Breederivier Gazette 22 June 2012

Page 1

Protest turns violent DALEEN FOUCHÉ

A

member of the provincial parliament in the Western Cape has advised the Langeberg Municipality to sue the South African National Civic Organisation (SANCO) for damages amounting to an estimated R10 million. Dr Ivan Meyer, the Langeberg constituent in the provincial parliament, also Western Cape Minister of Cultural Affairs and Sport, recommended that SANCO be held responsible by the municipality for the damages to municipal property which was inflicted during an illegal protest last week. It came only one day after a

The recycling plant at the Zolani landfill site was still burning on Thursday morning, July 14.

ruling by the Constitutional Court, holding the trade union SATAWU liable for riot damage in Cape Town in 2006. According to Business Unity South Africa, the ruling has set a precedent for businesses and property owners to take legal action against the organisers of protests that result in the loss of property. The Langeberg Municipality announced yesterday (Monday) that it will press criminal charges against the organisers, protesters and SANCO, and pursue a civil case against them to recover damages. SANCO could not be reached for comment on this announcement. The illegal protest erupted on Wednesday (June 13) – fifteen days after a legal protest by Zolani residents, organised by SANCO, during which residents gave executive mayor Diana Gagiano a memorandum of grievances and 14 days to respond. Protesters once again marched to the Ashton municipal buildings, where rocks were thrown and rubbish bins burned. Simultaneously, protesters blocked the R60 between Ashton and Swellendam with a municipal skip. After police dispersed the group in Ashton, the protest continued in Zolani. A clash between police and protesters erupted after the arrest of five

Weer • Weather

protesters. Police used tear gas and rubber bullets to disperse the crowd, but could not prevent protesters from storming the Zolani police station. Captain Sylvan Smith, station commander of the Ashton police, says protesters were responsible for burning a municipal truck, vandalising and starting a fire at the Zolani police station and burning down the recycling centre at the Ashton landfill site. Two spaza shops were also vandalised and emptied. Simo Mketso, general secretary of SANCO, told the Gazette that the protest erupted because they have not received any “positive feedback” from the mayor. But municipal manager Soyisile Mokweni says the municipality invited SANCO to a meeting for clarity on their grievances, but that SANCO refused the invitation. An emergency meeting between the municipality, police and SANCO was held at about 20:00 on Wednesday evening where all parties came to an agreement. The details of this meeting were not disclosed. On Thursday, however, protesters gathered in Zolani once again. Police closed the R60 and motorists were advised to take alternative routes. Gagiano, along with other municipal representatives, entered Zolani in an armoured vehicle to address the protesters.

Protesters throw rocks at the police during an illegal protest in Ash­ ton last Wednesday night (June 13). Photos: Daleen Fouché

Two shops were ransacked. All their contents were stolen. She apologised for not visiting earlier, explaining that circumstances prevented her from doing so. She announced that the municipality is negotiating with a neighbouring farmer regarding buying his land for the use of houses and other necessary additions to the township. She explained to protesters

DINSDAG / TUESDAY

WOENSDAG / WEDNESDAY

DONDERDAG / THURSDAY

VRYDAG / FRIDAY

Maks 21ºC

Maks 21ºC

Maks 23ºC

Maks 22ºC

that most of their grievances fall under the mandate of the provincial and national government, but assured them that the request for a school and day hospital has been communicated to the relevant departments. Gagiano committed to providing further feedback to the community by the end of July. (Read more on page 3.)

Naweek: Bewolkte weer met enkele reënbuie word voorspel. Temperature sal na verwagting onder die 20 °Cmerk bly.


2

Breederivier Gazette

Nuus/News

Dinsdag 19 Junie 2012

Trees to fight ‘alien invasion’

Nuut aange­ stel: Abri Coetzee is as nuwe sentrumbe­ stuurder by die Sen­ trum vir Volwasse On­ derrig en Opleiding (Abet­sentrum) op Ashton aangestel. Hy het op 1 Junie by Ste­ phan Smith oorge­ neem. Foto: Annelda Grootboom

A donation of 150 indigenous trees by Rudolph Roscher, LandCare manager in the Department of Agriculture’s Cape Winelands district, was welcomed by CapeNature staff working on the Langeberg Community Conservation programme. The trees will be distributed to community-based organisations and schools bordering the nature reserves in this area, which include Vrolijkheid near McGregor, Marloth near Swellendam, Anysberg in the Little Karoo and Grootvadersbosch outside Heidelberg. “With our indigenous trees being under pressure to survive against the invasive alien species,” said Edward Manganyi, CapeNature’s community conservation manager in the Langeberg

Some of the donated trees. area. “The planting of these trees will no doubt ensure the survival of our own trees,” he concluded.

Groot vis: Die agtjarige Wilhelm Brönn van Robertson (mid­ del) het hierdie bielie van ’n karp op 3 Junie uit die Breederivier by die Bontebok Nasionale Park naby Swellendam getrek. Sy pa, Wiehahn, en ’n vriend, Petri le Roux, het hom gehelp om die vis uit die water te kry. Links is Hannu le Roux en regs van hom sy sussie, Inge.

Fine music in McGregor

F

ANS of classical music can enjoy a rare opportunity to hear two of the greatest song cycles ever written – Franz Schubert’s Winterreise and Die schöne Müllerin – in a salonlike intimacy with other music lovers. Two up-and-coming South African singers, Barend van

der Westhuizen and Nick de Jager, will perform these cycles, accompanied on piano by the accomplished Barry Smith, who has enjoyed a long and varied international career as a solo recitalist and choral and orchestral conductor. For many years he was organist at St George’s Cathe-

dral in Cape Town. Winterreise will be performed on Saturday, June 30 from 16:30. Tickets cost R65 and include a complimentary glass of sherry during the interval. On Sunday, July 1, Die schöne Müllerin will be performed from 11:00.

Tickets cost R65 and include a complimentary glass of glühwein prior to the performance. Both shows will take place at Bel Sorriso at Temenos in McGregor. For reservations, phone Temenos on 0 023 625 1871 or send email to temenos@ lando.co.za.

Wen ’n boek, verstaan jou troeteldier EEN gelukkige leser sal ’n kans hê om ’n kopie van Vra die Veearts: Die A tot Z van honde en katte te wen. Die boek is saamgestel met die medewerking van drs. Sunelle Strydom en Faffa Malan en bevat antwoorde op verskeie vrae waaroor troeteldiereienaars soms wonder. Dit gee ook praktiese raad oor hoe om dit te gebruik. Meer as 100 kleurfoto’s

en sketse kenmerk die boek, wat ’n CD bevat met illustrasies van meer as 130 hondeen meer as 70 katrasse. )) Vir ’n kans om die boek te wen, SMS jou naam, van en die antwoord op die volgende vraag teen Vrydag 22 Junie na 35405. Elke SMS kos R1,50. Vraag: Watter twee troeteldiersoorte word in die boek Vra die veearts bespreek?

Sosiaal op Worcester: Frikkie Cronje (regs) en sy vrou, Yvonne (heel links), van Robertson was onder die gaste wat Don­ derdagaand (14 Junie) die bekendstelling van die nuwe M­klas Mercedes­Benz by Orbit Boland op Worcester bygewoon het. Hier verduidelik Desiré van Deventer (middel, verkoopskonsul­ tant) die fyner kunsies van die ML350­model aan hulle. Foto: Ken McIntyre

Gratis opleiding: Die onderwysdepartement in die Kaapse Wynlanddistrik, in samewerking met die Breërivier Wynland Gemeenskapsleersentrum, soek 25 werklose mense van tussen 16 en 55 jaar in die Langeberg-omgewing om gratis opleiding te kry in die gasvryheiden spyseniersbedryf. Bel Johanna Booysen by 0 023 615 3755 of 0 071 480 2510. Aansoeke sluit op 22 Junie.


Dinsdag 19 Junie 2012

Nuus/News

Gewapende bende teister dalk die Langeberg DALEEN FOUCHÉ SAKEONDERNEMINGS en plaasbewoners in die Langeberg het verlede week onder ’n vlaag gewapende rooftogte deurgeloop. Vyf gewapende rooftogte is verlede week in Ashton se polisiëringsgebied en een gewapende rooftog op Bonnievale aangemeld. Op Bonnievale is ’n gesin verlede Vrydagaand (15 Junie) deur gewapende rowers vasgebind wat kontant en vuurwapens uit ’n kluis gesteel het. Kapt. Bertus Conradie, stasiebevelvoerder van die polisie op Bonnievale, sê geen arrestasies is tot dusver gemaak nie, maar ’n saak van gewapende roof word ondersoek. Een van die rooftogte in die Ashton-omgewing het Maandagaand (11 Junie) ná agtuur by Excelsior plaasgevind. Freddie de Wet, eienaar van die plaas, vertel dat hy ondersoek gaan instel het toe die kantooralarm afgegaan het. Hy is met sy motor na die kantoor, maar het niks verdag opgemerk nie. Sekuriteitswagte van HiTech Alarms en die polisie het ook opgedaag om ondersoek in te stel, maar daar was geen teken van inbrekers nie, het De Wet gesê. Die polisie en die sekuriteitswagte is terug. Tuis aangekom, is De Wet deur die inbrekers, wat in swart geklee was en klapmusse gedra het, ingewag. Die inbrekers het hom vasgemaak en

)) The Robertson police urge motorists to ensure that their cars are locked at all times. Lt. Cynthia Mngcele, spokesperson for the Robertson police, warns motorists that there has been a serious spike in theft out of motor vehicle cases in the Robertson area. “Please ensure your car is locked, even if you are only leaving your car for a short while.” She says in the majority of cases reported, cars were left unlocked. )) Op Vrydag 15 Junie het lede van die Ashton-polisie reageer op inligting en ’n huis in Eikestraat deursoek en beslag gelê op 1 085 Mandax-pille ter waarde van ongeveer R56 000. Drie

geblinddoek. Volgens De Wet wou die rowers weet of daar ’n kluis in die huis is. Toe hy ontkennend antwoord, het hulle gesê hulle sal sy vrou vra. “Toe weet ek my vrou is okay.” De Wet sê die rowers wou nog terug na die kantoor gaan, maar het “skielik begin hardloop”. De Wet het teen ’n kombuiskas opgestaan en die blinddoek van sy kop gehaal. Hy het na sy vrou begin soek en haar vasgebind in ’n kas gevind. Hy het haar met ’n skêr losgesny en die paniekknoppie gedruk. De Wet sê die twee dinge wat hom opgeval het, is dat die rowers slegs Engels gepraat het en dat hulle “baie netjies” was. “Die huis was nie deurmekaar ná die rooftog nie.” Hy en sy familie was ongedeerd en dankbaar dat niemand dood of beseer is nie. “Dinge kon baie erger gewees het,” het hy aan die Gazette gesê. Kapt. Sylvan Smith, stasiebevelvoerder van die polisie op Ashton, sê niemand is nog gearresteer nie en vra lede van die gemeenskap om met enige inligting oor die voorvalle na vore te kom. Alle inligting sal vertroulik hanteer word en mense kan anoniem bly. Christiaan Olivier, operasionele bestuurder van Hi-Tech Alarms, meen dat dit ’n enkele bende is wat vir die rooftogte verantwoordelik is omdat die taktiek dieselfde is. Hy waarsku mense om veiligheidsmaatreëls na te kom. Conradie sê ooreenkomste tussen die gewapende rooftogte word ondersoek.

mense is gearresteer en het op 18 Junie in die hof op Ashton verskyn. )) The Robertson police will host “a massive party” at Club Stables on June 29 from 21:00 until late. Entrance is only R20 and there will be many prizes to be won. All are invited to karaoke and party with DJ Bumpy Ice. )) The imbizo planned by the Robertson police for Nkqubela on Wednesday, June 13, is postponed until further notice. )) Die Robertson-polisie is op soek na die eienaars van ’n grys Saharaskootrekenaar en ander gesteelde goedere. Die regmatige eienaar kan ao. Eben du Preez by 0 023 626 8360 of 0 082 522 3208 bel. )) Die Robertson-polisie vra dat donasies vir die Brown-familie, wat hul besittings in ’n brand verloor het, by die polisie afgelewer word, of bel Annelien Williams by die kantoor.

Breederivier Gazette

3

Nuwe pre­ sident: Han­ no Conradie, wat op Bonnie­ vale gebore en getoë is en aan die Hoërskool Bonnievale ge­ matrikuleer het, is op 8 Ju­ nie as president van die Worce­ ster Lionsklub ingehuldig. Op die foto is (van links) die uittre­ dende presi­ dentspaar, Arentia en Tim Warren, saam met die voormalige distriksgoewerneur, Paul de Wet, wat Conradie en sy vrou, Mareli, ingehuldig het. Foto: Ken McIntyre

Political mud-slinging follows illegal protest DALEEN FOUCHÉ IN the wake of last week’s illegal protest in Zolani, the Ward 10 councillor for Ashton and Zolani, Mxolisi Zwendala, was blamed for “consistently failing to represent the interests of residents”. Dr Ivan Meyer, elected constituent for the Langeberg in the provincial parliament, told the Gazette on Thursday (June 14) that Zwendala, an ANC councillor do not attend council meetings, and accused him of not representing the needs of the residents in Ward 10 at a municipal council level. Zwendala denies these allegations and insists that he does attend council meetings and portfolio meetings. “This statement is untrue and misleading,” Zwendala said. He says Zolani residents’ frustration was sparked when he reported back to residents about the proposed municipal budget for the next financial year. Residents, he said, were angered that Zolani was not earmarked for any capital projects. Zwendala says the proposed municipal budget, which was approved on May 29, was drawn up according to the needs identified in the Integrated Development Plan (IDP). According to him Zolani is in need of having its roads tarred, better drainage, a multipurpose centre and more land for houses, but explains that “certain protocol” needs to be followed before any of the projects can be approved. He accused Meyer of making the protest a “political issue”.

The Langeberg Council, which consists of 23 seats in total, comprises of 11 DA councillors, seven ANC councillors, one Cope councillor, one Western Cape Community (WCC) councillor, one People’s Democratic Movement (PDM) councillor and two Civic Independent (CI) councillors. Meyer insisted that the protest was part of the ANC’s strategy known as Operation Reclaim, which is allegedly a plan to regain the Western Cape as an ANC governed province. “The illegal protests are another example of the ANC’s reckless attempts to destabilise the DA-led local government councils in the Western Cape.” Zwendala refuted this claim, saying he did not instigate the protest. “My life was in danger during the protest, because people were angry at the Langeberg Municipality. Protesters told the Gazette last week that they were protesting not because of political reasons, but because their circumstances are dire. “We need houses now!” shouted one resident. Simo Mketso, general secretary of the SA National Civic Organisation (SANCO), says Zolani residents were calm after the executive mayor, Diana Gagiano, addressed them on Thursday and were happy about the negotiations for land. Mketso warned of more protests if the residents’ need for houses are not met soon. A mediator has been appointed by provincial and local government departments to facilitate the dialogue between the residents of Zolani and authorities.


4

Breederivier Gazette

Promosie

Dinsdag 19 Junie 2012

Vyftien jaar ervaring bring uitstekende diens

Robertson Verwe se rakke is vol voorraad.

NÁ 15 jaar van uitstekende diens en onvergelykbare kwaliteit, is Robertson Verwe steeds die verkose verfverskaffer in die Langeberg-omgewing. Robertson Verwe se gespesialiseerde span staan reg om al u verfvrae te beantwoord en die beste moontlike verf vir u projek te verskaf. Hugo Brink sr., eienaar van Robertson Verwe, sê hy het die winkel 15 jaar gelede begin toe hy besef het dat daar ’n groeiende aanvraag vir ’n verfverskaffer is. In 1996 is Robertson Verwe in Barrystraat geopen. Die winkel se toenemende sukses het die weg gebaan vir Robertson Verwe om in 2002 na ’n groter perseel in die Shoprite- kompleks op Robertson te verhuis. Maar Brink meen dat die

sukses van Robertson Verwe nie moontlik sou wees sonder die ondersteuning van hul kliënte oor die afgelope 15 jaar nie. Robertson Verwe verskaf onder meer dekoratiewe verf (Dulux, Dekro en Duram), motor- en houtverwe en produkte (Chemspec), asook alle verfbykomstighede. Die personeel )) Hugo Brink sr., eienaar, is die man aan die stuur van sake. Hy kan enige tyd gebel word vir inligting en raad. Brink en sy gesin woon die afgelope 22 jaar op Robertson. )) Frikkie Minnaar is die verfmenger en verkoopsman. Hy werk die afgelope twee jaar vir Robertson Verwe en is ’n kenner van motorverwe. )) Titus Valentine werk al nege jaar as ’n algemene wer-

Van links is Frikkie Minnaar, Titus Valentine, Hugo Brink sr. (die eienaar), Hugo Brink jr. en Dewald Saunders. Foto’s: Zelda Klop­ pers ker by Robertson Verwe en word as ’n diep en betroubare mense beskryf. )) Dewald Saunders werk nou al vier jaar by Robertson Verwe en is in beheer van die winkel se administrasie en doen ook verkope. )) Hugo Brink jr., medeeienaar, het in 2011 opleiding

by JF Paints (Dulux) in verkope en produkte ontvang. Hy werk reeds ses maande saam met sy pa en word voorberei om die bestuur van die familieonderneming oor te neem. Bel Robertson Verwe by 0 023 626 2890 of faks hulle op 023 626 2810.


Dinsdag 19 Junie 2012

Nuus/News

Breederivier Gazette

5

Gure weer kry nie WWW-besoekers onder DALEEN FOUCHÉ

D

IE Wacky Wine Weekend (WWW) is bestempel as ’n reusesukses, ten spyte daarvan dat die aantal besoekers minder was as in vorige jare. Elizma Botha, bestuurder van die Robertson Wynvallei, sê daar was sowat 16 500 besoekers aan die Vallei tydens die WWW, wat heelwat minder is as die sowat 18 000 van vorige jare. Die organiseerders meen dat die nat en koue weer die Vrydagaand ’n rol gespeel het. By Arabella het die meeste kampeerders eers Saterdag op-

gedaag. Maar Botha sê dat daar ’n “gees” onder kelders en besoekers was om hulle nie deur die weer te laat onderkry nie. Ten spyte van die koue en die reën het die Robertson Wynvallei “fantastiese” terugvoer van besoekers ontvang. Botha sê daar was geen negatiewe insidente, ongelukkige of sterk kritiek gerapporteer nie. “Alles het seepglad verloop.” Botha sê dat veral die kleiner kelders baie goeie terugvoer gegee en gerapporteer het dat hulle meer besoekers as vorige jare gehad het. “Dit lyk of die besoekers meer eweredig verspreid oor die Vallei was en nie, soos in

vorige jare, by slegs ’n paar punte saamgedrom het nie.” Van die kelders rapporteer dat, ten spyte van minder besoekers, daar ’n toename in wynverkope was. Die Kranskop Kelder het ’n rekordhoeveelheid besoekers gehad en McGregor Kelder het al hul paspoorte verkoop. Botha sê dat kelders vanjaar meer tyd saam met hul besoekers kon spandeer. Lt. Cynthia Mngcele, woordvoerder van die Robertson-polisie, sê slegs drie insidente van diefstal uit motorvoertuie is aangemeld. Volgens haar was die polisie die hele tyd van die fees op bystand.

Workers empowered DALEEN FOUCHÉ DOMESTIC workers and their employers gathered on Wednesday evening (June 13) at the Graham and Rhona Beck Skills Centre for the introduction of a new course that aims to uplift domestic workers and add more skills to their repertoire. Cllr Barbara Jansen, who worked as a domestic worker for the Becks for over 24 years, opened the evening with words of encouragement. She emphasised the role of the woman in a household and in the community and encouraged a bond between domestic workers and their employers. “The relationship between these two women is important, because there are two households in question.” Jansen thanked the Skills Centre for hosting this unique course and thanked employers who are willing to enrol their domestic workers for the course. She encouraged domestic workers to “grab this opportunity with both hands”. Reinsché Schwartz, who designed the course, explained the content of the course and the various modules. The course is made up of nine modules and includes topics like communication and life orientation, personal finance, baby-sitting, TB and HIV, creating routines for children, cleaning, interior decorating, food preparation, security and self-defence and the basic conditions of employment of domestic workers.

Patricia Mbembe from Nkqubela. Some modules are spread over two or three days and each day consists of a four-hour session. Sessions will be held on Wednesdays at the Skills Centre. Various experts have been sourced by the centre to present the course. Patricia Mbembe from Nkqubela told the Gazette that she is grateful for the opportunity to attend the course. “I am very happy about the course.” Mbembe explains that the course will enable her to do better in her job and will help her to find a job in the future if needs be. She says she is eager to start learning as the course will help her to create a better home for her own family. The evening was ended with a celebratory glass of wine and refreshments.

Bekende ge­ sigte: Die beken­ de musikante Arno Carstens en Albert Frost het tydens die Wacky Wine Week­ end ’n Arno & Al­ bert Acoustic Ma­ gic­aand by Gra­ ham Beck Wines aangebied. Op die foto (van links) is Frost, Pieter Ferrei­ ra (keldermeester van Graham Beck Wines) en Carstens saam met twee van die gaste, die bekende rugbyspeler JP Nel, en Arno Car­ stens se swaer, Glen Mac Hattie, van Australië wat Suid­Afrika besoek het om aan die Comrades­marathon deel te neem en die Wacky Wine Weekend by te woon. Foto: Ken McIntyre

Skool samel geld in vir mobiele klas DIE beheerliggaam van die Willem Buchholz Primêre Skool het onlangs (Saterdag 2 Junie) ’n hoenderbraai gehou om geld vir die skool in te samel. Die skool se jongste projek is om geld in te samel vir ’n mobiele klaskamer of ’n wendyhuis wat as klaskamer vir 23 graad R-leerders ingerig kan word. Die skool bedank elke lid van die beheerliggaam wat hard gewerk het met die verkoop van die kaartjies en al die ouers wat betrokke was by die voorbereiding van die slaaie, die braai en die opskep van die hoender. Die skool bedank ook die borge, Agrimark Robertson en Raimondi’s Wholesalers, vir die verskillende produkte wat geskenk is en Pick n Pay Robertson vir hul spesiale pryse met die aankoop van benodigdhede.

Beheerliggaamlede by die braai was (van links) Johanna September (ondervoorsitter), Stoffel Visagie (lid) en Frans Brits (voorsitter).

Nuwe klasse: Die H. Venter Preprimêre Skool op Ashton het onlangs nuwe graad R­klasse ryker geword. By die opening was (van links) A. Joseph (graad R­onderwyser), A. Braaff (kringleier, onderwysdepartement), J. de Koker (skoolhoof), M. Siddle (graad R­adviseur) en J. Carolus, (inrigtingbeheerbestuurder, onderwysdepartement).


6

Breederivier Gazette

Geklassifiseerd

Dinsdag 19 Junie 2012

Dinsdag 19 Junie 2012

Geklassifiseerd

Breederivier Gazette

7

Loopbane Cape Winelands District Municipality

VACANCY BULLETIN EXCITING OPPORTUNITIES FOR PERSONS WHO WANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEPARTMENT OF HEALTH Langeberg Sub-district (Cape Winelands District) HAASBOERE benodig. Begin jou eie winsgewende haasboerdery. Produseer onder kontrak vir plaaslike en uitvoer mark. Volledige opleiding en ondersteu-ning. Kontak Cala 072 5935306

a ze e Breed eri vier

ARENDSE ELLA Geb.9/2/1951Gest. 24/6/2011 Jou eerste jaar weg van ons. wat God gedoen het is welgedaan. Soete herinneringe van jou sal altyd by ons voortleef. Van jou man, susters, kleinkinders, familie en almal wat lief is vir jou.

HIERMEE wil ek net vir almal dankie sê vir die gebede, oproepe en bystand met Johan se siekte. Spesiale dank aan Kirby, Miemie, Andries, Cinette en Faf vir dit wat julle gedoen het, ek waardeer dit baie. dis regtig ’n voorreg om ’n Robertsonner te wees. Sarie Myburgh

PERSONAL LOANS. Loans from R1 000 R120 000, permanent and contract workers.Bring Id, payslip and bankstatement and also proof of adress. Contact Serene Readien 023 626 7035/ 084 344 5127.

OM TE ADVERTEER SKAKEL: ROBERTSON RYSKOOL: Kom geniet die avontuur en ontspanning van perdry by die Robertson Ryskool.* Ons bied verskeidenheid van rylesse vir kinders en grootmense vir beginners en ervare ruiters *Outrides tussen die wingerde en langs die Breërivier * Wynproë op ’n perd se rug of met die waentjie by Majors Hill en Springfield. * Perdrykampe vir kinders gedurende skoolvakansies * Mini kommando’s op Saterdae* Kinderpartytjies. Skakel ons gerus by 072 291 7631 of 082 402 7088.

Remuneration: R 101 007 per annum

Service benefits: 13th cheque, employer’s contribution to the pension fund, housing and medical aid allowance.

Annelda Grootboom Tel: 023 626 5212 annelda@breede.com

Faks: 023 626 5800

(Three-year Contract Appointment) Job Profile: The Municipal Finance Management Internship Programme is an organised training and work experience programme with the goal of providing high quality training and practical exposure in all aspects of Municipal Finance Management. Requirements: • An appropriate B.Com Degree or B.Tech Degree with one or more majors in Accounting, Economics or Finance • Financial Accounting III will strengthen an application • Valid Code B driver’s licence. Salary: R7 500 per month (All inclusive). Centre & Reference: Stellenbosch (2006 and 2007).

Duties (key result areas/outputs): • Maintain the administration of the office of the Manager Medical Services including human resource development component • Attend to correspondence (mail, telephone calls, faxes, photocopy of documents) and distribute as required • Maintain an effective filing system • Manage the diary and weekly programme of the Manager Medical Services and Sub-district Office • Type and edit correspondence and reports • Receive visitors and arrange appointments, travel and make accommodation arrangements • Arrange and co-ordinate agendas, minutes, meetings, book venues as required and act as secretariat when required.

No fringe benefits will be included.

Please submit your application for the attention of Mr H Myburgh to the Manager: Medical Services, Robertson Hospital, Private Bag X011, Robertson 6705. INSTRUCTIONS TO APPLICANTS: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.capegateway.gov.za) must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates may use this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copies of ID, driver’s licence and qualification/s. Applications without the afore-mentioned will not be considered. Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement. No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CV’s will not be returned. Excess personnel will receive preference. Applications, which are received after the closing date, will not be considered. Further communication will be limited to shortlisted candidates. If you have not received a response from the Department within 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department. As directed by the Department of Public Service & Administration, applicants must note that further checks will be conducted once they are shortlisted and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, which include security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment.

BESOEK GERUS ONS WEBTUISTE BY P OS I T IV E A B O U T P E O P L E W I T H D I SA BI L I T I E S

The Western Cape Government is guided by the principles of Employment Equity. Disabled candidates are encouraged to apply and an indication in this regard would be appreciated.

Closing Date 13 July 2012 Human Communications C94789E

gazette.breede.com

a ze

Robert son

e

LOOPBANE | CAREERS

SOEK jy geld? Ek kan jou help. Lenings tussen R1 000-R100 000 en word goedgekeur binne 5 minute asook dieselfde dag uitbetaal. Skakel Fiona 082 422 2271.

Financial Internship (2 posts)

Requirements: Minimum educational qualification: Senior Certificate (or equivalent). Experience: Appropriate administrative experience. Inherent requirement of the job: Driver’s licence (code B/EB). Competencies (knowledge/skills): • Computer literacy (MS Office: Word, Excel and PowerPoint) as well as good typing skills • Ability to communicate effectively (verbal and written) in at least two of the three official languages of the Western Cape.

Enquiries: Dr LS Lunon: 023 626-8105

Where buyers meet sellers

eDATA Group. Data entry jobs & training, own hours, steady income. SMS your name and postal adress for a full brochure to 072 959 8902.

Administration Clerk: Secretarial Support

strives towards rendering a dynamic and effective service to the community under its jurisdiction. As an Employment Equity Employer, we currently offer the following vacancies to appropriately qualified and experienced individuals.

Kry die ideale kandidaat vir jou betrekking. Kontak Zelda Kloppers Tel: 023 626 5212 Faks: 023 626 5800 advert@breede.com

Commencement of duties: To be arranged mutually. Persons with disabilities are encouraged to apply and an indication in this regard will be appreciated.

a ze e

Robertson | Montagu | Ashton | Bonnievale | McG regor

BEREIK

30 000 LESERS WEEKLIKS met net een advertensie in die

a ze e

Closing date for applications: 6 July 2012.

The closing date for applications is regarded as the date on which minimum requirements as stipulated in this advertisement should be met by applicants. No supplementary documents will be accepted after the closing date. Applicants must acquire the prescribed application form from Mr SC Magalela on 021 888-5109, Ms J Martin on 021 888-5196 or Mrs R Beukes on 023 348-2311. Applications, accompanied by originallycertified true copies of qualification certificates (degrees, diplomas, certificates, school certificates, etc.) as well as required driver’s licences, Professional Driver’s Permits and registration certificates from professional bodies, where applicable, are to be forwarded to the Municipal Manager, Cape Winelands District Municipality, PO Box 100, Stellenbosch 7599. It should be noted that applications that do not adhere to the above mentioned prescriptions will not be considered, neither will late, faxed and/or electronically submitted applications be considered. Please note that, should no feedback be received by 28 September 2012, candidates may assume that their applications have been unsuccessful. Canvassing will disqualify a candidate.

Kry die ideale kandidaat vir jou betrekking. Vir die plasing van advertensies

Human Communications C94574

Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit

streef daarna om ’n dinamiese en doeltreffende diens aan die gemeenskap onder sy jurisdiksie te lewer. As ’n diensbillikheidswerkgewer het ons tans die volgende vakatures vir toepaslik gekwalifiseerde en ervare persone.

Finansiële Internskap (2 poste)

kontak Zelda Kloppers by 023 626 5212 of faks na 023 626 5800

(Driejaar-kontrakaanstelling) Posbeskrywing: Die Munisipale Finansiële Bestuur-Internskapprogram is ’n gestruktureerde opleiding- en werkservaringprogram met die doel om opleiding en praktiese blootstelling van ’n hoë standaard te bied in alle aspekte van Munisipale Finansiële Bestuur. Vereistes: • ’n Toepaslike BCom-graad of BTech-graad met een of meer hoofvakke in Rekeningkunde, Ekonomie of Finansies • Finansiële Rekeningkunde III sal ’n aansoek versterk • Geldige Kode B-rybewys. Salaris: R7 500 per maand (Alles ingesluit). Sentrum en verwysing: Stellenbosch (2006 en 2007). Diensaanvaarding: Sal onderling gereël word.

Annelda Grootboom Tel: 023 626 5212

Persone met gestremdhede word aangemoedig om aansoek te doen en ’n aanduiding in hierdie verband sal op prys gestel word. Sluitingsdatum vir aansoeke: 6 Julie 2012 Geen byvoordele sal ingesluit word nie. Die sluitingsdatum vir aansoeke word beskou as die datum waarop aansoekers aan die minimum posvereistes soos gestipuleer in hierdie advertensie, moet voldoen. Geen ondersteunende dokumente sal na die sluitingsdatum aanvaar word nie. Die voorgeskrewe aansoekvorm is beskikbaar by mnr S Magalela op 021 888-5109, me J Martin op 021 888-5196 en me R Beukes op 023 348-2311. Aansoeke, vergesel van oorspronklik gewaarmerkte, ware afskrifte van kwalifikasie-sertifikate (grade, diplomas, sertifikate, skool-sertifikate, ens) asook die vereisde rybewyse, Professionele Bestuurs-permitte en registrasiesertifikate van professionele liggame, waar toepaslik moet gestuur word aan die Munisipale Bestuurder, Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, Posbus 100, Stellenbosch 7599. Neem asseblief kennis dat aansoeke wat nie aan die bogenoemde voorskrifte voldoen nie, nie oorweeg sal word nie. Aansoeke wat laat, per faks en/of elektronies ontvang word, sal ook nie oorweeg word nie. Neem asseblief ook kennis dat indien geen terugvoer teen 28 September 2012 ontvang word nie, kandidate kan aanvaar dat hul aansoeke onsuksesvol was. Gunswerwing sal ’n kandidaat diskwalifiseer. Human Communications C94574A

annelda@breede.com

Faks: 023 626 5800

BESOEK GERUS ONS WEBTUISTE BY

breede.com

a ze e Robertson

Kerkstraat 22, De Jongh-gebou Robertson 6705


Sportdag vir plaaswerkers gehou ’n PLAASWERKER-sport- en rekreasiedag word op 23 Junie op Robertson by die Callie de Wet-sportterrein gehou. Die streke wat gaan deelneem, is Eden, Wynland l en Wynland ll, Overberg, Sentraal-Karoo, Bo-Weskus and Onder-Weskus. Daar sal in sport- en ander aktiwiteite soos rugby, sokker, netbal, toutrek en dominoes deelgeneem word. Die spelers wat sal deelneem, het almal reeds aan voorafgaande proewe in hulle onderskeie streke deelgeneem en het na die Wes-Kaapstreekspanne vir hierdie dag se deelname deurgedring.

Welgedaan: Dié leerlinge van die Laerskool Ro­ bertson is vir die Noord­Bolandten­ nisspan gekies. Agter (van links) is Cheslin Arendse, Mari Kloppers, Phillip Falck en Theo Lou­ wrens. In die mid­ del is Getha Klop­ pers, Carla Visser, Emma van Deven­ ter en Stephan Gouws. Voor is Karla Bruwer en William Retief.

Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, dr. Ivan Meyer, sal die amptelike opening waarneem dié dag. Die plaaslike gemeenskap word hartlik uitgenooi om die toernooi by te woon en die deelnemers te kom ondersteun tydens hul deelname. Die organiseerders beklemtoon ook die feit dat die toernooi in aanloop tot die Olimpiese Spele in Londen, Engeland, gehou word. Mense wat meer inligting oor die sportdag vir plaaswerkers verlang, kan Manfred Joseph by 0 084 817 9920 of 0 021 483 9629 bel.

)) Die Langeberg-muurbalpunteleer (tweede liga): 1. Montagu is eerste met 54 punte 2. Heidelberg is tweede met 43 punte 3. Bredasdorp is derde met 28 punte 4. Riversdal is vierde met 27 punte 5. Bonnievale is vyfde met 20 punte )) Langeberg Miles of Smiles 21 km-wedloop: 1. Sinethemba Mdzanga was eerste in ’n tyd van 1:10:47 2. Phumlani Nxusine was tweede in 1:10:51 3. Tsungai Mnawengeni is derde in 1:11:05

Skolenuus

Musikaal:

Rugby:

Neil Mulder van die Laerskool Robertson is in die Boland se laerskole­vyf­ tiental (o.13) ingesluit wat aan die Nashuaweek gaan deelneem.

Hierdie musiekleerlinge van die Hoërskool Robertson het met groot sukses gedurende Meimaand ’n Unisa­musiekeksamen afgelê. Van links is Megan Jan­ se van Rensburg (slaag klavier graad 5 met eervolle vermelding), Féroll­Jon Davids (slaag klarinet graad 5), Marishan Veldsman (slaag klavier graad 5 met eervolle vermel­ ding), Lynn­Mari Solomon (slaag klavier graad 3 met eervolle vermelding) en Adoré du Plessis (slaag fluit graad 3).


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.