Pastorale Kommunikasie & Gmail Rekeninge

Page 1

AGS Pastorale Kommunikasie & G-mail rekeninge Januarie 2014

AGS Pastorale Kommunikasie & G-mail Rekeninge AGS Kollega, Ons dra kennis van pastore met G-mail rekeninge wat wel SMS boodskappe ontvang vanaf die Nasionale Kantoor maar nie die e-posse ontvang nie. Ons het die probleem verder ondersoek en gevind dat G-mail outomaties hierdie e-posse stuur na ‘n “Spam” folder – sonder dat die pastoor bewus is daarvan. Die doel van hierdie hulp gids is om ons pastore te help om die e-posse vanaf die Nasionale Kantoor op te spoor in hul G-mail rekeninge. STAP 1: TEKEN IN Tik jou login besonderhede in. (Kyk na die aangehegde voorbeeld.)

STAP 2: SOEK & KLIEK OP DIE “MORE” FOLDER Nadat jy ingeteken het op jou rekening, lyk jou skerm heel moontlik soos die een op die volgende bladsy. Kyk nou vir ‘n folder met die naam “More” onder die “Circles” folder. Kliek op die “More” folder.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.