THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA
NUUSFLITS / 29 SEPTEMBER 2017
Geagte Kollega,
• 27 FEBRUARIE 2015 •
'N REFLEKSIE OP ONS NASIONALE KONFERENSIE Die 2017 AGS jaarlikse konferensie was vir my uniek in drie aspekte. Dit was die eerste konferensie wat plaasgevind het binne ‘n oorwegende Suid Afrikaanse Indiër gemeenskap. Tweedens was dit die eerste konferensie waar daar ‘n dialoog gevoer was oor die AGS President se preek asook uitdagende kwessies in die publieke arena. Derdens was dit die eerste konferensie waar die aanddienste lewendig uitgesaai was op Facebook - ‘n sosiale media platform. As jy nie die konferensie kon bywoon nie, wil ek jou aanmoedig om die AFM Tongaat Facebook-bladsy te besoek vir videos van die verskeie aanddienste: https://www.facebook.com/afmtongaat/ Ons het ook 'n versameling foto's wat beskikbaar is op ons AGS webwerf: http://afmcloud.co.za/gallery