Bejo Nuvance | Oppiplaas 12

Page 28

merkwaardige messenger artikel deur de wet meyer

M

et die hoë reënval en vele bewolkde dae wat ons in die afgelope seisoen ervaar het, was die uitdagings volop. Boere kon in baie gevalle nie in kom om te spuit nie, en as hulle kon inkom, is dit meestal kort daarna tot niet gemaak deur ’n opvolg reënbui. Hier is waar die suikermielie Messenger sy staal gewys het, met baie minder roes asook wurm skade in vergelyking met sy teenstaanders. Danksy goeie genetika, kon boere wat Messenger geplant het, steeds bo-gemiddelde oeste in die afgelope seisoen afhaal.

Messenger is ’n uitstekende varië­teit, ideal vir die hoof somer seisoen wat in ±85 dae oesgereed is, en baie mooi koppe lewer. Hierdie varsmark-mielie is gewild dank sy: • • • •

Opbrengs Kwaliteit Goeie raklewe Uitstekende roes weerstand.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.