24 November

Page 1

• 4de KWARTAAL 2017 • DIE APOSTOLIESE GELOOF SENDING VAN SUID-AFRIKA NASIONALE KANTOOR Gebou nr. 14, Central Office Park, Jeanlaan 257, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika Posbus 9450, Centurion 0046 Tel: 27 12 644-0490 Faks: 27 12 644-0732/4 www.afm-ags.org https://issuu.org/afm_ags Geagte Kollega,

IN HIERDIE UITGAWE: Bl 1 - Groete Bl 2 - AGS van SA word 110 jaar oud in 2018 Bl 4 - ‘n Geval van Ware Eenheid Bl 6 - ‘n AGS Gespesialiseerde Bediening Bl 8 - Seënwense

Groete in Jesus se Naam. Die 2017 AGS jaarlikse konferensie was vir my uniek in drie aspekte. Dit was die eerste konferensie wat plaasgevind het binne ‘n oorwegend Suid Afrikaanse Indiër gemeenskap. Tweedens was dit die eerste konferensie waar daar ‘n dialoog gevoer was oor die AGS President se preek asook uitdagende kwessies in die publieke arena. Derdens was dit die eerste konferensie waar die aanddienste lewendig uitgesaai gewas op Facebook - ‘n sosiale media platform. Vir die wat die konferensie wel bygewoon het, sal saam met my stem dat die aanbidding uitsonderlik was. Beide die konferensie-beplanningskomitee en die personeel van die AGS Nasionale Kantoor, het bygedra tot die gladde verloop van die geleentheid. Ons gasheer, Past. Ronnie Naidoo en sy personeel het die konferensiegangers met uitsonderlike gasvryheid ontvang. Met hierdie brief deel ons 'n paar laaste gedagtes vir die jaar 2017.

-1-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
24 November by The Apostolic Faith Mission of SA - Issuu