Vroueblad november 2016 lusmaker

Page 1

NOVEMBER 2016

Die Gereformeerde

Vroueblad Krag

s $IE (ERE IS MY KRAG s -ENS OORWIN DEUR 'OD SE KRAG s 6OLHARD DEUR 'OD SE KRAG .EWTON SE WETTE GELD OOK IN DIE "OSVELD

Fokus op Elizabet

w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n


November INHOUD

6

8

10

GEREELD 3 4 5

Redakteursbrief Lidmaatpraat Ds. SĂŞ my

NOVEMBER 2016

Die Gereformeerde

Vroueblad Krag

s $IE (ERE IS MY KRAG s -ENS OORWIN DEUR 'OD SE KRAG s 6OLHARD DEUR 'OD SE KRAG .EWTON SE WETTE GELD OOK IN DIE "OSVELD

Fokus op Elizabet

IN DIEPTE $IE (ERE IS MY KRAG EN MY BESKERMING 8 ’n Mens oorwin nie deur eie krag nie 10 Volhard deur God se wonderbare krag

w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n

Ander Publikasies van die Gksa: s $IE +ERKBLAD s $IE 3LINGERVEL (Laerskoolkinders) s $IE +RUISPAD (tieners en jongmense) "IED OOK VERRYKENDE GEESTELIKE LEESSTOF EN KAN BESTEL WORD BY DIE !DMINISTRATIEWE "URO

2

JAARGANG 71 NOMMER 6

November 2016

LEEFDINGE 22 23 26

.EWTON SE WETTE GELD OOK IN DIE "OSVELD 4EKS 6ERS +RAG 4EKS 6ERS $AGBOEK "OEKEBLAD "YBELSE BERADING $R 4RUDIE +INTA SE MA +RAG Lewensvolheid Laurika Venter 'EMEENTE -OSAĂ•EK /NS KUIER BY DIE '+ 0OTCHEFSTROOM /OS Gemeente-MosaĂŻek: Saamtrek 2017 'EMEENTE -OSAĂ•EK "YBELSTUDIE 3AAMTREK 2ESEPTEBLAD "EESKOOKVLEIS EN GROENTEPOTJIE ,EES IN $ESEMBER *ANUARIE 'EMEENTEDAGBOEK )NTEKENVORM (ARTSKATTE &OKUS OP VROUENS IN DIE "YBEL %LISABET +ALEIDOSKOOP .OVEMBER

2EDAKSIONELE )NLIGTING Redaksiekommissie: 2%$!+4%52 Cobie Steyn !33)34%.42%$!+4%52 Griet Swanepoel '2!&)%3% /.47%20 %. 5)4,%' +ARIEN "RINK 3%+2%4!2%33% Marlette van Rooyen 7%"2%$!+4%52 Grietjie Prinsloo !$$)3)/.%,% ,%$% Ds. Johan "OTHA !NNAMIE /DENDAAL Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad Posbus 178, Lydenburg 1120 Faks: Die Vroueblad 086 714 6157

E-pos adres: Cobie Steyn, cobiesteyn@live.com Internetadres: www.gksa.org.za/ Tydskrifte/vroueblad-inteken Navrae: Rekenings, adresveranderings, intekening, bladbouers: -E !NGIE -OKOBI 4EL TYDSKRIFTE GKSA CO ZA Eienaars en uitgewers: $EPUTATE +ERKLIKE 4YDSKRIFTE '+3! Intekengeld: s 62/5%",!$ 3%,& !&(!!, "9 !$-). "52/ 0/3'%,$ 5)4'%3,5)4 2

s %,%+42/.)%3% ).4%+%.).' R100.00 s 62/5%",!$ ). '2/%0 .! $)% '%-%%.4% 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2 s 62/5%",!$ 7/2$ '%34552 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2 ()%2$)% 4!2)%7% '%,$ 6!.!& *5,)% 4/4 *5.)% (Intekening word as voortgesit beskou solank dit nie gekanselleer word nie.) Drukkers: 6 2 $RUKKERS 4EL ISSN 0378 407 X

-ENINGS UITGESPREEK IN ARTIKELS VERTEENWOORDIG NIE NOODWENDIG DIĂ? VAN DIE 2EDAKSIE NIE $IE 2EDAKSIE BEHOU HOM DIE REG VAN PLASING ASOOK DIE REDIGERING VERKORTING PARAFRASERING OF UITBREIDING VAN BYDRAES VOOR


REDAKTEURSBRIEF

God se krag in my swakheid Geloofsgenote, November. Die einde van die jaar. En ’n mens kyk terug op ‘n jaar met sy afdraandes, maar ook met sy steiltes. Steiltes somtyds sĂł steil en glibberig dat ‘n mens wou teruggly en val. En soos dit met die klim van elke steilte maar gaan, raak die bene naderhand lam, die kuite seer en vol krampe en die liggaam kragteloos en uitgeput. So voel ‘n mens mos dikwels hier teen die einde van die jaar, net maar van leef in die vinnige baan van die lewe: ons is moeg kinders aangery, moeg ĂŠn geĂŻrriteerd by die werk (so baie moet nog klaarkom daar is so min tyd nog oor), sat huis gehou, spyskaarte beplan, skedules BYGEHOU +OM ONS WEES EERLIK TEEN .OVEMBERMAAND VOEL @N MENS SOMS SOOS DAARDIE 0LUTOHOND IN DIE OU 7ALT Disneyieks: hy lĂŞ plat op sy maag, sy voete leweloos langs sy lyf en sy ore hang laag op die grond. Voeg daarby nog dat jy hierdie jaar beproef is deur ernstige siekte, die dood van ‘n geliefde (of geliefdes), die trauma van roof, kaping, betreding deur diefstal, teleurstelling van kinders of ouers wat verkeerde keuses gemaak het, ernstige familievetes, egskeiding, onvergewensgesindheid, wrokke en haat, en jy kan JOUSELF MAAR TOT VERSWAK VERKLAAR /NS HET BAIE TERME daarvoor: afgerem, uitgebrand, depressief (of huiwerend OP DIE RANDJIE DAARVAN N +RAGTELOOSHEID WAT JOU KORT kort wil oorspoel en ‘n vloedstroom van moedeloosheid wat jou wil meesleur soos stormwater. Totdat jy stil gaan sit en besef: my krag is uitgeput, JA MAAR DIE "RON VAN EWIGE KRAG DIĂ? %EN WAT skeppingsmagtig is (soos wat Jo so mooi daaroor jubel IN (ARTSKATTE RAAK NIE MOEG OF UITGEPUT NIE $IS DAN wanneer Jesaja vir jou, wat verlam daar sit van die jaar se UITDAGINGS TELEURSTELLINGS EN BEPROEWINGS VRA h7EET JY DAN NIE HET JY NOG NIE GEHOOR NIE $IE (ERE IS DIE EWIGE 'OD 3KEPPER VAN DIE HELE AARDE (Y WORD NIE MOEG NIE (Y RAAK NIE AFGEMAT NIE EN SY INSIG IS ONDEURGRONDELIK (Y GEE DIE VERMOEIDES KRAG (Y VERSTERK DIĂ? WAT NIE MEER kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle eur struikel en val, maar diĂŠ wat OP DIE (ERE VERTROU KRY NUWE KRAG (ULLE VLIEG MET arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nieâ€? (Jes. 40: 28-31). (OU VAS AAN DIE (ERE WAT NOOIT MOEG WORD NIE EN ONDEURGRONDELIKE INSIG HET GRYP IN VERTROUE AAN (OM VAS n (Y SAL NUWE KRAG GEE Mag God se krag in elkeen van ons se swakheid sigbaar word. Vrede vir elkeen van julle.

Cobie Steyn

“As in my angs en teĂŤspoed die krag en moed my wil begewe, as vyande van veglus brand, dan kĂŠĂŠr u hand en red my leweâ€? (Psalm 138-1: 4 (eerste 4 reĂŤls). /NS IS OP Facebook 'EREFORMEERDE 6ROUEBLAD 'AAN Like ONS

!24)+%,3 /& "2)%7% +!. '%34552 7/2$ !!. $)% '%2%&/2-%%2$% 62/5%",!$ E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; 3-3 Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120 7IL JY GESELS OOR IETS s 3-3 BEGIN 3-3 MET 6" s % POS COBIESTEYN LIVE COM s Facebookblad: Gereformeerde Vroueblad s 3LAKKEPOS 0OSBUS ,YDENBURG (IERDIE BESONDERHEDE IS NIE VIR ADMINISTRATIEWE soos inskrywings of kansellasies bedoel nie – SKAKEL DIE !DMINISTRATIEWE "URO IN 0OTCHEFSTROOM

"ESOEK GERUS ONS FacebookbLAD n ONS ,IKES TREK AL OOR DIE EN DAAR KRY JY PITKOS VIR DIE DAG EN VERRYK JOUSELF DEUR MET GELOOFSGENOTE TE GESELS +OM GESELS SAAM OOR VROUWEES IN DIE (ERE EN HOE JY IN MOEILIKE TYE JOU KRAG PUT BY DIE (ERE November 2016

3


IN DIEPTE

‘N MENS OORWIN NIE DEUR EIE KRAG NIE DEUR STEFAN STEYN

Die naam Hanna losweg vertaal beteken “genade� of “guns�. Wanneer ons in 1 Samuel 1en 2 die geskiedenis van Hanna gaan nalees, wil dit aanvanklik nie lyk of daar guns of genade in haar lewe teenwoordig was nie: Sy was onvrugbaar en moes die bespotting van Peninna, en waarskynlik ook ander, as gevolg daarvan verduur. Dan gaan Hanna na die tempel en bid en vra die Here om aan haar ’n kindjie te gee en die Here antwoord en Hy gee Samuel vir haar. 6AN TERNEERGEDRUKTHEID TOT LOF

Guns? Genade?

6AN DIE TERNEERGEDRUKTE IN 3AMUEL WORD (ANNA N JUBELENDE VROU EN S� IN 3AM B h N -ENS OORWIN NIE DEUR EIE KRAG NIE v (IERDIE STUKKIE GESKIEDENIS SPREEK TOT ONS almal. Ek is oortuig daarvan dat in elkeen van ons se lewens daar momente van absolute desperaatheid en duisternis is, maar op die einde – en nadat ’n mens ’n pad van geloof GELOOP HET n LIG

(AAR LEWE WAS VIR MY EN MY KINDERS VERAL AS DAAR terugskouend daarna gekyk word, ’n groot stuk guns en genade. Natuurlik sou ons haar steeds saam met ons wou gehad het, maar sy is nie meer hier nie.

'OD SE GUNS EN GENADE Terwyl ek besig was om hierdie te skryf tref dit my: my vrou (ANLIE SE NAAM WANNEER DIT TERUGGEVOER WORD NA EEN VAN haar volle name “Johannaâ€?, sou seker ook dieselfde betekenis KON HĂ? AS (ANNA n EN TĂ˜G SOOS WAT EK HIER SKRYF HET (ANLIE GESTERF NÉ N PAD MET KANKER WAT GESTREK HET VAN TOT 2015.

8

November 2016

)N DIE JAAR IS (ANLIE MET BORSKANKER GEDIAGNOSEER waarna sy uiteindelik ’n dubbele mastektomie, chemoterapie EN RADIOTERAPIE ONDERGAAN HET )N DIE TYE WAT (ANLIE BESIG was met chemo- en radioterapie en die gevolge van die operasies, het sy steeds as mamma en vrou haar uiterste beste vir ons as gesin gedoen. Tewens het sy, as ek terugdink DAARAAN EINTLIK DIE BOMENSLIKE GEDOEN (OE IEMAND WAT BESIG is met chemoterapie steeds gefokus en positief bly vanuit ’n menslike perspektief, is eintlik ’n saak van onmoontlikheid. 4OG HET (ANLIE DIT REGGEKRY DElNITIEF NIE UIT HAAR EIE KRAG NIE maar vanuit die guns en genade wat God aan haar, en aan ons as haar familie, betoon het.


IN DIEPTE

'OD GEE KRAG VIR ELKE LEWENSOPDRAANDE 6IR NEGE JAAR WAS (ANLIE SE KANKER IN REMISSIE %N TOE GEBEUR dit vroeg een Saterdagoggend, ’n week nadat ek my agste Comrades Marathon VOLTOOI HET (ANLIE VERLOOR HAAR BEWUSSYN en die diagnose word gemaak dat die kanker na haar brein versprei het. Die prognose: daar is vir haar moontlik nog net ses tot agtien maande oor om te leef. In die hospitaal se PARKEERTERREIN GRYP (ANLIE MY VAS EN HUIL ONBEDAARLIK h%K IS REG OM TE GAAN MAAR WAT VAN JOU 7AT VAN DIE KINDERS v %K HOU HAAR STYF VAS EN BID SAAM h(ERE ONS KAN NIE MAAR ¡ SAL VIR ONS DIE KRAG GEE v 'EDURENDE DIE VOLGENDE SES JAAR VANAF TOT HET (ANLIE MEER AS VYF BREINOPERASIES ONDERGAAN WAARTYDENS VERSKEIE GEWASSE VERWYDER IS /OK HET SY VOL BREIN BESTRALING gehad, wat die medici vir jou sĂŞ uiters sleg is. En tog het (ANLIE ONVERSKROKKE VOORTGEGAAN n ALTYD N GLIMLAG OP HAAR gesig en wanneer ons alleen in ons binnekamer is en ek haar VASHOU EN ONS BID WAS ONS GEBED h(ERE ONS HET MAAR GELOOF SOOS N MOSTERDSAAD MAAR ONS WEET BY 5 IS ÉLLES MOONTLIK ONS VRA (ERE DAT 5 HAAR GESOND MAAK MAAR (ERE NOGTANS NIE ONS WIL NIE MAAR LAAT 5 WIL GESKIEDv (IERDIE GEBED HET EK EN (ANLIE TELKEMALE GEBID EN SY HET moedig hierdie strydpad gestap. Verstommend genoeg het min mense wanneer hulle met haar praat, besef dat sy eintlik ’n terminale siek mensie is. Totale vrede het uit haar glimlag GESTRAAL EN DIE BELYDENIS h$IE (ERE IS IN BEHEERv WAS BAIE OP haar lippe.

/ORWINNING KOM NIE UIT EIE KRAG NIE /P *ULIE BEREIK (ANLIE DIE WENPAAL )N ONS LEWENS HET DIE WEDLOOP SOOS DIT DEUR 0AULUS IN (EBREĂ‘RS VERVAT word, ’n groot rol gespeel. Die ďŹ sieke Comrades Marathon wedloop wat ek gehardloop het, teenoor die geloofswedloop met sy op- en afdraandes. Ek was bevoorreg om hierdie GELOOFSWEDLOOP SAAM MET (ANLIE TE KON DEEL 3Y HET BY DIE WENPAAL AANGEKOM /NS EK EN MY DRIE KINDERS *UANDI $EVAN EN !RMANT IS NOG BESIG MET DIE WEDLOOP EN DEUR 'OD SE KRAG en genade oorwin ons.

Op Saterdag 10 September 2016 het Stefan die eerste Hanlie Steyn Memorial Marathon deur die Polokwane Marathonklub gereĂŤl en geborg. Meer as 200 atlete het opgedaag – Stefan beoog om dit elke jaar ‘n instelling te maak. Nie meer net ter herinnering aan Hanlie se oorwinning in die Here nie, maar vir alle mense wat deur kanker of ander lyding en siekte geraak word. Onder op die foto is 3 van die 4 Steyns te sien in rooi t-hemde: Devan (seun) heel links; en dan Stefan begelei deur sy dogter Juandi. Op Sondag 28 Augustus 2016 het Stefan in ‘n onderhoud op Sondagjoernaal (RSG) met Lizelle De Bruin gesels oor die traumas wat hy in sy lewe moes verwerk: sy eie blindheid en Hanlie se kanker en uiteindelik haar afsterwe. Dit is op RSG se webwerf op Potgooi beskikbaar by die volgende skakel: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/ klanke/20160828_SONDAGJOERNAAL.mp3

,) $-! !402! !4 #ARINA #OETSEE SĂ? Dit bly maar vir my, die grootste wonder: dat ONS 6ADER SE 7OORD DIEP KOM LĂ? het hier in my hart. Ek kan mos nou nie anders lewe, as uit die "RON VAN SY LIEFDEVOLLE GENADE en deur sy geur orals te versprei nie.

7AARSKYNLIK DIE MOEILIKSTE STELLING OM TE MAAK IS DIE belydenis: “Ek glo absoluut in God se wil en in sy beheerâ€? – dit nadat die mens vir wie jy die liefste was, gesterf het. Nou, N JAAR EN N BIETJIE NA (ANLIE SE DOOD KAN EK ONOMWONDE DIE stelling maak: NĂ­ĂŠ deur my eie krag nie, maar deur God se krag kan ons oorwin. Ja, die wedloop is nog nie afgehandel nie, en ja, daar sal nĂłg opdraandes wees, maar ek ervaar en weet dat OORWINNING NIE IN ONS EIE KRAG KÉN WEES NIE MAAR SLEGS DEUR DIE KRAG WAT DIE (ERE VIR ONS GEE

November 2016


LEEFDINGE

12

November 2016


LEEFDINGE

Newton se wette geld ook in die Bosveld

DEUR GRIET SWANEPOEL h+AN EK DALK HELP v

SĂł vra ‘n veldwagter een keer vir my terwyl ons op ‘n wildsplaas VAKANSIE HOU /NS IS UITGENOOI OM saam met ‘n klomp toeriste op ‘n wildsbesigtigingstoer te gaan. Die groot voertuig kan seker twintig mense oplaai. Die probleem is net dat ek nie myself kan ophys teen die trappies van die groot trok nie. DiĂŠ jong man het rats op die trok gespring – jonk, fris en bruingebrand. (Y KYK NOU VAN DIE BOONSTE VLAK VAN DIE VOERTUIG AF NA MY (Y SIEN EK KRY NIE MYSELF OPGETREK NIE (ULPVAARDIG steek hy van bo af sy hand uit om my op te help. Ek is so dankbaar dat hy wil help. Verlig dat ek nou met die jong man se hulp vinnig op die trok kan kom sonder dat die ander vlugvoetiges my probleem gaan sien. My man staan aan die anderkant van die trok in ‘n diep gesprek met ‘n toeris en gesels. Ek gryp met mening vas aan die hand wat my nou vanuit die trok gaan ophelp. “Een, twee...en drĂ­ĂŠâ€? tel hy sodat ek met behulp van sy trekkrag en momentum kan opkom.

$IT HET TOE GLAD NIE SO GEWERK NIE Die volgende oomblik pluk ek DIE JONG MAN MET Mâ KRAG Ă?N DIE swaartekrag van die aarde af – bo van DIE TROK AF (Y VLIEG GEWIGLOOS OOR MY kop verby en hy plons in ‘n stofkol langs my op die grond. Dit het in sekondes gebeur. Ek is oorbluf. Ek en hy kyk mekaar verbaas aan en bars dan altwee uit van die lag. My man het op daardie oomblik na my kom soek en het toe die hele toneel gesien. “Julle twee verstaan niks van Newton SE WETTE NIE v SPOT HY EN ONS LAG WEER van voor af. Die veldwagter spring op en vee die stof van sy klere af terwyl die toeriste TOEKYK NA ONS DRIE !FRIKAANSE MENSE SE gelag en gespot oor die episode. “Ek sal haar help,â€? sĂŞ my man vir die veldwagter en prakseer vir my ‘n trappie met ‘n krat wat daar naby rondlĂŞ. My man gee my ongesiens ‘n stootjie van agter en met die ekstra adrenalien in my are kom ek toe op die reuse trok. Dit was alles die moeite werd: die toer deur die wildsplaas was

ONGELOOmIK /NS SLUIT DIE TOER AF MET sewe kameelperde wat bymekaar staan teen ‘n ongelooike sonsondergang. Langs die pronknekke staan ‘n paar kremetarte... kop onderstebo. Die "OSVELD WORD STADIG STIL $IE AARDE word stadig toegewikkel in ‘n swart kombers. Die veldwagter en ek het altwee DAARDIE DAG BELANGRIKE LESSE GELEER (Y het geleer van Newton se wette. Ek het geleer dat ‘n ander mens – al is hy nou hóÊ jonk en gespierd – se kragte maar beperk is om jou te help. Die aarde se swaartekrag trek ons maar altyd aarde TOE /NS LEWE IS MAAR @N PROSES VAN VAL en opstaan. Dan sien ek ‘n wolk teen die horison wat nou afgeĂŤts word deur ‘n oranjerooi-silwer rand. Dit lyk soos ‘n oop hand. Ek en my man sien dit saam RAAK /NS KYK DAARNA EN WORD GEVUL met ‘n hemelse aanraking. En ek bid in my gedagtes... h(ERE DANKIE DAT EK VANDAG U HAND in die hemel kon sien, dat ek uit u krag alleen kan lewe. Ek glo met my hele HART DAT 5 DIE EEN IS WAT MY DEUR DIE LEWE DRA v

November 2016

13


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.