26 Januarie 2018

Page 1

THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA

NUUSFLITS / 26 JANUARIE 2018

Kollega,

• 27 FEBRUARIE 2015 •

Ontvang hiermee my beste wense vir die nuwe jaar! Ek bid dat God vir jou die nodige wysheid, kapasiteit en salwing sal gee vir jou bediening in 2018 en ook daarna. Ek herinner jou graag aan die feit dat die maand van Januarie in die AGS gewy word aan gebed en vas. Ek is dankbaar vir die wat alreeds hiermee besig is. Dit is ‘n algemene feit dat Suid-Afrika uitdagings ervaar op vele tereine. Die belangrikste verantwoordelikheid van Christene is om ernstig en getrou te bid. Op 24 Februarie vind ‘n landswye gebedsinitiatief plaas. My versoek is dat pastore en gemeenskapsleiers dit biddend sal oorweeg om vrywillig ‘n gebedspunt in hul plaaslike gemeenskap te koördineer. So ‘n individu word bemagtig om die gebedspunt te koördineer en ontvang ‘n hulpbron pakket.

Wees bewus van die nodige inligting om deel te neem aan wat ek glo is ‘n God-geïnspireerde inisiatief: http://www.afm-ags.org/pastoral-communication Maak ook kontak met Up4SA deur hul sosiale media platforms: Webblad: www.up4sa.co.za Facebook: https://www.facebook.com/Up4SA/

1. NOB STREEKSBESOEKE 2018 Die NOB se besoeke aan ons streke skop binnekort af. Ons sien uit daarna om tyd te spandeer saam met elke streeks-, netwerk- en departementele komitee, asook al ons pastore, hul


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.