18 November

Page 1

• 4de KWARTAAL 2016 • DIE APOSTOLIESE GELOOFSENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr. 14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika Posbus 9450, Centurion 0046 Tel: 27 12 644-0490 | Faks: 27 12 644-0732/4 www.afm-ags.org https://issuu.com/afm_ags Geagte Kollega,

INHOUD • Geagte kollega - 1 • Ware eenheid in die AGS - 3 • Die welstand van Pastore - 4 • Strategiese leierskap ontwikkeling - 5 • One AFM Game Plan - 5 • Slot - 7

Dit is ‘n voorreg om jou te groet in die naam van ons Here, Jesus Christus! Laat my toe om weereens al ons leierskap te bedank wat die Algemene Besigheidsvergadering in September bygewoon het. Dit was ‘n historiese oomblik waar ons 20 jaar van eenheid in die kerk herdenk het en ook ons Nasionale Ampsdraers verkies het. Graag wens ek my mede ampsdraers geluk met hulle verkiesing en wens hulle alles van die beste toe: Dr. J.J. La Poorta (Vise President), Dr. H.J. Weideman (Hoofsekretaris) en Past. B. Petersen (Hooftesourier).

Van Links na Regs: Past. B. Petersen, Dr. J.J. La Poorta, Past. M.G, Mahlobo, Dr. H.J. Weideman


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.