INHOUD
Junie
JAARGANG 69 NOMMER 12
6
8
12
GEREELD 3 4 5 JUNIE 2015
IN DIEPTE
Die Gereformeerde
Vroueblad Om God te ken
LEEF IN VOLKOME VERTROUE OP GOD Die waterwyser
Die verskil tussen inligting en kennis
Redakteursbrief Lidmaatpraat Ds. SĂŞ my
6
8 10
Verryk die deugsaamheid met kennis Om God te ken Leef in volle vertroue op God
w w w. g k s a . o r g . z a / Ty d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n
Ander Publikasies van die Gksa: (Laerskoolkinders) Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.
2
Junie 2015
LEEFDINGE 12 14 15 16 18 20 22 24 26 28 29 29 29 30 31 32
, Teken vdirogjoteur omfa jou in in op vriend blad ons .org.za www.gksa
Die waterwyser Teks & Vers: Kennis 6 ^ * ' Boekeblad # Woord-Wys uit Wakkerstroom: Die verskil tussen inligting en kennis Gesprek met Kinta: Kennis Geloof: Vasstaande kennis en vaste vertroue Gemeente-MosaĂŻek: Ons kuier by Rooihuiskraal Q " ] $% / Z Intekenvorm Resepteblad: Boor-wors Lens op die Bybel ] $% /
Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: Cobie Steyn (redaktrise) Griet Swanepoel (assistentredaktrise) Marlette van Rooyen (sekretaresse) Annelize Fourie Prof. Ben de Klerk Annamie Odendaal Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad ! "# $% & ' * % + , + / E-pos adres: Cobie Steyn, cobiesteyn@live.com
1 ' 2223 3 34 5 6# 7 5 8 Navrae: 9 ! ! ! ' ; 3 < ; ' 6 % $= >= +! # 7 ? 3H 34
Eienaars en uitgewers: Deputate Kerklike Tydskrifte GKSA Intekengeld: *9IJN "< N"& <&Q<<" BY ADMIN BURO, POSGELD J16ZN "J16 ' 9 /,!%% N"N 69I[1N N 1[6N N[1[Z' 9 %%3%%
*9IJN "< 1[ Z9IN [< DIE GEMEENTE, POSGELD 1[ZN "J16 ' 9$> 3%% *9IJN "< \I9 ZN 6JJ9! I ZN" 1[ZN "J16 ' 9$/%3%% Q1N9 1N 6<91N\N ZN" *<[<& ]J"1N $% / 6I6 >% ]J[1N $% +3 1 2
word nie.) Drukkers: *^9 ! 6 % $ >>> $,+$! 1 [ %> ,% _
Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig diĂŠ van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.
Kennis
redakteursbrief
Liewe Geloofsvriendinne, Die jaar het sy loop geneem â&#x20AC;&#x201C; ons is amper by die halfjaarmerk vir 2015. Nou sien ons hoedat die leerders ernstig gereed begin maak vir die halfjaareksamens. Vir hulle is kennis van hulle onderskeie vakgebiede noodsaaklik. As jy nou nog nie jou verantwoordelikheid nagekom het nie, gaan jou kennis te min wees om goed (indien enigsins!) te slaag. Kennis wat jy verwerf op skool, gaan jy tien teen een jou lewe lank gebruik â&#x20AC;&#x201C; van jou vakke gaan jou loopbaanrigting bepaal. As jy werklik van die slimstes onder die slimmes is, kan dit gebeur dat jy 100% verwerf vir â&#x20AC;&#x2DC;n vak; dat jy daardie vak op â&#x20AC;&#x2DC;n stadium klaar maak, â&#x20AC;&#x153;afskryfâ&#x20AC;?. Maar lewenskennis, kennis van God en wie Hy is en wat Hy vir ons doen, leer â&#x20AC;&#x2DC;n mens elke dag. Ons leer uit die Woord wie God is (ons sĂŞ Hy openbaar Homself aan ons in sy Woord); ons leer ook vir God elke dag van ons lewens beter ken in ons vreugdestye, maar ook in swaarkrytye. Met die verwerwing van hierdie kennis kan en mag die gelowige nooit ophou nie, daar is dus nie â&#x20AC;&#x2DC;n kans om hierdie â&#x20AC;&#x153;kursusâ&#x20AC;? af te skryf nie. En op die ondermaanse sal nie een â&#x20AC;&#x153;leerlingâ&#x20AC;? 100% verwerf nie: â&#x20AC;&#x153;Nou kyk ons nog in â&#x20AC;&#x2DC;n dowwe spieĂŤl en sien â&#x20AC;&#x2122;n raaiselagtige beeld, maar eendag sal ons alles sien soos dit werklik is. Nou ken ek net gedeeltelik, maar eendag sal ek ten volle ken soos God my ten volle kenâ&#x20AC;? (1 Kor. 13: 12). In hierdie maand lig ons juis uit wat kennis van God en sy Woord vir die gelowige beteken. Ons moes â&#x20AC;&#x2DC;n jaarlikse prysaanpassing maak (vir die boekjaar Julie 2015-Junie 2016), maar die prysstyging hierdie jaar is gelukkig nie weer so skerp soos verlede jaar nie. Nuwe pryse kan gesien word op die skutblad (p. 2) of die intekenvorm (p. 29).
Foto: Lydenburg. â&#x20AC;&#x153;Vir Calvyn het geloof nie bestaan in
! " # $ Wat is geloof? % & ' ( ) #&* +,-./
Alle susters wat die biljet tydens die afgelope Saamtrek ingevul het, se gratis kopie van ons blad (hetsy dit elektronies of harde kopie is), is op pad. Manda Nel (GK Akasia) het hard gewerk om al die inligting verwerk te kry. Ons gee volgende maand aandag aan al diĂŠ susters wat nuut ingeteken het tydens die Saamtrek... net toe julle gedink het ons het al van julle vergeet! Volgende maand publiseer ons ons jaarlikse Saamtrekuitgawe â&#x20AC;&#x201C; ons fokus op die Saamtrektema van 2015 en publiseer soveel as moontlik van die toerustingsgeleenthede as IN DIEPTE-artikels. Ons beoog ook om weer die Saamtrekbylaag, waarin ons vertel hoe al die saamtrekke verloop het, dan te laat verskyn. Die Saamtrektema vir 2016 sal dan ook in die Julie-uitgawe aangekondig word. Verdiep jouself in God se Woord, sodat jy Hom daagliks beter sal leer ken.
Cobie Steyn NS: Al het ons nie meer â&#x20AC;&#x2DC;n brieweblad nie, is jy steeds welkom om vir ons â&#x20AC;&#x2DC;n SMS te stuur na 082 555 9586 (begin SMS met VB:)... of â&#x20AC;&#x2122;n brief te e-pos aan cobiesteyn@live. com of jou mening op ons Facebookblad te gaan lug of stuur jou brief per slakkepos na Posbus 178 Lydenburg 1120. Ons hoor graag wat leef in die harte van die lesers. (Die redaksie vra vriendelik dat hierdie selfoonnommer en adresse nie vir administratiewe sake soos inskrywings of kansellasies gebruik sal word nie â&#x20AC;&#x201C; skakel die verantwoordelike persone by die Administratiewe Buro in Potchefstroom: Sien die inligting op die skutblad.)
Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!
ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; SMS: 082 555 9586; Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120
Junie 2015
3
in diepte
Mense wil nie meer analities oor die Woord dink nie. Daar is eintlik nie tyd daarvoor nie. Predikante word wĂŞreldwyd aangemoedig om hul sĂŞ te sĂŞ onder â&#x20AC;&#x2DC;n halfuur, dankie en asseblief. En so gaan nog â&#x20AC;&#x2DC;n volk onder weens â&#x20AC;&#x2DC;n tekort aan kennis. Hoekom is kennis van die Woord nog in vandag se tyd belangrik? (PE MFFS POT BOEFST )Z XJM CZ POT AO 1TBMN FO AO +PTVB 1-gesindheid kweek: â&#x20AC;&#x2DC;n Raamwerk waar ons God deur sy 8PPSE MFFS LFO FO IFFMIBSUJH PQ )PN LBO WFSUSPV 4PESB EJF kennis van God nie oorgaan tot aksie in geloof en vertroue nie, beteken daardie kennis net â&#x20AC;&#x2DC;n versameling van dooie feite, soos wat die Israeliete in hulle woestyntog, en later hulle ballingskap moes uitvind. Moses het God se gebooie PPSHFESB "SNF +FSFNJB IFU WJS AO IBMGFFV MBOL (PE TF XJM bekendgemaak, selfs al het hy geweet dit gaan tevergeefs wees, maar omdat die volk Israel nie die kennis wou toepas nie, het hulle vasgeval in verdrukking. )PFWFFM WBO POT JT WBOEBH WBTHFWBOH JO EJF WFSESVLLJOH van depressie, alkoholmisbruik of ander afbrekende gewoontes? Dit het my tot die slotsom laat kom dat God TF 8PPSE FO LFOOJT EBBSWBO AO BLTJF WSB (PE TF 8PPSE is immers vir ons gegee om deur sy Gees te kan beweeg, herskep te kan word en die lewe in sy volheid te kan ervaar. DiĂŠ gedagte aan beweging het my laat terugdink aan Newton se drie bewegingswette en ek kon hierdie interessante feite rondom dit nie ignoreer nie. Nou kyk, *TBBD /FXUPO XBT AO TMJN NBO 8BU IPN OPH TMJNNFS gemaak het, was die feit dat hy meer oor die teologie as die wetenskap geskryf het.
10
Junie 2015
Leef in vertroue
DEUR MARTIE
Maar watter analogie kan ons in sy bewegingswette en dĂe WBO (PE TF CFXFHJOH EFVS TZ 8PPSE UPPO
Newton se bewegingswette volgens Wikipedia 1. â&#x20AC;&#x2DC;n Fisiese liggaam sal in rus bly of aanhou om teen â&#x20AC;&#x2DC;n konstante snelheid te beweeg, tensy â&#x20AC;&#x2DC;n nettokrag daarop inwerk. 4P LBO AO NFOT WJS WFFSUJH KBBS JO EJF XPFTUZO SPOEEXBBM PG JO CBMMJOHTLBQ XFFT UPUEBU KPV WFSIBSEF IBSU PPQ TBM HBBO TPEBU EJF )FSF TF 8PPSE KPV USFG FO KZ EBBSEJF eerste tree in geloof neem. Soos Abraham wat sy hele MFXF PQQBL FO CFHJO SFJT OB AO POCFLFOEF MBOE )Z het nie vooraf honderd-en- tien tekens gevra of eers TFLFS HFNBBL WBO TZ CFTUFNNJOH OJF )Z NPFT IPNTFMG daagliks baie fyn op God se stem instel om te kon weet waar sy volgende tree moes gaan. Moenie dat die iLPOTUBOUF TOFMIFJEw KPV ĂŹPVT OJF &FO LFFS QFS XFFL TF FSFEJFOTCZXPOJOH FO AO CZESBF XBOOFFS EJU JO KPV gemaksone inpas, is nie gewaarborg om God se hart te SPFS OJF 0OUIPV )Z IFU POT OJF HFNBBL PN TMBBQ TMBBQ PQ QBE OB EJF IFNFM UPF UF SFJT OJF )JFSEJF XFU JT uit )PN
in diepte God wees, en hy sal my seun wees. Amenâ&#x20AC;?. )JFSEJF XFU JT tot )PN Daarom moet elkeen van ons elke dag van ons lewe vorentoe beweeg deur ons te verdiep in die â&#x20AC;&#x153;diepte van die rykdom en wysheid en kennis van Godâ&#x20AC;? (Rom. 11:33), want om in volle vertroue op God te lewe, behels EJĂ? WBTUF XFUF i6JU )PN FO EFVS )PN FO UPU )PN JT BMMF EJOHFw (Rom. 11:36a).
LIDMAATPRAAT El Ellen Ch Chambers:
n volle e op God
E BARGIACCHI
2. F=d[mv]dt . Momentum is die produk van massa en snelheid. Moeder Teresa het slegs gereageer op ĂŠĂŠn roepstem van God en dit was om vir die armstes onder die armes te sorg. En dit is eintlik al wat sy gedoen het. Met die Gees se krag het haar gehoorsaamheid en vertroue â&#x20AC;&#x2DC;n gevolg gebring van 570 TFOEJOHTUBTJFT XĂ?SFMEXZE OPOOF EJF #SPFEFSTLBQ WBO MFEF NFU NFFS BT WSZXJMMJHFST FO TPQLPNCVJTF XBU NFFS BT Ę&#x201D; HFTJOOF QFS KBBS WPFE *OEJFO KZ HFXPOEFS IFU XBU EJF MJNJFU JT XBOOFFS (PE TF 8PPSE FO (FFT NPNFOUVN LSZ NFU TZ WPMMF LSBH FO TOFMIFJE EBBSBHUFS o MFFT HFSVT +PC FO TPNNFS JO AO QBBS WFSUBMJOHT WBO EJF #ZCFM )JFSEJF XFU JT EFVS )PN
in volle ve vertroue op Go God.....? On Ons raak so maklik na nadat on ons nuus
so maklik perspektief in ons vertroue dat God in beheer ! soos die Groot Trek, Bloedrivier, " # $ % weer moed.... God het hulle nie verlaat nie... En so kan ek ook & '( ) * + - /0
3. Vir elke reaksie is daar â&#x20AC;&#x2DC;n gelyke en teenoorgestelde reaksie. Ons reaksie: Ons Vader wat in die hemel is, laat U Naam geheilig word; laat U koninkryk kom, laat U wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons oortredinge, soos ons ook dĂe vergewe, wat teen ons oortree, en laat ons nie in die versoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose, want aan U behoort die Koninkryk, die krag en die heerlikheid tot in alle ewigheid. Amen. God se reaksie: Openbaring 21: Toe het ek â&#x20AC;&#x2DC;n nuwe hemel en â&#x20AC;&#x2DC;n nuwe aarde gesien. En ek het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, van God af uit die hemel uit sien afkom. Toe het ek â&#x20AC;&#x2DC;n harde stem van die troon af hoor sĂŞ: â&#x20AC;&#x153;Kyk die woonplek van God is nou by die mense. Hy sal by hulle bly. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Dit het klaar gebeur. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Aan elkeen wat dors het sal ek te drinke gee uit die fontein met die water van die lewe, verniet. Elkeen wat die oorwinning behaal, sal dit alles kry, en Ek sal sy
Junie 2015
11
leefdinge
WOORD-WYS UIT WAKKERSTROOM &'74 9+.$4+' '0 #00'.+<' (174+'
20
Junie 2015
leefdinge
Die verskil tussen
INLIGTING EN KENNIS Niemand kan vandag meer sê hulle weet nie hoe nie, of altans, hulle weet nie waar om die inligting te bekom nie. Of dit nou is om ʼn haardroër aanmekaar te sit, ʼn koffietafel van palette te bou of om te weet hoe jy jou skoonma moet hanteer. Al die inligting is net ʼn druk van ʼn knoppie weg op die internet. Ek het dit onlangs ervaar toe ek meer te wete wou kom oor die geboorte van ʼn kind en alles wat daarmee saamgaan! Daar spring ʼn magdom forums, You Tube-skakels en selfhelpkalenders op, jy kan kus en keer... en partykeer wil jy sommer koes ook vir al die inligting wat jou oorweldig! En al hierdie inligting is wonderlik! Dit bemagtig jou en gee jou soveel opinies en raad; maar inligting bly soms koud en onbetrokke. Dit is daar vir almal om te ontgin en iets daarvan te maak. Op die einde van die dag bly dit net inligting. Inligting is nie kennis nie. Kennis word verwerf deur jou oë oop en jou hande besig te hou, het Jeremy Taylor gesê. Ouer mense het meer dikwels ʼn diepere kennis en wêreld se wysheid juis vanweë hierdie hande wat al langer besig is as die jonger klomp s’n... Hoekom wil jy die wiel herontwerp as jy kan toelaat dat ouer mense hul skatkamers vir jou oopmaak? Kennis strek veel dieper as inligting. Dis meer as weet – dis ervaring, dit is meer as puntsgewysde stappe – dis deurwinterde wysheid, dit is meer as ink op papier of ʼn onpersoonlike rekenaar-font’ – dit is ʼn persoonlike nalatenskap. Die verskil tussen inligting en kennis was nog nooit vir my so duidelik soos nou met die koms van ons eerste kind nie! Ek het soveel leesstof moontlik verorber in die maande voor Mieke se geboorte. Ek was meer as reg vir enige aanslag wat sou kom. Of so het ek geglo. Ek het mos al die inligting opgelees! My onlangse petalje met die geboorte en al die verrassings wat daarmee gepaard gaan, het hierdie feit net weer bevestig. Inligting het ek in my kop gehad, maar eerstehandse kennis het ek beslis nie gehad nie. Daar in die hospitaal het ek die waarde van kennis begin besef. Mense met jare se ondervinding, passie en liefde vir hul werk. Hul deernis vir nuwe mammas wat met groot oë die nuwe terrein in hulle lewe, waarvan hulle eintlik maar bitter min van weet, betree. Niemand kan jou werklik voorberei op wat vir jou wag nie, geen inligting op die internet of die beste borsvoedingsboek nie. Maar die mees gerusstellende woorde in die hospitaal was dat suster Linda op pad was – mét haar 37 jaar se ondervinding. Saam met haar en al die ander ervare susters het ek
geborge gevoel. Kennis in plaas van inligting het my veilig laat voel. Noudat ek daar deur is, kan ek vir die eerste keer sê ek het nou meer kennis as inligting in die onderwerp. ʼn Vriendin met haar derde kind se raad vind nou soveel byval. My ma se onthou van wat vir haar gewerk het en selfs ʼn oproep na my ouma wat vier kinders in die wêreld gebring het, se kennis word ruim uitgedeel. Ek deel self nou raad uit ná my ervaring en besef dat wat ek deurgegaan het, glad nie so uniek is nie. Elke vrou gaan basies deur presies dieselfde. Dit het my sommer baie getroos! Net so kan ons so baie inligting van die Bybel weet. Ons kan die profete, konings en rigters dalk in volgorde opnoem, teksverse een vir een aanhaal en verhale uit die Bybel uit jou kop ken. Die inligting is goed om te ken en dit is belangrik dat ons dit ook moet weet. Maar dit is selfs meer belangrik om te delf vir ʼn diepe verstaan en kennis van die Bybel en van God. Spreuke 1:7 bevestig net weer dat kennis met die dien van die Here begin: “.. dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.” As jy nie met God te doen het nie, weet jy net iets (of dalk baie) van Hom af, maar jy ken Hom nie. Jy het Hom en sy krag nog nie ervaar nie! So skryf poniekoerante en tydskrifte gereeld oor mense, bekendes en hul dinge. Dit voel naderhand of jy hierdie mense sommer persoonlik ken, maar in werklikheid ken ons hulle nie regtig nie. Net so kan ons baie oor God lees en van Hom weet, maar ken ons Hom werklik? Bestudeer ons sy Woord en staan ons in ʼn persoonlike verhouding met Hom? Om God in sy volheid te ervaar moet ons kennis van Hom hê, nie net inligting oor Hom nie. Inligting van Hom bring ʼn tydelike, oppervlakkige geluk, waar ʼn ware kennis van God ware vrede bring. Kennis en wysheid kom nestel ʼn diep tevredenheid in jou hart waar dit blywende vertroosting bring. My wens vir elke nuwe mamma is dat sy sal besef hoeveel kennis in ander mammas opgesluit is. Dat sy al die inligting moet verwerk, maar bowenal na haar hart moet luister. Bel jou skoonma, jou ouma en jou vriendin met 4 kinders. Vra raad en leer uit ander se wysheidskennis.
Junie 2015
21