17 Maart

Page 1

• 1ste KWARTAAL 2017 • DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr. 14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika Posbus 9450, Centurion 0046 Tel: 27 12 644-0490 | Faks: 27 12 644-0732/4 www.afm-ags.org https://issuu.com/afm_ags Geagte Kollega,

INHOUD • Geagte Kollega - 1 • Die AGS Se Posisie Op Die CRL Verslag En Die Voorgestelde Haatspraak-Wetgewing - 2 • ‘n Ekumeniese Gebeurtenis: Die AGS En Die Spade Reën Sending (The Latter Rain Mission) - 3 • Ons Missionale-Gerigte Strategie - 4-5 • AGS Gespesialiseerde Bediening: Judea Harvest - 5-6 • Pastorale Welstand - 7-8 • Slot - 8

Dit is 'n voorreg om jou weer te groet in die naam van onse Here en Saligmaker, Jesus Christus! Dankie vir die feit dat ek, deur die middel van hierdie Pastorale Brief, jou op hoogte kan hou met al die belangrikste verwikkelinge in ons geliefde kerk.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.