLOTE WELWILLENDHEID EN V RIENDELIKHEID 7IE SO @N LIEFDE bewys, laat die liefde van God opklink en laat sy liefde in die mense om jou weerklink. Sy liefde, WAAROOR DIE APOSTEL 0AULUS IN 2OMEINE @N LOmIED sing: “Wie kan ons van die liefde van Christus skei?â€? Daarom kan ons saam met die apostel Paulus sĂŞ: “En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie n MAAR DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDEv +OR 13:13).

Julie 2016


LEEFDINGE

LAAT GOD SE LIEFDE WEERGALM IN SWAARKRY

DEUR DR. SUSAN DE BRUIN – SAAMTREKTOERUSTING: LIMPOPO, SATERDAG 5 MAART 2016

22

Julie 2016


LEEFDINGE

Die opdrag om God se liefde uit te basuin kry ons op vele plekke in DIE 3KRIF ONDER ANDERE IN 0S WAT SĂ? h,OOF DIE (ERE 2OEP (OM AAN -AAK AAN DIE NASIES BEKEND WAT (Y GEDOEN HET v Wat het God gedoen? s 'OD HET ONS EERSTE LIEF GEHAD s 'OD IS LIEFDE EN LIEFDE KOM VAN 'OD s 'OD OPENBAAR SY LIEFDE AAN ONS DEURDAT (Y SY 3EUN *ESUS #HRISTUS AAN DIE KRUIS LAAT STERF HET OM ONS MET (OM TE versoen. s 'OD SE LIEFDE IS IN ONS HARTE UITGESTORT DEUR DIE (EILIGE 'EES WAT (Y AAN ONS gegee het. s 3Y LIEFDE VIR ONS MOET OOK IN ONS EIE lewens sigbaar wees deurdat ons liefde betoon aan mekaar, maar ook aan alle mense om ons. Dit is hierdie liefde wat Christene onderskei van mense van ander gelowe. Wonderwerke gebeur daagliks om ons n IS ONS OĂ‘ NOG OOP GENOEG OM 'OD SE liefde daarin raak te sien?

Wonderwerk: God voorsien in sy groot liefde en genade in tye van nood )N !UGUSTUS WORD EK OP DIE ouderdom van dertien jaar gediagnoseer MET GRAAD BEENKANKER n DIE KANKER HET REEDS NA MY LONGE VERPREI /NS BLY IN Ellisras. Wat nou? -AAR DIE (ERE VOORSIEN )N $ESEMBER SES MAANDE VOORDAT EK GEDIAGNOSEER IS WORD 0A (ANNES GESTUUR om gedurende weeksdae in Pretoria te werk. Pa kan my dus ondersteun tydens MY BEHANDELING EN /USUS *OHANDA was op daardie stadium ’n student by die hospitaal waar ek my behandeling ontvang het.

Wonderwerk: God rus my toe vir my koninkrykswerk !S TIENER MET KANKER HET EK OP N BAIE vroeĂŤ ouderdom kennis gemaak met die realiteit van die dood. Die positiewe wat daaruit voortgespruit het, is dat God my SĂ˜ VOORBEREI HET VIR DIE WERK WAT EK vandag doen. Ek werk die afgelope agt jaar by Sungarden Hospice. Palliatiewe sorg fokus nie op kwantiteit van lewe nie, maar wel OP KWALITEIT VAN LEWE /NS VOLG N HOLISTIESE BENADERING $IE lSIEKE versorging en om ’n terminale pasiĂŤnt se pyn en simptome te kontroleer, is maar een aspek daarvan. Die pasiĂŤnt se geestelike en emosionele welstand, asook die uitsorteer van verhoudings met die mense naaste aan hom, maak ’n belangrike deel uit van terminale versorging. In my werksomgewing kry ek die geleentheid om s $IE SAAD VAN 'OD SE 7OORD TE SAAI s 3AAM MY PASIĂ‘NTE TE SIT EN HUIL s 0ASIĂ‘NTE EN HUL FAMILIES VOOR TE BEREI OP die einde.

Wonderwerk: Die begin en einde van lewe Daar is net twee dinge wat seker is in almal van ons se lewens: geboorte en afsterwe. Die geboorte van ’n baba, die begin van ’n nuwe lewe is ’n wonderwerk en almal praat graag daaroor. /OR DIE DOOD WIL NIEMAND PRAAT NIE maar vir ’n kind van God is dit net so ’n groot wonderwerk. Paulus verwoord dit so mooi: “...om te lewe is vir my Christus, en

OM TE STERWE IS VIR MY WINS !S EK IN DIE lewe bly, kan ek voortgaan met vrugbare arbeid. Wat ek moet kies, weet ek nie. Ek is in ’n tweestryd: ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit IS VERREWEG DIE BESTE MAAR IN JULLE BELANG is dit noodsaakliker dat ek bly leweâ€? (Fil. 1:21-24). Ek sien op ’n daaglikse basis hoe die (ERE SE LIEFDE WEERGALM IN DIE MANIER waarop een van God se kinders die beproewing van ’n terminale siekte dra. Dit is ’n besondere ervaring om te sien hoedat die een wat “veronderstel is om swaar te kryâ€? die mense rondom sy bed bemoedig. (OE DIE FAMILIE KRAG KRY EN VERSTERK WORD in hulle geloof as hulle sien hoe die vrede van God (die vrede wat alle verstand te BOWE GAAN n VGL &IL UIT N PASIĂ‘NT WAT Christus as sy Verlosser het, straal.

Wonderwerk: Genadetyd "ESEF ONS ONS LEEF IN GENADETYD +ANKER is ’n genadesiekte, want dan raak jy bewus van hierdie genadetyd. Daar is inderdaad groot wonderwerke soos byvoorbeeld genesing van kanker, maar daar lĂŞ ook wonderwerke opgesluit in die kleiner dinge soos die voĂŤltjies wat elke dag sing, reĂŤndruppels wat val, elke mooi blom, vriendelikheid van die vreemdeling in die winkel. Wonderwerke, groot of klein, gebeur op ’n daaglikse basis Ă˜M ONS $EUR MEER OPLETTEND TE WEES EN die wonderwerke in jou lewe en om jou raak te sien, kry jy die geleentheid om God se genade en liefde uit te jubel aan almal wat God oor jou pad stuur.

Julie 2016

23


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.