Vroueblad oktober 2016 lusmaker

Page 1

OKTOBER 2016

Die Gereformeerde

Vroueblad Bewaar én dra uit!

Koester die kosbare Woord Dra die Woord uit Vir wie is jy ‘n naaste?

Fokus op Ester

w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n


September INHOUD

6

10

8

GEREELD OKTOBER 2016

3 4 5

Redakteursbrief Lidmaatpraat Ds. Sê my

Die Gereformeerde

Vroueblad Bewaar én dra uit!

Koester die kosbare Woord Dra die Woord uit Vir wie is jy ‘n naaste?

Fokus op Ester

IN DIEPTE 6 8

U kosbare Woord Koester die kosbare Woord 10 Dra die kosbare Woord uit

w w w. g k s a . o r g . z a / T y d s k r i f t e / v r o u e b l a d - i n t e k e n

Ander Publikasies van die Gksa: s $IE +ERKBLAD s $IE 3LINGERVEL (Laerskoolkinders) s $IE +RUISPAD (tieners en jongmense)

Bied ook verrykende geestelike leesstof en kan bestel word by die Administratiewe Buro: (018) 297 3986.

2

Oktober 2016

JAARGANG 71 NOMMER 5

LEEFDINGE 12 14 15 16 18 20 22 24 26 27 28 29 29 29 31 32

Vir wie is jy ‘n naaste? Teks & Vers: Kosbare Woord Teks & Vers: Dagboek Boekeblad Bybelse berading: Dr. Trudie Jy moet dit inskerp by jou kinders ... Kinta se ma: Dra die Woord uit Gemeente-Mosaïek: Ons kuier by die GK Middelburg Gemeente-Mosaïek: Saamtrek 2017 Gemeente-Mosaïek: Bybelstudie Saamtrek 2017 Resepteblad: Chicken a la King vir ‘n kerkfunksie Lees in November 2016 Gemeentedagboek Intekenvorm (ARTSKATTE Fokus op vrouens in die Bybel: Ester Kaleidoskoop Oktober 2016

Redaksionele Inligting Redaksiekommissie: REDAKTEUR Cobie Steyn ASSISTENTREDAKTEUR Griet Swanepoel GRAFIESE ONTWERP EN UITLEG Karien Brink SEKRETARESSE Marlette van Rooyen WEBREDAKTEUR Grietjie Prinsloo ADDISIONELE LEDE Ds. Johan Botha & Annamie Odendaal Posadres: Die Redakteur: Die Vroueblad Posbus 178, Lydenburg 1120 Faks: Die Vroueblad 086 714 6157

E-pos adres: Cobie Steyn, cobiesteyn@live.com Internetadres: www.gksa.org.za/ Tydskrifte/vroueblad-inteken Navrae: Rekenings, adresveranderings, intekening, bladbouers: Me. Angie Mokobi: Tel (018) 297 3986, tydskrifte@gksa.co.za Eienaars en uitgewers: Deputate Kerklike Tydskrifte GKSA Intekengeld:

s %,%+42/.)%3% ).4%+%.).' R100.00 s 62/5%",!$ ). '2/%0 .! DIE GEMEENTE, POSGELD ).'%3,5)4 2 s 62/5%",!$ 7/2$ '%34552 0/3'%,$ ).'%3,5)4 2

()%2$)% 4!2)%7% '%,$ 6!.!& *5,)% 4/4 *5.)% (Intekening word as voortgesit beskou solank dit nie gekanselleer word nie.) s 62/5%",!$ 3%,& !&(!!, Drukkers: "9 !$-). "52/ 0/3'%,$ V&R Drukkers, Tel 012 333 2462, 5)4'%3,5)4 2 ISSN 0378 407 X Menings uitgespreek in artikels verteenwoordig nie noodwendig dié van die Redaksie nie. Die Redaksie behou hom die reg van plasing asook die redigering, verkorting, parafrasering of uitbreiding van bydraes voor.


REDAKTEURSBRIEF

Bewaar ĂŠn dra uit! Liewe susters in die Here, En hier sit ons al, soos Leipoldt gesĂŞ het in die maand Oktober – die mooiste, mooiste maand! Julle weet nou almal ons besorg julle tydskrifte bietjie vroeĂŤr aan julle, sodat dit betyds by jou kan uitkom ook wanneer daar posvertragings is, en ek skryf nog huiwerig van Oktober as die mooiste, mooiste maand, want terwyl ek hier skryf is dit nog nie RĂ?GTIG /KTOBER NIE EN ONS LAND NOG BAIE DROOG -AG DIE (ERE gee dat daar oorvloedige reĂŤns sal kom, sodat ons werklik teen Oktobermaand die malse groen en viooltjiepers van Leipoldt se gedig voor ons oĂŤ sien. Kom ons bid daarvoor! )N /KTOBER HERDENK ONS DIE (ERVORMING )N /KTOBER PEINS ons oor God se Woord en die wonder van sy Woord en hoe (Y DEUR DIE EEUE SY 7OORD BEWAAR HET SODAT ONS DIT VANDAG as ‘n lamp het wat ons lewenspad verlig. Die feit dat die (ERVORMERS OPGESTAAN HET VIR DIE WAARHEID VAN DIE 7OORD en die belangrikheid van die Woord, is deel van God se ALMAGTIGE DADE IN DIE GESKIEDENIS EN VERSEKER ONS DAT (Y altyd in beheer is. In hierdie uitgawe val die klem op twee aspekte van die Woord: dat ons God se Woord, die Bybel sal leer ken en dit koester en bewaar, maar ook dat ons die Woord sal uitdra. $IT HELP NIKS AS ONS DIE 7OORD VAN DIE (ERE KEN EN DAE weke en maande spandeer om die waarheid van die Woord te verdedig, maar ons deel dit nie met ander nie en ons dra dit nie uit na ander mense toe nie. Daarom hou ek so baie van Totius se beryming van Psalm 119: 105 waar daar staan: h(EER U WOORD IS MY @N fakkel wat sy ligglans voor my dra...â€?. Dit herinner my aan die gewoonte van fakkelloop, soos ons ook onlangs weer met die Olimpiese Spele gesien het, waar een fakkeldraer die fakkel oorgee aan die ander. Deur ons lewens heen moet ons ook so die fakkel van die Woord in ons harte brandend hou (bewaar) maar ons moet ook die fakkel vorentoe dra, oorhandig, sodat die Woord kan uitgaan na alle mense toe (uitdra). Ek groet julle graag met Paulus se gebed, soos berym deur Johannes Bingle in Skrifberyming 14-3: 4 (reĂŤls 5-9): “En bid dat God se Woord gepreek word soos dit hoort, geheimenisse soet vrymoedig en met moed nou kragtig uit my boeie breek!â€? Tot volgende maand

Cobie Steyn

“Die dinge wat U vir ons gesĂŞ het, is vir my soos ’n lamp wanneer ek in die donker loop, dit wys vir my hoe ek moet leweâ€? (Ps. 119: 105; Die Bybel vir Almal) Ons is op Facebook: Gereformeerde Vroueblad. Gaan Like ons!

ARTIKELS OF BRIEWE KAN GESTUUR WORD AAN DIE GEREFORMEERDE VROUEBLAD: E-pos: cobiesteyn@live.com; Faksnommer 086 714 6157; SMS: 082 555 9586; Slakkepos: Posbus 178, Lydenburg 1120 Wil jy gesels oor iets? s 3-3 BEGIN 3-3 MET 6" s % POS COBIESTEYN LIVE COM s Facebookblad: Gereformeerde Vroueblad s 3LAKKEPOS 0OSBUS ,YDENBURG (IERDIE BESONDERHEDE IS NIE VIR ADMINISTRATIEWE soos inskrywings of kansellasies bedoel nie – skakel die Administratiewe Buro in Potchefstroom: (018) 297 3986)

Besoek gerus ons Facebookblad – kry pitkos vir die dag en verryk jouself deur met geloofsgenote te gesels. Vertel bietjie vir ons daar wat beteken die Woord van die Here vir jou elke dag. Oktober 2016

3


IN DIEPTE Voor enige blom gesien en bewonder kan word moet hy eers groei AAN N PLANT EN TOT RYPHEID KOM IN KNOPVORM (IERDIE KNOP IS IN SIGSELF al ’n wonder. Die blomblare lĂŞ kunstig binne-in die kelkblare toegevou en bedek die stamper (die vroulike deel) en die drade met die stuifmeel (die manlike deel). Pas as die blom oopgaan sien ons sy kleure, ruik ons in baie gevalle sy geure, wat eintlik lokmiddels vir die bye is, want bye is baie belangrike draers van die stuifmeel van een blom na ’n ander blom. Diep onderin die blom is daar nektar wat die bye gebruik om heuning van te maak en dit gaan soek hulle in die blom. Onbewus daarvan dat hulle daardeur heeltemal onder stuifmeel kom wat hulle dan saamdra na ’n volgende blom. En op daardie manier word die stamper, wat die vroulike eierselle bevat, met die manlike saadselle bevrug. Wanneer dit gebeur het, begin daar ’n saadjie groei wat weer ’n nuwe plant kan vorm. @N "LOMKNOP DRA DIE BELOFTE VAN N BLOM EN NUWE LEWE IN HOM (Y wys egter nog nie die skoonheid van wat binne in hom is nie, hy kan ook nog nie vrug dra nie. ’n Mens sal met vreugde na ’n bos blomme kyk, maar nie na ’n bos knoppe nie. In knopvorm dien dit dus nog nie ’n doel nie. Om wĂĄĂĄrlik blom te wees, moet hy oopgaan en om daarna vrug te kan dra moet hy aan die plant verbind bly. ‘n Blom wat afgesny is sal ook gewoonlik nie deur ’n by besoek word nie en sal gevolglik ook nooit meer vrug dra nie.

Voedsel uit die grond noodsaaklik (OE GEE DIE LES VAN DIE BLOM NOU NIE N WONDERLIKE INSIG IN DIE LEWE VAN N GELOWIGE NIE 7ANNEER DIE (ERE DEUR DIE WONDERLIKE WERKING van sy Woord en Gees jou tot bekering laat kom, móÊt jy groei, want JY IS INGEPLANT IN (OM (IERDIE GROEI KAN ALLEEN MAAR GEBEUR AS JY AAN die plant verbind bly (vgl. Jesus wat gesĂŞ het: “Ek is die wingerdstok, julle die loteâ€? – Joh. 15:5) en wanneer jy steeds weer en weer voedsel opneem wat deur die wortels van geloof uit die “aarde van die Woordâ€? opgesuig word. Slegs dan word jy soos ‘n blomknop. In jou kelkblare lĂŞ die belofte van ’n roos of ’n lelie wat straks sal oopgaan, sy skoonheid sal toon en dan gereed sal wees om vrug te dra. Vir die Christen is die soek van die voedsel die luister na God se 7OORD DIE DAAGLIKSE OMGANG MET (OM IN STILTETYD EN GEBED OM MEER EN MEER IN ALLES IN JOU LEWE VAN (OM AFHANKLIK TE WORD OM TE GROEI IN LIEFDE VIR (OM EN VIR JOU NAASTE /M IN GEMEENSKAP MET ANDER #HRISTENE te lewe, saam te kom in eredienste en aanbidding – om sĂł saam met ander ’n blomtuin te wees. ’n Blomtuin kan net bewonder word wanneer die blomme hulle gesiggies oopgemaak het en vir die wĂŞreld wys.

’n Lieike geur Baie blomme versprei ’n lieike geur. Dit is nie alleen om bye te lok nie. Baie reukolies word ook uit blomme gemaak – baie van ons parfuum waarvoor die vrouens tog so lief is. .ET SO SIEN ONS DAT GEURE VIR DIE (ERE BELANGRIK IS )N 'EN STAAN DAAR DAT DIE (ERE hDIE LIEmIKE GEUR GERUIKv HET VAN .OAG SE OFFER VGL vers 21; 1953-vertaling). Ons kan seker met stellige sekerheid aanneem dat die paradys ’n lushof van blomme, kleure en geure was. Maar veral WANNEER )SRAEL BY (OREB DIE WETTE EN VOORSKRIFTE KRY VIR AL DIE VERSKILlende brand- en vuuroffers, wat ook wydings-, spys- en drankoffers ingesluit het, lees ons dat elke offer “ ’n lieike geur voor die aangesig VAN DIE (ERE WAS v In die Nuwe Testament word hierdie gedagte verder genoem: God “voer ons altyd saam in sy triomftog omdat ons een is met Christus. Deur ONS VERSPREI (Y DIE KENNIS VAN #HRISTUS ORAL SOOS @N AANGENAME GEUR Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur diĂŠ bereik wat gered word, sowel as diĂŠ wat verlore gaanâ€? (2 Kor. 2:14b-15).

10

Oktober 2016

DRA KOSB WOO DEUR PIE

Die kleurvolle prag van blomme lok mos bokspring nie van vreugde as haar m Maar nĂłg lekkerder is wanneer jy daardi het en dophou wanneer die blomknopp neer gaan die blomme hulle kleurvolle versprei? Dink maar aan Kirstenbosch in van Namakwaland in A Die wonder van ‘n blomknop wat oopvo dieper insigte ten opsigte


IN DIEPTE

)N %F VERMAAN DIE (ERE ONS h EN WANDEL IN LIEFDE SOOS #HRISTUS ONS OOK LIEFGEHAD HET EN (OM VIR ONS OORGEGEE HET AS N GAWE EN OFFER aan God tot ’n lieike geurâ€? (1953-vertaling). Aan die Filippense skryf hy DAT HY DIE BYDRAE GAWE WAT HY DEUR %PAFRODĂ“TUS ONTVANG HET VOOR 'OD ‘n offer is “met lieike geurâ€? (vgl. Fil. 4:18). In Op. 5:8 (1953-vertaling) lees ons van die “vier lewende wesens en die vier-en-twintig ouderlinge, elkeen met siters en goue skale vol reukwerk, wat die gebede van die heiliges is.â€? In die tabernakel moes dag en nag geurige wierook op die wierookaltaar brand (vgl. Eks. 30:1-8)

Om te blom en geur te versprei... In hierdie Oktobertyd, wat ons weer terugdink aan manne soos Calvyn EN ,UTHER EN ANDER (ERVORMERS SOOS :WINGLI /LEVIANUS 5RSINUS JY KAN self die lysie langer maak), besef ons weer dat hulle vir ons die kern van die evangelie ontdek (her-ontdek?) het: dat die evangelie, die Woord net betekenis het as ons ingeplant is in Christus en sy Woord “opneemâ€? as ons geestelike voedsel. Dat die Woord – vir ‘n wĂŞreld honger na die waarheid van die Woord – slegs soos ‘n blomknop kan oopgaan, as ons ingeplant bly in Jesus Christus, ons wingerdstok.

A DIE BARE RD UIT ET BUIZER

elke vrouehart aan. Watter vrou se hart man vir haar ‘n bos blomme bring nie? ie lelies in die tuin geplant en gekoester pe verskyn. En dan die afwagting: Wanblare oopvou en hulle geure in die tuin n die Kaap; die uitgestrekte blommevelde Augustus nĂĄ die reĂŤn... ou in die natuur, lei ’n mens ook na baie van ons geestelike lewe.

As ons die wonder van die Woord, die kern van die Woord, die waarheid van die Woord waarvoor hulle so sterk gestaan het, net binne-in onsself hou, net na binnetoe in ons kerke beskerm, maar nie “oopmaakâ€? NA BUITE TOE NIE HELP HULLE STRYD IN DIE TYD VAN (ERVORMING NET MOOI NIKS nie. Daarom moet ons as Christene van die Reformasie in ons persoonlike lewe altyd verbonde bly aan die plant en altyd soek na voedsel wat die plant deur sy wortels na die blomme en vrugte opstoot. Ons mag nie bly stilstaan in knopvorm nie; ons moet oopgaan en die grootheid van ons Skepper verkondig en vertoon. Alleen wanneer ons oopgegaan het sal ons in staat wees om vrugte te dra en kan ons geure uitdra na die wĂŞreld DAARBUITE n LIEmIKE GEURE TOT EER VAN DIE (ERE 3AAM MET MEDEGELOWIGES moet ons soos ‘n blomtuin wees. As Gereformeerde gemeentes moet ons waak daarteen dat ons nie ‘knopkerke’ sal wees met blomme wat nog nie oopgegaan het nie. Dit help nie die wĂŞreld weet, of glo ten minste, dat die Gereformeerde gemeentes Christenkerke is, maar daar straal nie die skoonheid van die geloof en die blydskap van verlos te wees, soos ‘n lieike geur, uit ons uit nie. ‘Knopkerke’ dra nog nie vrug nie, omdat die stuifmeel nog in die knop vasgevang sit. Nee, ons moet gemeentes wees wat soos vrugbare blomknoppe oopgaan sodat die geur en die kleur van die blye Boodskap van verlossing in Christus vir almal tot getuienis sal wees.

LIDMAATPRAAT: Johanna Wandrag: Van Genesis tot Openbaring leer God wanneer, waar, deur wie, en hoe om dit te doen: tydig en ontydig, wĂŞreldwyd, deur elke Christen, en die natuur. Doen dit mondeling, skriftelik, in sang; LEEF ,)%&$% EN VERTOON DIE 625' VAN die Gees

Oktober 2016

11


LEEFDINGE

Jy moet dit inske by jou kinders... DEUR COBIE STEYN

Twee dogtertjies in ons gemeente – en hulle is nog nie baie bakstene hoog nie – een is al in skool en die andere enetjie voorskools – kan al lekker met ’n mens saamgesels oor die Bybel: hulle vertel jou van die dissipels, van Jesus wat aan die kruis vir ons sondes doodgegaan het, van die ark wat Noag gebou het... en so kan ek aanhou. Die voorskoolse dogtertjie het sommer al een oggend (met die Bybel onderstebo in die hande) vir haar oupa en ouma gepreek en die liturgie van die erediens heel getrou begin volg. G’n wonder dat ek, toe ek eendag met hulle ma gesels, hoor dat hulle pa elke aand in hulle kamer by hulle beddens, vir hulle Bybel lees en daarna kniel hulle by die bed om te bid nie. Maar hulle maak beurte om dan agter op pappa se bene met hulle knieÍ te kniel en te bid. Dit het my gedagtes op vÊr paaie teruggeneem...

My pa was ‘n boer wat hĂĄrd kon werk – ’n man met net graad 8 (die ou standerd 6!) agter sy naam, maar wie se hart WARM KLOP VIR DIE (ERE 6AN JONGS AF kon hy amper nooit sy honger vir die Woord stil nie. My oupa, aan my ma se kant, was in die NG-Kerk en hulle het op ‘n plaas ver buitekant die dorp gebly. Dit was nog die tyd van net Nagmaalnaweke kerk toe gaan. Oupa het homself bereid verklaar om die katkisante van die omgewing te begelei, maar daar was kinders uit verskillende kerke en

20

Oktober 2016

daarom het oupa (wat self in die NGKERK WAS LETTERLIK BY DIE (ERVORMDE predikant, die NG-predikant en die Gereformeerde predikant die boekies gaan haal, saamgepraat en gehoor wat vir elke kerk belangrik was en dan het oupa op drie verskillende tye op Sondae onderskeidelik vir die (ERVORMDE KINDERS DIE .' KINDERS EN die Gereformeerde kinders katkisasie gegee. My pa het klaarblyklik vir ĂĄl die klasse opgedaag! En, sal hy nou nog spottenderwys vir ons vertel, het dit nie

eintlik oor die Woord gegaan nie, maar omdat my ma so ‘n mooi jong meisie was. Maar sy kennis van die Woord en SY TOEWYDING AAN DIE (ERE SY EERLIKE OOP VERHOUDING MET DIE (ERE GETUIG daarvan dat dit rĂŠgtig oor meer as die jong meisie met haar donker hare en gesonde blos op die wange gegaan het. So is daar elke aand vir my, ek was die laatlammetjie, sedert ek ‘n paar woorde kon verstaan, eers uit ‘n Kinderbybel gelees, maar altyd met die Bybel langs die Kinderbybel oop – en hy het altyd gekontroleer dat wat hy my


LEEFDINGE

erp . leer werklik met die Skrif ooreenstem. Sy grofgewerkte, ruwe boerehande om die rugkant van die Bybel sal vir altyd in my geheue ingegrif bly. En dan was daar die “opsommingâ€? van die Bybel of die Bybel in ‘n neutedop verduideliking wat ek nou nog met katkisante deel wanneer ek katkisasie gee. (Y HET ALTYD GESĂ? “My kind, as jy die Bybel in die middel laat oopval, kry jy die LEWENSWYSHEID VAN DIE (ERE VIR JOU lewe – dit is Psalms, Spreuke van 3ALOMO 0REDIKER EN (OOGLIED VAN 3ALOMO $IT IS DIE (ERE SE RIGTINGWYSERS vir jou op die pad. Vóór hierdie wysheidsboeke vertel DIE (ERE VIR ONS IN 'ENESIS EN %KSODUS 7IE (Y IS HOE (Y GESKEP HET EN DIE PAD WAT (Y MET SY VOLK )SRAEL BEGIN loop het. Om die volk te vertel hoe HULLE DIE PAD MOET LOOP GEE DIE (ERE vir hulle wette waarna hulle moet LUISTER EN DIT DOEN (Y IN ,EVITIKUS Numeri en Deuteronomium.

Die verloop van die geskiedenis van die volk toe hulle in die Beloofde land aankom, hoor ons van in die boeke tussen Josua en Job – somtyds word vertel van die volk self, van hulle konings, en van die boeke vertel vir ONS VAN DIE PAD WAT DIE (ERE MET individuele gelowiges gestap het. NĂĄ die wysheidsboeke kom die boeke van die profete: hulle is die mense wat tydens die volk se geskiedenis vir DIE MENSE MOES SĂ? WAT DIE (ERE SĂ? EN HOE (Y WIL HĂ? HULLE MOET LEWE -AAR die profete het ook vooruit ‘n Verlosser belowe. $IE BELOFTE VAN DIE (ERE OOR @N Verlosser het waar geword en vier MENSE WAT SAAM MET (OM HIER OP AARDE geloop het, Matteus, Markus, Lukas en Johannes het ons daarvan vertel. Elkeen op sy eie manier – maar almal was dissipels van Jesus. Dan, het my pa altyd verduidelik, VOLG (ANDELINGE n HANDEL SĂ? TOG hDOENv en dit vertel vir ons hoedat Jesus Christus se Nuwe Testamentiese Kerk hier op aarde tot stand gekom het en waar daar oral gemeentes gestig is. NĂĄ (ANDELINGE KOM DAAR BRIEWE WAT AAN AL die gemeentes of hulle leiers, waarvan ONS IN (ANDELINGE GELEES HET GESKRYF IS – steeds om vir die mense te sĂŞ Wie die (ERE IS WAT (Y DOEN EN HOE (Y WIL HĂ? ONS MOET LEEF (IERDIE BRIEWE IS VIR DIE kerk van vandag nog net so belangrik. (EEL LAASTE HET MY PA DAN ALTYD verduidelik is daar Openbaring. Dit praat nog bietjie met die gemeentes van

daardie tyd, maar dit is ook ‘n “briefâ€? WAARIN DIE (ERE VIR ONS SĂ? WAT IN DIE toekoms gaan gebeur en belowe dat (Y ONS NOOIT SAL VERLAAT AS ONS IN DIE GELOOF AAN (OM VASHOU NIE (Y WAS OOK baie lief om diĂŠ vers in Openbaring te beklemtoon wat sĂŞ dat ons niks “van hierdie profetiese boekâ€? mag wegneem of iets daarby mag voeg nie (vgl.Op. 22:18-19). Watter voorreg! ‘n Voorreg waarvoor EK DIE (ERE EWIG DANKBAAR SAL BLY Dit maak my hartseer dat kinders deesdae sommer maklik sĂŞ Jeremia was ‘n dissipel in die Nuwe Testament, Paulus was ‘n leier in die Ou Testament, dat eenvoudige Bybelkennis by kinders in ons gemeentes ontbreek. En mag ek dalk ĂŠĂŠn maal prekerig klink, maar tog vir elke pa en ma, en oupa en ouma wat hier lees herinner AAN $EUT h(IERDIE GEBOOIE WAT ek jou vandag gegee het, moet in jou gedagtes bly. Jy moet dit inskerp by jou kinders en met hulle daaroor praat as jy in jou huis is en as jy op pad is, as jy gaan slaap en as jy opstaanâ€?. Kom ons leer ons kinders en kleinkinders die Woord van God wĂĄĂĄrlik ken, kniel saam met hulle voor God, die alleroorvloedigste fontein van alles wat goed is: “... ’n enige en enkelvoudige Wese... wat ewig, onbegryplik, onsienlik, onveranderlik, oneindig, almagtig, volkome wys, regverdig en goed isâ€? (vgl. NGB Art. 1) sodat hulle ook God se Woord kan bewaar en uitdra.

Oktober 2016

21


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.