THE APOSTOLIC FAITH MISSION OF SA DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SA
Nuusflits | 4 Augustus 2017 Geagte Kollega, FOKUS PUNTE VAN DIE 53STE NASIONALE LEIERSKAPSFORUM (NLF) (Gehou in Durban vanaf 24 tot 27 Julie 2017) 'n Kortlikse opsomming (in PDF formaat) van die sleutelaspekte van die nuutste Nasionale Leierskapsforum (NLF) vergadering is beskikbaar op die AGS-webwerf. Ons moedig jou aan om op hoogte te bly van die strategiese kwessies en besprekings in ons kerk: http://www.afm-ags.org/pastoral-communication 1. AGS Nasionale Konferensie 2017 Die NOB nooi jou hiermee uit na die AGS Nasionale Konferensie! Die tema van die konferensie is: COHESION Living as people of the Spirit in a secularizing society. Joh.17:20-21 Datum: Sondagaand 10 September - Woensdagaand 13 September Plek: AFM Kwazulu Natal Celebration Centre (Past. Ronnie Naidoo se gemeente) 33 High Straat Tongaat, Durban (naby die King Shaka Lughawe) Koste: Vroeë registrasies het gesluit op 31 Julie. Die laat registrasie fooi beloop R350. Vir volledige inligting rondom PCD sprekers, die program, aanwysings en registrasie, laai gerus die Bemarkings Handleiding af by die onderstaande skakel: http://www.afm-ags.org/pastoral-communication
2. Geordende Pastore Indien jy met een van die onderstaande geordende Pastore in verbinding wil tree, kontak gerus die AGS Nasionale Kantoor vir kontak besonderhede.
3. Oorlede Pastore Ons betuig ons meegevoel met die familie, vriende en gemeente lede van die volgende pastore en eggenote wat oorlede is: Mev. T.W. Mugumo, eggenoot van Pastoor A.P. Muguma van Masia Assembly, Soutpansberg Streek Emeriti Pastoor J.R.W. Rudd van Sentraal Gauteng Streek Emeriti Pastoor A.S. de Kock van die SWD Streek Mev. E.G. Moag, eggenoot van die oorlede Pastoor W.F. Moag Pastoor M.M. Zweni, van Red Sea, Tabankulu Assembly, Ekuphumleni Streek Emeriti Pastoor F.J. du Plessis van Limpopo Ministry Mev. M.F. Dewrance, eggenoot van Emeriti Pastoor A.W.D. Dewrance van Eersterus Assembly, Better Life Netwerk Mev. T.L. Blekiwe, eggenoot van Pastoor M.W. Blekiwe van Whittlesea Assembly, Oos-Kaap Emeriti Pastoor P.S.W. Koekemoer van Oos-Kaap Streek Emeriti Pastoor H.G. Schutte van Gauteng Noord Netwerk Mev. P Mapohosha, eggenoot van die oorlede Pastoor S.A. Mapohosha SeĂŤn! M.G. Mahlobo DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr.14 | Central Office Park | Jeanlaan 257 | Centurion Gauteng Suid Afrika Posbus 9450 Centurion 0046 Tel: 27 12 644 0490 | Faks: 27 12 644 0732/4 | www.afm-ags.org Nuusbrief Redakteur: Past. M.G. Mahlobo (President of the AFM) mmahlobo@afm-ags.org Navrae: Chantalle Schutte (Interne Kommunikasie Spesialis) chantalle@afm-ags.org
The WHOLE church taking the WHOLE Gospel to the WHOLE world.